VERKOPER)
NRE AUCTIONEERS (PTY) LTD & Property Practitioners (NRE AUCTIONEERS)
EN
Remitto (Pty) Ltd
(VERKOPER)
REGISTRASIENOMMER: 2005/012357/07
FISIESE ADRES: 48 Xxxxxxxxxxxxx, Xxxxxxxxx, 0000
KONTAK PERSOON: Xxxxx Xxxxxxxxx
XXXXXX NOMMER: 072 9613897
E-POS ADRES: xxxxx@xxxxxxx.xx.xx
1. MANDAAT
1.1 Die VERKOPER stel hiermee vir NRE AUCTIONEERS (PTY) LTD aan met die enigste en uitsluitelike mandaat om die eiendom bekend as:
1. Holding 47 Vrischgewaagd Small Holdings, District Kroonstad, Province Free State;
In Extent 4,28727 (Four comma two eight two seven) hectares Held by deed of transfer number IT230/2017.
2. Holding 48 Vrischgewaagd Small Holdings, District Kroonstad, Province Free State;
In Extent 4,28727 (Four comma two eight two seven) hectares Held by deed of transfer number IT6621/2014
te verkoop in ooreenstemming met die terme en voorwaardes hieronder uiteengesit.
2. MINIMUM KOOPPRYS (NETTO)
2.1 Die minimum netto verkoopprys verlang deur die VERKOPER vir die eiendom is
R ( ) xxxxx BTW en kopers premie uitsluit.
2.2 Die VERKOPER mag in sy/haar eie diskresie 'n laer koopprys as xx xxxxxx xxxx hierbo aanvaar en in xxxxx geval NRE AUCTIONEERS (PTY) LTD steeds geregtig xxx xxxx op hulle kommissie xxxx xx xxxxxx in klousule 5 hieronder.
3. MANDAAT TERMYN
3.1 Hierdie mandaat xxx geldig en onherroeplik wees vanaf die datum van ondertekening hiervan tot en insluitend 90 (NEGENTIG) dae daama.
4. TERME VAN DIE MANDAAT
4.1 NRE AUCTIONEERS (PTY) LTD word die alleen en eksklusiewe mandaat xxxxxxx om die eiendom te verkoop vir 'n bedrag nie minder as die minimum verkoopbedrag xxxx gespesifiseer in klousule 2.1 hierbo (minimum netto verkoopsprys) of 'n laer verkoopprys wat deur die VERKOPER skriftelik bevestig word.
4.2 Indien die VERKOPER:
4.2.1 gedurende die mandaat periode met NRE AUCTIONEERS (PTY) LTD die minimum verkoopprys verkry en van die hand wys; of
4.2.2 die genoemde eiendom verkoop gedurende, of na die beeindiging van die mandaat periode, aan enige koper wat voorgestel is aan die VERKOPER deur NRE AUCTIONEERS (PTY) LTD of enige xxxxx xxxxxx hoegenaamd, ongeag of dit vir 'n groter of mindere bedrag as die minimum verkoopprys is, xxx en in die geval, xxx NRE AUCTIONEERS (PTY) LTD geregtig wees op betaling deur die VERKOPER van die professionele fooi in die bedrag wat gelyk is aan die fooi gestipuleer in klousule 5 tesame met alle advertensiekostes wat van toepassing mag wees.
4.3 Die VERKOPER kom hiermee ooreen dat:
4.3.1 Die bedrag wat aan NRE AUCTIONEERS (PTY) LTD betaalbaar is in terme van klousules 4.2.2. of 5 hieronder xxx xxxx die Aktebesorger wat toesien tot oordrag van die eiendom direk aan NRE AUCTIONEERS (PTY) LTD betaal word. Die VERKOPER magtig hiermee die betrokke Aktebesorger om betaling van die bedrag waarop NRE AUCTIONEERS (PTY) LTD geregtig is direk aan NRE AUCTIONEERS (PTY) LTD te betaal.
4.3.2 Indien betaling, of die omvang daarvan, vir enige rede hoegenaamd in dispuut is, xxx die bedrag waarop NRE AUCTIONEERS (PTY) LTD aanspraak maak in die betrokke Aktebesorger se trustrekening behoue xxx totdat die dispuut tussen die VERKOPER en NRE AUCTIONEERS (PTY) LTD besleg is.
4.3.3 Die bedrag waarop NRE AUCTIONEERS (PTY) LTD aanspraak xxxx xxx derhalwe nie na datum van oordrag van registrasie van die eiendom in die naam van die voorgenome koper daarvan aan die VERKOPER uitbetaal word nie en wel totdat die dispuut tussen NRE AUCTIONEERS (PTY) LTD en die VERKOPER besleg is.
5. PROFESSIONELE FOOI
5.1 Die fooi betaalbaar aan NRE AUCTIONEERS (PTY) LTD is 'n bedrag gelyk aan 6% (SES PERSENT) van die koopprys, plus BTW daarop. Die fooi xxx xxxx die XXXXX betaal word.
5.2 NRE AUCTIONEERS (PTY) LTD xxx geregtig wees om die fondse wat namens die VERKOPER in NRE AUCTIONEERS (PTY) LTD se rekening gehou word te behou as betaling van die fooi waarop NRE AUCTIONEERS (PTY) LTD geregtig is en xxxxx fooi beskou xxx word as reeds verdien deur NRE AUCTIONEERS (PTY) LTD by ondertekening van die Verkoopsooreenkoms.
5.3 Oordrag van alle betalings ontvang, min kommissie en uitgawes (indien van toepassing) xxx gemaak: word vanaf NRE AUCTIONEERS (PTY) LTD se trustrekening aan die Aktebesorger wat aangestel is om toe xx xxxx tot die oordrag van die eiendom. Die betrokke Aktebesorger xxx xxxx NRE AUCTIONEERS (PTY) LTD aangestel word.
6. VOORWAARDES VAN DIE VERKOOP
6.1 Die eiendom xxx aangebied word vir verkoping in ooreenstemming met NRE AUCTIONEERS (PTY) LTD se standaard verkoopsvoorwaardes, 'n afskrif waarvan beskikbaar is op aanvraag.
7. DIE VERKOPER SE VERANTWOORDELIKHEDE
7.1 Die VERKOPER xxx:
7.1.1 gedurende die mandaat periode die eiendom skoon, netjies, ordelik en in 'n bruikbare toestand behou en in die algemeen die eiendom onderhou tot sy/haar beste voorkoms vir verkoopsdoeleindes;
7.1.2 nie inmeng met NRE AUCTIONEERS (PTY) LTD en hulle verteenwoordigers in die uitoefening van hulle werksaamhede en verpligtinge of in die algemeen enige iets doen of nie doen wat redelikerwys vir NRE AUCTIONEERS (PTY) LTD xxx verhoed of beperk om die eiendom te verkoop ooreenkomstig hierdie ooreenkoms;
7.1.3 alle navrae in verband met die eiendom gedurende die tydperk van die ooreenkoms na NRE AUCTIONEERS (PTY) LTD xx xxxxxx;
7.1.4 nie die ooreenkoms te kanselleer sonder die voorafgaande skriftelike toestemming van
NRE AUCTIONEERS (PTY) LTD nie;
7.1.5 in die algemeen vir NRE AUCTIONEERS (PTY) LTD bystaan in elke redelike opsig verwag deur hom/haar in verband met die verkoop van sy/haar eiendom.
8. ADVERTENSIE EN REKLAME VELDTOG
8.1 Advertensie en reklame veldtogte xxx xxxx NRE AUCTIONEERS (PTY) LTD ondemeem word volgens NRE AUCTIONEERS (PTY) LTD se advertensie begroting. Die Verkoper xxx verantwoordelik wees vir betaling van die onkostes ten opsigte van die veldtog.
9. AKKURAATHEID VAN INLIGTING
9.1 Die VERKOPER waarborg hierby die akkuraatheid van alle inligting deur hom/xxxx xxxxx aan NRE AUCTIONEERS (PTY) LTD in verband met die eiendom en dat die VERKOPER nie bewustelik versuim het om enige inligting aan NRE AUCTIONEERS (PTY) LTD te openbaar nie wat betrekking het of in verbinding is met die eiendom en wat wesenlik mag wees tot enige koop daarvan. Hierdie waarborg sluit in alle finansiele inligting aangaande die inkomste en uitgawes van die eiendom.
10. EISE TEEN NRE AUCTIONEERS (PTY) LTD
10.1 Die VERKOPER xxx xxxx xxxx xxx xxxxx aard ook al teen NRE AUCTIONEERS (PTY) LTD he voortspruitend uit die versuim van die koper van die eiendom om die verpligtinge van die Verkoopsooreenkoms na te kom nie.
11. WYSIGING
11.1 Hierdie mandaat maak die hele ooreenkoms tussen die partye uit, en geen modifikasie, wysiging of verandering hieraan is geldig nie, tensy dit op skrif gestel en deur beide partye hierby onderteken is nie.
12. VOLLE OOREENKOMS
12.1 Dit word hiermee geboekstaaf dat hierdie ooreenkoms die volle ooreenkoms wat tussen die partye aangegaan is bevat. Die VERKOPER bevestig dat geen verklaring of voorstellings of enige waarborge of ondememing,s hetsy mondelings of in skrif of iets gese of voorgestel of gewysig is deur NRE AUCTIONEERS (PTY) LTD, of enige persoon wat namens NRE AUCTIONEERS (PTY) LTD opgetree het, en nie in hierdie ooreenkoms vervat is nie en wat die VERKOPER beinvloed het of oorreed het om hierdie ooreenkoms aan te gaan en dat hierdie ooreenkoms deur die VERKOPER aangegaan is uit haar/sy/hulle eie wil nadat die VERKOPER haarself/homself/hulleself tenvolle met die gevolge van hierdie ooreenkoms vereenselwig het, asook alle voorwaardes en omstandighede wat relevant is hiertoe.13.
ARBITRASIE
13.1 Die VERKOPER en NRE AUCTIONEERS (PTY) LTD kom ooreen om enige geskil van watter aard ookal wat tussen hulle mag ontstaan en wat voortspruit uit hierdie ooreenkoms vir beslegting na Arbitrasie xx xxxxxx. Die Arbitrasie xxx ingevolge die reels van AFSA besleg word. Geen reg van xxxxx xxx geld teen die arbiter se toekenning nie.
14. AANVAARDING VAN MANDAAT
14.1 NRE AUCTIONEERS (PTY) LTD aanvaar hiermee die mandaat wat in terme van hierdie ooreenkoms aan hulle toevertrou is.
CONSENT TO PROCESS PERSONAL INFORMATION (PI) IN TERMS OF THE PROTECTION OF INFORMATION ACT, 4 OF 2013 (POPI).
• I hereby give my consent to NRE to collect, process and distribute my PI where legally required to do so.
• I understand my right to privacy and the right to have my PI processed in accordance with the conditions for the lawful processing of PI.
• I acknowledge that I understand the purposes for which my PI is required and for which it will be used.
• I hereby consent that I understand that third parties will have access to my PI, and I hereby consent to NRE sharing my PI strictly for reporting to the relevant Executive Authority.
• I understand that, should I refuse to provide NRE with the required consent and/or information, NRE will be unable to assist me.
• I understand that all my PI which I provide to NRE will be held and/or stored securely.
• I declare that all my PI supplied to NRE is accurate, up to date and that it is complete in all respects.
• I undertake to immediately advise NRE of any changes to my PI in writing.
• I understand that the policy is available on NRE website xxxxx://xxx.xxxxxxxxxx.xx.xx/.
☐ I hereby opt-out of marketing information and/or products from NRE and/or related party services. I hereby understand to inform NRE in writing if marketing services should be enabled, when opt-out was selected.
TOEGESTEM EN AANVAAR DEUR DIE PARTYE TE OP DIE DAG VAN 20
AS GETUIES:
1.
2.
VERKOPER
AS GETUIES:
1.
2.
NAMENS NRE AUCTIONEERS (PTY) LTD