Common Contracts

4 similar null contracts

Wat is ‘n domicilium adres?
March 2nd, 2023
  • Filed
    March 2nd, 2023

Wanneer partye tot ‘n kontrak versuim om te presteer sal die ander party normaalweg stappe wil neem om die kontrak af te dwing of te kanselleer. Gewoonlik sal die kontrak bepaal dat ‘n party eers ‘n kennisgewing aan die ander party moet gee voordat die kontrak gekanselleer kan word. Ook moet daar ‘n hofprosesstuk beteken word sodat ‘n hofbevel bekom kan word om die kansellasie te bevestig.