Common Contracts

2 similar Double Taxation Agreement contracts

SUID-AFRIKAANSE INKOMSTEDIENS
Double Taxation Agreement • March 2nd, 2023

Ingevolge artikel 108(2) van die Inkomstebelastingwet, 1962 (Wet No 58 van 1962), saamgelees met artikel 231(4) van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996, word hiermee kennis gegee dat die ooreenkoms ter vermyding van dubbele belasting en die voorkoming van fiskale ontduiking met betrekking tot belastings op inkomste wat in die Bylae tot hierdie Kennisgewing vervat is, aangegaan is met die Regering van die Republiek van Zimbabwe en deur die Parlement goedgekeur is ingevolge artikel 231(2) van die Grondwet.

SUID-AFRIKAANSE INKOMSTEDIENS
Double Taxation Agreement • March 2nd, 2023

Ingevolge artikel 108(2) van die Inkomstebelastingwet, 1962 (Wet No 58 van 1962), saamgelees met artikel 231(4) van die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996, word hiermee kennis gegee dat die Ooreenkoms vir die vermyding van dubbele belasting en die voorkoming van fiskale ontduiking met betrekking tot belastings op inkomste wat in die Bylae tot hierdie Kennisgewing vervat is, aangegaan is met die Regering van die Koningkryk van Lesotho en deur die Parlement goedgekeur is ingevolge artikel 231(2) van die Grondwet.