BERGRIVIER MUNISIPALITEITQuotation • November 28th, 2019
Contract Type FiledNovember 28th, 2019KWOTASIES word hiermee aangevra van bekwame & ervare kontrakteurs met ‘n CIDB-gradering van 1GB of hoër, vir die uitbrei van toilette by Porterville Dam, soos uiteengesit in die spesifikasies.
BERGRIVIER MUNISIPALITEITQuotation • August 1st, 2019
Contract Type FiledAugust 1st, 2019KWOTASIES word hiermee aangevra van bekwame & ervare diensverskaffers vir die opgradering van Pella Park Klubhuis in Porterville, soos uiteengesit in die spesifikasies. Diensverskaffers moet oor ‘n CIDB GB 1 of hoër gradering beskik.
BERGRIVIER MUNISIPALITEITQuotation • July 8th, 2019
Contract Type FiledJuly 8th, 2019KWOTASIES word hiermee aangevra van bekwame en ervare kontrakteurs met ‘n CIDB gradering van 1SQ vir die verskaf, lewer en installering van omheining by Laaiplek verhewe toring in Velddrif, soos uiteengesit in die spesifikasies.
BERGRIVIER MUNISIPALITEITQuotation • July 8th, 2019
Contract Type FiledJuly 8th, 2019KWOTASIES word hiermee aangevra van bekwame en ervare kontrakteurs met 'n CIDB gradering van 1SQ of hoër vir die verskaf, lewer en installering van omheining by twee rioolpompstasies in Velddrif, soos uiteengesit in die spesifikasies.