Common Contracts

12 similar Kwotasie contracts

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT
Kwotasie • September 10th, 2020
  • Contract Type
  • Filed
    September 10th, 2020

KWOTASIES word hiermee aangevra van diensverskaffers vir die aanbieding van ‘n veiling, soos uiteengesit in die spesifikasies.

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT
Kwotasie • September 9th, 2020
  • Contract Type
  • Filed
    September 9th, 2020

KWOTASIES word hiermee aangevra van bekwame en ervare diensverskaffers vir die skoonmaak van sypaadjies in Bergrivier Munisipale area, soos uiteengesit in die spesifikasies.

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT
Kwotasie • August 26th, 2020
  • Contract Type
  • Filed
    August 26th, 2020

KWOTASIES word hiermee aangevra van diensverskaffers vir die voorsien, aflewering en installeer van ‘n straatligpaal in Porterville, soos uiteengesit in die spesifikasies.

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT
Kwotasie • July 27th, 2020
  • Contract Type
  • Filed
    July 27th, 2020

KWOTASIES word hiermee aangevra van diensverskaffers vir die verskaf en aflewer van grassnyers vir Piketberg, Porterville en Velddrif, soos uiteengesit in die spesifikasies.

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT
Kwotasie • July 20th, 2020
  • Contract Type
  • Filed
    July 20th, 2020

KWOTASIES word hiermee aangevra van PSIRA Geakkrediteerde diensverskaffers vir die lewering van sekuriteitsdienste in die Velddrif omgewing, soos uiteengesit in die spesifikasies.

BERGRIVIER MUNICIPALITY
Kwotasie • October 23rd, 2019
  • Contract Type
  • Filed
    October 23rd, 2019

KWOTASIES word hiermee aangevra van ervare en bekwame diensverskaffers vir die verskaf en lewering van Spysenieringsdienste, soos uiteengesit in die spesifikasies.

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT
Kwotasie • August 2nd, 2019
  • Contract Type
  • Filed
    August 2nd, 2019

KWOTASIES word hiermee aangevra van bekwame en ervare diensverskaffers vir die verskaf en aflewering van lyn en randsnyers vir Piketberg en Velddrif, soos uiteengesit in die spesifikasies.

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT
Kwotasie • July 23rd, 2019
  • Contract Type
  • Filed
    July 23rd, 2019

KWOTASIES word hiermee aangevra van PSIRA Geakkrediteerde diensverskaffers vir die lewering van sekuriteitsdienste by Dwarskersbos, Stywelyne en Pelikaan Strandoorde in Dwarskersbos en Laaiplek (Velddrif) onderskeidelik.

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT
Kwotasie • July 15th, 2019
  • Contract Type
  • Filed
    July 15th, 2019

KWOTASIES word hiermee aangevra van bekwame en ervare diensverskaffers vir die hersien en opdatering van Bergrivier Munisipaliteit se risiko registers en beleide, soos uiteengesit in die spesifikasies.

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT
Kwotasie • April 12th, 2019
  • Contract Type
  • Filed
    April 12th, 2019

KWOTASIES word hiermee aangevra van diensverskaffers vir die opleidingsintervensie, wetstoepassing, soos uiteengesit in die spesifikasies.

KWOTASIE 8/2/44-2018(MK177- 2018): VOORSIENING, AFLEWERING EN OPRIGTING VAN PALISADE HEINING BY PORTERVILLE BEGRAAFPLAAS
Kwotasie • November 14th, 2018
  • Contract Type
  • Filed
    November 14th, 2018

KWOTASIES word hiermee ingewag vir die verskaffing, aflewering en oprigting van palisadeheining by Porterville-begraafplaas soos uiteengesit in die spesifikasies en terreinplanne.

BERGRIVIER MUNISIPALITEIT
Kwotasie • January 29th, 2018
  • Contract Type
  • Filed
    January 29th, 2018

Kwotasies word hiermee ingewag van PSIRA – Geakkrediteerde diensverskaffers vir die lewering van sekuriteitsdienste by Dwarskersbos, Stywelyne en Pelikaan Strandoorde in Dwarskersbos en Laaiplek (Velddrif).