Uittree-Annuïteitsplan PlanbeskrywingUittree-Annuïteitsplan • August 8th, 2022
Contract Type FiledAugust 8th, 2022Die persoon na wie in die kontrakdokumente as die versekerde lewe verwys word, is 'n lid van die Central Retirement Annuity Fund (die FONDS). Die FONDS het by ons, Sanlam Lewensversekering Beperk (Sanlam Lewens), 'n plan op die lewe van die lid om die uittree- annuïteitsvoordele te voorsien.