Gebou of geboue-definisie

Gebou of geboue die gebou of geboue en alle verbeterings opgerig te word op die grond. 2.16 Gesondheidsentrum: „n hoësorg (“frail care”) eenheid wat opgerig is xxxx omskryf in klousule 7. 2.17 Kontrak: hierdie kontrak tesame met alle Aanhangsels daartoe. 2.18 Koper: die persoon / persone xxxx vermeld in klousule 1.2. 2.19 Netto koopprys: die balans van die koopsom nadat BTW op die koopsom, agentekommissie en die koste xx xxxxxx in klousule 19 afgetrek is. 2.20 Okkupasiedatum: 20 weke na die datum xx xxxxxx in klousule 6.4.6 hieronder. 2.21 Okkupeerder: die Koper, of enige xxxxx xxxxxxx wat met die skriftelike toestemming van die Verkoper die eenheid gebruik of okkupeer xxxx vermeld in klousule 12. 2.22 Ontwikkelingskema: Die Oog Aftree Landgoed wat opgerig word deur die Verkoper op die grond. 2.23 Planne: die terreinontwikkelingsplan aangeheg as Aanhangsel A, die vloeruitlegplan aangeheg as Aanhangsel H en die bouplanne xx xxxxxx in klousule 6.2. 2.24 Prokureur: Die prokureur xx xxxxxx in klousule F van die Skedule. 2.25 Reëls: die bestuursreëls vir die beheer, bestuur en administrasie en die gedragsreëls vir die gebruik en genot van die behuisingsontwikkelingskema xxxx bepaal in artikel 35 van die Wet op Deeltitels en uiteengesit in Aanhangsel 8 van die Regulasies tot die Wet op Deeltitels asook Aanhangsel B hierby aangeheg. 2.26 Regspersoon: die Regspersoon van die behuisingsontwikkelingsskema xx xxxxxx in artikel 36(1) van die Wet op Deeltitels, met dien verstande dat die werksaamhede van die Regspersoon xxxx in die Wet op Deeltitels omskryf, deur die Verkoper verrig xxx word totdat die Regspersoon tot stand gekom het. 2.27 Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone: die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone, Wet 65 van 1988 en die Regulasies daarkragtens uitgevaardig, xxxx van tyd tot tyd gewysig. 2.28 Wet op Deeltitels: die Wet op Deeltitels, Wet 95 of 1986, en die Regulasies daarkragtens uitgevaardig, xxxx van tyd tot tyd gewysig. 2.29 Wet op Ouer Persone: Wet op Ouer Persone, Wet 13 of 2006. 2.30 Woorde wat in die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone asook die Wet op Deeltitels omskryf is, dra (tensy die kontrak anders bepaal) ooreenstemmende betekenisse hierin. 2.31 In hierdie kontrak, tensy die samehang van die woorde anders aandui of daarmee strydig is, sluit enige verwysing: 2.31.1 na „n geslag, die ander geslagte in; 2.31.2 na die enkelvoud, die meervoud in en omgekeerd; 2.31.3 na regspersone, natuurlike ...