Kontrak-definisie

Kontrak hierdie kontrak tesame met alle Aanhangsels daartoe.
Kontrak die ooreenkoms aangegaan tussen die Werkgewer en Western Breeze Trading 387 (Eiendoms) Beperk ten opsigte van die gedeelte en die eiendom;
Kontrak is die skriftelike ooreenkoms tussen partye wat spruit uit die aanvaarding van ’n tender, en waarin die volgende voorkom:

Examples of Kontrak in a sentence

  • Enkele voorbeelde van ongeoorloofde kontrakte is: • Diensooreenkomste tussen ‘n werkgewer en werknemer wat in stryd is met die bepalings van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes; • ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ wat persone verbied om in die huwelik te tree; • ‘n Kontrak met ‘n staatsamptenaar waarin hy onderneem om sy invloed te gebruik om ‘n voordeel vir ‘n ander te beding; • ‘n Kontrakmoord.

  • Geen bonus vir vroeë voltooiing van die Kontrak ▇▇▇ toegestaan word nie.

  • Volgens ▇▇▇▇▇▇▇▇ & Lipshitz (1978: 72) is dit belangrik om ten minste die volgende beginsels, wat essensieel en fundamenteel in die opstel van ’n kontrak is, te stipuleer: ’n Kontrak het derhalwe ten doel om ’n kontraktueelbindende verhouding tussen partye tot stand te bring met die verpligtinge wat daarmee gepaard gaan.

  • Die Tenderaar moet homself vergewis voordat hy 'n Tender indien dat sy Tender volledig en korrek is en dat ▇▇ ▇▇▇▇▇ en tariewe vervat in die Skedules voldoende is om al sy verpligtinge onder hierdie Kontrak na te kom om die Werke volledig te voltooi.

  • Sou 'n Tenderaar sy tender na tendersluiting terugtrek en/of die suksesvolle Tenderaar versuim om 'n Kontrak te sluit, mag die Werkgewer alle kostes verbonde daaraan om weer tenders te vra en/of ‘n minder gunstige tender te aanvaar, ▇▇▇ ▇▇▇ verhaal.

  • Die suksesvolle Tenderaar moet 'n Kontrak met die Werkgewer sluit, vir die uitvoering van die Kontrak in ooreenstemming met die OOREENKOMSVORM en moet 'n waarborg volgens die voorgeskrewe vorm ▇▇▇▇▇.

  • Kontrak met Laerskool Swartkop Naskoolsentrum ten opsigte van betaling: Hiermee ▇▇▇ ▇▇ (Naam van Ouer) aan Laerskool Swartkop Naskoolsentrum (of sy gemagtigde personeel) die volgend Neem asb.

  • Daar word nie vereis dat ’n Voorafbestaande Individuele Rekening wat ’n Kontantwaarde Versekeringskontrak of ’n Annuïteitskontrak is, hersien, geïdentifiseer of gerapporteer moet word nie, op voorwaarde dat die Rapporterende Finansiële Instelling effektief by wet verhoed word om sodanige Kontrak aan inwoners van ’n Rapporteerbare Jurisdiksie te verkoop.