Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone, Wet 65 van 1988 en die Regulasies daarkragtens uitgevaardig, xxxx van tyd tot tyd gewysig. 2.28 Wet op Deeltitels: die Wet op Deeltitels, Wet 95 of 1986, en die Regulasies daarkragtens uitgevaardig, xxxx van tyd tot tyd gewysig. 2.29 Wet op Ouer Persone: Wet op Ouer Persone, Wet 13 of 2006. 2.30 Woorde wat in die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone asook die Wet op Deeltitels omskryf is, dra (tensy die kontrak anders bepaal) ooreenstemmende betekenisse hierin. 2.31 In hierdie kontrak, tensy die samehang van die woorde anders aandui of daarmee strydig is, sluit enige verwysing: 2.31.1 na „n geslag, die ander geslagte in; 2.31.2 na die enkelvoud, die meervoud in en omgekeerd; 2.31.3 na regspersone, natuurlike persone in en omgekeerd. 2.32 Die opskrifte is slegs vir verwysingsdoeleindes ingevoeg en word nie by die uitleg van hierdie kontrak in ag geneem nie. 3.
Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone die Wet op Behuisingsontwikkelingskemas vir Afgetrede Persone, Wet 65 van 1988 en die Regulasies daarkragtens uitgevaardig, xxxx van tyd tot tyd gewysig. 2.29 Wet op Deeltitels: die Wet op Deeltitels, Wet 95 van 1986 en die Regulasies daarkragtens uitgevaardig, xxxx van tyd tot tyd gewysig. 2.30 Wet op Ouer Persone: Wet op Ouer Persone, Wet 13 van 2006. 2.31