AKADEMIESE STILTETYE Voorbeeld Klousules

AKADEMIESE STILTETYE. 8.2.1 Studente moet ten alle tye so optree dat dit vir enige van die inwoners in 'n koshuis moontlik xxx xxxx om ongehinderd te studeer. 8.2.2 Stilte moet gedurende die volgende tye gehandhaaf word: Maandag tot Donderdag: 08:00 tot 12:30, 14:00 tot 16:30 ,19:30 tot 21:00 en 21:30 tot die volgende oggend Vrydae: 08:00 tot 12:30, 14:00 tot 16:30, 23:30 tot die volgende oggend Saterdae en Sondae: 13:30 tot 15:30, 23:30 tot die volgende oggend 8.2.3 Tydens eksamentye en middelsemester-toetsreekse mag individuele Huiskomitees strenger akademiese stiltetye toepas. 8.2.4 Op Sondae moet 'n rustige atmosfeer in die koshuis gehandhaaf word. 8.2.5 Dit is die Huiskomitee se plig om akademiese stiltetye in 'n koshuis te handhaaf en xxxxxx op te tree indien afgewyk word van die stiltetye. 8.2.6 Dit is elke inwoner se plig xx xxxx xx xxxx sodat akademiese stiltetye moontlik is in 'n koshuis. 8.3