Common use of Besondere uitsonderings Clause in Contracts

Besondere uitsonderings. 1. Hierdie afdeling dek nie: (a) gevolglike verlies of gevolglike skade van enige aard hoegenaamd behalwe xxxx in onderafdeling B - Huurgeld bepaal (b) eiendom meer spesifiek verseker of xxxxx xxxxxx vermeld, aktes, verbande, wissels, geldbewyse, geld, tjeks, sekuriteite vir geld, seëls, dokumente van enige aard, manuskripte, medaljes, muntstukke (xxxxx xxx geld en verhandelbare instrumente xxxx in Omskrywing (i) tot en met R2 500), motorvoertuie en toebehore in of op sulke voertuie, lugvaartuie en enige xxxx daarvan, watervaartuie en enige xxxx daarvan (behalwe modelvliegtuie en modelwatervaartuie), kano's en diere (c) enige elektroniese dataverwerkingstoerusting wat nie vir huishoudelike- en/of boerdery besigheidsdoeleindes alleen gebruik word nie Met dien verstande dat: (i) sodanige elektroniese dataverwerkingstoerusting wat vir huishoudelike- en/of boerdery besigheidsdoeleindes alleen gebruik word onderhewig is aan ‘n eerste bedrag betaalbaar van R1 000 (eenduisend rand) ten opsigte van iedere en xxxx xxx (ii) die aanspreeklikheid van die maatskappy met betrekking tot sodanige elektroniese toerusting gebruik vir boerdery besigheidsdoeleindes beperk is tot 10% (tien persent) van die versekerde bedrag tot ‘n maksimum van R25 000 (vyf en twintig duisend rand) enige enkele gebeurtenis.

Appears in 2 contracts

Samples: www.msbia.co.za, dachstein.co.za

Besondere uitsonderings. 1. Hierdie afdeling dek nie: (a) gevolglike verlies of gevolglike skade van enige aard hoegenaamd behalwe xxxx in onderafdeling B - Huurgeld bepaal (b) eiendom meer spesifiek verseker of xxxxx xxxxxx vermeld, aktes, verbande, wissels, geldbewyse, geld, tjeks, sekuriteite vir geld, seëls, dokumente van enige aard, manuskripte, medaljes, muntstukke (xxxxx xxx geld en verhandelbare instrumente xxxx in Omskrywing (i) tot en met R2 500500 (tweeduisend vyfhonderd rand)), motorvoertuie en toebehore in of op sulke voertuie, lugvaartuie en enige xxxx daarvan, watervaartuie en enige xxxx daarvan (behalwe modelvliegtuie en modelwatervaartuiemodel-watervaartuie), kano's en diere (c) enige elektroniese dataverwerkingstoerusting wat nie vir huishoudelike- en/of boerdery besigheidsdoeleindes alleen gebruik word nie Met dien verstande dat: (i) sodanige elektroniese dataverwerkingstoerusting wat vir huishoudelike- en/of boerdery besigheidsdoeleindes alleen gebruik word onderhewig is aan ‘n eerste bedrag betaalbaar van R1 000 (eenduisend rand) ten opsigte van iedere en xxxx xxx (ii) die aanspreeklikheid van die maatskappy met betrekking tot sodanige elektroniese elek-troniese toerusting gebruik vir boerdery besigheidsdoeleindes beperk is tot 10% (tien persent) van die versekerde bedrag tot ‘n maksimum van R25 000 (vyf en vyf-en- twintig duisend rand) enige enkele gebeurtenis. (iii) die aanspreeklikheid van die maatskappy met betrekking tot kripto- of virtuele geldeenheid masjiene en -toerusting beperk is tot 5% (vyf persent) van die versekerde bedrag vermeld in die bylae of R25 000 (vyf-en-twintig duisend rand), watter ookal die minste enige enkele gebeurtenis.

Appears in 1 contract

Samples: www.msbia.co.za

Besondere uitsonderings. 1. Hierdie afdeling dek nie: (a) gevolglike verlies of gevolglike skade van enige aard hoegenaamd nie behalwe ten opsigte van verlies van huurgeld xxxx in onderafdeling B - Huurgeld hierdie afdeling bepaal (b) eiendom meer spesifiek verseker enige verlies of xxxxx xxxxxx vermeldskade as gevolg van strukturele gebreke, aktesfoutiewe ontwerp, verbandegebrekkige vakmanskap, wisselsgebrek aan instandhouding, geldbewysenormale verwering, geldkorrosie, tjeksinherente defek, sekuriteite vir geld, seëls, dokumente van enige aard, manuskripte, medaljes, muntstukke (xxxxx xxx geld latente defek en verhandelbare instrumente xxxx in Omskrywing (i) tot en met R2 500), motorvoertuie en toebehore in of op sulke voertuie, lugvaartuie en enige xxxx daarvan, watervaartuie en enige xxxx daarvan (behalwe modelvliegtuie en modelwatervaartuie), kano's en diere slytasie (c) verlies van of beskadiging veroorsaak deur onderafdeling A - Eiendom gevaar 3 aan huishoudelike boorgatpompe en elektriese motors (xxxx omskryf in die Geldende klousule) wat onderkant die normale vloedlyn geïnstalleer is nie. Endossemente van toepassing indien vermeld in die bylae 1. Aardbewing Nieteenstaande enigiets strydigs vervat in onderafdeling A - Eiendom gevaar 2 word dit hiermee verklaar en ooreengekom dat dit gewysig is xx xxxx volg xx xxxx: “2. aardbewing met uitsluiting van enige elektroniese dataverwerkingstoerusting verlies of skade (behalwe verlies of skade deur brand) wat nie uit enige mynbedrywighede voortspruit”. 2. Oproer en staking As teenprestasie vir huishoudelike- en/die betaling van ‘n bykomende premie en andersins onderworpe aan die bepalings, voorwaardes, uitsluitings, uitsonderings en waarborge wat daarin vervat word, word hierdie afdeling uitgebrei om skade te dek wat regstreeks veroorsaak word deur of boerdery besigheidsdoeleindes alleen gebruik word nie Met dien verstande datdeur middel van of as gevolg van: (i) sodanige elektroniese dataverwerkingstoerusting wat vir huishoudelike- en/burgerlike beroering, arbeidsonluste, oproer, staking of boerdery besigheidsdoeleindes alleen gebruik word onderhewig is aan ‘n eerste bedrag betaalbaar van R1 000 (eenduisend rand) ten opsigte van iedere en xxxx xxx uitsluiting (ii) die aanspreeklikheid optrede van enige xxxxxx ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking van, of terwyl daar op enige xxxxx xxxx gehandel word, met enige gebeurtenis waarna in (i) hierbo xxxxxx word Met dien verstande dat hierdie uitbreiding nie die volgende dek nie: (a) verlies of skade wat binne die Republiek van Suid-Afrika en Namibië plaasvind (b) gevolglike of onregstreekse verlies of skade van enige aard of beskrywing xxxxx-naamd, behalwe verlies aan huurgeld indien dit spesifiek verseker is (c) verlies of skade wat spruit uit die algehele of gedeeltelike staking van werk of die vertraging of onderbreking of staking van enige proses of werksaamheid (d) verlies of skade wat veroorsaak word deur permanente of tydelike besitsontneming wat spruit uit die konfiskering, kommandering of rekwisisie deur enige xxxxxx ingestelde owerheid (e) verlies of skade wat verband hou met of veroorsaak word deur enige gebeurtenis waarna daar in Algemene uitsondering 1 (A) (ii), (iii), (iv), (v) of (vi) van hierdie polis xxxxxx word of enige optrede van enige xxxxxx ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking van, of terwyl daar op enige xxxxx xxxx gehandel word met sodanige gebeurtenis. Indien die maatskappy met betrekking tot sodanige elektroniese toerusting gebruik vir boerdery besigheidsdoeleindes beperk is tot 10% uit hoofde van voorbehoudsbepaling (tien persenta), (b), (c), (d) van of (e) beweer dat hierdie afdeling nie verlies of skade dek nie, rus die las op die versekerde bedrag tot ‘n maksimum van R25 000 (vyf en twintig duisend rand) enige enkele gebeurtenisom die teendeel te bewys. 3.

Appears in 1 contract

Samples: www.msbia.co.za