Omskrewe gebeurtenisse
AFDELING
HUISBEWONERS
Omskrewe gebeurtenisse
1. Verlies van of skade aan die geheel of ‘n gedeelte van die versekerde eiendom veroorsaak deur enige van die gevare wat in onderafdeling A - Eiendom gespesifiseer word onderhewig aan spesifieke voorwaardes ten opsigte van gevare 8 en 9 - diefstal.
2. Verlies en/of bykomende uitgawes omskryf in onderafdeling B - Huurgeld.
Omskrywing
Versekerde eiendom beteken:
(i) huishoudelike goedere en persoonlike besittings (insluitende geld en verhandelbare instrumente tot en met R2 500 (tweeduisend vyfhonderd rand))
(ii) (a) besigheidsgoedere en toerusting tot R30 000 (dertigtigduisend rand) (uitgesluit elektroniese dataverwerkingstoerusting)
(b) uitgesonderd enige handelsvoorraad en toerusting wat verband hou met ‘n tuisnywerheid
en vaste toerusting en toebehore (nie die eienaar se vaste toerusting en toebehore nie) die eiendom van die versekerde of waarvoor die versekerde aanspreeklik is of eiendom van enige lid van die versekerde xx xxxxx wat gewoonlik by die versekerde inwoon:
(a) die geboue van die versekerde woning met insluiting van huishoudelike buitegeboue of op die persele (uitgesluit besigheidsgoedere en toerusting) geleë by die risiko xxxxx xxxx in die bylae vermeld
(b) enige ander bewoonde private woning
(c) enige gebou waarin die versekerde tydelik woonagtig is
(d) enige gebou waarin die versekerde in diens is
(e) enige meubelbewaringsdepot, bank of veilige bewaringsloket
(f) enige ander gebou.
Onderafdeling A: Eiendom
Versekerde gevare:
1. brand, weerlig, ontploffing
2. aardbewing
3. storm, vloed, wind, water, hael of sneeu, maar met uitsluiting van verlies of skade aan eiendom:
(a) in die buitelug tensy die eiendom ontwerp is om in die buitelug xx xxx of xx xxxx
(b) wat ontstaan terwyl eiendom enige proses noodsaaklikerwys ondergaan wat die gebruik of aanwending van water vereis
(c) as gevolg van slytasie en geleidelike agteruitgang
AGRIPLUS (HUISBEWONERS) Uitleg 03 (Bladsy 1 van 19) 12/2010
Goedgekeurde Finansiële Diensverskaffer ‘n Lid van die Groep
4. lugvaartuie of ander lugtoestelle of voorwerpe daaruit laat val
5. bars, lek of oorloop van watertoerusting, waterpype en vaste olieverwarmingsinstallasies (met uitsluiting van skade veroorsaak daaraan)
6. botsing
7. kwaadwillige beskadiging (xxxx omskryf in uitbreiding 23)
8. diefstal of enige poging daartoe vanuit:
(a) die privaat woning uitgesluit diefstal terwyl die geboue of enige xxxx daarvan onbeset gelaat word of deur die versekerde uitgeleen, verhuur of onderverhuur is (met dien verstande dat vir die doel hiervan die inneem van betalende gaste, kosgangers en loseerders tot hoogstens 3 (drie) in getal nie geag word om uitgeleen, verhuur of onderverhuur van die gebou xx xxxx nie) xxxxx sodanige diefstal gepaard gaan met inbreek in of uitbreek uit die geboue deur wesenlike, sigbare en gewelddadige optrede
(b) enige huishoudelike buitegeboue wat nie regstreeks toegang xxxxxxx tot die private woning nie, beperk is tot R10 000 (tienduisend rand) of die bedrag vermeld in die bylae wat ookal die meeste is, tensy sodanige diefstal gepaard gaan met wesenlike, sigbare en gewelddadige inbreek in of uitbreek uit die geboue
(c) enige meubelbewaringsdepot, bank of veilige bewaringsloket
(d) enige ander bewoonde privaat woning
(e) enige gebou waarin die versekerde tydelik woonagtig is
(f) enige gebou waarin die versekerde in diens is
(g) enige ander gebou onderhewig daaraan dat sodanige diefstal gepaard gaan met wesenlike sigbare en gewelddadige inbreek in of uitbreek uit die gebou
9. diefstal:
(a) van wasgoed, tuinmeubels en swembadmeubels, tuinonderhoudstoerusting, outomatiese swembadskoonmaakapparate, swembadveiligheidsnette en swembadbedekkings van ‘n soortgelyke aard vanaf die gronde van die woning tot en met R10 000 (tienduisend rand) enige enkele eis
(b) in xxxxxxxx gedurende die verloop van verwydering as gevolg van permanente verandering van woonplek
(c) terwyl in xxxxxxxx na of van ‘n meubelbewaringsdepot, bank of veilige bewaringsloket
(d) of poging tot diefstal terwyl in xxxxxxxx xxxxx die beheer van die versekerde of sy gemagtigde verteenwoordiger na of van enige plek van aankoop, reparasie of opknapping veroorsaak deur botsing van die vervoermiddel of diefstal wat gepaard gaan met gewelddadige en kragdadige inbreek in of uitbreek uit die voertuig tot en met ‘n bedrag van R10 000 (tienduisend rand) enige enkele gebeurtenis.
Onderafdeling B: Huurgeld
Indien die privaat woning onbewoonbaar raak as gevolg van verlies of skade veroorsaak deur ‘n gevaar xxxx omskryf in onderafdeling A - Eiendom xxx die maatskappy vir die tydperk wat noodsaaklik is vir die herstelling daarvan die versekerde skadeloos stel vir:
(a) die werklike huurgeld waarvoor die versekerde as huurder van die privaat woning aanspreeklik is
(b) enige redelike bykomende kostes aangegaan om alternatiewe losies of xxxxxxx vir die versekerde en xx xxxxx en huishoudelike personeel wat normaalweg by die versekerde inwoon te voorsien
(c) noodsaaklike vervoer en bergingskostes ten opsigte van meubels tot en met 25% (vyf en twintig persent) van die versekerde bedrag.
Uitbreidings
1. Xxxxxxxxxxxx toerusting
Hierdie afdeling dek toevallige verlies van of skade anders as meganiese, elektriese of elektroniese onklaarraking aan enige televisiestel, video-opnemer, dekodeerder, DVD, klankreproduksie- toerusting, uitgesonderd rekenaar toerusting, satellietskottels of antenne terwyl in of op die woning weens ‘n toevallige gebeurtenis.
2. Spieëls en glas
Hierdie afdeling dek toevallige brekasie van spieëlglas, glasblaaie xxx xxxxx en meubels of vasteglas wat xxxx uitmaak van enige meubelstuk (behalwe radio- of televisieapparaat) terwyl in die woning.
3. Gaste
Hierdie afdeling dek verlies van of skade aan huishoudelike goedere en persoonlike besittings uitgesonderd geld en verhandelbare instrumente wat nie andersins verseker is nie, wat aan ‘n gas behoort wat tydelik by die versekerde inwoon weens enige van die gevare xxxx gespesifiseer in 1 tot 7 van onderafdeling A - Eiendom of weens diefstal uit die private woning wat verlore of beskadig word met dien verstande dat die maatskappy die gas tot en met R10 000 (tienduisend rand) vir enige enkele eis skadeloos xxx xxxx.
4. Huishulp se eiendom
Hierdie afdeling dek verlies van of skade aan huishoudelike goedere en persoonlike besittings uitgesonderd geld en verhandelbare instrumente wat aan die versekerde se huishulp wat voltyds in diens van die versekerde is, behoort weens enige van die gevare xxxx gespesifiseer in 1 tot 9 van onderafdeling A - Eiendom terwyl sodanige eiendom vervat is in die woning
Met dien verstande dat:
(a) verlies of skade as gevolg van diefstal uitgesluit is tensy sodanige diefstal gepaard gaan met kragdadige en gewelddadige toegang tot of uitgang in of uit die woning
(b) die aanspreeklikheid van die maatskappy ten opsigte van enige enkel gebeurtenis xxx xxx R10 000 (tienduisend rand) oorskry nie.
5. Inhoud van huishoudelike yskaste, vrieskaste, koelkamers en vrieskamers
Hierdie afdeling dek die bederwing van die inhoud alleenlik as gevolg van die verandering in temperatuur voortspruitend uit die toevallige onderbreking van krag (beurtkrag uitgesluit) asook toevallige en meganiese onklaarraking van enige yskas, vrieskas, koelkamer of vrieskamer in die versekerde se woning
Met dien verstande dat:
hierdie uitbreiding dek nie:
(i) bederwing van voorraad weens die doelbewuste afsny van kragtoevoer (gas en paraffien inbegrepe) deur enige instansie
(ii) skade aan die yskas, vrieskas, koelkamer of vrieskamer self Met dien verstande verder dat:
(i) die aanspreeklikheid van die maatskappy ingevolge hierdie uitbreiding nie R5 000 (vyfduisend rand) xxx oorskry nie ten opsigte van enige enkel gebeurtenis
(ii) die maatskappy nie verantwoordelik xxx xxxx nie vir die eerste R250 (tweehonderd en vyftig rand) van iedere en elke gebeurtenis.
6. Sleutels en slotte
Hierdie afdeling dek die xxxxx xx sleutels en slotte insluitende die afstandbeheerder en/of alarmbeheerder te vervang en indien noodsaaklik die herprogrammering van sodanige gekodefiseerde alarmstelsel van die versekerde eiendom volgende op verlies van of skade aan die slot of sleutel, afstand- en/of alarmbeheerder of volgende daarop dat die versekerde rede het om te glo dat enige ongemagtigde persoon in besit mag wees van ’n duplikaat van sodanige sleutel, afstand- en/of alarmbeheerder.
Hierdie afdeling dek ook die redelike koste aangegaan om ‘n slotmaker as gevolg van die verlies van sodanige sleutels, afstand- en/of alarmbeheerder in ‘n noodgeval in te roep
Met dien verstande dat:
(i) die maatskappy se aanspreeklikheid ten opsigte van enige enkele verlies hoogstens R10 000 (tienduisend rand) beloop
(ii) die maatskappy xxx xxx aanspreeklik wees nie vir die eerste R250 (tweehonderd en vyftig rand) ten opsigte van iedere en elke gebeurtenis.
7. Dokumente
Hierdie afdeling dek verlies of skade aan dokumente en manuskripte die eiendom van die versekerde terwyl in die woning xxxx in die bylae vermeld veroorsaak deur die gevare xxxx omskryf in 1 tot 9 van onderafdeling A - Eiendom tot en met ‘n bedrag van R10 000 (tienduisend rand) enige enkele eis. Die maatskappy xxx slegs aanspreeklik wees vir die waarde van die materiaal en bedrag aan arbeid op die dokumente bestee om dit te herstel en/of duplikate daarvan te bekom en nie vir die waarde van die inligting wat daarin vervat is nie.
8. Mediese en veeartsenykundige uitgawes
Hierdie afdeling dek mediese en veeartsenykundige uitgawes aangegaan as gevolg van toevallige liggaamlike besering opgedoen deur enige:
(a) persoon behalwe die versekerde en veroorsaak deur ‘n huishoudelike troeteldier wat aan die versekerde behoort
(b) gas of besoeker as gevolg van ‘n defek in die woning
(c) huishulp in die loop van hulle diens by die versekerde
(d) huishoudelike troeteldier wat aan die versekerde behoort as gevolg van ‘n padongeluk
tot en met R10 000 (tienduisend rand) per persoon of R1 000 (eenduisend rand) per xxxx enige enkele gebeurtenis.
9. Toevallige dood
In die geval van toevallige liggaamlike besering aan die versekerde of aan enige lid van die versekerde xx xxxxx wat normaalweg by die versekerde inwoon binne die grense van die woning of die terrein van die woning en as ‘n regstreekse gevolg van die besering sterf betaal die maatskappy:
(a) R5 000 (vyfduisend rand) vir ‘n persoon van 18 (agtien) jaar en jonger
(b) R10 000 (tienduisend rand) vir ‘n persoon ouer as 18 (agtien) jaar maar jonger as 76 (ses en sewentig) jaar
met dien verstande dat die dood binne 12 (twaalf) maande vanaf die besering intree.
10. Sekuriteitswag
Die maatskappy xxx die versekerde tot en met R10 000 (tienduisend rand) vir enige eis skadeloos stel vir kostes wat redeliker- en noodsaaklikerwys aangegaan word vir die aanstelling van ’n sekuriteitswag na verlies of skade wat deur ‘n omskrewe gevaar veroorsaak is.
11. Huishoudelike telefooninstrumente
Indien enige huishoudelike telefooninstrument (sellulêre telefone uitgesluit) per ongeluk in die woning beskadig word xxx die maatskappy die versekerde tot en met R1 000 (eenduisend rand) per instrument vir enige enkele eis skadeloos stel.
12. Trauma
Indien die versekerde of enige lid van die versekerde xx xxxxx wat normaalweg by die versekerde inwoon, terwyl op die versekerde se perseel, ‘n slagoffer is van geweld of diefstal, poging tot diefstal, ‘n aanhouding, xxxxxx of brand wat professionele berading noodsaak xxx die maatskappy tot en met R10 000 (tienduisend rand) vir enige enkele gebeurtenis betaal.
13. Verlies van water weens lekke
Die maatskappy xxx die versekerde skadeloos stel vir die verlies van water weens lekke uit pype op die versekerde se eiendom waar die versekerde verantwoordelik is om die koste van sodanige water te betaal, onderworpe aan die volgende:
(a) indien die kwartaallikse lesing van waterverbruik die gemiddelde van die voorafgaande 4 (vier) kwartaallikse lesings met 50% (vyftig persent) of meer oorskry, xxx die maatskappy die versekerde tot en met ‘n perk van R5 000 (vyfduisend rand) skadeloos stel vir die koste van sodanige addisionele waterverbruik
(b) tot en met R5 000 (vyfduisend rand) is betaalbaar vir hoogstens twee afsonderlike gebeurtenisse gedurende enige versekeringstydperk van 12 (twaalf) maande
(c) ‘n opskortende voorwaarde vir aanspreeklikheid kragtens hierdie uitbreiding is dat sodra ‘n lek ontdek is (deur fisiese bewys of na ontvangs van ‘n buitengewone hoë rekening) die versekerde onmiddellike stappe moet doen om die betrokke pyp(e) te herstel
(d) hierdie uitbreiding dek nie die koste van regstelling insluitende herstelwerk aan die betrokke pyp(e) nie
(e) die maatskappy is nie aanspreeklik vir eise:
(i) voortspruitend uit lekkende xxxxx, warmwatertoestelle, toiletstelsels en swembaddens nie
(ii) terwyl die eiendom onbewoon is vir ‘n tydperk van meer as 30 (dertig) dae nie
(iii) waar die watervlak van ‘n swembad aangevul moet word as gevolg van ‘n lekkende inlaat- of uitlaatpyp.
14. Opruimingskoste
Die maatskappy xxx die versekerde tot en met R10 000 (tienduisend rand) skadeloos stel vir enige eis vir noodsaaklike koste wat aangegaan word ten opsigte van die verwydering van puin vanaf die perseel na verlies of skade wat hierdeur verseker word.
15. Xxxxxxxx
Die maatskappy xxx die versekerde tot en met R10 000 (tienduisend rand) skadeloos stel vir skade aan huishoudelike goedere in die versekerde of sy/haar gemagtigde verteenwoordiger se bewaring terwyl dit na of vanaf enige plek van aankoop herstel of restourasie vervoer word met dien verstande dat die skade veroorsaak word deur brand, botsing of die omslaan van die voertuig wat dit vervoer insluitende diefstal volgende op die vermelde gebeurtenisse uitgesonderd diefstaldekking xxxx omskryf in terme van onderafdeling A - Eiendom 9(d).
16. Skade aan tuin
Die maatskappy xxx redelike en noodsaaklike kostes tot en met ‘n bedrag van R5 000 (vyfduisend rand) betaal wat die versekerde in sy/haar hoedanigheid as eienaar van die geboue aangaan vir die vervanging van bome, struike en xxxxxx geleë by die woning na skade weens brand, brandbestrydingsbedrywighede, ontploffing, botsing of doelbewuste of opsetlike dade uitsluitende verlies of skade veroorsaak deur of voortspruitend uit diefstal of poging tot diefstal.
17. Huurdersaanspreeklikheid
Die maatskappy xxx alle bedrae betaal waarvoor die versekerde wetlik aanspreeklik is as huurder en bewoner van enige private woning vir vergoeding ten opsigte van:
(a) fisieke verlies of fisieke beskadiging van die geboue van die private woning (maar slegs terwyl die gemelde privaat woning gemeubileer en bewoon is) regstreeks deur enige van die versekerde gevare veroorsaak
(b) fisieke breekskade (maar slegs terwyl die gemelde privaat woning gemeubileer en bewoon is) aan:
(i) vaste glas en spieëls teen mure, in vensters, deure, boligte, dakvensters, sonverhittingstelsels, kweekhuise, glashuise, verandas, stoofglasblaaie, vaste wasbakke, baddens, voetstukke, opwasbakke, latrinebakke, spatskerms en spoelbakke (maar met uitsondering van afsplintering, afskilfering, skraping en ander ontsiering)
(ii) fisieke skade aan ondergrondse pype en kabels wat van die geboue van die private woning tot by die openbare hoofleiding strek of aan ondergrondse oliebrandstofpype
wat gedurende die versekeringstydperk as gevolg van 'n ongeluk plaasvind Met dien verstande dat:
die betaalbare bedrag ten opsigte van enige enkele ongeluk of reeks ongelukke wat uit een gebeurtenis voortspruit nie R5 000 000 (vyfmiljoen rand) met inbegrip van alle vergoeding en alle regskoste en alle xxxxx xxxxx en uitgawes xxx oorskry nie.
18. Aanspreeklikheid teenoor die publiek
Hierdie uitbreiding dek:
(a) alle bedrae waarvoor die versekerde wetlik aanspreeklik is as huisbewoner wat die perseel okkupeer of enige lid van die versekerde xx xxxxx wat normaalweg by die versekerde inwoon vir vergoeding ten opsigte van:
(i) dood van of liggaamlike besering aan of siekte van enige persoon
(ii) fisieke verlies van, of fisieke skade aan tasbare eiendom
wat gedurende die versekeringstydperk as gevolg van 'n ongeluk plaasvind
(b) alle regskoste en -uitgawes:
(i) deur enige xxxxx van die versekerde verhaal
(ii) met die maatskappy se skriftelike toestemming aangegaan
ten opsigte van 'n eis teen die versekerde vir vergoeding waarop die skadeloosstelling in hierdie uitbreiding uiteengesit van toepassing is
Met dien verstande dat:
die betaalbare bedrag ten opsigte van enige enkele ongeluk of reeks ongelukke wat uit een gebeurtenis voortspruit nie R5 000 000 (vyfmiljoen rand) met inbegrip van alle vergoeding en alle regskoste en alle xxxxx xxxxx en uitgawes xxx oorskry nie.
Die skadeloosstelling in hierdie uitbreiding uiteengesit is nie van toepassing op en sluit nie die volgende in nie:
(a) aanspreeklikheid wat die versekerde deur ooreenkoms aanvaar en wat in die afwesigheid van die ooreenkoms sou bestaan het nie
(b) aanspreeklikheid ten opsigte van die dood of liggaamlike besering of siekte van enige persoon wat 'n lid van die versekerde se huishouding of xxxxx is hetsy sodanige persoon by die versekerde inwoon al xxx xxx
(c) aanspreeklikheid ten opsigte van die dood of liggaamlike besering of siekte van enige persoon wat 'n dienskontrak of vakleerlingskap by die versekerde het indien die aanspreeklikheid bestaan ten opsigte van dood, liggaamlike besering of siekte wat uit en in die loop van die persoon se diens by die versekerde ontstaan
(d) aanspreeklikheid ten opsigte van verlies of beskadiging van eiendom wat aan die versekerde of enige lid van die versekerde xx xxxxx of huishouding of bediende of agent van die versekerde behoort of in sy/haar xxxx of xxxxx xx beheer is
(e) aanspreeklikheid ten opsigte van dood, liggaamlike besering, siekte, verlies of skade veroorsaak deur of in verband met of voortspruitend uit:
(i) enige beroep of besigheid van die versekerde
(ii) die eiendomsreg op of besit van of gebruik deur of namens die versekerde van hysers of meganies aangedrewe voertuie of sleepwaens behalwe voetgangerbeheerde tuinimplemente
(iii) opsetlike of kwaadwillige dade
(iv) plofstowwe
(f) aanspreeklikheid ten opsigte van:
(i) xxxx xx vergoeding en regskoste en -uitgawes vir dood of enige besering, siekte, verlies of skade wat direk of indirek veroorsaak word deur of deur middel van of as gevolg is van of ontstaan uit of toe skryf is aan sypeling, besoedeling of kontaminasie, altyd met dien verstande dat hierdie voorbehoudsbepaling nie van toepassing is nie op xxxx xx vergoeding en regskoste en -uitgawes ten opsigte van toevallige dood van of liggaamlike besering aan of siekte van enige persoon of toevallige fisiese verlies van of skade aan tasbare eiendom waar sodanige sypeling, besoedeling of kontaminasie direk veroorsaak is deur ‘n skielike, onbeplande en onvoorsiene gebeurtenis gedurende die versekeringstydperk
(ii) enige xxxxx xx sypel-, besoedelende of kontaminerende stowwe te verwyder, te neutraliseer of skoon xx xxxx, xxxxx die sypeling, besoedeling of kontaminasie direk veroorsaak is deur ‘n skielike onbeplande, onbedoelde en onvoorsiene gebeurtenis
Met dien verstande dat:
niks wat in hierdie voorbehoudsbepaling vervat is, hierdie onderafdeling uitbrei nie om enige aanspreeklikheid te dek wat in die afwesigheid van hierdie voorbehoudsbepaling nie ingevolge hierdie onderafdeling gedek sou gewees het nie
(g) xxxx xx vergoeding en regskoste en -uitgawes ten opsigte van dood of enige besering of siekte wat toe te skryf is aan ‘n geleidelik werkende oorsaak wat nie uit ‘n skielike en identifiseerbare ongeval of voorval ontstaan nie
(h) aanspreeklikheid vir boetes, strafvoltrekkings, straf- of bestraffende of wraaksugtige skadevergoeding toegestaan in enige hof
(i) koste en uitgawes aangegaan ná die datum waarop die maatskappy óf die volle bedrag van die eis óf die totale bedrag wat ten opsigte van enige gebeurtenis verhaalbaar is betaal het of aangebied het om dit te betaal.
19. Gemeenregtelike aanspreeklikheid teenoor huisbediendes
Hierdie afdeling dek:
(a) alle bedrae waarvoor die versekerde wetlik aanspreeklik is vir vergoeding ten opsigte van die dood of liggaamlike besering of siekte van enige huisbediende wat ontstaan uit en in die loop van die tydperk van sodanige huisbediende se diens by die versekerde in sy/haar hoedanigheid as 'n huisbewoner by die perseel en wat gedurende die versekeringstydperk as gevolg van 'n ongeluk plaasvind
(b) alle regskoste en -uitgawes:
(i) deur enige xxxxx van die versekerde verhaal
(ii) met die maatskappy se skriftelike toestemming aangegaan
ten opsigte van 'n eis teen die versekerde vir vergoeding waarop die skadeloosstelling in hierdie gebeurlikheid uiteengesit van toepassing is
Met dien verstande dat:
die betaalbare bedrag ten opsigte van enige enkele ongeluk of reeks ongelukke wat uit een gebeurtenis voortspruit nie R5 000 000 (vyfmiljoen rand) met inbegrip van alle vergoeding en alle regskoste en alle xxxxx xxxxx en uitgawes xxx oorskry nie.
Daarbenewens en in verband met die diens van sodanige huisbediendes by die versekerde xxx die maatskappy die versekerde skadeloos stel teen koste en uitgawes tot hoogstens R2 000 (tweeduisend rand) deur die versekerde met die maatskappy se toestemming aangegaan ter verdediging van enige kriminele geding wat teen die versekerde aanhangig gemaak is as gevolg van 'n beweerde oortreding van die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid, Nr. 85 van 1993.
Die skadeloosstelling in hierdie gebeurlikheid uiteengesit is nie van toepassing nie op en sluit nie die volgende in nie:
(a) aanspreeklikheid wat die versekerde deur ooreenkoms aanvaar en wat nie in die afwesigheid van die ooreenkoms sou bestaan het nie
(b) koste en uitgawes aangegaan ná die datum waarop die maatskappy óf die volle bedrag van die eis óf die totale bedrag wat ten opsigte van enige gebeurtenis verhaalbaar is betaal het of aangebied het om dit te betaal.
20. Ongeriefdekking
In die geval van ‘n totale verlies van die inhoud veroorsaak deur ‘n versekerde gevaar waarvoor die maatskappy die versekerde skadeloos gestel het, xxx ‘n bykomende bedrag van R5 000 (vyfduisend rand) aan die versekerde betaal word ten opsigte van enige ongerief wat gely is
Met dien verstande dat:
die maatskappy se aanspreeklikheid beperk xxx xxxx tot `n maksimum bedrag van R5 000 (vyfduisend rand) in die geval van `n totale verlies waar die gebou sowel as die inhoud verseker is.
21. Swembadmasjinerie
Hierdie afdeling dek skielike toevallige verlies van of skade aan die swembadmasjinerie en filtreertoerusting geïnstalleer by die private woonhuis in die bylae vermeld die eiendom van die versekerde as huurder en/of die versekerde as eienaar asook okkupeerder indien die woonhuis elders verseker is weens 'n verpligting deur 'n finansiële instelling
Met dien verstande dat:
die maatskappy se aanspreeklikheid beperk is tot die bedrag van R3 000 (drieduisend rand) ten opsigte van enige een gebeurtenis.
Besondere uitsonderings van toepassing op swembadmasjinerie
Die maatskappy xxx xxx aanspreeklik wees nie ten opsigte van:
(i) verlies of skade regstreeks of onregstreeks veroorsaak deur roes, insakking, grond- verskuiwing of die ineenstorting van enige gebou
(ii) die verkeerde gebruik van gereedskap of toerusting, eksperimente, opsetlike oorlading of die indiening van abnormale toestande
(iii) skade wat voortspruit uit hidrouliese toetsing of wat gedurende roetine-ondersoek ontdek word
(iv) skade as gevolg van gebreke of defekte wat aan die versekerde of sy verantwoordelike werknemer ten tye van die aanvaarding van hierdie versekering bekend was en nie aan die maatskappy geopenbaar is nie
(v) herstelling of vervanging:
(a) toe te skrywe aan afslyting of wegtering van die materiaal van die aanleg, verwringing of vervorming wat xxxxxx ontwikkel of ander geleidelike verslegting van enige xxxx van die aanleg, onklaarraking van verbindings of lasse, gebrekkige ontwerp, vakmanskap of materiaal
(b) van sekerings of elektriese kontakpunte waar vonking of boogvorming plaasvind, verhittingselemente, kollektorborsels, sleepdrade, xxxxxx, matryse, vere, koppelaar- plate, suierringe, pakstukke, seëls, wisselbare of ontbeerlike onderdele xxxx xxxx- xxxxx, boorysters, snyers, messe, lemme, kettings, bande, verbindings- of digtings- middele of toebehore xxxx smeltbare xxxxxx, skuifpenne, veiligheidskakels en onderdele nie van metaal vervaardig nie (behalwe isolering van elektriese geleiers) transformatorolie of skakelaarolie of koelmiddels
(vi) gevolglike verlies of gevolglike skade van enige aard
(vii) enige eis waarvoor voorsiening gemaak word kragtens 'n waarborg deur die vervaardigers van die swembadmasjinerie of deur 'n dienskontrak verskaf ten opsigte van sodanige swembad masjinerie
(viii) die eerste R500 (vyfhonderd rand) watter ookal die meeste is vir iedere en xxxx xxx.
22. Bergingskoste vir inhoud na skade
Hierdie afdeling dek noodsaaklike bergingskoste wat deur die versekerde aangegaan is om die inhoud te beveilig na die plaasvind van enige gevaar omskryf in onderafdeling A - Eiendom
Met dien verstande dat:
die maatskappy se aanspreeklikheid ingevolge hierdie uitbreiding beperk is tot R5 000 (vyfduisend rand) enige enkele gebeurtenis.
23. Kwaadwillige beskadiging
Andersins onderworpe aan die bepalings, voorwaardes, uitsonderings, uitsluitings en waarborge hierin vervat, word hierdie afdeling uitgebrei om verlies of skade te dek wat regstreeks veroorsaak word deur of as gevolg van die opsetlike of voorbedagte of moedswillige daad van enige persoon gepleeg met die doel om sodanige verlies of skade te veroorsaak maar behalwe verlies of skade aan
1. roerende eiendom wat:
(a) gesteel word
(b) beskadig word in 'n poging om dit of 'n gedeelte daarvan te verwyder vanaf enige perseel wat deur die versekerde besit of geokkupeer word
2. roerende of onroerende eiendom wat deur diewe beskadig word terwyl daar in- of uitgebreek word by enige persele wat deur die versekerde besit of geokkupeer word of in 'n poging om daarby in- of uit te breek
3. onroerende eiendom wat deur die versekerde besit of geokkupeer word, veroorsaak deur of in verband met of as gevolg van:
(a) die verwydering of gedeeltelike verwydering of enige poging daartoe van
(b) die sloping of gedeeltelike sloping of enige poging daartoe van
die vermelde onroerende eiendom of enige gedeelte daarvan met die doel om enige gedeelte daarvan te steel
Met dien verstande dat hierdie gebeurlikheid nie die volgende dek nie:
(a) gevolglike of onregstreekse verlies of skade van enige aard hoegenaamd behalwe verlies aan huurgeld indien dit spesifiek verseker is
(b) verlies of skade wat uit algehele of gedeeltelike staking van werk of die vertraging of onderbreking of staking van enige proses of operasie voortspruit
(c) verlies of skade veroorsaak deur permanente of tydelike besitsontneming wat uit konfiskering, kommandering of rekwisisie deur enige xxxxxx ingestelde owerheid voortspruit
(d) verlies of skade wat betrekking het op of veroorsaak is deur enige gebeurtenis waarna daar in Algemene uitsondering 1(A)(i), (ii), (iii), (iv), (v), (vi) of (vii) van hierdie polis xxxxxx word of die optrede van enige xxxxxx ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking daarvan of terwyl daar op enige xxxxx xxxx gehandel word met enige sodanige gebeurtenis.
Indien die maatskappy uit hoofde van voorbehoudsbepaling (a), (b), (c) of (d) hierbo beweer dat verlies of skade nie deur hierdie versekering gedek word nie, rus die las op die versekerde om die teendeel te bewys.
Indien enige gebou wat die versekerde eiendom bevat vir 30 (dertig) opeenvolgende dae onbewoon gelaat word, word die versekering ingevolge hierdie uitbreiding opgeskort ten opsigte van die geraakte eiendom tensy die versekerde voor die plaasvind van enige skade die skriftelike toestemming van die maatskappy verkry vir die voortsetting van hierdie uitbreiding.
Gedurende die aanvanklike tydperk van 30 (dertig) opeenvolgende dae van onbewoning, word die versekerde ‘n mede-versekeraar saam met die maatskappy en dra hy/sy ‘n xxxx van enige skade gelykstaande aan 20% (twintig persent) van die eis voor die aftrekking van enige eerste bedrag betaalbaar.
24. Tydelike verhoging van die versekerde bedrag
Inhoud se versekerde bedrae xxxx vermeld in die bylae word jaarliks vanaf 15 Desember tot 31 Januarie met 10% (tien persent) verhoog.
Besondere uitsonderings
1. Hierdie afdeling dek nie:
(a) gevolglike verlies of gevolglike skade van enige aard hoegenaamd behalwe xxxx in onderafdeling B - Huurgeld bepaal
(b) eiendom meer spesifiek verseker of xxxxx xxxxxx vermeld, aktes, verbande, wissels, geldbewyse, geld, tjeks, sekuriteite vir geld, seëls, dokumente van enige aard, manuskripte, medaljes, muntstukke (xxxxx xxx geld en verhandelbare instrumente xxxx in Omskrywing (i) tot en met R2 500), motorvoertuie en toebehore in of op sulke voertuie, lugvaartuie en enige xxxx daarvan, watervaartuie en enige xxxx daarvan (behalwe modelvliegtuie en modelwatervaartuie), kano's en diere
(c) enige elektroniese dataverwerkingstoerusting wat nie vir huishoudelike- en/of boerdery besigheidsdoeleindes alleen gebruik word nie
Met dien verstande dat:
(i) sodanige elektroniese dataverwerkingstoerusting wat vir huishoudelike- en/of boerdery besigheidsdoeleindes alleen gebruik word onderhewig is aan ‘n eerste bedrag betaalbaar van R1 000 (eenduisend rand) ten opsigte van iedere en xxxx xxx
(ii) die aanspreeklikheid van die maatskappy met betrekking tot sodanige elektroniese toerusting gebruik vir boerdery besigheidsdoeleindes beperk is tot 10% (tien persent) van die versekerde bedrag tot ‘n maksimum van R25 000 (vyf en twintig duisend rand) enige enkele gebeurtenis.
Besondere voorwaardes
1. Meer as een woning
Indien die inhoud van meer as een private woning kragtens afsonderlike items verseker is, xxx die bepalings, voorwaardes, beperkings en uitsonderings hierin vervat afsonderlik op elke item van toepassing wees asof elk kragtens 'n afsonderlike polis verseker is.
2. Meer as 60 (sestig) dae onbewoon
In geval die versekerde se private woning vir meer as 60 (sestig) dae of meer as die getal dae bo 60 (sestig) dae in die bylae vermeld, hetsy aaneenlopend al xxx xxx, gedurende 365 (driehonderd vyf en sestig) dae na aanvang van die polis en daarna met frekwensies van 365 (driehonderd vyf en sestig) dae aaneenlopend meer as 60 (sestig) xxx xxxxxx 'n inwoner daarin gelaat word, xxx die versekering ten opsigte van onderafdeling A - Eiendom gevare 8 en 9 wat betref verlies van of skade aan die inhoud van die vermelde private woning, huishoudelike buitevertrekke, motorhuise en huishoudelike buitegeboue geheel en al opgeskort wees ten opsigte van enige tydperk of tydperke wat die vermelde private woning vir meer as die vermelde tydperk onbewoon mag xxxx xxxxx andersins deur endossement ooreengekom.
3. Vervangingswaarde
In geval die eiendom verseker kragtens hierdie afdeling verloor, vernietig of beskadig word, xxx die grondslag waarop die bedrae betaalbaar kragtens hierdie afdeling bereken word, wees die xxxxx xx eiendom van dieselfde aard of soort maar nie meerderwaardig of meer omvangryk as die versekerde eiendom toe dit nuut was nie, te vervang of te herstel, onderworpe aan alle ander bepalings van die polis behalwe in soverre dit hierdeur gewysig mag wees.
4. Onderversekering
Indien die hierkragtens versekerde eiendom ten tye van enige verlies gesamentlik van groter waarde is as die daarop versekerde bedrag, xxx word die versekerde beskou as sy eie versekeraar vir die verskil xx xxxx en dra hy dienooreenkomstig na verhouding 'n eweredige xxxx van die verlies. Elke item, indien meer as een, van hierdie afdeling is afsonderlik aan hierdie voorwaarde onderworpe.
5. Brandbluskoste
Enige koste in verband met die blus of bestryding van brand word geag skade aan die versekerde eiendom xx xxxx en is betaalbaar benewens enige ander betaling waarvoor die maatskappy ingevolge hierdie afdeling aanspreeklik mag wees met dien verstande dat die versekerde regtens aanspreeklik is vir sodanige koste en die versekerde eiendom deur brand bedreig is.
6. Inflasie
Die versekerde bedrag ten opsigte van die inhoud hierkragtens verseker xxx maandeliks outomaties met 'n persentasie eweredig met die prysindekse verhoog word.
Geen premie aanpassing xxx gedoen word tot die verjaringsdatum wanneer die premie xxx op grond van die aangepaste bedrag bereken xxx word. Hierdie stel die versekerde nie kwyt van sy/haar verantwoordelikheid nie om te verseker dat die versekerde bedrag te alle tye die volle vervangingswaarde verteenwoordig.
7. Eisvryegroepe
Indien geen eis ingevolge hierdie afdeling gedurende 'n versekeringstydperk (of versekeringstermyn in die geval van 'n maandelikse polis) wat die hernuwing van die polis onmiddellik voorafgaan voorval nie, word die hernuwingspremie (of hernuwingspremies vir die versekeringstermyn in die geval van 'n maandelikse polis) vir hierdie afdeling op die toepaslike eisvryegroep xxxx volg gebaseer:
Versekeringstydperk / Versekeringstermyn | Eisvryegroep |
minder as een jaar | 0 |
die voorafgaande jaar | 1 |
die voorafgaande twee agtereenvolgende jare | 2 |
die voorafgaande drie agtereenvolgende jare | 3 |
die voorafgaande vier agtereenvolgende jare | 4 |
die voorafgaande vyf agtereenvolgende jare | 5 |
die voorafgaande ses agtereenvolgende jare | 6 |
die voorafgaande sewe agtereenvolgende jare | 7 |
die voorafgaande agt agtereenvolgende jare | 8 |
die voorafgaande nege of meer agtereenvolgende jare | 9 |
Indien 'n eis egter gedurende enige versekeringstydperk (of versekeringstermyn in die geval van 'n maandelikse polis) ontstaan terwyl eisvryegroep 4, 5, 6, 7, 8 of 9 van toepassing is xxx die hernuwingspremie vir die daaropvolgende versekeringstydperk (of hernuwingspremies vir die daaropvolgende versekeringstermyn in die geval van 'n maandelikse polis) volgens eisvryegroepe 2, 3, 4, 5, 6 of 7 onderskeidelik bereken word.
Indien meer as een private woning in die bylae beskryf word geld die eisvryekorting asof 'n afsonderlike polis ten opsigte van elke private woning uitgereik was.
Die eisvryegroep xxx xxx geaffekteer word nie deur enige eis ten opsigte van die volgende Uitbreidings, 8 - Mediese en veeartsenykundige uitgawes, 9 - Toevallige dood, 12 - Trauma behandeling, 15 - Xxxxxxxx en 20 - Ongeriefdekking.
Tensy die maatskappy tot 'n oordrag van belang in hierdie polis toestem is die eisvryegroep nie oordraagbaar nie.
8. Verpligte eerste bedrag betaalbaar (Wonings bewoon)
Die versekerde xxx verantwoordelik wees vir die eerste R1 000 (eenduisend rand) van xxxx xxx ten opsigte van gevare 1 tot 9 van onderafdeling A - Eiendom.
9. Verpligte eerste bedrag betaalbaar (Wonings onbewoon)
In die geval van die inhoud van onbewoonde eiendom onder hierdie afdeling verseker xxx die versekerde verantwoordelik wees vir die eerste R1 500 (eenduisend vyfhonderd rand) van xxxx xxx ten opsigte van gevare 1 tot 9 van onderafdeling A - Eiendom.
10. Weerligafleiers
Dit is 'n voorwaarde wat aanspreeklikheid onder hierdie afdeling voorafgaan dat alle geboue met gras-, strooi- of rietdakbedekking met 'n voldoende en behoorlik geïnstalleerde SABS- goedgekeurde weerligafleier of weerligafleier van 'n soortgelyke standaard of beter toegerus is wat
spesifiek daargestel is om weerlig van die betrokke gebou af xx xxx xxxxx xxxxxx vermeld in die bylae.
11. Bouers risiko
Terwyl die gebou beskryf in die bylae van hierdie afdeling in aanbou is of onderhewig is aan bouveranderings en totdat dit finaal afgehandel is, is die volgende voorwaardes van toepassing:
(a) die volgende gevare van onderafdeling A - Eiendom is gekanselleer: 5, 7, 8 en 9
(b) gevaar 3 onder onderafdeling A - Eiendom is gekanselleer en deur die volgende vervang: “3. storm met uitsluiting van verlies of skade:
(i) veroorsaak deur insakking of grondverskuiwing
(ii) as gevolg van slytasie en geleidelike agteruitgang
(iii) aan eiendom in die ope tensy ontwerp om in die ope xx xxx of xx xxxx”
(c) gevaar 6 onder onderafdeling A - Eiendom is gekanselleer en deur die volgende vervang:
"6. botsing met enige gebou deur enige voertuig of xxxx met uitsondering van voertuie of diere wat behoort aan, onder bewaring van en/of onder die beheer van enige kontrakteur of subkontrakteur of enige van hulle werknemers terwyl besig is met:
(i) die bou van of voltooiing van die versekerde eiendom
(ii) argitektoniese veranderings en/of toevoegings en/of restourasie aan die versekerde eiendom of die voltooiing van sodanige veranderings, toevoegings of restourasie”
(d) die volgende uitbreidings is gekanselleer:
(i) Uitbreiding 1 - Oudiovisuele toerusting
(ii) Uitbreiding 2 - Spieëls en glas
(iii) Uitbreiding 5 - Inhoud van huishoudelike yskaste, vrieskaste, koelkamers en vries kamers
(iv) Uitbreiding 6 - Sleutels en slotte
(v) Uitbreiding 7 - Dokumente
(vi) Uitbreiding 8 - Mediese en veeartsenykundige uitgawes
(vii) Uitbreiding 17 - Huurdersaanspreeklikheid
(viii) Uitbreiding 18 - Aanspreeklikheid teenoor die publiek
(e) Onderafdeling B - Huurgeld is gekanselleer.
12. Platinum-, xxxx- en silwerartikels, juweliersware, pelse, fotografiese-toerusting en oosterse tapyte en matte
Die totale waarde van platinum-, xxxx- en silwerartikels, juweliersware, pelse, fotografiese toerusting en oosterse tapyte en matte sal geag word om nie meer as een derde van die versekerde bedrag, wat ten opsigte van inhoud in die bylae vermeld word, xx xxxx nie, xxxxx spesifiek vermeld en ooreengekom.
13. Veiligheidshekke en diefwering
Dit is ‘n voorwaarde wat enige aanvaarding van aanspreeklikheid voorafgaan dat in terme van onderafdeling A - Eiendom gevare 8(a) en 8(b) veiligheidshekke by alle buite deure en diefwering voor alle oopmakende vensters geïnstalleer is, xxxxx xxxxxx vermeld in die bylae.
Endossemente van toepassing indien vermeld in die bylae
1. Meer as 60 (sestig) dae onbewoon
As teenprestasie vir die betaling van 'n bykomende premie, word dit hiermee verklaar en ooreengekom dat die versekerde woonhuis hierin beskryf, onbewoon gelaat mag word vir die periode in die bylae vermeld gedurende elke en iedere termyn van versekering voordat onderafdeling A - Eiendom gevare 8 en 9 opgeskort is kragtens Besondere voorwaarde 2 van hierdie afdeling.
2. Yskaste-, vrieskaste-, koelkamers en vrieskamersdekking
As teenprestasie vir die betaling van 'n bykomende premie word dit hiermee verklaar en ooreengekom dat uitbreiding 5 van hierdie afdeling gekanselleer en vervang is met die volgende:
“5. Hierdie afdeling dek die bederwing van die inhoud alleenlik as gevolg van die verandering in temperatuur voortspruitend uit die toevallige onderbreking van krag (uitgesluit beurtkrag) asook toevallige of meganiese onklaarraking van enige yskas, vrieskas, koelkamer of vrieskamer in die voornoemde woonhuise asook toevallige fisiese skade aan genoemde yskas, vrieskas, koelkamer of vrieskamer en daaropvolgende fisiese skade aan die voornoemde geboue en permanente vashegtings
Met dien verstande dat:
hierdie endossement dek nie:
(i) verlies of skade weens die doelbewuste afsny van kragtoevoer (gas en paraffien inbegrepe) deur enige instansie
(ii) verlies of skade, xxxxx xxx die bederwing van die inhoud, te wyte aan enige meganiese onklaarraking van die genoemde yskas, vrieskas, koelkamer of vrieskamer
Met dien verstande verder dat:
(a) die aanspreeklikheid van die maatskappy nie die bedrag of bedrae wat in die bylae ten opsigte van hierdie endossement aangetoon, xxx oorskry nie
(b) die versekerde verantwoordelik is vir die eerste R350 (driehonderd en vyftig rand) of die bedrag in die bylae vermeld xxxxx ookal die meeste ten opsigte van iedere en xxxx xxx”.
3. Insakking en grondverskuiwing
As teenprestasie vir die betaling van 'n bykomende premie word hierdie afdeling uitgebrei om die volgende te dek:
Verlies of skade veroorsaak deur insakking en grondverskuiwing Met dien verstande dat:
die versekerde verantwoordelik xxx xxxx vir die eerste R5 000 (vyfduisend rand) ten opsigte van iedere en xxxx xxx. Hierdie bedrag geld kumulatief tot enige ander eerste bedrag betaalbaar wat van toepassing mag wees.
Vir die doeleindes hiervan word enige skade geag skade deur brand veroorsaak te gewees het Met dien verstande dat:
hierdie endossement dek nie:
(a) skade aan riole, waterlope, grensmure, tuinmure, keermure, stutmure, hekke, pilare of heinings tensy dit spesifiek verseker word
(b) skade veroorsaak deur of toeskryfbaar aan:
(i) foutiewe ontwerp of konstruksie van of verwydering of verswakking van ondersteuning van enige gebou op die versekerde persele
(ii) werksmense in die uitvoering van enige strukturele veranderings, aanbouings of herstelwerk aan enige gebou op die versekerde persele
(iii) uitgrawings bogronds of ondergronds, behalwe in die loop van mynbedrywighede
(c) gevolglike verlies of gevolglike skade van enige aard hoegenaamd, behalwe verlies van huur indien spesifiek onder hierdie afdeling verseker.
In enige geregtelike aksie, geding of ander verrigtinge waar die maatskappy beweer dat skade uit hoofde van hierdie endossement nie deur hierdie versekering gedek word nie, rus die las op die versekerde om die teendeel te bewys.
4. Toevallige skade
As teenprestasie vir die betaling van 'n bykomende premie word dit hiermee verklaar en ooreengekom dat hierdie afdeling uitgebrei is om die volgende te dek:
Toevallige beskadiging van die inhoud anders as oudiovisuele toerusting (xxxx omskryf in terme van uitbreiding 1 van hierdie afdeling van die polis), antennes en satellietskottels op uitwendige wyse weens 'n ongeluk terwyl in die geboue op die perseel
Met dien verstande dat:
die maatskappy nie aanspreeklik is nie ten opsigte van:
(a) (i) brekasie van glas of porselein met inbegrip van erdegoed
(ii) skade opgedoen deur slytasie, waardevermindering, muf, roes, motte, ongediertes, insekte, larwes, enige skoonmaak-, repareer- of restoureerproses, kleuring, geleidelike agteruitgang wat die xxxxxxx van lig, atmosferiese- of klimaatstoestande insluit
(iii) krapmerke, skaafmerke, induiking of afsplintering
(iv) meganiese of elektriese onklaarraking
(v) skade aan elektroniese dataverwerkingstoerusting Met dien verstande verder dat:
(i) die maatskappy se aanspreeklikheid beperk is tot die bedrag per item vermeld in die bylae maar xxx xxx R10 000 (tienduisend rand) enige enkele gebeurtenis per item oorskry nie
(ii) die versekerde verantwoordelik is vir die eerste 10% (tien persent) van die eis met ‘n minimum van R350 (driehonderd en vyftig rand) ten opsigte van iedere en xxxx xxx
(b) Besondere voorwaarde 4 - Onderversekering xxx xxx van toepassing wees nie.
5. Aardbewing
Nieteenstaande enigiets strydigs vervat in onderafdeling A - Eiendom gevaar 2, word dit hiermee verklaar en ooreengekom dat dit gewysig is xx xxxx volg xx xxxx:
“2. aardbewing met uitsluiting van enige verlies of skade (behalwe verlies of skade deur brand) wat uit enige mynbedrywighede voortspruit”.
6. Handelsvoorraad en toerusting
As teenprestasie vir die betaling van 'n bykomende premie word dit hiermee verklaar en ooreengekom dat hierdie afdeling uitgebrei is om die volgende te dek:
Verlies of skade aan handelsvoorraad en toerusting terwyl in die geboue xxxx omskryf in die bylae veroorsaak deur 'n versekerde gevaar xxxx omskryf in onderafdeling A - Eiendom gevaar 1 tot 9 alleenlik
Met dien verstande dat:
(a) die handelsvoorraad en toerusting moet verband hou met die tuisnywerheid xxxx omskryf in die bylae en wat die versekerde bedryf vanaf die persele xxxx omskryf in die bylae
(b) enige deelnemer in die tuisnywerheid xxxx omskryf in die bylae en wat die versekerde bedryf vanaf die genoemde persele moet in die bylae vermeld word.
7. Meganiese onklaarraking
As teenprestasie vir die betaling van 'n bykomende premie word dit hiermee verklaar en ooreengekom dat hierdie afdeling uitgebrei is om die volgende te dek:
Toevallige meganiese of elektriese onklaarraking van enige elektriese toerusting terwyl in die geboue op die perseel xxxx vermeld in die bylae
Met dien verstande dat:
die maatskappy xxx xxx aanspreeklik wees nie ten opsigte van:
(a) skade wat ontstaan uit slytasie, waardevermindering, roes, motte, ongediertes, enige skoonmaak, repareer- of restoureerproses en geleidelike agteruitgang wat die xxxxxxx van lig atmosferiese- of klimaatstoestande insluit
(b) uit krapmerke, skaafmerke, duike of afsplintering
(c) skade wat ontstaan uit foutiewe of gebrekkige ontwerp, materiaal of vakmanskap
(d) skade wat ontstaan uit inherente xxxx of latente defek
(e) skade wat ontstaan uit gebrek aan instandhouding
(f) skade aan nie-draagbare en draagbare rekenaars en/of dataverwerkingstoerusting
(g) skade aan gereedskap van enige aard insluitende tuinmaakgereedskap, werktuie en outomatiese swembadskoonmaakapparate
(h) skade wat ontstaan deur enige verontagsaming van die vervaardigers se aanwysings aangaande die funksionering van die elektriese toerusting
(i) skade waarvoor voorsiening gemaak word kragtens die waarborg van die vervaardigers van enige elektriese toerusting
Met dien verstande dat:
(i) Besondere voorwaarde 4 - Onderversekering xxx xxx van toepassing wees nie
(ii) die maatskappy se aanspreeklikheid ten opsigte van ‘n enkel gebeurtenis nie die bedrag vermeld in die bylae per item xxx oorskry nie
(iii) die maatskappy nie aanspreeklik xxx xxxx vir die eerste R500 (vyfhonderd rand) ten opsigte van elke gebeurtenis nie.
8. Oproer en staking
As teenprestasie vir die betaling van ‘n bykomende premie en andersins onderworpe aan die bepalings, voorwaardes, uitsluitings, uitsonderings en waarborge wat daarin vervat word, word hierdie afdeling uitgebrei om skade te dek wat regstreeks veroorsaak word deur of deur middel van of as gevolg van:
(i) burgerlike beroering, arbeidsonluste, oproer, staking of uitsluiting
(ii) die optrede van enige xxxxxx ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking van, of terwyl daar op enige xxxxx xxxx gehandel word met, enige gebeurtenis waarna in (i) hierbo xxxxxx word
Met dien verstande dat hierdie uitbreiding nie die volgende dek nie:
(a) verlies of skade wat binne die Republiek van Suid-Afrika en Namibië plaasvind
(b) gevolglike of onregstreekse verlies of skade van enige aard of beskrywing hoegenaamd, behalwe verlies aan huurgeld indien dit spesifiek verseker is
(c) verlies of skade wat spruit uit die algehele of gedeeltelike staking van werk of die vertraging of onderbreking of staking van enige proses of werksaamheid
(d) verlies of skade wat veroorsaak word deur permanente of tydelike besitsontneming wat spruit uit die konfiskering, kommandering of rekwisisie deur enige xxxxxx ingestelde owerheid
(e) verlies of skade wat verband hou met of veroorsaak word deur enige gebeurtenis waarna daar in Algemene uitsondering 1(A) (ii), (iii), (iv), (v) of (vi) van hierdie polis xxxxxx word of enige optrede van enige xxxxxx ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking van, of terwyl daar op enige xxxxx xxxx gehandel word met, sodanige gebeurtenis.
Indien die maatskappy uit hoofde van voorbehoudsbepaling (a), (b), (c), (d) of (e) beweer dat hierdie afdeling nie verlies of skade dek nie, rus die las op die versekerde om die teendeel te bewys.
9. Gastehuise (Akkommodasie en verblyf)
As teenprestasie vir die betaling van ‘n bykomende premie word dit hiermee verklaar en ooreengekom dat onderafdeling A - Eiendom 8(a) gewysig is xx xxxx volg xx xxxx:
8. Diefstal of enige poging daartoe, maar met uitsluiting van:
(a) diefstal (of enige poging daartoe) terwyl die gebou(e) of enige xxxx daarvan deur die versekerde uitgeleen, verhuur of onderverhuur is tensy sodanige diefstal (of enige poging daartoe) gepaard gaan met inbreek in of uitbreek uit die gebou(e) deur wesenlike, sigbare en gewelddadige optrede. Vir die doeleindes van hierdie onderafdeling 8(a) xxx die inneem van betalende gaste, besoekers, kosgangers en/of loseerders wat hoogstens 4 (vier) kamers, of die aantal kamers in die bylae vermeld, wat ookal die meeste is, in die gebou(e) okkupeer, nie geag word om die uitleen, verhuur of onderverhuur van die gebou(e) xx xxxx nie
Met dien verstande dat:
die versekerde aanspreeklik is vir ‘n bykomende eerste bedrag betaalbaar van R250 (tweehonderd en vyftig rand) bo en behalwe die basiese eerste bedrag betaalbaar (xxxxx xxx ten opsigte van wonings onbewoon) ten opsigte van elk en iedere eis weens diefstal (of enige poging daartoe) wat nie gepaard gaan met inbreek in of uitbreek uit die gebou(e) deur wesenlike, sigbare en gewelddadige optrede.