BEWONING VAN KAMERS Voorbeeld Klousules

BEWONING VAN KAMERS. 10.7.1 Koshuisinwoners is geregtig op die bewoning van die betrokke toegewese kamers gedurende die akademiese jaar, met uitsluiting van alle vakansies. 10.7.2 Die Universiteit behou die reg voor om die kamers in die koshuise gedurende alle vakansies vir huisvesting van ander persone te gebruik. 10.7.3 Geen nie-inwoners mag sonder toestemming van die Inwonende Hoof in 'n koshuis slaap nie. 10.8