Common use of Eenheidsprys Clause in Contracts

Eenheidsprys. n Eenheidsprys word daagliks in Suid-Afrikaanse geldeenheid bereken, op grond van die markwaarde van die xxxxx in die beleggingsfonds. Die volgende word in aanmerking geneem wanneer die eenheidsprys vir 'n spesifieke beleggingsfonds bereken word: • belasting, xxxx in die toepaslike polishouerfonds gehef; • die beleggingsadministrasieheffing; • die fooie wat deur die batebestuurders gehef word. Die eenheidsprys van 'n beleggingsfonds word nie gewaarborg nie, en mag mettertyd vermeerder of verminder, tensy dit spesifiek anders in die kontrak genoem word.

Appears in 2 contracts

Samples: www.sanlam.co.za, www.sanlam.co.za

Eenheidsprys. n Eenheidsprys word daagliks in Suid-Afrikaanse geldeenheid bereken, op grond van die markwaarde van die xxxxx in die beleggingsfonds. Die volgende word in aanmerking geneem wanneer die eenheidsprys vir 'n spesifieke beleggingsfonds bereken word: • belasting, xxxx in die toepaslike polishouerfonds gehef; • die beleggingsadministrasieheffing; • die waarborgheffing vir Escalating Fondse; • die fooie wat deur die batebestuurders gehef word. Die eenheidsprys van 'n beleggingsfonds word nie gewaarborg nie, en mag mettertyd vermeerder of verminder, tensy dit spesifiek anders in die kontrak genoem word.

Appears in 1 contract

Samples: www.sanlam.co.za

Eenheidsprys. n Eenheidsprys word daagliks in Suid-Afrikaanse geldeenheid bereken, op grond van die markwaarde van die xxxxx in die beleggingsfonds. Die volgende word in aanmerking geneem wanneer die eenheidsprys vir 'n spesifieke beleggingsfonds bereken word: • belasting, xxxx in die toepaslike polishouerfonds gehef; • die beleggingsadministrasieheffing; • die fooie wat deur die batebestuurders gehef word. Die eenheidsprys van 'n beleggingsfonds word nie gewaarborg nie, en mag mettertyd vermeerder of verminder, tensy dit spesifiek anders in die kontrak genoem word.

Appears in 1 contract

Samples: www.sanlam.co.za

Eenheidsprys. n Eenheidsprys word daagliks in Suid-Afrikaanse geldeenheid bereken, op grond van die markwaarde van die xxxxx in die beleggingsfonds. Die volgende word in aanmerking geneem wanneer die eenheidsprys vir 'n spesifieke beleggingsfonds bereken word: • belasting, xxxx in die toepaslike polishouerfonds gehef; • . Geen belasting word tans in die beleggingsadministrasieheffingpolishouerfonds vir hierdie produk gehef nie; • die fooie wat deur die batebestuurders gehef word. Die eenheidsprys van 'n beleggingsfonds word nie gewaarborg nie, en mag mettertyd vermeerder of verminder, tensy dit spesifiek anders in die kontrak genoem word.

Appears in 1 contract

Samples: Belastingvrye Belegging Planbeskrywing