FINALE REKENING Voorbeeld Klousules

FINALE REKENING. Die finale waarde van die werke ▇▇▇ bepaal word deur „n berekening ▇▇ ▇▇▇▇ van weglatings en byvoegings tot die kontrakprys as gevolg van wysiginge waarop ooreengekom is. Die berekening van sodanige weglatings en toevoegings ▇▇▇ bereken word volgens die Kontrakteur se normale tariewe. „n Finale rekening ▇▇▇ ▇▇▇▇ die Kontrakteur voorberei en aan die Werkgewer gelewer word voor of op die dag van voltooiing. Enige bedrag verskuldig in terme hiervan, ▇▇▇ ▇▇▇▇ die verantwoordelike persoon betaal word binne 7 (sewe) dae na die datum van voltooiing.
FINALE REKENING. 17.1 Op die INSPEKSIEDATUM ▇▇▇ die ONTWIKKELAAR finale rekeninge aan die WERKGEWER voorlê, ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ spesifiseer: 17.1.1 Die BOUKONTRAKPRYS; 17.1.2 Toegevoeg daartoe alle bedrae verskuldig ten aansien van VERANDERINGE; 17.1.3 Toegevoeg die bedrag ten aansien van OPSIONELE EKSTRAS; 17.1.4 Toegevoeg of afgetrek die bedrae ten aansien van die aanpassings gemaak te word ten opsigte van die PC ITEMS; 17.1.5 Toegevoeg daartoe die ekstra kostes ▇▇ ▇▇▇▇▇▇ in paragraaf 28 en enige ander aanpassings gemaak te word in terme van hierdie ooreenkoms waarvoor nie voorsien word in 17.1.1 tot 17.1.4 hierbo nie. 17.2 Alle bedrae verskuldig aan die ONTWIKKELAAR deur die WERKGEWER ▇▇▇ betaal word op die VOLTOOIINGSDATUM. Die ONTWIKKELAAR ▇▇▇ ▇▇▇ verplig wees om sy RETENSIEREG oor ▇▇ ▇▇▇ tot ▇▇▇▇▇ betaling van alle bedrae verskuldig deur die WERKGEWER aan die ONTWIKKELAAR gemaak is nie.