Goedkeuring van ‘n verband Voorbeeld Klousules

Goedkeuring van ‘n verband. 13.1.1 Hierdie ooreenkoms is onderhewig daaraan dat die Koper (of die Verkoper of Agent namens die Koper) goedkeuring verkry teen nie later nie as 30 (DERTIG) dae vanaf datum van laaste ondertekening hiervan vir die toekenning van ‘n lening by ‘n Finansiële Instelling vir nie minder nie as R ( RAND), xxxxx xxxxxx verseker xxx word xxxx die registrasie van ‘n eerste verband oor die eiendom, teen sodanige xxxxx en op sodanige voorwaardes xxxx gestipuleer deur die instelling waar aansoek gedoen word vir die lening. Hierdie voorwaarde xxx geag vervul xx xxxx al is die lening goedgekeur onderworpe aan die verbinding van die Koper xx xxxx (of enige van die direkteure, en/of aandeelhouers en/of lede van die Koper, wat ookal die geval mag wees) as borg en mede-hoofskuldenaar in solidum met die koper vir die nakoming van die koper se verpligtinge ingevolge die lening. Die Verkoper mag in sy uitsluitlike diskresie en sonder enige verdere kennisgewing aan die Koper die periode waarin die Koper verbandgoedkeuring moet verkry verleng met ‘n verdere periode van 30 (DERTIG) dae. Die Koper waarborg dat hy/sy kwalifiseer vir sodanige verband en dat die finansiering binne die vereiste tydperk verkry xxx word. Die partye kom spesifiek ooreen dat hierdie opskortende voorwaarde geag xxx word vervul xx xxxx op die datum wat die Koper ‘n kwotasie en/of voorafgaande ooreenkoms staat (“pre-agreement statement”) van enige finansiële instelling bekom in terme waarvan sodanige finansiële instelling ‘n lening aan die Koper aanbied vir ‘n bedrag wat nie minder is nie as die bedrag vermeld hierbo. Versuim aan die xxxx van: (a) die Xxxxx xx enige verbandaansoekvorms en/of enige ander dokumente te onderteken met betrekking tot die aansoek en/of registrasie van die verband, of om die nodige en relevante inligting en dokumentasie te voorsien en/of kostes insidenteel aan die registrasie en/of goedkeuring van die verband te betaal; (b) enige persoon genomineer om die Koopkontrak of borgstelling xxxx xx xxxxxx word hierbo te teken of om relevante informasie op aanvraag deur die Verkoper of Agent of beoogde Verbandhouer te voorsien, xxx kontrakbreuk daarstel xxxx xxxxx die betekenis van klousule 15 hiervan, alternatiewelik xxx die Verkoper geregtig wees om klousule 13.1 hierbo as behoorlik vervuld te ag. 13.2 Verkoop van die Koper se eiendom wat reeds verkoop is of verkoop moet word. Indien van toepassing: Sien Aanhangsel “D” hierby aangeheg. 13.3 Hierdie ooreenkoms is verder onderhewig aan die...