Common use of Inligting oor besoldiging Clause in Contracts

Inligting oor besoldiging. Artikel 33 Die volgende inligting moet skriftelik verstrek word wanneer die werknemer betaal word: (a) werkgewer se naam en adres; (b) werknemer se naam en beroep; (c) tydperk van betaling; (d) besoldiging in geld; (e) enige aftrekkings van die besoldiging; (f) die werklike bedrag wat betaal is; en (g) indien tersaaklik vir die berekening van die werknemer se besoldiging - (i) die werknemer se besoldigingskoers en oortydskaal; (ii) die getal gewone en oortydure gewerk gedurende die tydperk van betaling; (iii) die getal ure op ’n Xxxxxx of openbare vakansiedag gewerk gedurende die tydperk; en (iv) indien ’n ooreenkoms om gemiddelde werktyd te bereken aangegaan is, die totale getal gewone en oortydure gewerk gedurende die tydperk. 4.6

Appears in 4 contracts

Samples: Wet Op Basiese Diensvoorwaardes, nhka.org, Wet Op Basiese Diensvoorwaardes

Inligting oor besoldiging. Artikel 33 Die volgende inligting moet skriftelik verstrek word wanneer die werknemer betaal word: (a) werkgewer se naam en adres; (b) werknemer se naam en beroep; (c) tydperk van betaling; (d) besoldiging in geld; (e) enige aftrekkings van die besoldiging; (f) die werklike bedrag wat betaal is; en (g) indien tersaaklik vir die berekening van die werknemer se besoldiging - (i) die werknemer se besoldigingskoers en oortydskaal; (ii) die getal gewone en oortydure gewerk gedurende die tydperk van betaling; (iii) die getal ure op 'n Xxxxxx of openbare vakansiedag gewerk gedurende die tydperk; en (iv) indien 'n ooreenkoms om gemiddelde werktyd te bereken aangegaan is, die totale getal gewone en oortydure gewerk gedurende die tydperk. 4.6

Appears in 1 contract

Samples: sinoos.co.za