Verlof vir gesinsverantwoordelikheid Voorbeeld Klousules

Verlof vir gesinsverantwoordelikheid. Die werknemer is geregtig op vyf dae verlof vir gesinsverantwoordelikheid teen volle betaling gedurende elke verlofsiklus indien hy/sy minstens vier dae per week vir die werkgewer werk.
Verlof vir gesinsverantwoordelikheid. (1) Hierdie artikel is van toepassing op 'n werknemer- (a) wat vir xxxxxx as vier maande in diens was van 'n werkgewer; en (b) wat vir minstens vier dae per week vir daardie werkgewer werk. (2) Gedurende elke jaarlikse verlofsiklus moet 'n werkgewer, op versoek van die werknemer, drie dae betaalde xxxxxx aan die werknemer xxxxxxx, wat die werknemer geregtig is om te neem- (a) wanneer die werknemer se kind gebore word; (b) wanneer die werknemer se kind xxxx is; of (c) in die geval van die dood van- (i) die werknemer xx xxxx of lewensmaat; of (ii) die werknemer se ouer, aangenome ouer, grootouer, kind, aangenome kind, kleinkind of xxxxx of suster. (3) Behoudens subartikel (5) moet 'n werkgewer 'n werknemer vir 'n dag se verlof vir gesinsverantwoordelikheid- (a) die loon betaal wat die werknemer gewoonlik sou ontvang het vir werk op daardie dag; en (b) op die werknemer se gewone betaaldag betaal. (4) n Werknemer kan verlof vir familieverantwoordelikheid neem ten opsigte van 'n hele of 'n gedeelte van 'n dag. (5) Alvorens 'n werknemer vir verlof ingevolge hierdie artikel betaal word, kan 'n werkgewer redelike bewys vereis van 'n geval beoog in subartikel (2) waarvoor die verlof geneem is. [Sub-a. (5) vervang by a. 4 van Wet 11 van 2002.] (6) n Werknemer se ongebruikte geregtigdheid op verlof ingevolge hierdie artikel verstryk aan die einde van die jaarlikse verlofsiklus waarbinne dit toeval. (7) n Kollektiewe ooreenkoms kan die getal dae en die omstandighede waaronder verlof ingevolge hierdie artikel xxxxxxx staan te word, wysig.
Verlof vir gesinsverantwoordelikheid. Die xxxxxxx is geregtig op verlof vir gesinsverantwoordelikheid in ooreenstemming met die bepalings van Afdeling 27 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, Wet Nr. 75 van 1997.
Verlof vir gesinsverantwoordelikheid. Gedurende elke jaarlikse verlof siklus xxx die WERKNEMER geregtig wees op drie dae betaalde verlof. Die WERKNEMER xxx geregtig wees om verlof te neem in die volgende gevalle: 7.4.1 Wanneer die WERKNEMER se kind gebore word; of 7.4.2 Wanneer die WERKNEMER se kind xxxx is; of 7.4.3 In die geval van dood van die WERKNEMER se ouer, aangenome ouer, grootouer, kind, aangenome kind, kleinkind, xxxxx of suster. 7.4.4 Sodanige verlof kan geneem word ten opsigte van ‘n hele of ‘n gedeelte van ‘n dag, en is die WERKGEWER geregtig op redelike bewys alvorens sodanige verlof toegestaan word. Die WERKGEWER xxx geregtig wees om van die WERKNEMER te verwag dat hy/sy redelike bewys moet voorle van die gebeurlikheid waarvoor aansoek gedoen word vir verlof. Xxxxxx nie geneem gedurende die betrokke verlofsiklus word verbeur aan die einde van die verlof siklus.
Verlof vir gesinsverantwoordelikheid. Artikel 27 Family responsibility leave: Section 27

Related to Verlof vir gesinsverantwoordelikheid

  • ALGEMEEN 24.1 Hierdie dokument tesame met Aanhangsels A tot G bevat die volle ooreenkoms tussen die partye en die partye boekstaaf dat daar geen verbintenisse, voorstellings of waarborge bestaan wat hulle bind en wat nie in hierdie kontrak uiteengesit is nie. 24.2 Geen byvoeging tot, wysiging, beëindiging of novasie van die kontrak en geen afstanddoening van enige reg wat spruit uit hierdie kontrak of nie-nakoming van hierdie kontrak, is geldig nie, tensy dit skriftelik geskied en deur al die partye of hul behoorlike gemagtigde verteenwoordigers onderteken is. 24.3 Geen vergunning, uitstel of ander toegewing deur enige van die partye aan die ander ten opsigte van die nakoming van enige verpligtinge ingevolge hierdie kontrak word in enige omstandighede beskou as 'n stilswyende toestemming deur sodanige party aan die ander nie, en dit vorm nie enige afstanddoening of novasie nie, en raak nie op enige xxxxx xxxx enige van daardie party se regte kragtens, of wat voortspruit uit hierdie kontrak nie. 24.4 Albei partye erken dat hulle verkies het dat hierdie kontrak in Afrikaans opgestel word. 24.5 Sonder om afbreuk aan die bepalings van hierdie kontrak te doen, xxx dit die Verkoper vrystaan om te enige tyd in die toekoms ander soortgelyke of gewysigde kontrakte met ander kopers aan te gaan volgens sy eie oordeel en diskresie. 24.6 Geen ander kontrak aangegaan met „n xxxxx Xxxxx wat geheel of gedeeltelik of wesenlik van hierdie kontrak verskil, xxx geag word inbreuk xx xxxx op hierdie kontrak nie, en die Koper xxx xxx nooit op novasie of stilswyende toestemming aan die xxxx van die Verkoper kan beroep wat xxx neerkom op aansprake van die Xxxxx xx hierdie kontrak te wysig nie. 24.7 Die Xxxxx xxx alle dokumente wat nodig is om oordrag van die eiendom in die naam van die Xxxxx xx bewerstellig teken en terug stuur aan die Prokureur tesame met alle ander dokumente, resolusies en sertifikate xxxx versoek deur die Prokureur, binne 7 (sewe) dae nadat hy versoek is om dit te doen. Dit word geag dat sodanige versoek deur die Prokureur gemaak is: 24.7.1 op die dag dat sodanige versoek mondelings aan die Koper of sy verteenwoordiger gemaak is; of 24.7.2 op die 5de (vyfde) dag nadat „n skriftelike versoek en die dokumente wat geteken moet word, gepos is aan die Koper per geregistreerde pos. 24.8 Die partye kom ooreen dat indien die Koper versuim om enige van die voormelde behoorlik ondertekende dokumente tesame met enige van die ander dokumente, resolusies en sertifikate xxxxxx xx hierbo, binne die voormelde periode aan die Prokureur te besorg, xxx die Xxxxx, nieteenstaande die bepalings van klousule 17 en 18 hiervan, aanspreeklik wees vir betaling van boeterente sonder aanmaning. 24.9 Die partye onderneem xx xxxxx te doen wat nodig is vir die implimentering van die terme en voorwaardes en strekking van die kontrak. 24.10 Indien die Koper getroud is binne gemeenskap van goedere, waarborg hy dat alle toestemmings in terme van die Huweliksgoedere Wet, No. 88 of 1984, bekom is. Xxxx xx handtekening hierop aan te bring, onderneem die xxxx xx alle dokumente wat deur enige persoon of instansie verlang word ten einde „n lening toe te staan en /of om enige verband te registreer insluitende, inter alia, „n borgakte, leningsooreenkoms en Volmag om „n Verband te passeer. Versuim deur die xxxx xx aan enige van die bepalings van hierdie klousule te voldoen, xxx „n wesentlike breuk van hierdie kontrak daarstel. 24.11 Indien daar meer as een Koper is, is die Kopers gesamentlik en afsonderlik, in solidum, aanspreeklik vir die nakoming van al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak. 24.12 Alle betalings gemaak in terme van hierdie ooreenkoms xxx in kontant aan die Prokureur by sy kantoor gemaak word, vry van enige kostes en enige aftrekkings. 24.13 Indien die Koper as trustee van „n maatskappy of beslote korporasie wat gestig staan te word optree, en indien sodanige maatskappy of beslote korporasie nie gestig word binne 14 (veertien) dae na datum van ondertekening van hierdie kontrak nie, of indien gestig, hy nie hierdie kontrak ratifiseer en aanvaar binne 7 (sewe) dae na datum van ondertekening van hierdie kontrak nie, sal die Koper in sy persoonlike hoedanigheid gebonde wees aan al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak asof hy die kontrak in sy persoonlike hoedanigheid onderteken het. Indien die Maatskappy of Beslote Xxxxxxxxxx gestig is, en hierdie kontrak behoorlik geratifiseer en aanvaar is xxxx voormeld, xxx xxxxxxx die ondertekenaar xxxx xx handtekening hierop aan te bring, homself as borg en mede- hoofskuldenaar gesamentlik en afsonderlik met die Maatskappy of Beslote Korporasie vir die nakoming van al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak. 24.14 Indien die Koper van die eenheid „n geregistreerde Maatskappy, Beslote Korporasie of „n Trust is, verbind die ondertekenaar namens die Maatskappy, Beslote Korporasie of Trust xxxx xx handtekening hierop aan te bring, homself as borg en mede-prinsipaal, gesamentlik en afsonderlik met die Maatskappy, Beslote Korporasie of Trust vir die behoorlike nakoming van al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak. 24.15 Die Verkoper mag te enige tyd sy regte en verpligtinge in terme van hierdie ooreenkoms sedeer of vervreem.

  • Bewijslast  Factuur op naam van de projectpartner  Bewijsstukken overheidsopdrachten/aanbesteding of marktconformiteit van prijs (zie par 4.5 en 4.6)  Betalingsreferentie boekhouding Voor vergoedingen van externe expertise en diensten door derden die geen factuur kunnen overleggen geldt de volgende bewijslast:  Onkostennota met omschrijving van de geleverde prestatie en het te betalen bedrag  Betalingsreferentie boekhouding