Kontakverhoudinge. (vergelyk 4.7.4 hieronder) 4.3.4.1 Die NG Kerk wil ook die roeping tot ekumene uitvoer deur na aanleiding van behoeftes, omstandighede en geleenthede, insidentele kontak op te neem met xxxxx xxxxx. 4.3.4.2 Die kontakverhoudinge word deur die Algemene Sinode se gevolmagtigde wat die ekumeniese verhoudinge hanteer, behartig met verantwoording aan die Algemene Sinode. 4.4