BEPALING VAN DIE VERHOUDING TOT XXXXX XXXXX EN GROEPE. 1.1 Die Woord van God is die primêre maatstaf en basis by die bepaling van die NG Kerk se houding teenoor en verhouding tot xxxxx xxxxx en godsdienstige groepe. 1.2 Hoe ’n kerk die Xxxxx verstaan, die hoofsaak van die boodskap van die Xxxxx interpreteer en dit op die lewe toepas, staan uitgedruk in die kerk se belydenisskrif(te). 1.3 Die belydenisgrondslag wat die NG Kerk onderskryf en waaraan xx xxx gebonde ag, is 1.3.1 Die drie ekumeniese belydenisse, naamlik die Apostoliese Geloofsbelydenis, die Geloofsbelydenis van Nicea en die Geloofsbelydenis van Xxxxxxxxxx, wat die NG Kerk met die meeste ander Christelike xxxxx xxxx. 1.3.2 Die drie Formuliere van Eenheid, naamlik die Nederlandse Geloofsbelydenis, die Heidelbergse Kategismus en die Dordtse Leerreëls, wat die NG Kerk met ’n aantal gereformeerde xxxxx xxxx, en wat die eiendomlike van die NG Kerk is. 1.4 Die NG Kerk se belydenisgrondslag is ondergeskik aan die Xxxxx en moet steeds daaraan getoets word. 1.5 Dit is nie voldoende dat ’n belydenis op papier staan of dat iemand dit op ’n stadium in die verlede onderskryf het nie. Daar moet ook gevra word of ’n bepaalde kerk en sy lidmate hulle daardeur gebonde ag en of die belydenis in ’n godvrugtige lewe konkreet word. 1.6 Die gesamentlike kriteria1 vir bepaling van die NG Kerk se houding teenoor en verhouding tot xxxxx xxxxx en groepe is dus die wil van God Drie-enig, xxxx in die Xxxxx weergegee, en weerspieël in • die belydenis, • die Kerkorde, • die erediens, en • die Christelike lewenswandel, diens en getuienis. 2.