KONTANT. 4.2.1 Die Koper moet op aanvraag deur – en aan die Transportbesorger ʼn waarborg xxxxx, wat vir hom aanvaarbaar is. Sodanige waarborg moet betaling van die balans van die Koopprys aan die Transportbesorger teen Registrasie waarborg; of 4.2.2 Die Koper moet op aanvraag deur – en aan die Transportbesorger, die balans van die Koopprys betaal. Betaling xxx geskied in trust aan die Transportbesorger, wie dit so gou as moontlik daarna in ʼn rentedraende trustrekening moet belê, tot voordeel van die Koper: 4.2.3 Die balans van die Koopprys moet aan die Transportbesorger betaal word teen Registrasie. (*Skrap indien die Koper slegs gebruik maak van ʼn verbandlening) 4.3 Die Transportbesorger xxx toesien tot betaling van die balans van die Koopprys aan die Verkoper met Registrasie. 5.