KOOPOOREENKOMS – THERESIA PARK
KOOPOOREENKOMS – XXXXXXXX XXXX
1. PARTYE
1.1 Verkoper:
XXXXXXXX GROUP EIENDOMS BEPERK REGISTRASIE NOMMER: 2012/030594/07
Hierin verteenwoordig deur:
XXXXX XXXXXXXX
IDENTITEITSNOMMER: 921010 5053 08 2, behoorlik gemagtig hiertoe.
ADRES: PLOT 0000, XXXXXXX, XXXXXXXXXXXXX, 0000 en xxxxx@xxxxxxxxxxxxx.xx.xx.
(Hierinlater xx xxxxxx as die "Verkoper")
1.2 Koper:
VOLLE NAME:
IDENTITEITSNOMMER:
GETROUD:
EN
VOLLE NAME:
IDENTITEITSNOMMER:
GETROUD:
OF
GEREGISTREERDE NAAM:
REGISTRASIE NOMMER:
Hierin verteenwoordig deur:
VOLLE NAME:
IDENTITEITSNOMMER:
GETROUD: ,
behoorlik gemagtig hiertoe.
ADRES:
(Fisies)
(Epos en/of Faks)
(Hierinlater xx xxxxxx as die "Koper")
1.3 Kontrakteur:
XXXXXXXX GROUP EIENDOMS BEPERK REGISTRASIE NOMMER: 2012/030594/07 NHBRC REGISTRASIENOMMER: 1-104413658
(Hierinlater xx xxxxxx as die "Kontrakteur")
2. WOORDBEPALING
In die Ooreenkoms beteken:
2.1 Argitek: XXXXXXXX XXX XXXXXXX, 018 297 5762, 073 598 2260, xxxxxxxxxx@xxxxxxxx.xxx.
2.2 Dag: Gewone dag, insluitend weeksdae, Saterdae, Sondae en openbare vakansie dae.
2.3 Deelplan: Voorlopige of finale Deelplan om goedgekeur te word met betrekking tot die Skema en Ontwikkeling.
2.4 Deelnemingskwota: Toegewys aan die Eenheid in terme van die Deelplan.
2.5 Eenheid:
EENHEID NO: IN DIE SKEMA OM BEKEND TE STAAN AS XXXXXXXX XXXX XXXX AANGETOON OP DIE AANHANGSELS HIERTOE, INSLUITEND 'N ONVERDEELDE AANDEEL IN DIE GEMEENSKAPLIKE EIENDOM VAN DIE SKEMA EN DIE UITSLUITLIKE GEBRUIK VAN 'N PARKEERPLEK OM AAN DIE KOPER TOEGEWYS TE WORD OP 'N WYSE EN VOLGENS DIE UITSLUITLIKE DISKRESIE VAN DIE VERKOPER.
2.6 Eiendom:
ERF 3190, POTCHEFSTROOM DORPSGEBIED, REGISTRASIE AFDELING IQ, PROVINSIE NOORDWES, BEKEND AS: ESSELENSTRAAT 53, POTCHEFSTROOM, 2531.
2.7 Eiendomsagent:
AGENTSKAP:
ADRES:
Hierin verteenwoordig deur: , behoorlik gemagtig hiertoe.
2.8 Gebou: Gebou of Geboue om op die Eiendom opgerig te word in ooreenstemming met die Deelplan, sowel as die Aanhangsels hiertoe.
2.9 Heffingsbedrag: Om vasgestel te word deur die Verkoper of die Regspersoon deur kennisgewing aan die Koper.
2.10 Xxxxxxxxxx: Hierdie koopooreenkoms en:
2.10.1 Aanhangsel A: Vereiste "Fica" dokumente van die Koper.
2.10.2 Aanhangsel B: Vereiste inligting van die Koper.
2.10.3 Aanhangsel C: Resolusie deur die Koper.
2.10.4 Aanhangsel D: Voorgestelde Ontwikkeling Plan.
2.10.5 Aanhangsel E: Skedule van Afwerking.
2.11 Ontwikkeling: Die ontwikkeling van die Eiendom deur die oprigting van die Gebou, die opening van ʼn Deeltitelregister – en die registrasie van die Deelplan by die Akteskantoor te Pretoria ten einde die daarstelling van die Skema en die Eenheid te bewerkstellig, asook die heropening van die Deeltitelregister en wysiging van die Deelplan in terme van die inhoud van die Ooreenkoms.
2.12 Registrasie: Registrasie van transport van die Eenheid aan die Koper.
2.13 Regspersoon: Die Verkoper of xxxx aangewys deur die Verkoper.
2.14 Transportbesorger: Aangestel deur beide partye ten opsigte van:
2.14.1 Registrasie en registrasie van enige verbande ter betaling van enige bedrae in terme van die Ooreenkoms en die handelinge waarna xxxxxx word in klousule 3.1; en
2.14.2 Enige algemene handelinge verbandhoudend met onderhandeling, opstel, ondertekening, uitvoering en/of afdwinging van die Xxxxxxxxxx; is:
XX XXXXXX [PER ADRES: XXXXXX PROKUREURS (POTCHEFSTROOM) INGELYF XXXXXXXXXXXXX 00, XXXXXXXXXXXXX, 0000.]
2.15 Verbandmakelaar: XXXXXXXXX XXX XXXXXXXXX – 082 880 4917 (S) / 086 677 8300 (F) / xxxxxxxxx@xxxxxxxx.xxx.
2.16 Wet: Wet op Deeltitels (95 van 1986, xxxx gewysig) en die regulasies in terme daarvan.
3. AANHEF, KOOP EN VERKOOP
Aangesien:
3.1 Die Verkoper:
3.1.1 Toegesien het tot die aankoop van die Eiendom; en
3.1.2 Gaan toesien tot die Ontwikkeling van die Eiendom deur die oprigting van die Gebou, die opening van ʼn Deeltitelregister – en die registrasie van die Deelplan by die Akteskantoor te Pretoria; en
3.2 Die Koper begerig is om die Eenheid te koop;
Nou derhalwe word die Eenheid verkoop en gekoop, onderworpe aan die inhoud van hierdie ooreenkoms:
4. KOOPPRYS
Die Koopprys is R 1 245 000.00 (EEN MILJOEN TWEE HONDERD VYF EN VEERTIG DUISEND
RAND) [BTW ingesluit], betaalbaar deur die Koper as volg:
4.1 * VERBANDLENING:
4.1.1 Die Ooreenkoms is onderworpe aan die opskortende voorwaarde dat die Koper binne 45 (VYF EN VEERTIG) dae na die indiening van ʼn aansoek om ondergenoemde xxxxxx xxxx die Verbandmakelaar, goedkeuring kry vir die toestaan van ʼn lening vir:
R 1 245 000.00 (EEN MILJOEN TWEE HONDERD VYF EN VEERTIG DUISEND
XXXX) of so ʼn alternatiewe bedrag as wat deur die Koper aanvaar word op aanbod deur 'n Xxxxx, teen registrasie van ʼn verband oor die Eenheid (of ʼn ander eiendom) op voorwaardes en teen ʼn rentekoers van krag by die daardie Xxxxx. Voornoemde tydperk xxx outomaties verleng word vir ʼn tydperk volgens die diskresie van die Verkoper, indien gemelde lening nie tydig toegestaan word nie of indien die Xxxxx xx aanbod nie deur die Koper aanvaar word nie.
4.1.2 Die opskortende voorwaarde is vervul selfs indien sodanige lening in beginsel goedgekeur word en/of onderworpe daaraan dat die Koper xx xxxx (direkteur, aandeelhouer, lid of trustee) as borg vir – of medeskuldenaar met die Koper verbind word tot die lening.
4.1.3 Die Koper gee instruksie aan die Eiendomsagent, Bank of Verbandmakelaar om namens hom aansoek te doen vir gemelde lening en xxx onmiddellik nadat sy versoek word om dit te doen, alle handelinge verrig en dokumente verskaf en onderteken verbandhoudend met – en om toe xx xxxx tot gemelde suksesvolle aansoek.
4.1.4 Indien die opskortende voorwaarde nie binne die ooreengekome tydperk vervul word nie, verval die Ooreenkoms outomaties in geheel, met die uitdruklike voorwaarde dat die Koper die Verkoper voorsien van dokumentere bewys van gemelde nie-vervulling tot tevredenheid van die Verkoper.
4.1.5 Die Koper xxx xxxx skriftelike kennisgewing aan die Verkoper, voor datum van verval, afstand doen van die opskortende voorwaarde, waarna die Xxxxxxxxxx nie xxxxxx daaraan onderworpe xxx xxxx nie.
4.1.6 Indien die Koper ʼn aanbod vanaf die Xxxxx aanvaar vir ʼn lening van ʼn bedrag minder as die bedrag genoem in klousule 4.3.1 of indien die bedrag genoem in gemelde klousule nie die balans van die Koopprys opmaak nie, sal die Koper die verskil tussen gemelde bedrae en die balans van die Koopprys, betaal addisioneel tot die bedrag genoem in klousule 4.1 hierbo, op aanvraag deur – en in trust aan die Transportbesorger, wie dit so gou as moontlik daarna in ʼn rentedraende trustrekening moet belê, tot voordeel van die Koper.
4.1.7 Die Koper moet op aanvraag deur – en aan die Transportbesorger ʼn waarborg xxxxx, wat vir hom aanvaarbaar is. Sodanige waarborg moet betaling van die balans van die Koopprys aan die Transportbesorger teen Registrasie waarborg.
4.1.8 Die balans van die Koopprys moet aan die Transportbesorger betaal word teen Registrasie.
(*Skrap indien die Koper nie gebruik maak van ʼn verbandlening nie, bv. ʼn kontantkoper)
4.2 * KONTANT:
4.2.1 Die Koper moet op aanvraag deur – en aan die Transportbesorger ʼn waarborg xxxxx, wat vir hom aanvaarbaar is. Sodanige waarborg moet betaling van die balans van die Koopprys aan die Transportbesorger teen Registrasie waarborg; of
4.2.2 Die Koper moet op aanvraag deur – en aan die Transportbesorger, die balans van die Koopprys betaal. Betaling xxx geskied in trust aan die Transportbesorger, wie dit so gou as moontlik daarna in ʼn rentedraende trustrekening moet belê, tot voordeel van die Koper:
4.2.3 Die balans van die Koopprys moet aan die Transportbesorger betaal word teen Registrasie.
(*Skrap indien die Koper slegs gebruik maak van ʼn verbandlening)
4.3 Die Transportbesorger xxx toesien tot betaling van die balans van die Koopprys aan die Verkoper met Registrasie.
5. OKKUPASIE, OKKUPASIEHUUR EN HEFFINGS
5.1 Okkupasie van die Eenheid xxx aan die Xxxxx xxxxx (en geneem) word op die beoogde datum van 1 JANUARIE 2016.
5.2 Indien die Eenheid gereed is vir Okkupasie op ʼn datum vroeër of later as bogenoemde datum, xxx so ʼn datum as die Okkupasie Datum geag word na skriftelike kennisgewing aan die Koper.
5.3 Enige dispuut met betrekking tot Okkupasie, xxx beslis word deur die diskresie van die Argitek in sy hoedanigheid as deskundige en nie as arbiter nie. Die Argitek se beslissing xxx finaal en bindend op die Partye wees.
5.4 Vanaf die Okkupasie Datum xxx die Xxxxx voldoen aan die reëls van die Regspersoon of die reëls van die Verkoper (xxxxx ook al van toepassing is) asof die Eenheid reeds xxxx vorm daarvan.
5.5 Die Koper (indien van toepassing):
5.5.1. Moet R 8 000.00 (AGT DUISEND RAND) aan die Verkoper betaal vir die duur van gemelde Okkupasie tot en met die datum voor Registrasie, maandeliks vooruitbetaalbaar aan die Transportbesorger en pro rata terugbetaalbaar indien van toepassing;
5.5.2. Moet die Heffingsbedrag aan die Verkoper betaal vanaf die Okkupasie Datum en na Registrasie aan die Regspersoon;
5.5.3. Mag geen wysiging op of aan die Eenheid aanbring, sonder die vooraf verkreë skriftelike toestemming van die Verkoper nie;
5.5.4. Xxx voldoen aan die reëls en regulasies wat betrekking het op die Eenheid, die Eiendom en die eienaar daarvan, sowel as die in terme van die Wet; en
5.5.5. Xxx xxx skuldvergelyking toepas teen enige gelde verskuldig in terme van hierdie klousule nie.
5.6 Indien die Ooreenkoms gekanselleer word, nie in xxxxxxx tree nie of verval:
5.6.1. Xxx die Xxxxx onmiddellik die Eenheid ontruim en dit aan die Verkoper oorhandig in dieselfde toestand as voor okkupasie;
5.6.2. Xxx die Xxxxx oor geen eis teen die Verkoper beskik vir enige wysiging op of aan Eenheid nie; en
5.6.3. En die Koper nie die Eenheid ontruim nie, sal die Ooreenkoms xxx voortbestaan as ʼn huurooreenkoms en xxx die Xxxxx die bedrag hierbo [of 1 (EEN) % van die Koopprys, xxxxx ook al die grootste is] as maandelikse huurgeld betaal xxxx hierin bepaal.
5.7 Enige bedrae betaalbaar in terme van hierdie klousule xxx geag word huurgeld xx xxxx binne die betekenis van ʼn huurooreenkoms en alle remedies vir verhaling van huurgeld xxx tot die beskikking van die eienaar daarvan wees.
6. KONSTRUKSIE VAN GEBOUE
Aangesien die Eenheid xxxx vorm van ʼn Gebou of Geboue wat nog opgerig moet word of wat in proses is om opgerig te word:
6.1 Xxx die Verkoper en die Kontrakteur die Eenheid en die Gebou voltooi op ʼn wyse wat getuig van goeie vakmanskap (met verwysing na arbeid, materiaal en toerusting) in ooreenstemming met die Aanhangsels en in die proses voldoen aan enige wetlike vereistes en vereistes van ʼn gesagsliggaam waar van toepassing.
6.2 Mag die Verkoper en die Kontrakteur, indien genoodsaak of vereis, toesien tot die wysiging van die Gebou, die Eenheid en die Aanhangsels met betrekking tot kwaliteit, kwantiteit en omvang.
6.3 Xxx die Xxxxx aan die Verkoper en die Kontrakteur ʼn lys van gebreke voorsien binne 14 (VEERTIEN) dae na die Okkupasie Datum en xxx die Verkoper toesien tot die herstel daarvan. Gemelde lys en herstelwerk as volledig en finaal van alle gebreke aan die Eenheid, met uitsondering van die ondergenoemde waarborge.
6.4 Mag dit ly tot ongemak of hindernis vir die Koper, xxxxx aanvaarbaar is.
6.5 Xxx die Verkoper en Kontrakteur nie aanspreeklik wees teenoor Xxxxx vir enige verlies, skade, besering of dood xxxx xxxx die Xxxxx nie en stel die Koper die Verkoper en Kontrakteur
skadeloos teen enige verlies, skade, besering of dood xxxx xxxx ʼn derde persoon verbonde aan die Koper.
6.6 Die Kontrakteur, Eenheid en Gebou xxx geregistreer en ingeskryf wees by die "National Home Builders Registration Council" (hierinlater xx xxxxxx as die NHBRC) ooreenkoms die “Housing Consumer Protection Measures Act (95 van 1998) (hierinlater xx xxxxxx as die "HCPM").
6.7 Xxxx vereis in terme van Artikel 13 (2) (a) van die HCPM, waarborg die Kontrakteur dat Die Eenheid en Gebou:
6.7.1 Opgerig xxx word op ʼn behoorlike en vakkundige wyse;
6.7.2 Geskik xxx xxxx vir bewoning op die Okkupasie Datum; en
6.7.3 Opgerig xxx word ooreenkomstig:
(a) Die NHBRC se Tegniese Vereistes vir sover dit toepassing vind op die eenheid xxxx op datum van inskrywing van die eenheid by die NHBRC; en
(b) Die inhoud, Aanhangsels en spesifikasies xxxxxx xx in die Ooreenkoms.
6.8 Xxxx voorgeskryf in Artikel 13 (2) (b) van die HCPM, onderneem die Kontrakteur om:
6.8.1 Enige wesenlike strukturele defekte aan die Eenheid en Gebou reg te stel wat voortspruit uit die nienakoming van die NHBRC se Tegniese Vereistes en wat voorkom binne ʼn periode van 5 (VYF) jaar vanaf die Okkupasie Datum en waarvan die Verkoper en Kontrakteur in xxxxxx xxxxxx word xxxx die Xxxxx xxxxx gemelde periode;
6.8.2 Die nienakoming van of afwyking van die inhoud, Aanhangsels en spesifikasies xxxxxx xx in die Ooreenkoms of enige gebrek verbandhoudend tot ontwerp, vakmanskap of materiaal, waarvan die Verkoper in xxxxxx xxxxxx word xxxx die Xxxxx xxxxx ʼn periode van 3 (DRIE) maande vanaf die Okkupasie Datum, reg te stel; en
6.8.3 Alle daklekke te herstel wat toe te skryf is aan vakmanskap, ontwerp of materiaal, wat voorkom en waarvan die Verkoper in xxxxxx xxxxxx word xxxx die Xxxxx xxxxx „n periode van 12 (TWAALF) maande vanaf die Okkupasie Datum.
6.9 Enige dispuut met betrekking tot die Konstruksie van die Eenheid en Gebou, xxx beslis word deur die diskresie van die Argitek in sy hoedanigheid as deskundige en nie as arbiter nie. Die Argitek se beslissing xxx finaal en bindend op die Partye wees.
7. REGISTRASIE & KOSTE
7.1 Die Transportbesorger xx xxxxxx en fooie, op ʼn skaal xxxx tussen prokureur en kliënt, xxx betaal word deur:
7.1.1. Die Verkoper met betrekking tot Registrasie en die handelinge waarna xxxxxx word in klousule 3.1.
7.1.2. Die Koper met betrekking tot registrasie van enige verbande ter betaling van enige bedrae in terme van die Ooreenkoms, sowel as enige onderhandeling, opstel, ondertekening, uitvoering en/of afdwinging van die Ooreenkoms.
7.2 Enige gelde betaalbaar in terme van die Ooreenkoms is betaalbaar op aanvraag deur en aan die Transportbesorger:
XXXXXX PROKUREURS (POTCHEFSTROOM) INGELYF STANDARD BANK: 330387472
ACB KODE: 052838
VERWYSING: XXXXXXXX XXXX, EENHEIDSNOMMER EN VOLLE NAME XXX XXXXX.
7.3 Die Partye is verplig om, onmiddellik nadat hulle versoek word om dit te doen, alle handelinge te verrig en dokumente verskaf en onderteken verbandhoudend met – en om uitvoering xx xxx aan die Ooreenkoms.
7.4 Voorafgaande en met Registrasie, kan die Transportbesorger toesien tot alle nodige betalings aan – en namens die partye ten einde uitvoering xx xxx aan die Ooreenkoms en Registrasie te bewerkstellig.
8. EIENDOMSAGENTKOMMISSIE
8.1 Eiendomsagentkommissie xxx xxxx die Verkoper aan die Eiendomsagent betaal word, in terme van ʼn ooreenkoms tussen hulle.
8.2 Die Eiendomsagentkommissie word verdien met ondertekening van die Ooreenkoms deur die partye en die vervulling (of afstanddoening) van die opskortende voorwaardes hierin vervat, betaalbaar met Registrasie deur die Transportbesorger aan die Eiendomsagent.
8.3 Die Eiendomsagent het die Koper aan die Eenheid en die Verkoper voorgestel en is die effektiewe oorsaak van die Ooreenkoms.
8.4 Die Eiendomsagent aanvaar al die regte en verpligtinge van toepassing.
9. RISIKO
Vanaf Registrasie:
9.1 Gaan alle risiko ten opsigte van skade aan en/of vernietiging van die Eenheid op die Koper oor;
9.2 Is die Koper geregtig op alle voordeel en inkomste met betrekking tot die Eenheid; en
9.3 Is die Koper aanspreeklik vir alle uitgawes en verantwoordelikhede met betrekking tot die Eenheid.
10. KONTRAKBREUK
10.1 Indien enigeen van die partye versuim om enige bepaling van die Xxxxxxxxxx na te kom en versuim om dit reg te stel binne 7 (SEWE) dae na ontvangs van ʼn skriftelike versoek van die ander party om dit te doen, kan die verontregte party, sonder om afbreek te doen aan enige ander regte waaroor hy mag beskik, spesifieke nakoming eis of die Ooreenkoms sonder verdere kennisgewing kanselleer en skadevergoeding van die party in versuim eis.
10.2 Indien die Ooreenkoms gekanselleer word as gevolg van kontrakbreuk deur die Koper of deur die Koper self, xxx die Xxxxx toesien tot betaling van die Eiendomsagentkommissie op aanvraag en is die Verkoper geregtig om alle bedrae wat uit hoofde van die Ooreenkoms betaal is (hetsy aan die Verkoper of die Transportbesorger) as vooruitberaamde gelikwideerde skadevergoeding te behou, of alternatiewelik, om sodanige xxxxxx xx behou totdat die omvang van die Verkoper se skade bepaal is en om xxx skuldvergelyking toe te pas tussen genoemde bedrae en die Verkoper se skade.
10.3 Insidentele rente, teen die xxx huidige prima uitleenkoers (maandeliks bereken en gekapitaliseer), xxx gehef word op enige bedrae nie tydig betaal op datums xxxx bepaal in die Ooreenkoms nie.
11. ADRESSE VIR REGSDOKUMENTE EN KENNISGEWINGS
11.1 Alle kennisgewings en prosesstukke wat met die Ooreenkoms verband hou, kan aan enige van die partye by die adresse in klousule 1 gestuur word en word sodanige adres gekies as domicilium citandi et executandi.
11.2 Enige party kan sodanige xxxxx xxxx skriftelike kennisgewing aan die ander party wysig.
12. HOEDANIGHEID VAN PARTYE
12.1 *Indien die Koper die Xxxxxxxxxx as verteenwoordiger of gevolmagtigde vir ʼn regspersoon wat nog opgerig moet word, onderteken, word die Koper persoonlik as koper kragtens die Ooreenkoms beskou, tensy sodanige regspersoon opgerig word en die Ooreenkoms bekragtig en aanvaar, binne 30 (DERTIG) dae na ondertekening deur die Verkoper.
12.2 *Indien die Koper ʼn regspersoon of trust is, waarborg die persoon wat die Xxxxxxxxxx in die naam daarvan onderteken dat dit regtens geregistreer is en dat hy gemagtig is om namens gemelde regspersoon of trust xx xxxxxx. Sodanige persoon is persoonlik as Koper (en as borg en medehoofskuldenaar) ingevolge die Xxxxxxxxxx aanspreeklik indien sodanige regspersoon regtens nie bestaan nie of xx xxxxxx rede ook al nie aan die Ooreenkoms gebonde is of daaraan uitvoering gee nie.
(*Skrap na gelang van die geval.)
13. ALGEMEEN
13.1 Die Ooreenkoms is die volledige Ooreenkoms tussen die partye en geen waarborge, voorstellings, voorwaardes of bepalings wat nie hierin vervat is nie, sal die partye bind of het aanleiding gegee tot hulle ondertekening hiervan nie.
13.2 Enige wysiging of kansellasie van die Ooreenkoms xxx skriftelik wees, onderteken deur die partye.
13.3 Die partye het toegesien tot alle toestemmings vereis deur die Wet op Huweliksgoedere 88 van 1984 (xxxx gewysig).
13.4 Die partye stem toe dat die Eiendomsagent, onderworpe aan die plaaslike regering se regulasies, enige reklameborde op die Eiendom mag aanbring.
13.5 Enige toegewings en/of versuim deur die Verkoper om sy regte in terme van die Ooreenkoms af te dwing of enige verlenging van tydperke in terme van die Ooreenkoms, xxx xxx geag word as ʼn afstanddoening deur die Verkoper van enige van sy regte nie.
13.6 Die Kopers is gesamentlik en afsonderlik aanspreeklik in terme van die Ooreenkoms.
13.7 Indien van toepassing, erken die Koper dat daar ʼn Saaklike Reg van Uitbreiding geregistreer xxx word in terme van Artikel 25 van die Wet.
13.8 In die lig van die inhoud van klousule 3 en die xxxx dat die prosesse daarin genoem afgehandel moet word alvorens Registrasie moontlik is, erken die Koper dat die tydperke daaraan verbonde omvattend mag wees. Gevolglik xxx die Xxxxx oor geen eis beskik nie of vrygestel word van enige verpligting nie of geregtig wees op enige vermindering van enige bedrag betaalbaar nie, wat mag voortspruit uit tydperke verbonde daaraan.
13.9 Die Xxxxx xxx nie oor die reg beskik om, sonder die vooraf verkreë skriftelike toestemming van die Verkoper, enige van sy regte in terme van die Ooreenkoms te vervreem, sedeer of oor xx xxxx nie.
13.10 Die Verkoper xxx oor die reg beskik om, sonder die vooraf verkreë skriftelike toestemming van die Koper, enige van regte in terme van die Ooreenkoms te vervreem, sedeer of oor xx xxxx.
13.11 Indien dit vir die Verkoper onmoontlik word om toe xx xxxx tot Registrasie in terme van die inhoud van hierdie Ooreenkoms, kan die Verkoper die Ooreenkoms kanselleer deur skriftelike kennisgewing aan die Koper.
13.12 Waar van toepassing xxx die gebruik van die woord Verkoper, die Kontrakteur insluit en xxx die Kontrakteur beskik oor die regte en verpligtinge van die Verkoper.
13.13 Die Ooreenkoms is onderworpe aan die Wet op Beskermingsmaatreëls vir Behuisingsverbruikers (“Housing Consumer Protection Measures Act”) (95 van 1998, xxxx gewysig) en die Wet op Nasionale Bouregulasies en Boustandaarde (“National Building Regulations and Building Standards Act”) (103 of 1977, xxxx gewysig).
13.14 Waar enige gedeelte van die Ooreenkoms teenstrydig is met die wette in klousule 13.13, xxx die bepalings van gemelde wette gehandhaaf word. Daardie teenstrydige gedeelte van die Ooreenkoms xxx vervang word met die toepaslike gedeelte van die toepaslike wet, sonder dat die oorblywende gedeeltes van Xxxxxxxxxx, of die geldigheid daarvan, beïnvloed word.
14. ONDERTEKENING
14.1 Ondertekening deur die Koper stel ʼn aanbod daar ooreenkomstig die inhoud, kan nie herroep word nie en kan te enige tyd deur die Verkoper aanvaar word.
14.2 Die Ooreenkoms word geag tot stand te kom in Potchefstroom, sodra dit deur beide partye onderteken is.
15. SERTIFIKATE VAN NAKOMING
Die Verkoper xxx voor Registrasie toesien tot die uitreiking van:
15.1 Sertifikate van Nakoming (met betrekking tot enige elektriese installasies van die Eenheid en enige elektriese omheinings op die Eiendom), deur ʼn gekwalifiseerde elektriese kontrakteur ingevolge die Regulasies afgekondig kragtens Die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid (85 van 1993, xxxx gewysig) en onderneem om daarna geen veranderinge aan die elektriese installasie in die Eenheid xx xxxx nie.
15.2 Indien van toepassing, 'n Sertifikaat van Nakoming, deur ʼn gekwalifiseerde kontrakteur ingevolge die Druktoerusting Regulasies, afgekondig kragtens Wet 85 van 1993 (xxxx gewysig) en onderneem om daarna geen veranderinge aan die gas installasie in die Eenheid xx xxxx nie.
15.3 'n Okkupasie Sertifikaat deur die Tlokwe Stadsraad.
16. JURISDIKSIE
16.1 Vir die beregting van enige dispuut wat mag ontstaan uit die Ooreenkoms, stem die partye hiermee toe tot die jurisdiksie van die Landdroshof vir die distrik van Potchefstroom of so ʼn ander distrik as wat oor jurisdiksie oor die persoon van die partye beskik, nieteenstaande die xxxx dat sodanige verrigtinge andersins buite die hof se jurisdiksie sou wees.
16.2 Die klousule xxx geag word die nodige geskrewe toestemming xx xxxx wat aan die hof jurisdiksie xxxxxxx kragtens die bepalings van die Wet op Landdroshowe, 32 van 1944 of enige wysiging daarvan.
16.3 Die partye xxx ook oor die reg beskik om enige dispuut aanhangig xx xxxx in enige ander bevoegde hof wat oor jurisdiksie sou beskik.
17. REGSPERSOON
Die Eenheid xxx xxxx vorm van ʼn Regspersoon en die Koper het homself vergewis met die bedrae betaalbaar daaraan, sowel as die reëls en regulasies wat betrekking het op die Eenheid en eienaar daarvan.
18. WET OP VERBRUIKERSBESKERMING (68 VAN 2008, XXXX GEWYSIG)
(Hierinlater xx xxxxxx as die "VBW")
18.1 Indien die Koper ʼn Regspersoon ("Juristic Person" / “Body Corporate”) is xxxx gedefinieer in die VBW, is gemelde wet nie van toepassing op die Ooreenkoms nie. In terme van Artikel 1 en Artikel
5 (2) (b) van die VBW, verklaar die Partye dat elkeen is ʼn Regspersoon ("Juristic Person" / “Body Corporate”) en sy batewaarde en jaarlikse omset oortref die drumpelwaarde vasgestel deur die Minister in terme van Artikel 6 van die VBW, huidiglik R 2 000 000.00 (TWEE MILJOEN RAND).
18.2 Indien die Koper nie ʼn Regspersoon ("Juristic Person" / “Body Corporate”) is xxxx gedefinieer in die VBW nie, is gemelde wet van toepassing op die Ooreenkoms. In daardie geval is die Koper geregtig op die waarborge verskaf deur Artikels 55 en 56 van die VBW en:
Xxxx xx paraaf tot elke van die ondergenoemde punte, erken en verklaar die Koper die volgende, xxxx xxxxx andere vereis deur Artikel 49 van die VBW, indien van toepassing:
PARAAF | |
A. Die Koper het versoek dat die Ooreenkoms opgestel word in Afrikaans, xxxxx taal sy huistaal is. | |
B. Die Koper het die geleentheid gehad om die Ooreenkoms sorgvuldig xx xxxx en is enige vrae met betrekking daartoe tot sy tevredenheid beantwoord. Die Koper is ook die geleentheid gegun om onafhanklike regsadvies in te win en het die Koper van daardie geleentheid gebruik gemaak of daarvan afstand gedoen. | |
C. Die Ooreenkoms is nie die gevolg van Direkte Bemarking xxxx bepaal in Artikel 16 van die VBW nie. | |
D. Die Koper het spesifiek kennis geneem van die volgende klousules, xxxxx klousules: die risiko of aanspreeklikheid van die Verkoper beperk, ʼn aanname van risiko of aanspreeklikheid vir die Koper tot gevolg het, ʼn vrywaring is van die Verkoper of ander persone se aanspreeklikheid teenoor die Koper of ʼn erkenning van 'n xxxx xxxx die Xxxxx is: | |
• Klousule 5: OKKUPASIE, OKKUPASIEHUUR EN HEFFINGS | |
• Klousule 6: KONSTRUKSIE VAN GEBOUE | |
• Klousule 9: RISIKO | |
• Klousule 10: KONTRAKBREUK | |
• Klousule 12: HOEDANIGHEID VAN DIE PARTYE | |
• Klousule 13: ALGEMEEN |
19. ONDERTEKEN DEUR DIE KOPER/S:
DATUM: PLEK:
GETUIE KOPER
DATUM: PLEK:
GETUIE KOPER
20. ONDERTEKEN DEUR DIE VERKOPER:
DATUM: PLEK:
GETUIE VERKOPER
21. ONDERTEKEN DEUR DIE KONTRAKTEUR:
DATUM: PLEK:
GETUIE KONTRAKTEUR
22. ONDERTEKEN DEUR DIE EIENDOMSAGENT:
DATUM: PLEK:
GETUIE EIENDOMSAGENT