OOREENGEKOME VERANDERINGE Voorbeeld Klousules

OOREENGEKOME VERANDERINGE. Die WERKGEWER xxx geregtig wees om die WONING te verander, met dien verstande dat sodanige VERANDERINGE goedgekeur is deur die plaaslike owerheid en deur die ARGITEK, en met dien verstande verder dat indien die veranderinge nie gefinaliseer is binne 30 (DERTIG) dae vanaf ondertekening hiervan nie die WERKGEWER nie geregtig xxx xxxx om die planne te verander nie en xxx die WONING gebou word in ooreenstemming met die planne aangeheg hierby. Die VERANDERINGE xxx herlei word tot skrif en onderteken word deur beide die ONTWIKKELAAR en die WERKGEWER. Die VERANDERINGE xxx die bedrag wat betaal moet word deur die WERKGEWER vir sodanige veranderinge spesifiseer. Indien die partye ooreenkom tot enige VERANDERINGE en sodanige veranderinge nie herlei word tot skrif en onderteken word deur beide partye nie, sal die WERKGEWER nieteenstaande die ONTWIKKELAAR die regverdige en redelike kostes ten aansien van sodanige VERANDERINGE of wysigings betaal. Die waarde van sodanige VERANDERINGE of wysigings xxx bepaal word deur die ARGITEK, wie se beslissing hierin finaal en bindend xxx xxxx op die partye en nie onderhewig xxx xxxx aan xxxxx of hersiening nie. Die WERKGEWER xxx aanspreeklik wees vir betaling van alle fooie gehef deur die ARGITEK en enige ander party, insluitend die plaaslike owerheid, ten aansien van enige VERANDERINGE of wysigings van die planne en spesifikasies of as gevolg van enige VERANDERINGE versoek deur die WERKGEWER of in terme van klousule 10.2 hieronder. Dit word spesifiek ooreengekom dat die WERKGEWER geag xxx word ooreen te gekom het tot ‘n VERANDERING en vir betaling van die kostes daarvan indien ‘n skrywe wat sodanige verandering en die kostes daarvan spesifiseer per hand of per voorafbetaalde geregistreerde pos afgelewer is aan die WERKGEWER en die WERKGEWER nie selfde binne 24 (VIER EN TWINTIG) uur vanaf sodanige aflewering per hand of binne 3 (DRIE) dae na versending van sodanige skrywe per geregistreerde pos in dispuut geplaas het nie. 10.2