Oortollige vog Voorbeeld Klousules
Oortollige vog. Onderhewig aan klousule 8.1.4, ▇▇▇ slegs ▇▇▇▇▇ met ‘n maksimum vog persentasie van 14%, ontvang word. ▇▇▇ ▇▇▇▇▇, waarvan die maksimum vog persentasie hoër is as die vog persentasies hieronder uiteengesit (maar nie meer as 14 persent vog inhoud oorskry nie), ontvang word, ▇▇▇ die gelewerde graanmassa by lewering en met gebruik van die standaard vog formule, verminder na onderstaande vogpersentasies. Die formule vir die berekening van die aansuiwering is as volg: Bruto Massa X 100 – Werklike voginhoud 100 – Wetlik voorgeskrewe voginhoud van graansoort (▇▇▇▇ hieronder uiteengesit. Sou die wetlik voorgeskrewe voginhoud op enige stadium gewysig word, ▇▇▇ die wetlik voorgeskrewe voginhoud hieronder uiteengesit, dienooreenkomstig aangepas word)
