Persoonlike Ongevalle Afdeling Voorbeeld Klousules

Persoonlike Ongevalle Afdeling. 7.1. Definisies in hierdie afdeling U beteken die polishouer en ander persone wat in die skedule genoem word. Ongeluk Beteken ’n gebeurtenis wat buite die liggaam plaasvind, wat u nie kon vermy nie, wat u nie beplan het nie en wat u nie kon verwag of voorsien het nie. Liggaamlike besering beteken ’n fisiese besering aan die liggaam wat veroorsaak is deur ’n toevallige, gewelddadige, sigbare en uitwendige gebeurtenis. 7.2. Wie ons verseker 7.2.1. Ons gee slegs vergoeding vir dood, ongeskiktheid en mediese uitgawes vir Persoonlike Ongevalle vir die volgende persone indien hulle in die skedule genoem is: 7.2.1.1. die polishouer; 7.2.1.2. die polishouer xx xxxx; 7.2.1.3. die ouers van beide die polishouer en die polishouer xx xxxx; 7.2.1.4. die polishouer of die polishouer xx xxxx se kinders; 7.2.1.5. die polishouer en die polishouer xx xxxx se voltydse huishoudelike personeel. 7.3. Wat ons verseker