Puntetoekenning. 1.2.1 Tenders tot R1 000 000 Vir tenders tot R1 000 000 dra BBBEE ʼn gewig van 20% en word punte as volg toegeken: BBBEE Status Punte 1 20 2 18 3 16 4 12 5 8 6 6 7 4 8 2 Geen BBBEE Status 0 1.2.2 Tenders bo R1 000 000 Vir tenders bo R1 000 000 dra BBBEE ʼn gewig van 10% en word punte as volg toegeken: BBBEE Status Punte 1 10 2 9 3 8 4 5 5 4 6 3 7 2 8 1 Geen BBBEE Status 0 AANKOPE SNYPUNTE VIR KWOTASIES EN TENDERS Verbruikbare goedere en dienste gelewer: R 0 - R 999 Minstens een mondeling kwotasie R 1 000 - R 5 000 Minstens een skriftelike kwotasie R 5 001 - R 50 000 Minstens twee skriftelike kwotasies R 50 001 - R 75 000 Minstens drie skriftelike kwotasies R 75 001 - R250 000 Minstens drie verseëlde kwotasies R 250 001 en meer Tenders LET WEL: Druk- en Grafiese werk Dit word van departemente/afdelings verwag om minstens een kwotasie volgens aankoop snypunte in te win vanaf SUNPRiNT/SUN MEDIA (xxxx xxxxx vir volledige beleid). LET WEL: Aankope van akademiese handboeke ten bedrae van meer as R250 000 hoef nie op tender uit te gaan nie, maar drie verseëlde kwotasies moet ingewin word en aan die betrokke aankoper by die Afdeling Aankope en Voorsieningsdienste gestuur word. Eenmalige spesialis konsultasiedienste: R 0 - R 999 Minstens een mondeling kwotasie R 1 000 - R 50 000 Minstens een skriftelike kwotasie R 50 001 - R250 000 Minstens twee skriftelike kwotasies R250 001 en meer Tenders Kapitaalgoedere (Meubels, Toerusting en Laboratoriumtoerusting): R 2 000 - R 25 000 Minstens twee skriftelike kwotasies R 25 001 - R 75 000 Minstens drie skriftelike kwotasies R 75 001 - R 250 000 Minstens drie verseëlde kwotasies R 250 001 - R 500 000 Minstens drie selektiewe tenders vanaf die goedgekeurde verskafferslys R500 001 - R2 000 000 Minstens vier selektiewe tenders vanaf die goedgekeurde verskafferslys R2 000 001 en meer Minstens vyf selektiewe tenders vanaf die goedgekeurde verskafferslys Bou-en Konstruksiewerke, Landskapering, KKW en Onroerende Toerusting: R 0 - R 2 000 Minstens een mondelinge kwotasie R 2 001 - R 10 000 Minstens een skriftelike kwotasies R 10 001 - R 50 000 Minstens twee skriftelike kwotasies R 50 001 - R 250 000 Minstens drie skriftelike kwotasies R 250 001 - R 500 000 Minstens drie selektiewe tenders/drie verseëlde kwotasies vanaf die goedgekeurde verskafferslys. R500 001 - R2 000 000 Minstens vier selektiewe tenders vanaf die goedgekeurde verskafferslys. R2 000 001 en meer Minstens vyf selektiewe tenders vanaf die goedgekeurde verskafferslys. (We...
Puntetoekenning