OPSOMMING VAN AANKOOPBELEID Voorbeeld Klousules

OPSOMMING VAN AANKOOPBELEID. Die amptelike Aankoopbeleid van die Universiteit Stellenbosch geld vir alle aankope van goedere en dienste uit fondse wat deur die US bestuur of in trust gehou word vanaf alle leweransiers op die US se voorkeurdiensverskaffers basis. Alle versoeke vir goedere en dienste aan die US moet aangevra word deur ʼn amptelike US bestelling. Geen goedere en dienste mag deur voorkeurdiensverskaffers gelewer word indien hulle nie in besit is van ʼn amptelike US bestelling nie. Geen goedere of dienste mag aangekoop en betaal word met ʼn persoonlike kredietkaart, kontant of tjek om later van die US terug geëis te word nie. (Sien 5.1 vir betalings xxx xxxxxx as R1000) Die US behou die reg voor om enige uitgawe wat vir goedere en dienste persoonlik aangegaan is vir amptelike US doeleindes vir terugbetaling xx xxxxx. Die Aankoop- en Tenderbeleid en -Prosedures xxxx xxxxx op die Reglement aangaande Delegasie van Bevoegdhede en Verantwoordelikhede. BBBEE, Omgewingsverklaring en Arbeidspraktyke Die Aankoop- en Tenderbeleid reël die verskaffing van finansiële riglyne, prosesse en prosedures ten einde te voldoen aan die vereistes xxxx bepaal deur Wetgewing. 1.1