TENDERKENNISGEWING EN UITNODIGING OM TE TENDER Voorbeeld Klousules

TENDERKENNISGEWING EN UITNODIGING OM TE TENDER. Tenders word hiermee ingewag vir die: HES-TECH 20/2021 : OPGRADERING VAN RIOOL INFRASTRUKTUUR EN WATERPYPLYN IN ALBERTINIA. Dit word beraam dat tenderaars ‘n CIDB kontrakteur gradering van 3CE of hoër moet hê. Tenderdokumente xxx by die Voorsieningskanaaleenheid vanaf 9 Oktober 2020 beskikbaar gemaak word by Mej L. Windvogel, gedurende kantoorure op Maandae tot Donderdae vanaf 07:45 tot 16:30, op Woensdae vanaf 08:00 tot 16:30, en op Vrydae vanaf 07:45 tot 15:30. Tender dokumente is beskikbaar teen ’n nie-verhaalbare koste van R300.00 by Xxx X. Windvogel by(028) 713 8087 of per e-pos aan xxxxxx@xxxxxxxx.xxx.xx. Betalings kan gemaak word per bank oordrag of kontant betaalbaar in die bankrekening van Hessequa Munisipaliteit waarvan die besonderhede xxxx volg is: Rekeninghouer: Hessequa Munisipaliteit. Bank: Eerste Nasionale Bank, Rekening Nommer: 53571024174, Tak:Riversdale, Takkode: 200313, Verwysingsnommer: TENDER HES-TECH 20/2021. Tenders xxx geëvalueer en beoordeel word ingevolge die Voorkeurverkrygingsbeleid Raamwerk Wet (Wet 5 van 2000), die Voorkeurverkrygingsbeleid, 2017 en die Hessequa Munisipaliteit se Voorkeurverkrygingsbeleid waarvoor 80 punte ten opsigte xxx xxxx en 20 xxxxx toegeken word ten opsigte van die B-BSEB bydrae. ‘n Twee-fase evaluasie xxx gevolg word vir hierdie bod: 1) Funksionaliteit en 2) Prys en B-BSEB. As xxxx van die funksionaliteit moet die tenderaar 'n minimum van 75 punte behaal op grond van onderstaande kriteria: CRITERIA WEIGHT SCORE 1 Relevant experience and references (Schedule 7) 40 2 Personnel experience (Schedule 8) 40 3 Equipment (Schedule 6) 20 TOTAL 100 Die gestipuleerde minimum persentasies vir plaaslikeproduksie en inhoud vir bogenoemde tender is as volg: Beskrywing van Dienste, Werke of Materiaal Gestipuleerde Minimum Beperking Sluiskleppe tot en met 250mm diam. 70 % Watermeter, 250mm diam. 70% Mild Steel pipe, 200mm diam 100%  Die wisselkoers wat gebruik moet word vir die berekening van die plaaslike vervaardiging en inhoud moet die wisselkoers wees wat deur die Suid Afrikaanse Reserwe Bank gepubliseer is teen 12:00 op 30 Oktober 2020.  Slegs die Suid Afrikaanse Bureau van Standaarde goedgekeurde tegniese spesifikasie nommer SATS 1286:2011 moet gebruik word om die plaaslike inhoud te bereken. n Tender wat versuim om aan die vooraf kwalifikasiekriteria, gestipuleer in tender dokumente, te voldoen is ‘n onaanvaarbare tender. Tenders in verseëlde koeverte wat duidelik met die tender nommer op die omslag gemerk is...