TERMYN VAN KONTRAK Voorbeeld Klousules

TERMYN VAN KONTRAK. Hierdie kontrak is vir ‘n onbepaalde tydperk en kan alleenlik beëindig word indien: 1.1 Die Kleuterskool het die reg om toegang tot die Kleuterskool vir die kleuter vir enige rede xx xxxxx of indien enige van die terme hiervan, of indien enige van die reëls van die Kleuterskool nie deur die kleuter se ouers nagekom word nie, om hierdie kontrak onmiddellik sonder kennisgewing te beëindig sonder om enige redes aan te voer en/of hierdie kontrak op een kalendermaand se skriftelike xxxxxx xx beëindig. 1.2 Die ouer versuim om die Kleuterskool se maandelikse fooi stiptelik te betaal in xxxxx geval dit nie vir die Kleuterskool nodig xxx xxxx om die ouer skriftelik kennis xx xxx van sy voorneme nie. 1.3 Die ouer sal geregtig wees om die kontrak te beëindig indien die ouer een kalendermaand xxxxxx xxx. Die ouer erken verder dat die kontrak slegs beëindig kan word deur ‘n skriftelike kennisgewing al is die rede van die kontrak gegrond op mediese redes, onvoorsiene verhuisings of verplasings, verhoogde fooie in terme van Paragraaf 2.3 xxx Xxxx 2 hiervan en ander soortgelyke redes. 1.4 Die ouer onderneem om solank as hierdie kontrak geldig is, die Kleuterskool onmiddellik skriftelik in xxxxxx xx stel van enige adresverandering van die adresse vervat in Xxxx 1 van hierdie kontrak. Vir doeleindes van hierdie klousule word die kontrak geldig geag xx xxxx tot tyd en wyl al die bedrae deur die ouer aan die Kleuterskool verskuldig betaal is. 1.5 Die kontrak beëindig slegs outomaties as die kleuter Graad 1 toe gaan. 2.