ALGEMEEN Voorbeeld Klousules
ALGEMEEN. 24.1 Hierdie dokument tesame met Aanhangsels A tot G bevat die volle ooreenkoms tussen die partye en die partye boekstaaf dat daar geen verbintenisse, voorstellings of waarborge bestaan wat hulle bind en wat nie in hierdie kontrak uiteengesit is nie.
24.2 Geen byvoeging tot, wysiging, beëindiging of novasie van die kontrak en geen afstanddoening van enige reg wat spruit uit hierdie kontrak of nie-nakoming van hierdie kontrak, is geldig nie, tensy dit skriftelik geskied en deur al die partye of hul behoorlike gemagtigde verteenwoordigers onderteken is.
24.3 Geen vergunning, uitstel of ander toegewing deur enige van die partye aan die ander ten opsigte van die nakoming van enige verpligtinge ingevolge hierdie kontrak word in enige omstandighede beskou as 'n stilswyende toestemming deur sodanige party aan die ander nie, en dit vorm nie enige afstanddoening of novasie nie, en raak nie op enige xxxxx xxxx enige van daardie party se regte kragtens, of wat voortspruit uit hierdie kontrak nie.
24.4 Albei partye erken dat hulle verkies het dat hierdie kontrak in Afrikaans opgestel word.
24.5 Sonder om afbreuk aan die bepalings van hierdie kontrak te doen, xxx dit die Verkoper vrystaan om te enige tyd in die toekoms ander soortgelyke of gewysigde kontrakte met ander kopers aan te gaan volgens sy eie oordeel en diskresie.
24.6 Geen ander kontrak aangegaan met „n xxxxx Xxxxx wat geheel of gedeeltelik of wesenlik van hierdie kontrak verskil, xxx geag word inbreuk xx xxxx op hierdie kontrak nie, en die Koper xxx xxx nooit op novasie of stilswyende toestemming aan die xxxx van die Verkoper kan beroep wat xxx neerkom op aansprake van die Xxxxx xx hierdie kontrak te wysig nie.
24.7 Die Xxxxx xxx alle dokumente wat nodig is om oordrag van die eiendom in die naam van die Xxxxx xx bewerstellig teken en terug stuur aan die Prokureur tesame met alle ander dokumente, resolusies en sertifikate xxxx versoek deur die Prokureur, binne 7 (sewe) dae nadat hy versoek is om dit te doen. Dit word geag dat sodanige versoek deur die Prokureur gemaak is:
24.7.1 op die dag dat sodanige versoek mondelings aan die Koper of sy verteenwoordiger gemaak is; of
24.7.2 op die 5de (vyfde) dag nadat „n skriftelike versoek en die dokumente wat geteken moet word, gepos is aan die Koper per geregistreerde pos.
24.8 Die partye kom ooreen dat indien die Koper versuim om enige van die voormelde behoorlik ondertekende dokumente tesame met enige van die ander dokumente, resolusies en sertifikate xxxxxx xx hie...
ALGEMEEN. 4.1 Ingeval van ‘n verhoging van die fooie, waarna xxxxxx word in paragrawe 1 en 2 onderskeidelik, magtig ek/ons hiermee die Skool om my/ons debietorder dienooreenkomstig aan te pas, op voorwaarde dat die Skool my/ons skriftelik in xxxxxx xxxx van hul voorneme om so ‘n aanpassing xx xxxx.
4.2 Indien ek/ons sou versuim om enige paaiement met betrekking tot die fooie waarna xxxxxx word in paragrawe 1 en 2 hierbo tydig te betaal, xxx:
4.2.1 xxx die xxxxx uitstaande bedrag met betrekking tot die aktiwiteite, waaraan die LEERDER deelneem, onmiddellik betaalbaar en opeisbaar wees; en
4.2.2 xxx die LEERDER nie verder toegelaat word xx xxxx te neem aan die aktiwiteite nie, tot tyd en wyl alle fooie waarna xxxxxx word in paragrawe 1 en 2 hierbo, ten volle vereffen is; en
4.2.3 xxx xxxxx teen 2% (persent) per maand gehef word op my/ons rekening vir fooie wat agterstallig is; en
4.2.4 xxx ‘n boete-fooi, xxxx van tyd tot tyd deur die Beheerliggaam bepaal, vir enige onbetaalde paaiement teen my/ons rekening gehef word.
4.3 Ek/Ons stem verder toe, dat vir die doeleindes van enige regsaksie wat teen my/ons ingestel mag word, uit hoofde van my/ons verpligtinge in terme van hierdie ooreenkoms, ‘n sertifikaat uitgereik, deur ‘n behoorlik gemagtigde verteenwoordiger van die Beheerliggaam, as genoegsame en voldoende bewys van die uitstaande bedrag xxx xxxx, vir die doeleindes van summiere vonnis.
4.4 Vir die doeleindes van hierdie onderneming, enige kennisgewing of regsaksie teen my/ons ingestel en alle prosesstukke wat op my/ons beteken mag word, xxxx xx/ons hiermee my/ons xxxxx xxxx uiteengesit in die aanhef van hierdie onderneming as my/ons domicilium citandi et executandi.
4.5 Ek/Ons aanvaar hiermee aanspreeklikheid vir betaling van die Skool se regskostes, insluitende invorderingskommissie, op ‘n skaal xxxx bereken op ‘n prokureur en eie kliënt skaal, indien die Skool enige regsaksie teen my/ons sou instel in terme van hierdie onderneming.
ALGEMEEN. 17.1 Die geldigheid, interpretasie en toepassing van hierdie Reëls xxx in alle opsigte beheers, word deur die Suid-Afrikaanse Reg .
17.2 Geen afwyking van hierdie Reëls xxx geldig wees nie tensy dit skriftelik goedgekeur is deur ‘n gemagtigde verteenwoordiger van Radio Tygerberg 104 FM NPC.
17.3 Die blote versuim om ‘n reg uit te oefen, of vertraging in die uitoefening van ‘n reg of ‘n regsremedie wat ingevolge hierdie reëls of in die reg beskikbaar mag xxxx xxx nie ‘n afstanddoening van enige sodanige regte of remedies verteenwoordig of meebring nie.
17.4 Hierdie Xxxxx skep nie enige regte, aansprake, eise of afdwingbare voordele ten gunste van enige persoon wat die Reëls nie xxxx xx/xxxx deelname aan die kompetisie onderskryf en nie ‘n party daartoe is nie.
17.5 Die bepalings van die Reëls is skeibaar. Indien enige van die bepalings in die Reëls deur ‘n bevoegde gesag ‘n geheel of gedeeltelik ongeldig of onafdwingbaar verklaar word, xxx die spesifieke geaffekteerde xxxx verwyder en/of deur RADIO TYGERBERG 104 FM NPC aangesuiwer word en die geldigheid van de restant van die bepalings en voorwaardes van die Reëls, xxx xxx beïnvloed word nie.
ALGEMEEN. Dit is ’n misdryf om:
(a) n persoon wat ‘n werksaamheid ingevolge hierdie Wet te verrig, te dwarsboom of te poog xx xxx of xxxx onbehoolik te beïnvloed;
(b) enige voorgeskrewe dokument deur middel van bedrog of valse voorwendsels of deur aanbieding of voorlegging van ‘n vals of nagemaakte dokument te verkry of te poog om dit te verkry;
(c) voor xx xxx om ’n arbeidsinspekteur of enige xxxxx xxxxxxx wat ’n funksie kragtens die Wet uitoefen, xx xxxx ;
(d) xx xxxxx of te versuim om enige wettige vraag gestel deur ‘n arbeidsinspekteur of ‘n xxxxx xxxxxxx wat ‘n werksaamheid ingevolge hierdie Wet verrig, volledig te beantwoord;
(e) xx xxxxx of te versuim om aan enige wettige versoek van, of wettige bevel deur ’n arbeidsinspekteur of ‘n xxxxx xxxxxxx wat ’n werksaamheid ingevolge hierdie Wet verrig;
(f) n arbeidsinspekteur of ‘n xxxxx xxxxxxx wat ’n werksaamheid ingevolge hierdie Wet verrig, te belemmer of te dwarsboom (A. 92).
ALGEMEEN. 7.1. LitNet mag hierdie gebruiksvoorwaardes te enige tyd wysig. Deur die webblad te besigtig verbind jy jouself tot die huidige weergawe van die gebruiksvoorwaardes. Jy besef dat dit jou plig is om jouself vertroud xx xxxx met die huidige weergawe van die gebruiksvoorwaardes.
7.2. ‘n Sertifikaat onderteken deur die webmeester xxx prima facie bewys wees van die datum van publikasie asook die bewoording van die huidige asook vorige weergawes van die gebruiksvoorwaardes.
7.3. Niks op die webblad moet geïnterpreteer word as ‘n aanbod nie maar moet gesien word as ‘n blote uitnodiging om met ons besigheid te doen.
7.4. Indien enige bepaling van hierdie gebruiksvoorwaardes nie ten volle afdwingbaar is nie, sal die oorblywende bepalings wel van xxxx xxx.
7.5. Suid-Afrikaanse reg is van toepassing op hierdie gebruiksvoorwaardes asook op die verhouding tussen jou en LitNet in soverre dit jou gebruik van die webblad betref.
7.6. Indien jy enige bepaling van die gebruiksvoorwaardes verbreek mag ons sonder vooraf kennisgewing regstappe teen jou neem en jy stem toe om ons te vergoed vir ons regskoste op die prokureur en kliënt skaal.
ALGEMEEN. Omschrijving
ALGEMEEN. Wysigings aan hierdie ooreenkoms xxx slegs geldig wees indien beide partye dit goedgekeur het. Die Werknemer erken dat hy/sy 'n eksemplaar van hierdie ooreenkoms ontvang het en dat hy/sy die inhoud daarvan verstaan en aanvaar.
ALGEMEEN. Ons besef dat die stroop en lewering xxx xxxxx krities is en ons kan u verseker dat VKB ten alle tye u van hulp xxx xxxx om die lewering en verkoop daarvan so effektief as moontlik te laat geskied. Ons wil u ook verseker van VKB se toewyding en verbintenis tot kwaliteit.
ALGEMEEN. 4.1. Alle materiaal word deur die kontrakteur voorsien.
4.2. Enige wysigings aan die oorspronklike bestek van werke moet skriftelik versoek en bevestig word.
4.3. Betalings word deur die projek bestuurder afgeteken en xxx met die suksesvolle kontrakteur ooreengekom word.
4.4. Die finale 10% van die gekwoteerde bedrag xxx met die uitreiking van die finale voltooiingsertifikaat uitbetaal word.
4.5. Die sperdatum vir die voltooiing van die projek is 25 Juniee 2021
4.6. Boetes vir die laat voltooiing van die projek beloop 5% van die kwoteerde bedrag per dag. Geldige redes vir vertragings xxx xxxx Xxxxxx in ag geneem word.
ALGEMEEN. 1.1 Leerder (Noemnaam & Van): Geslag: Huistaal Graad: Ouderdom Tel no. Selfoonno. Geboortedatum: Identiteitsnommer E–posadres:
1.2 Ouer (Xxxxx) / Voog (Noemnaam & Van): Huisadres: Posadres: Tel no. Selfoonno. E–posadres:
1.3 Ouer (Xxxxxx) / Xxxx (Noemnaam & Van): Huisadres: Posadres: Tel no. Selfoonno. E–posadres: