TROFEËREGISTER Voorbeeld Klousules

TROFEËREGISTER. 3.1.1. Jaarliks word trofeë wat vir evaluering op takvlak aangebied word wat die minimum van die betrokke spesie se afmetings of gewig xxxx aangedui in die SAJWV se Trofeëregister ewenaar of oorskry, xxx kwalifiseer vir registrasie en/of erkenning tydens die jaarlikse kongres (daar word na hierdie proses as trofeëregistrasie xxxxxx). 3.1.2. Slegs nuwe trofee xxx in aanmerking kom vir erkenning tydens die jaarlikse kongres. Om as ʼn nuwe trofee te kwalifiseer, moet die periode waartydens dit gejag is aan die volgende voorvereistes voldoen: 3.1.2.1. Trofeë van spesies wat vanaf 1 September van die vorige jaar tot 31 Augustus van die lopende jaar gejag is; 3.1.2.2. Indien ʼn lid probleme ondervind om sy/haar trofeë betyds by die taksidermis, of ingevoer, te kry vir registrasie (sien 3.1.2.1) mag dit die volgende jaar ingeskryf word vir inagneming vir erkenning tydens daardie jaar se kongres. 3.1.3. In die geval van inskrywings deur junior lede, sal dit slegs aanvaar word indien die jagter ten minste tien(10) jaar oud is of sy/haar 10de verjaardag gedurende die kalenderjaar val, ten tyde van die jag van die betrokke trofee. 3.1.4. Ou trofee. Alle ander trofeë wat aan die minimum standaarde voldoen, maar wat gejag is voor die kwalifiserende periode vir nuwe trofee, xxx wel in die SAJWV se Trofeëregister opgeneem word, maar xxx xxx kwalifiseer vir erkenning by die jaarlikse kongres nie. 3.1.5. Die SAJWV se Trofeëregister se datastelle reflekteer slegs die mates en of gewigte van inheemse en fenotipiese Afrika spesies wat op ekstensiewe sisteme geteel en gejag is. Kleurvariasies of individue van spesies wat op intensiewe of semi-intensiewe sisteme geteel is (ingesluit roofdiere) en geen diere wat gejag is terwyl hulle onder die invloed van enige kalmeermiddel was, xxx dus in aanmerking geneem word nie. Xxxxxxx Xxxx xx xxxx onlangse weergawe xxx gebruik word om inheemse spesies te bepaal. 3.1.6. Afrika spesie wat ingevoer is in xxxxx buite hul inheemse verspreiding, kwalifiseer vir registrasie in die Trofeëregister, maar kwalifiseer nie vir erkenning xxxx bedoel onder punt 3.2 hieronder. 3.1.7. Die beoordeling van trofeë en die neem van mates van trofeë, xxx gedoen word in ooreenstemming met die heersende reëls en die meetmetodes xxxx dit van tyd tot tyd deur SAJWV bepaal, neergelê en gewysig mag word. 3.1.8. Opteltrofeë xxx kwalifiseer vir registrasie in die Trofeëregister, maar kwalifiseer nie vir erkenning tydens die jaarlikse kongres nie. 3.1.9. Jagtrofeë van Af...