ALGEMENE REËLS Voorbeeld Klousules

ALGEMENE REËLS. Ingeval deelnemers enige vals verklarings aflê, word hulle outomaties gediskwalifiseer vir die kompetisie. Indien daar bewerings van plagiaat is, ▇▇▇ die beoordelaarspaneel ‘n redelike ondersoek na die omstandighede instel, en indien daar vasgestel word dat plagiaat inderdaad plaasgevind het, ▇▇▇ die betrokke deelnemer gediskwalifiseer word en ▇▇▇ die prysgeld terugbesorg word. So ’n beslissing deur die beoordelaarspaneel ▇▇▇ finaal wees en geen ▇▇▇▇▇ daarteen ▇▇▇ moontlik wees nie. L’Art Poétique en hul geaffilieerde instansies, sowel as hul onderskeie direkteure, beamptes en werknemers, aanvaar geen aanspreeklikheid vir enige verlies, skade of besering nie, insluitend sonder beperking: (i) verlore, gesteelde, vertraagde, beskadigde, verkeerdelik afgelewerde, laat, vernietigde, inkorrekte, onleesbare of onvolledige inskrywings; (ii) verlies, diefstal of beskadiging van sagteware of rekenaar- of telefoondata, insluitend enige skending van privaatheid; (iii) onvermoë van enige persoon om aan die wedstryd ▇▇▇▇ ▇▇ neem vir enige rede, insluitend verkeerde adresse op pos of e-pos; tegniese, rekenaar- of telefoonfoute of ander probleme met aanlyn rekenaarstelsels, bedieners, diensverskaffers, rekenaartoerusting of sagteware; opeenhoping op die internet of enige webwerf, of enige kombinasie van die bogenoemde; (iv) skade aan enige persoon se rekenaar, insluitend as gevolg van die speel of aflaai van enige materiaal wat verband hou met die kompetisie; (v) enige vertraging of onvermoë om op te tree as gevolg van ‘n gebeurtenis of situasie buite hul beheer, insluitend ‘n staking, uitsluiting of ander arbeidsgeskil op hul verblyfplek of die plekke van die organisasies en besighede wie se dienste gebruik word om hierdie kompetisie te administreer of (vi) pryse wat verloor, beskadig of verkeerdelik afgelewer word tydens versending. L’Art Poétique en hul geaffilieerde instansies ▇▇▇ ▇▇▇▇ aanspreeklikheid van enige aard aanvaar in enige gevalle waarin hul onvermoë om op te tree voortspruit uit ‘n gebeurtenis of situasie buite hul beheer, insluitend meer bepaald ‘n staking, uitsluiting of ander arbeidsgeskil op hul besigheidsplek of die besigheidsplekke van die organisasies of besighede wie se dienste gebruik word om hierdie kompetisie ▇▇ ▇▇▇. Alle persoonlike inligting, ▇▇▇▇ u naam, adres, telefoonnommer en e-pos adres, word uitsluitlik ingesamel vir gebruik in verband met hierdie kompetisie, insluitend die administrasie van die kompetisie en ▇▇▇ ▇▇▇ vir enige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇...
ALGEMENE REËLS. 2.1 Die leerders ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ te alle ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ as goeie ambassadeurs van die skool. 2.2 Die leerders ▇▇▇ te alle tye terwyl hulle geklee is in die skool se skooldrag hulleself op so ’n ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ dat dit nie die skool, personeel of hulle mede-leerders in 'n swak lig stel nie. 2.3 Leerders moet te alle tye in hulle omgang met die personeel van die skool die nodige hoflikheid en respek betoon. 2.4 In hulle omgang met mekaar moet leerders wedersydse respek en verdraagsaamheid betoon. 2.5 ‘n Opvoeder van die skool ▇▇▇ dieselfde regte as ‘n ouer geniet ten aansien van die beheer en dissipline van die leerder volgens die Gedragskode gedurende die leerder se bywoning van die skool en enige skoolaktiwiteit. 2.6 Die hoof of ‘n opvoeder het, met redelike vermoede, die reg om ‘n leerder en/of sy eiendom in sy besit te ondersoek vir enige gevaarlike wapens, gewere, dwelms of skadelike gevaarlike middels, gesteelde goedere, of pornografiese materiaal wat op die skooleiendom gebring is.
ALGEMENE REËLS. 1.1 Die leerders ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ te alle ▇▇▇ ▇▇▇▇▇ as goeie ambassadeurs van die skool. (A) 1.2 Die leerders ▇▇▇ te alle tye terwyl hulle geklee is in die skool se skooldrag of enige gedeelte daarvan wat voldoende is om hulle met die skool te verbind in die oë van die publiek, of terwyl hulle die skool verteenwoordig, direk of indirek, hetsy as deelnemers, ondersteuners, helpers, toeskouers of andersins, hulleself op so 'n ▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ dat dit nie die skool, personeel of hulle medeleerders in 'n swak lig stel nie. (B) 1.3 Dit word van leerders verwag om hulle te vergewis van die kode van regte en verpligtinge as ▇▇▇▇ van hierdie Gedragskode en om hulle te weerhou van die optrede wat inbreuk maak op die regte daarin vervat. (B) 1.4 Leerders moet te alle tye in hulle omgang met die Skoolhoof, opvoeders en ander personeel van die skool die nodige hoflikheid en respek betoon en moet hulle weerhou van optrede wat neerkom op opstandigheid. In hierdie verband sluit opstandigheid nie in enige optrede wat in ooreenstemming is met die regverdigbare uitoefening van die leerder se regte kragtens die Kode van regte en Pligte nie. (B) 1.5 Leerders is verplig om die Skoolhoof en personeel te ondersteun in die daarstelling en handhawing van goeie orde asook 'n omgewing en toestande waarin die leer- en opvoedingsproses ongehinderd toegepas kan word. In besonder word van leerders verwag om enige redelike opdrag van die Skoolhoof, enige opvoeder, lid van die Leerlingraad of klasleier te gehoorsaam en onmiddellik uit te voer ten einde die oogmerk hierin genoem te verwesenlik. (A) 1.6 In hulle omgang met mekaar moet leerders sover moontlik selfbeheersing toepas en wedersydse respek en verdraagsaamheid betoon. In die besonder moet leerders hulle weerhou van enige gedrag wat daarop gemik is om die fisiese, geestelike en morele welstand van enige ander leerder te skend of wat daartoe mag lei. (B)
ALGEMENE REËLS. Was van motors - Gaste mag hul motors was.
ALGEMENE REËLS 

Related to ALGEMENE REËLS

  • ALGEMEEN 24.1 Hierdie dokument tesame met Aanhangsels A tot G bevat die volle ooreenkoms tussen die partye en die partye boekstaaf dat daar geen verbintenisse, voorstellings of waarborge bestaan wat hulle bind en wat nie in hierdie kontrak uiteengesit is nie. 24.2 Geen byvoeging tot, wysiging, beëindiging of novasie van die kontrak en geen afstanddoening van enige reg wat spruit uit hierdie kontrak of nie-nakoming van hierdie kontrak, is geldig nie, tensy dit skriftelik geskied en deur al die partye of hul behoorlike gemagtigde verteenwoordigers onderteken is. 24.3 Geen vergunning, uitstel of ander toegewing deur enige van die partye aan die ander ten opsigte van die nakoming van enige verpligtinge ingevolge hierdie kontrak word in enige omstandighede beskou as 'n stilswyende toestemming deur sodanige party aan die ander nie, en dit vorm nie enige afstanddoening of novasie nie, en raak nie op enige ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇ enige van daardie party se regte kragtens, of wat voortspruit uit hierdie kontrak nie. 24.4 Albei partye erken dat hulle verkies het dat hierdie kontrak in Afrikaans opgestel word. 24.5 Sonder om afbreuk aan die bepalings van hierdie kontrak te doen, ▇▇▇ dit die Verkoper vrystaan om te enige tyd in die toekoms ander soortgelyke of gewysigde kontrakte met ander kopers aan te gaan volgens sy eie oordeel en diskresie. 24.6 Geen ander kontrak aangegaan met „n ▇▇▇▇▇ ▇▇▇▇▇ wat geheel of gedeeltelik of wesenlik van hierdie kontrak verskil, ▇▇▇ geag word inbreuk ▇▇ ▇▇▇▇ op hierdie kontrak nie, en die Koper ▇▇▇ ▇▇▇ nooit op novasie of stilswyende toestemming aan die ▇▇▇▇ van die Verkoper kan beroep wat ▇▇▇ neerkom op aansprake van die ▇▇▇▇▇ ▇▇ hierdie kontrak te wysig nie. 24.7 Die ▇▇▇▇▇ ▇▇▇ alle dokumente wat nodig is om oordrag van die eiendom in die naam van die ▇▇▇▇▇ ▇▇ bewerstellig teken en terug stuur aan die Prokureur tesame met alle ander dokumente, resolusies en sertifikate ▇▇▇▇ versoek deur die Prokureur, binne 7 (sewe) dae nadat hy versoek is om dit te doen. Dit word geag dat sodanige versoek deur die Prokureur gemaak is: 24.7.1 op die dag dat sodanige versoek mondelings aan die Koper of sy verteenwoordiger gemaak is; of 24.7.2 op die 5de (vyfde) dag nadat „n skriftelike versoek en die dokumente wat geteken moet word, gepos is aan die Koper per geregistreerde pos. 24.8 Die partye kom ooreen dat indien die Koper versuim om enige van die voormelde behoorlik ondertekende dokumente tesame met enige van die ander dokumente, resolusies en sertifikate ▇▇▇▇▇▇ ▇▇ hierbo, binne die voormelde periode aan die Prokureur te besorg, ▇▇▇ die ▇▇▇▇▇, nieteenstaande die bepalings van klousule 17 en 18 hiervan, aanspreeklik wees vir betaling van boeterente sonder aanmaning. 24.9 Die partye onderneem ▇▇ ▇▇▇▇▇ te doen wat nodig is vir die implimentering van die terme en voorwaardes en strekking van die kontrak. 24.10 Indien die Koper getroud is binne gemeenskap van goedere, waarborg hy dat alle toestemmings in terme van die Huweliksgoedere Wet, No. 88 of 1984, bekom is. ▇▇▇▇ ▇▇ handtekening hierop aan te bring, onderneem die ▇▇▇▇ ▇▇ alle dokumente wat deur enige persoon of instansie verlang word ten einde „n lening toe te staan en /of om enige verband te registreer insluitende, inter alia, „n borgakte, leningsooreenkoms en Volmag om „n Verband te passeer. Versuim deur die ▇▇▇▇ ▇▇ aan enige van die bepalings van hierdie klousule te voldoen, ▇▇▇ „n wesentlike breuk van hierdie kontrak daarstel. 24.11 Indien daar meer as een Koper is, is die Kopers gesamentlik en afsonderlik, in solidum, aanspreeklik vir die nakoming van al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak. 24.12 Alle betalings gemaak in terme van hierdie ooreenkoms ▇▇▇ in kontant aan die Prokureur by sy kantoor gemaak word, vry van enige kostes en enige aftrekkings. 24.13 Indien die Koper as trustee van „n maatskappy of beslote korporasie wat gestig staan te word optree, en indien sodanige maatskappy of beslote korporasie nie gestig word binne 14 (veertien) dae na datum van ondertekening van hierdie kontrak nie, of indien gestig, hy nie hierdie kontrak ratifiseer en aanvaar binne 7 (sewe) dae na datum van ondertekening van hierdie kontrak nie, sal die Koper in sy persoonlike hoedanigheid gebonde wees aan al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak asof hy die kontrak in sy persoonlike hoedanigheid onderteken het. Indien die Maatskappy of Beslote ▇▇▇▇▇▇▇▇▇▇ gestig is, en hierdie kontrak behoorlik geratifiseer en aanvaar is ▇▇▇▇ voormeld, ▇▇▇ ▇▇▇▇▇▇▇ die ondertekenaar ▇▇▇▇ ▇▇ handtekening hierop aan te bring, homself as borg en mede- hoofskuldenaar gesamentlik en afsonderlik met die Maatskappy of Beslote Korporasie vir die nakoming van al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak. 24.14 Indien die Koper van die eenheid „n geregistreerde Maatskappy, Beslote Korporasie of „n Trust is, verbind die ondertekenaar namens die Maatskappy, Beslote Korporasie of Trust ▇▇▇▇ ▇▇ handtekening hierop aan te bring, homself as borg en mede-prinsipaal, gesamentlik en afsonderlik met die Maatskappy, Beslote Korporasie of Trust vir die behoorlike nakoming van al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak. 24.15 Die Verkoper mag te enige tyd sy regte en verpligtinge in terme van hierdie ooreenkoms sedeer of vervreem.

  • Bewijslast Opgave aantal voor project gewerkte uren. Bij 1e declaratie: bewijsstukken (bv. statuten, aandelenregister, …) waaruit de rechtsvorm van de projectpartner blijkt en waaruit blijkt dat de persoon die het tarief gebruikt, werkend mede-eigenaar, bvb. werkend vennoot (bvba), vennoot (cvba), directeur-grootaandeelhouder (bv) of lid-natuurlijk persoon (coöperatie), is. Dit is de minimale bewijslast die dient toegevoegd te worden bij de declaratie. Als onderliggende bewijslast moeten ter plaatse voor de eigenaar van KMO/MKB overzichten bewaard worden in de projectadministratie van de betreffende projectpartner waaruit het aantal uren blijkt dat op een concrete dag is gepresteerd voor het project. Deze overzichten vermelden ook de naam van het project, van de projectpartner en van de eigenaar, en indien van toepassing de tijd besteed aan andere projecten met EU-financiering. Standaarduurtarief voor niet-werknemers (enkel toepasbaar voor uren gepresteerd vanaf 1 juli 2019) Voor personen die werken voor de projectpartner, maar niet op basis van een arbeidsovereenkomst (gekenmerkt door een hiërarchische relatie en voorwerp van patronale bijdragen) of aanstellingsbesluit (openbare diensten), bestaat de mogelijkheid om de loonkosten in te brengen. Het kan hierbij gaan om zaakvoerders, directeurs-aandeelhouder, zelfstandigen,… die een loon krijgen van de projectpartner. Er gelden geen specifieke voorwaarden op het vlak van de specifieke rechtsvorm of omvang van de projectpartner, noch ten aanzien van de specifieke doelstellingen van het programma . Het aantal uren dat per persoon volgens dit uurtarief wordt gedeclareerd, is gebonden aan volgende begrenzingen (over alle Europese projecten en programma’s heen): maximum 1720 uren per jaar maximum 10 uur per dag Uitgangspunt voor de berekening van het SUT voor niet-werknemers is het bruto maandsalaris van de maand waarvoor er uren worden gedeclareerd. Hierop wordt een coëfficiënt van 0,7% toegepast. Voor de berekening van het SUT voor niet-werknemers wordt geen rekening gehouden met een eventuele deeltijdse tewerkstelling van de betrokken personen. Voor elke maand waarvoor er uren worden gedeclareerd, moet het SUT opnieuw worden berekend.