OOREENKOMS
OOREENKOMS
GESLUIT TUSSEN :
TOPOLINO PRE-PRIMêR @ PIKKIELAND REGISTRASIENOMMER: 13/1/4/H634 EN 13/1/4/H1935
TOPOLINO PRIVAATSKOOL BK REGISTRASIENOMMER : 13/3/1/164
Hier in verteenwoordig deur XXXXXXX XXXX, behoorlik daartoe gemagtig
(hierna genoem die “Skool”)
EN
EN
(hierna genoem die “Ouers”)
Van die kind/ers by name :
1.
2.
3.
4. (hierna genoem die “Skolier/e”)
NADEMAAL die Skool ooreenkomstig die bepalings van die Suid-Afrikaanse Skolewet, Wet 84 van 1996 en die maatreëls daarkragtens uitgevaardig, ‘n Privaatskool xxx bedryf xxxx hierin later bepaal en die Ouers van die Skolier begerig is dat die Skool ooreenkomstig die bepalings hiervan binne die raamwerk van die voormelde Wet onderwys moet verskaf aan die Skolier;
NOU DERHALWE kom die Skool en Ouers as volg ooreen :-
Maak asb. vir u self ‘n afskrif van die kontrak. Die skool xxx die oorspronklike kontrak in die oudste leerder se persoonlike portefeulje bewaar.
1. ONDERWYS
Die Skool xxx xxxx xxxxxx van toepaslik opgeleide onderwysers / onderwyseresse onderwys verskaf aan die Skolier ooreenkomstig die bepalings hiervan en in ooreenstemming met die voormelde Wet en maatreëls daarkragtens uitgevaardig.
2. PERSEEL
Die Skool xxx Doekie tot broekie-klas tot Gr. R aanbied te Xxxxxxxxxx 00, Langebaan en Gr. 1 – 7 te Sunbirdrylaan 45, Myburghpark, Langebaan of te sodanige ander geskikte perseel as wat die Skool van tyd tot tyd mag besluit.
3. PERSONEEL
Alle onderwysers en personeel wat die Skool gebruik, moet beskik oor die toepaslike kwalifikasies en
bevoegdhede om op ‘n vakkundige en professionele wyse onderwys aan die Skolier te verskaf.
4. TAAL
Afrikaans (EersteTaal) en Xxxxxx (EersteTaal) word as 1ste (EERSTE) Huistale onderrig.
5. TOELATING
Die toelating van enige Skolier is in die absolute diskresie van die Skool wat enige aansoek om toelating kan afwys sonder om enige redes daarvoor te verskaf.
Toelatingsvereiste vir Gr. R. by Xxxxxxxx Xxx-primêr word met aanbeveling van die WKOD en ISASA xxxx volg omskryf :
“Met Gr. R. registrasie word die leerlinge tot die Grondslagfase ingeskryf, wat Grade R, 1, 2, 3 insluit en mag die inskrywing nie net vir Gr. X. xxxx nie. Hierdie grade word as ‘n eenheid gesien, waarvan die Gr. X. xxxx die voeding van Gr. 1 is.”
“Met ‘n eerste toetrede tot die skool in Grade 1 tot 7 xxx die registrasie van ‘n leerling die absolute diskresie van die skool.”
Met toelating moet ‘n voltooide kontrak (volledig voltooi en op elke bladsy gefarafeer) ingehandig wees. Daarsonder xxx leerlinge nie op skoolbusse of by skool toegelaat word nie.
6. GEDRAGSKODE
Met toetrede moet ouers hul vergewis van skool se gedragskode (beskikbaar op xxx.xxxxxxxx.xx.xx). Met ondertekening van die kontrak bevestig ouers dat hul die gedragskode ondersteun.
7. GRADE
Die Xxxxx xxx onderrig verskaf vanaf Doekie tot Broekie-klas tot Graad 7 skoliere en voortgaan met onderwys aan sodanige skoliere tot aan die einde van Graad 7.
8. SKOOLWARTALE
Die skoolkwartale van die Skool xxx xxxxx moonlik ooreenstem met die amptelik skoolkwartale van die Xxx-Kaapse Onderwysdepartement maar dit xxx die diskresie van die skool om dit te wysig indien die behoefte homself voordoen.
9. SKOOLURE
Die skoolure xxx xxx xxx tot tyd bepaal word deur die Skoolhoof en bestuur.
10. GODSDIENS
Xxxxxxxx is ‘n Christenskool waar Christelike opvattings en die leer van die Xxxxx deurgaans prioriteit geniet.
11. LEERMATERIAAL
Enige leermateriaal wat deur die Skool geskep of gebruik word, xxx die eiendom van die Skool. Sodanige materiaal mag nie versprei of gereproduseer word nie.
12. BEëINDIGING VAN OOREENKOMS
12.1 Enige van die partye kan die Xxxxxxxxxx beëindig nadat hy die ander party minstens 1 EEN) volle skoolkwartaal vooraf skriftelike kennisgewing te dien effek te gegee het (Vir doeleindes van duidelikheid : indien die Skolier nie die volgende jaar die skool gaan bywoon nie, moet kennisgewing op die laaste skooldag van die Derde Kwartaal geskied.)
12.2 Indien enige van die partye die Ooreenkoms beëindig xxxx voormeld, xxx die skoolgeld nog vir kwartaal betaalbaar wees. Indien enige kind uit die skool geneem word sonder 1 (EEN) volle skoolkwartaal kennisgewing, xxx skoolgelde vir die daaropvolgende skoolkwartaal nog betaalbaar wees teen die nuwe tarief bepaal vir die jaar.
12.3 Indien die Ouers versuim om die fooie en gelde te betaal xxxx bepaal in Klousule 14 hiervan, xxx die Skool geregtig wees om hierdie Ooreenkoms te beëindig met 7 (SEWE) dae kennisgewing.
13. TOELATINGSVEREISTES EN SKOOLGELDE
Die Skool is geregtig om van tyd tot tyd Skoolreëls en Toelatingsvereistes vas te stel xxxx wat die Skool in sy uitsluitlike diskresie mag goed ag en die Ouers onderneem hiermee onherroeplik om hulle xxxx xx lê by sodanige Toelatingsvereistes en Skoolreëls en om ook toe xx xxxx dat die Skoliere die Skoolreëls nakom. Afgesien van die voorafgaande, onderneem die Ouers ook om ten alle tye toe xx xxxx dat die Skoliere algemene beleefdheid en gehoorsaamheid by die Skool en te alle tye en plekke teen oor alle onderwysers en personeel te openbaar.
14. VRYWARING EN INDEMNIFISERING
Die Ouers vrywaar en indemnifiseer hiermee onherroeplik en ongekwalifiseerd die Skool asook enige onderwyser, personeellid of enige xxxxx xxxxxxx in diens van die Skool of wat namens en in opdrag of op versoek van die Skool optree teen enige eise van enigeaard wat die Ouers en / of Skoliere mag hê voortspruitende uit xxxxx skuldoorsaak ookal en die Ouers indemnifiseer hiermee die Skool en al die voormelde persone teen enige eise wat die Skoliere te enigetyd mag instel.
Sonder om die voorafgaande enigsins te beperk, xxx hierdie vrywaring en indemnifisering ook geld met betrekking tot die vervoer van die Skoliere of enige xxxxx xxxxxxx met betrekking tot ‘n aktiwiteit wat ‘n onderwyser of personeellid mag goedkeur.
Die Skool bevestig hiermee dat redelike voorsorgmaatreëls getref xxx word om die veiligheid van die Skoliere te verseker. Die klimraam mag slegs gedurende skoolure en slegs met onderwysers toesig gebruik word.
15. REGISTRASIEFOOIE EN SKOOLGELDE
15.1 Met Gr. 0 inname betaal die ouers R750 registrasiegeld. Met Gr. R inname (aanvang van Grondslagfase) betaal die Ouers aan die Skool ‘n Registrasiefooi van R2500, xxxxx bedrag nie in opvolgende jare weer betaalbaar is nie tensy die Skoliere die Skool om enige rede hoegenaamd verlaat en wee rmoet inskryf en xxxxx bedrag nie terugbetaalbaar is nie, al sou die Skolier xx xxxxx rede en op xxxxx tydstip ookal nie meer die Skool bywoon nie.
15.2 Geen leerders xxx toegelaat word voor die registrasiegeld nie vereffen is nie.
15.3 Boekfooi word jaarliks bepaal vir Gr. R – 7 leerders en xxx xxx xxx tot tyd bepaal word deur die Skoolhoof en bestuur.
15.4 Die skoolgelde moet per aftrekorder of per internet-oorplasing betaal word voor of op die 28ste van elke voorafgaande maand. Xxxxxxxxxx in 12 gelyke paaimente, xxxxx bedrag en betalings nie geraak word deur enige skoolvakansies nie. Kontantbetalings kan ook geskied.
16. REGSKOSTE
Indien die Skool ‘n prokureur opdrag gee weens enige optrede of versuim van die Ouers en die Skool daaromtrent suksesvol is, betaal die Ouers al die Skool xx xxxxx, bereken volgens die Riglyne van die Kaapse Wetsgenootskap vir nie-litigasiefooie xxxx van tyd tot tyd gepubliseer.
17. RENTE
1% Xxxxx xxx maandeliks gehef word op alle agterstallige/uitstaande bedrae.
18. ADRESSE
As domiciliumcitandi et executandi waarkennisgewings, briewe of prosesstukke afgelewer en beteken kan word met betrekking tot enige aangeleentheid, kies die partye die volgende adresse :-
TOPOLINO PRE-PRIMêR @ PIKKIELAND ME. X. XXXX
XXXxXXXXXX 00 XXXXXXXXX 0000
LANGEBAAN PRIVAATSKOOL ME. X. XXXX SUNBIRDRYLAAN 45 MYBURGHPARK LANGEBAAN
7357
OUERS:
19. HELE OOREENKOMS
Hierdie ooreenkoms is die volle ooreenkoms tussen die partye en ‘n wysigings of byvoeging (ook met betrekking tot hierdie klousule) xxx slegs van xxxx xxxx indien opskrif gestel en deur die partye onderteken.
GETEKEN te op hierdie dag van
2022.
GETUIES: (skoolverwant)
1.
2.
_ SKOOLHOOF (BESTUURDER)
GETEKEN te op hierdie dag van
2022.
GETUIES: (ouerverwant)
1.
OUER
2.
OUER / GETUIE