Uittree-Annuïteitsplan PlanbeskrywingUittree-Annuïteitsplan • August 8th, 2022
Contract Type FiledAugust 8th, 2022Die persoon na wie in die kontrakdokumente as die versekerde lewe verwys word, is 'n lid van die Central Retirement Annuity Fund (die FONDS). Die FONDS het by ons, Sanlam Lewensversekering Beperk (Sanlam Lewens), 'n plan op die lewe van die lid om die uittree- annuïteitsvoordele te voorsien.
BERGRIVIER MUNISIPALITEITQuotation • September 9th, 2020
Contract Type FiledSeptember 9th, 2020KWOTASIES word hiermee aangevra van bekwame en ervare diensverskaffers vir die skoonmaak van sypaadjies in Bergrivier Munisipale area, soos uiteengesit in die spesifikasies.
Wanneer kan die verkoper die kontrak kanselleer waar die koper versuim om die koopprys te betaal?Koopkontrak • March 2nd, 2023
Contract Type FiledMarch 2nd, 2023Dit hang af van die bepalings van die koopkontrak. Normaalweg sal die koopkontrak voorsiening maak vir ‘n aanmaning wat eers deur die verkoper op die koper beteken moet word, byvoorbeeld waarin hy sewe (7) dae gegee word om te presteer, waarna die verkoper dan met ‘n verdere kansellasiekennisgewing die kontrak kan kanselleer. Dit is belangrik om te verstaan dat die verkoper in so ‘n geval nie dadelik eensydiglik die kontrak kan beëindig, maar eers die proses moet volg wat in die kontrak voorgeskryf is. Soms bepaal die kontrak inderdaad dat die verkoper dadelik kan kanselleer, in welke geval hy nie eers ‘n aanmaning hoef te doen nie.
Wat doen ek as ‘n koper weier om die oordragdokumente te teken?Oordragdokumente • March 2nd, 2023
Contract Type FiledMarch 2nd, 2023Wat is die verkoper se regte en ook die agent s’n waar die koper ‘n lening bekom het, die verbandinstruksie reeds by die verband prokureurs is, die verband- en transport dokumente reeds opgestel is en alles verder in plek is vir die oordrag, maar die koper weier skielik om die verband- en transport dokumente te teken?
SPESIALE VOORWAARDES / SPECIAL CONDITIONSSpecial Conditions • July 8th, 2024
Contract Type FiledJuly 8th, 2024
OOREENKOMS AANGEGAAN TUSSEN LAERSKOOL SELECTIONPARK ENNaskoolsentrum Ooreenkoms • November 23rd, 2020
Contract Type FiledNovember 23rd, 2020⮚ Dat my Naskoolsentrumfooie te alle tye op datum betaal sal wees. Ek is bewus daarvan dat indien my fooie nie by die sewende dag van die maand betaal is nie my kind sonder verdere kennisgewing uit die Naskoolsentrum gesluit sal word
VOORWAARDESStudent Enrollment Agreement • September 14th, 2023
Contract Type FiledSeptember 14th, 2023
Programmareglement voor de uitvoering van het Samenwerkingsprogramma Interreg Vlaanderen – Nederland CCI-code: 2014TC16RFCB046Programmareglement • October 4th, 2024
Contract Type FiledOctober 4th, 2024
ONDERNEMING (Finansieel)Financial Agreement • December 10th, 2020
Contract Type FiledDecember 10th, 2020
Programmareglement voor de uitvoering van hetProgrammareglement Voor De Uitvoering Van Het Samenwerkingsprogramma Interreg Vlaanderen – Nederland 2014 – 2020 • June 23rd, 2021
Contract Type FiledJune 23rd, 2021
Uitkeerplan PlanbeskrywingUitkeerplan • February 17th, 2023
Contract Type FiledFebruary 17th, 2023Die plan is 'n versekeringspolis soos beskryf onder, en gereguleer deur die Langtermynversekeringswet, 1998 en die Versekeringswet, 2017. Die plan is 'n kontrak tussen die planhouer en ons, Sanlam Lewensversekering Beperk (Sanlam Lewens).
LAERSKOOL KENRIDGESchool Fees Agreement • December 9th, 2020
Contract Type FiledDecember 9th, 2020
Gekoppelde Belegging PlanbeskrywingInvestment Plan Description • August 1st, 2022
Contract Type FiledAugust 1st, 2022Die plan belê in beleggingsfondse wat deur kollektiewe beleggingsmaatskappye bestuur word, en is 'n kontrak tussen die planhouer en Sanlam Linked Investments (Pty) Ltd (SanLink).
STUDIEMEESTER T/A STUDIEMEESTERDebietorder Ooreenkoms • April 26th, 2023
Contract Type FiledApril 26th, 2023This agreement will be valid for a minimum of one year 12 months. The contract must be cancelled in month 11 of the initial contract. If no cancellation is received the contract will automatically renew for another 12 months. (Grade12 is the only exception to the rule).
Hierna die "Maatskappy" genoem)Sales Contracts • August 3rd, 2023
Contract Type FiledAugust 3rd, 2023
AFRIKAANS NAMIBIAKredietfasiliteit • July 11th, 2024
Contract Type FiledJuly 11th, 2024Lees hierdie bepalings en voorwaardes asseblief aandagtig deur en skenk spesiale aandag aan al die bepalings wat in vetdruk verskyn
KITSINLIGTING: VOORGRAADSE BEURSE 2021Scholarship and Financial Aid Agreement • June 29th, 2021
Contract Type FiledJune 29th, 2021Die Noordwes-Universiteit se beurs- en leningskemas het ten doel om aan studente finansiële ondersteuning te bied (onderhewig aan spesifieke riglyne) wat ‘n bydrae wil lewer tot die skep van ‘n motiverende klimaat aan die Universiteit op grond van hulle akademiese, leierskap-, kuns- en kultuur- asook sportprestasies.
Wat is ‘n domicilium adres?Domicilium Address • March 2nd, 2023
Contract Type FiledMarch 2nd, 2023Wanneer partye tot ‘n kontrak versuim om te presteer sal die ander party normaalweg stappe wil neem om die kontrak af te dwing of te kanselleer. Gewoonlik sal die kontrak bepaal dat ‘n party eers ‘n kennisgewing aan die ander party moet gee voordat die kontrak gekanselleer kan word. Ook moet daar ‘n hofprosesstuk beteken word sodat ‘n hofbevel bekom kan word om die kansellasie te bevestig.
BERGRIVIER MUNISIPALITEITQuotation • November 28th, 2019
Contract Type FiledNovember 28th, 2019KWOTASIES word hiermee aangevra van bekwame & ervare kontrakteurs met ‘n CIDB-gradering van 1GB of hoër, vir die uitbrei van toilette by Porterville Dam, soos uiteengesit in die spesifikasies.
Uitkeerplan PlanbeskrywingInsurance Policy • July 27th, 2022
Contract Type FiledJuly 27th, 2022Die plan is 'n versekeringspolis soos beskryf onder, en gereguleer deur die Langtermynversekeringswet, 1998 en die Versekeringswet, 2017, en is uitgereik onder die versekeringslisensie van Sanlam Developing Markets Limited (Sanlam Developing Markets). Die plan is 'n kontrak tussen die planhouer en ons, Sanlam Developing Markets. Ons het Sanlam Lewensversekering Beperk (Sanlam Lewens) gekontrakteer om alle administratiewe aangeleenthede namens ons te hanteer.
Uittree-Annuïteitsplan PlanbeskrywingUittree-Annuïteitsplan • August 5th, 2022
Contract Type FiledAugust 5th, 2022Die persoon na wie in die kontrakdokumente as die versekerde lewe verwys word, is 'n lid van die Central Retirement Annuity Fund (die FONDS). Die FONDS het by ons, Sanlam Lewensversekering Beperk (Sanlam Lewens), 'n plan op die lewe van die lid om die uittree- annuïteitsvoordele te voorsien.
Bewaringsfondsplan Voortsetting PlanbeskrywingBewaringsfondsplan • July 20th, 2022
Contract Type FiledJuly 20th, 2022Die persoon na wie in die kontrakdokumente as die versekerde lewe verwys word, is 'n lid van die Sanlam Preservation Pension Fund (die FONDS). Die FONDS het by ons, Sanlam Lewensversekering Beperk (Sanlam Lewens), 'n plan op die lewe van die lid om die voordele te bewaar totdat die lid aftree.
VAKANSIE VERBLYFKONTRAK VIR DE VALLE 55Vakansie Verblyfkontrak • February 15th, 2021
Contract Type FiledFebruary 15th, 2021Lees en teken asseblief die kontrak, waarmee jy verklaar om by die reëls te bly. Stuur asseblief dan die getekende kontrak terug aan die eienaar.
SKRIFTELIKE DIENSKONTRAKEmployment Agreement • March 2nd, 2023
Contract Type FiledMarch 2nd, 2023Indiensname het/sal begin op .................................................. en sal aanhou totdat dit kragtens klousule 7 of ingevolge ’n regverdige rede en na ’n billike proses ten einde loop.
MOS-WÊRELDWYD: AANLYN-TUISSKOOLEnrollment Agreement • May 19th, 2023
Contract Type FiledMay 19th, 2023
STUDIEMEESTER T/A STUDIEMEESTERDebietorder Ooreenkoms • April 26th, 2023
Contract Type FiledApril 26th, 2023This agreement will be valid for a minimum of one year (12 months). The contract must be cancelled in month 11 of the initial contract. If no cancellation is received the contract will automatically renew for another 12 months. (Grade12 is the only exception to the rule).
Regulasie 2)Wet Op Basiese Diensvoorwaardes, 1997 • December 30th, 2019
Contract Type FiledDecember 30th, 2019Die volgende is ’n opsomming van die bepalings van die belangrikste artikels van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, 1997, soos gewysig.
KOOPKONTRAKKoopkontrak • November 17th, 2011
Contract Type FiledNovember 17th, 2011
Wanneer kan die verkoper die kontrak kanselleer waar die koper versuim om die koopprys te betaal?Sales Contracts • March 2nd, 2023
Contract Type FiledMarch 2nd, 2023Dit hang af van die bepalings van die koopkontrak. Normaalweg sal die koopkontrak voorsiening maak vir ‘n aanmaning wat eers deur die verkoper op die koper beteken moet word, byvoorbeeld waarin hy sewe (7) dae gegee word om te presteer, waarna die verkoper dan met ‘n verdere kansellasiekennisgewing die kontrak kan kanselleer. Dit is belangrik om te verstaan dat die verkoper in so ‘n geval nie dadelik eensydiglik die kontrak kan beëindig, maar eers die proses moet volg wat in die kontrak voorgeskryf is. Soms bepaal die kontrak inderdaad dat die verkoper dadelik kan kanselleer, in welke geval hy nie eers ‘n aanmaning hoef te doen nie.
ContractAankoop- En Tenderbeleid • October 30th, 2018
Contract Type FiledOctober 30th, 2018Bestek: Die beleid verskaf die finansiële riglyne en prosedures rakende die aankope van goedere en dienste en die verkryging van tenders.
STUDIEMEESTER T/A STUDIEMEESTERDebietorder Ooreenkoms • January 8th, 2024
Contract Type FiledJanuary 8th, 2024This agreement will be valid for a minimum of one year 12 months. The contract must be cancelled in month 11 of the initial contract. If no cancellation is received the contract will automatically renew for another 12 months. (Grade12 is the only exception to the rule).
INHOUDTender Agreement • March 2nd, 2023
Contract Type FiledMarch 2nd, 2023
General Terms & ConditionsGeneral Terms & Conditions • January 23rd, 2013
Contract Type FiledJanuary 23rd, 2013Denmark Copenhagen Kirsten Walthers Vej 7 DK-2500 Valby T: +45 3618 3838F: +45 3618 3099E info@bcdtravel.dk Aarhus Enghavevej 3 DK-8260 Viby J T: +45 8734 6411F: +45 8734 6401E: info@bcdtravel.dk »Virtual Team« Contact address: T: +45 6544 7611 Odense Kirsten Walthers Vej 7DK-2500 Valby F: +45 6544 7601E: info@bcdtravel.dk »Virtual Team« Contact address: T: +45 9631 6819 Aalborg Kirsten Walthers Vej 7DK-2500 Valby F: +45 9631 6801E: info@bcdtravel.dk Finland Helsinki Porkkalankatu 3 FI-00180 Helsinki T: +358 9 612 6500F: +358 9 612 65037E: finland@bcdtravel.fi Norway Oslo BCD Travel/Ticket Biz Munkedamsveien 3B No-0161 OSLO T: +47 67 516 980F: +47 67 122 980E: oslo@bcdtravel.no Sweden Stockholm Vretenvägen 13, plan 4SE-171 54 Solna T: +46 8 455 2630F: +46 8 455 2649E: sweden@bcdtravel.se Gothenburg Kungsgatan 48ASE-411 15 Göteborg T: +46 31 744 1850F: +46 31 744 1874E: sweden@bcdtravel.se
RIGLYNE VIR DIE REGULERING VAN TERMYNAANSTELLINGS VAN LANGER AS 3 (DRIE) MAANDE1Regulering Van Termynaanstellings • February 27th, 2023
Contract Type FiledFebruary 27th, 2023
Persoonlike VersekeringspolisPersonal Insurance Policy • August 16th, 2011
Contract Type FiledAugust 16th, 2011Hierdie dokument sluit die bepalings, voorwaardes en uitsluitings in vir die volgende versekeringsafdelings. Verwys asseblief na u skedule vir die afdelings waarvoor u verseker is.