Direktoraat: Strategiese Mensbestuur
Direktoraat: Strategiese Mensbestuur
Verwysing: 20170502-384
3/3/3/3/1
Navrae: L Ndzongo
Strategiese Mensbestuursminuut: 0005/2017
Aan: Hoofdirekteure, Direkteure (Hoofkantoor en distrikskantore), Adjunkdirekteure, Kringbestuurders en Hoofde van alle opvoedkundige inrigtings
Onderwerp: Beursskema vir deeltydse studie vir staatsdienswerknemers (2018 akademiese jaar)
1. Die Xxx-Kaap Onderwysdepartement (WKOD) nooi alle staatsdienswerknemers, wat in 2018 deeltyds wil studeer, om vir die deeltydse studiebeurse aansoek te doen.
2. In ooreenstemming met die Nasionale Kwalifikasieraamwerk, 2008 (Wet 67 van 2008), xxxx gewysig, en die toelatingsvereistes vir poste in middelbestuur en senior bestuur, xxx die WKOD voorkeur gee aan staatsdienswerkers wat hul kwalifikasies tot graadvlak (NKR 7) wil verbeter, of wat onderneem om vir ʼn voorgraadse graad (NKR 7) te studeer.
3. Aansoekers xxx slegs beurse ontvang indien hulle:
3.1 Suid-Afrikaanse burgers is;
3.2 ingevolge die Staatsdienswet, 1994 (Wet 103 van 1994), as permanente werknemers aangestel is;
3.3 aan die toelatingsvereistes van die betrokke Hoër Onderwysinrigting (HOI) voldoen;
3.4 'n bewys van die aansoek kan toon, of 'n afskrif van die aansoekfooikwitansie van die HOI vir die 2018 akademiese jaar het;
3.5 daartoe verbind is om gedurende 2018 deeltyds te studeer;
3.6 met ʼn voorgraadse of nagraadse kwalifikasie besig is; en
3.7 nie ʼn ander staatsbeurs of enige ander beurs ontvang nie.
4. Alle aansoekers xxx volgens die volgende kriteria geëvalueer word:
4.1 geskiktheid van die voorgenome studieveld ten opsigte van die WKOD se huidige en toekomstige strategiese behoefte;
4.2 betrokke komponente se spesifieke of skaars vaardighede;
4.3 diensbillikheid (ras, geslag, gestremdhede);
4.4 of aansoekers uit landelike of stedelike gebiede kom;
4.5 toepaslikheid ten opsigte van die spesifieke posbeskrywing;
4.6 salarisvlakke en die beskikbaarheid xxx xxxxxx;
4.7 eerste kwalifikasie teenoor tweede kwalifikasie; en
4.8 toesighouer se aanbeveling, wat by die aansoek aangeheg moet word.
Xxxx Xxxxxxxxxxxxxxx, Xxxxxxxx, 0000 Xxxxxxxxxx X0000, Xxxxxxxx, 0000
Tel: x00 00 000 0000 Indiensnemings- en salarisnavrae: 0861 92 33 22
Veilige Skole: 0800 45 46 47 xxx.xxxxxxxxxxx.xxx.xx
5. Die volgende dokumente moet die aansoek vergesel:
5.1 voltooide beursaansoekvorm (by hierdie minuut aangeheg);
5.2 ʼn beraming van die studiekoste (registrasie en onderrig) van die HOI vir die 2018 akademiese jaar (hierdie inligting kan by die HOI verkry word);
5.3 toesighouer se aanbeveling en motivering van die aansoek; en
5.4 bewys van die aansoek of ʼn afskrif van die aansoekfooikwitansie van die HOI.
6. Geen laat, onvolledige, gefakste of onleesbare aansoeke xxx oorweeg word nie.
7. Aansoeke vir die volgende studierigtings, waarin daar ʼn behoefte aan gekwalifiseerde personeel en/of ʼn voortdurende behoefte in die WKOD is, xxx voorkeur geniet.
TIPE KWALIFIKASIE | STUDIERIGTING/DISSIPLINE |
Graad NKR-vlak 7/ Nasionale Diploma (wat tot ʼn NKR-vlak 7 lei) | Finansiële Bestuurstelsels, Finansiële Bestuur, Rekeningkunde en Ouditkunde |
Graad (NKR-vlak 7)/ Nasionale Diploma (wat tot ʼn NKR-vlak 7 lei) | Menslike Hulpbronbestuur/Ontwikkeling |
Graad NKR-vlak 7/ Nasionale Diploma (wat tot ʼn NKR-vlak 7 lei) | Openbare Bestuur |
8. Alle aansoeke moet teen Vrydag, 29 September 2017, by die Direktoraat: Strategiese Mensbestuur vir die aandag van mnr L Ndzongo by Xxxxx 9, 8ste Vloer, Goue Akker-gebou, Kaapstad, 8001 ingedien word, of na Privaatsak X9114, Kaapstad, 8000 gepos word.
9. Die beurskomitee xxx alle aansoeke oorweeg en xxx aanbevelings vir beurstoekennings maak. Beurstoekennings xxx xxx die xxxxx registrasie- en klasgelde oorskry of noodwendig dek nie. Die getal aansoeke wat ontvang word, sowel as die beskikbare xxxxxx, xxx die getal beurse bepaal wat toegeken word.
10. Daar xxx xxx xxxx suksesvolle aansoeker verwag word 'n formele ooreenkoms (beurskontrak) met die WKOD aan te gaan om 'n jaar diens xx xxxxx vir elke jaar wat die beurs toegeken was, en aan alle ander bepalings, xxxx in die beursooreenkoms uiteengesit, te voldoen.
11. Die aandag van werknemers wat ingevolge die Staatsdienswet, 1994 (xxxx gewysig) aangestel is, word ook gevestig op die bepalings van die Erkenning van Verbeterde Kwalifikasies xxxx gekommunikeer in Strategiese Mensbestuursminuut 004/2017.
12. Vir enige verdere navrae oor die staatsdiens se beursaansoeke vir 2018, kan mnr Xxxxxxx Xxxxxxx by e-posadres Xxxxxxx.Xxxxxxx@xxxxxxxxxxx.xxx.xx of by tel. nr. 000 000 0000 gekontak word.
13. Maak asseblief seker dat alle staatsdienswerknemers in u komponent van die inhoud van hierdie minuut bewus gemaak word.