HANDLEIDING VIR OOR-DIE-TOONBANK- VERHANDELING
HANDLEIDING VIR OOR-DIE-TOONBANK- VERHANDELING
SENWES BEPERK
AGRIBEL BEHEREND BEPERK
OKTOBER 2021
1.
Inleiding
Senwes hanteer self die verhandeling van aandele in Senwes Beperk en Agribel Beherend Beperk (hierin xx xxxxxx as "Agribel") (gesamentlik hierin xx xxxxxx as die "Senwes Groep") op 'n oor-die-toonbank ("OTC")-basis.
OTC-aandeletransaksies xxxxxx xx aandeelverhandelingstransaksies wat direk en onderling tussen gewillige kopers ("kopers") en gewillige verkopers van aandele onderhandel word. Senwes, xxxx xx OTC-Administratiewe Verhandelingsplatform ("OTC-platform") xxx die identifisering van gewillige kopers en verkopers, wat kan lei tot die aangaan van 'n transaksie tussen sodanige kopers en verkopers, fasiliteer.
Xxxxxxxxxxxxx artikel 51 van die Maatskappywet, 2008 ("die Wet"), is die aandele in die Senwes Groep gematerialiseer en in sertifikaatvorm xxxx voorsien in die Wet.
2.
Aandelesertifikate
Die sertifikate word in trust gehou by die geregistreerde kantoor van die Senwes Groep. Aandeelhouers mag die oorspronklike sertifikate skriftelik aanvra, deur sodanige instruksie aan die Maatskappysekretaris te rig.
Page | 1
3.
Oordrag van aandele en beperkings
Senwes aandele is vrylik oordraagbaar terwyl die aandele van Agribel, die houermaatskappy, nie vrylik oordraagbaar is nie. Laasgenoemde aandele mag slegs tussen bestaande of nuwe aandeelhouers verhandel, na voorafverkreë goedkeuring vanaf die Agribel direksie. Finale goedkeuring berus by die Agribel direksie in terme van die magtiging xxxxxxx in die akte van oprigting van die maatskappy.
Senwes xxx alle instruksies met betrekking tot die koop van Xxxxxxx aandele aan Xxxxxxx stuur vir die nodige goedkeuring. Die goedkeuringsproses xxx minstens sewe dae neem, en kan moontlik xxxxxx neem na gelang van individuele omstandighede.
4.
Aandele gehou as sekuriteit
Die aandele van sommige aandeelhouers in die Senwes Groep is outomaties gesedeer en verpand vir huidige en toekomstige skuld (indien enige) van 'n kliënt wat ook 'n kliënt is by Agri Credit Solutions (Edms) Beperk (voorheen Senwes Credit).
Wanneer aandele derhalwe verkoop word, moet Agri Credit Solutions toe- stemming xxxxxxx vir die verkoop van die aandele en instruksies uitreik met betrekking tot die opbrengs uit die verkoop van die aandele. Die goedkeurings- xxxxxx xxx minstens drie dae neem, maar xxx xxxxxx neem na gelang van individuele omstandighede.
5.
Dokumentasie benodig
Indien u aandele in Senwes of Agribel xxx xxxx of verkoop, moet die volgende dokumentasie aan die OTC-platform verskaf word. Alle dokumente moet duidelik gemerk word vir aandag: Die Maatskappysekretaris.
a) 'n Getekende mandaat (instruksie) wat, inter alia, Senwes magtig om 'n transaksie te fasiliteer vir die koop of verkoop van aandele en om uitvoering xx xxx aan 'n oordrag van aandele namens die Verkoper. Die Mandaat en hierdie Administratiewe Verhandelingsplatform- handleiding, xxxx gepubliseer op die Senwes webtuiste, en wat xxxx vorm van hierdie Mandaat by wyse van verwysing, is een onverdeel- bare Ooreenkoms tussen Senwes en die Aandeelhouer/Kliënt;
Page | 2
b) Die Ooreenkoms vir die Verkoop van Aandele tussen 'n Koper en 'n Verkoper (indien beskikbaar);
c) Bewys van bankbesonderhede;
d) Die FICA-dokumentasie benodig in terme van wetgewing met betrek- king tot geldwassery. Geen transaksie mag sonder hierdie dokumen- tasie plaasvind nie.
e) Die oorspronklike aandelesertifikaat (indien voorheen verskaf).
6.
Verhandelingsprosedure by die OTC-platform
Indien u aandele wil verhandel, moet opdrag dienooreenkomstig, mondeling of skriftelik, aan Senwes gegee word. Opdrag kan ook telefonies gegee word by telefoonnommer 018-464 7105. Oproepe xxx opgeneem word en enige telefoniese opdrag xxx wetlik bindend wees.
Verhandeling word tussen 09h00 en 16h00 op weeksdae gedoen.
Die volgende inligting moet ten opsigte van alle transaksies verskaf word:
▪ Die Senwes lidmaatskapnommer of aandeelhouersnommer (indien van toepassing);
▪ die identiteitsnommer of registrasienommer (in die geval wat wetlike persone);
▪ die maatskappy waarin aandele gekoop of verkoop moet word;
▪ die aantal aandele wat gekoop of verkoop moet word;
▪ die periode waarvoor die opdrag geldig moet wees;
▪ die prys waarteen u aandele xxx xxxx of verkoop.
Daar word aanbeveel dat potensiële kopers en verkopers huidige aandeelpryse met 'n finansiële adviseur of 'n makelaar moet bespreek voordat besluit word op 'n transaksieprys. Die belastingimplikasies van 'n transaksie moet ook oorweeg word en daar word aanbeveel dat advies in die verband van u rekenmeester bekom word.
Senwes amptenare en personeel xxx xxxxx geen omstandighede advies xxxxxxx met betrekking tot u belegging of transaksiepryse nie. Hulle is verbied om dit te doen.
Die koop en verkoop van aandele verg omsigtigheid en daar word van die aandeelhouer en potensiële beleggers verwag om die nodige oorweging te skenk aan die besluit om aandele in die Senwes Groep te koop en/of te verkoop.
Page | 3
7.
Omsigtigheidsaankondigings
Wanneer omsigtigheidsaankondigings uitgereik word deur die Senwes Groep, moet sodanige aankondigings goed oorweeg word. Omsigtigheidsverklarings xxx op die Senwes webtuiste gepubliseer word.
Omsigtigheidsaankondigings beteken oor die algemeen dat 'n gebeurtenis/ transaksie 'n wesenlike impak op die prys van aandele kan hê. "Wesenlik" in hierdie konteks beteken 'n verhoging/verlaging van meer as 10% (tien persent) op die mees onlangse aandeelprys. Gedurende sekere tydperke kan die aandeleregister gesluit word xxxx bepaal in die Senwes Groep se Akte van Oprigting of interne beleide. Kennisgewing van die sluiting van die aandele- register xxx op die webtuiste gepubliseer word.
8.
Die OTC-platform
a) Senwes xxx, xxxx die OTC-platform, die identifisering van gewillige kopers en verkopers fasiliteer en die oordrag van aandele in terme van transaksies onderhandel en uitvoer tussen kopers en verkopers. Aangesien aandele op 'n OTC-basis verhandel en met uitsondering van Hoofstuk 10 van die Wet op Finansiële Markte, 2012 (die "FMA”), is die bepalings van die FMA nie van toepassing op die Senwes Groep of aandeletransaksies nie en geen beskerming word aan die verkoper of koper gebied in terme van die FMA nie.
b) Senwes xxx as administrateur optree om die transaksies te fasiliteer wat onderhandel en aangegaan is tussen die koper en verkoper in terme van die oordrag van aandele en die opdatering van die aandeleregister. Senwes xxx xxxxx slegs die oordrag van aandele doen indien daar aan die terme en voorwaardes van die Mandaat en hierdie Handleiding voldoen is, insluitend maar nie beperk tot die indiening van alle dokumente wat vereis word, by die OTC-platform, die betaling van die koopprys deur die koper, die betaling van die vereiste fooie en sekuriteite-oordragbelasting ("STT") aan Senwes.
c) Senwes xxx rekord hou van en inligting op die Senwes webtuiste publiseer wat verband hou met die prys en volumes van vorige aandeletransaksies in die Maatskappye.
Page | 4
9.
Prosedure vir die koop en verkoop van aandele
a) Indien beleggers of aandeelhouers aandele xxx xxxx of verkoop, kan hulle die OTC-platform skakel om hul voornemens om te koop of te verkoop bekend xx xxxx en om die kontakbesonderhede van enige voornemende verkoper of xxxxx xx bekom.
b) Partye wat aandele xxx xxxx of verkoop kan te enige tyd enige potensiële belegger of aandeelhouer direk skakel sonder om die OTC- platform xx xxxxxx, of hul voorneme om te koop, op rekord xx xxxxx by die OTC-platform, met dien verstande dat die relevante aandele slegs na die aandeleregister oorgedra xxx word indien aan al die terme en voorwaardes van die Mandaat voldoen is.
c) Potensiële aandeelhouers of bestaande aandeelhouers wat aandele xxx xxxx of verkoop met die bystand van die OTC-platform, moet Senwes dienooreenkomstig in xxxxxx xxxx en Senwes in xxxxxx xxxx van die aantal aandele wat hulle beoog om te koop of te verkoop, die pryse daarvan en die tydperk waarvoor die beoogde koop of verkoop op die databasis xxx xxx indien 'n onmiddellike transaksie nie sou plaasvind nie. Senwes xxx xxx die nodige bystand xxxxxxx met die fasilitering van die transaksie tussen die koper en verkoper.
d) Voordat enige inligting op die databasis geplaas word, moet Senwes in xxxxx xxxx van die dokumentasie xxxx aangedui in paragraaf 5 hierbo.
e) Sodra die OTC-platform 'n potensiële koper identifiseer vir die aandele wat deur 'n aandeelhouer aangebied word, xxx die OTC-platform die betrokke aanbod om te verkoop en die aanbod om te koop verwyder van die webtuiste en 'n bevestiging van die opdrag aan die potensiële koper en verkoper voorsien. Gedurende hierdie tydperk, moet die koper en verkoper direk en wedersyds die eenheidsprys per aandeel en die aantal aandele wat gekoop xxx word, met mekaar onderhandel, xxxxx xxxxx die OTC-platform spesifiek sou versoek om dit namens hulle te doen.
f) Die OTC-platform xxx xxxx die inligting met betrekking tot die potensiële transaksie op die Senwes databasis plaas nadat kennis ontvang is dat die potensiële transaksie nie tussen die relevante koper en verkoper aangegaan is nie en indien Senwes spesifiek opdrag ontvang om dit te doen. 'n Bevestiging van die kansellasie van die opdrag xxx xxx uitgereik word.
Page | 5
g) Kopers en verkopers kan 'n versoek aan Senwes rig vir die besonder- hede (identiteit en kontakbesonderhede) van die relevante kopers en verkopers ten einde transaksies direk met mekaar te onderhandel en dit is nie 'n vereiste dat 'n koper of verkoper sy voorneme om te koop of te verkoop, op rekord moet plaas by die OTC-platform nie. 'n Potensiële koper of verkoper kan, volgens die inligting wat op die webtuiste beskikbaar is, die OTC-platform versoek om die besonder- hede (identiteit en kontakbesonderhede) van 'n potensiële koper of verkoper wat sy voorneme direk aan hulle gekommunikeer het, aan hulle te verskaf sodat hulle die koop en verkoop van aandele kan onderhandel. Indien die partye dit sou benodig, xxx die OTC-platform die koper en verkoper voorsien van 'n standaard (pro forma) Ooreenkoms vir die Verkoop van Aandele wat gebruik kan word om die transaksie met mekaar te sluit.
h) 'n Transaksie word geag as effektief xx xxxx op die datum waarop die OTC-platform bevestiging daarvan vanaf die partye ontvang, (per epos of andersins).
i) Xxxxx die bevestiging deur die OTC-platform ontvang is, moet die koper die ooreengekome koopprys binne vyf (5) werksdae aan die Verkoper betaal of in die genomineerde trustrekening van die OTC- platform inbetaal. Tensy die aandele aan Agri Credit Solutions gesedeer is, moet die koopprys in die genomineerde bankrekening van die verkoper betaal word. Indien die aandele aan Agri Credit Solutions gesedeer is, xxx die xxxxx opdrag ontvang om die koopprys in 'n aangewese bankrekening te deponeer.
j) Senwes xxx xxxxx geen omstandighede aanspreeklik wees vir enige skade indien die koper en verkoper nie hul onderhandelinge suksesvol afhandel of nie volgens bepalings van die Mandaat optree nie.
k) Senwes xxx die toepaslike STT van die koper verhaal en die belasting aan SARS oorbetaal, xxxx bepaal in terme van die Wet op Sekuriteite Oordragbelasting, 25 van 2007. Kopers van Senwes aandele xxx in xxxxxx xxxxxx word van die bedrag wat die STT beloop ten opsigte van enige suksesvolle transaksie. Senwes xxx geregtig wees om sodanige bedrag van die xxxxx xx verhaal binne vyf (5) werksdae vanaf 'n skriftelike versoek in die verband.
Page | 6
l) Indien die OTC-platform versoek word om die partye by te staan met die publikasie van hul voorneme om aandele te koop of te verkoop, xxx enige oorblywende aandele gekoop of verkoop op die databasis xxx totdat dit deur die koper of verkoper gekanselleer word.
m) Senwes xxx slegs die oordrag van aandele vanaf die verkoper na die koper in die sekuriteiteregister registreer nadat die volgende deur die OTC-platform ontvang is:
• Bevestiging van die transaksie;
• toepaslike akte van oordrag;
• die oorspronklike aandelesertifikate (indien beskikbaar);
• bewys van betaling van die toepaslike STT deur die koper binne
vyf (5) dae nadat kennis in die verband deur Senwes gegee is;
• betaling van die administratiewe fooi (xxxx van tyd tot tyd bepaal en op die webtuiste gepubliseer) deur die koper en verkoper binne vyf (5) dae nadat kennis in die verband deur Sewes gegee is; en
• bewys van betaling van die aandeelkoopprys. Betaling moet deur die Koper direk aan die Verkoper of die aangewese trustrekening gedoen word, tensy die aandele aan Agri Credit Solutions gesedeer is.
n) Alle transaksies wat aangegaan is, xxx op die webtuiste aangebring word. Die geskiedenis van vorige xxxxx xxx ter kennisname op die webtuiste beskikbaar wees.
10.
Wysigings en kansellasies
a) Indien 'n aandeelhouer sy voorneme om aandele te koop of te verkoop op die databasis sou plaas en indien hy die aantal aandele en/of prys van die aandele wat hy xxx xxxx of verkoop wil verander, moet hy die OTC-platform onmiddellik daarvan in xxxxxx xxxx. Die oorspronklike opdrag xxx gekanselleer word en 'n nuwe opdrag xxx op die databasis geplaas word.
b) Indien die opdrag buite die toepaslike OTC-platform se besigheidsure (xxxx hierbo aangedui) ontvang word, xxx dit slegs aan die begin van die volgende werksdag geprosesseer word.
Page | 7
11.
Trustrekeningbesonderhede
Indien 'n Koper sou verkies om dit te doen, moet die koopprys van die aandele, fooie en STT in die Senwes OTC-platform Trustrekening gedeponeer word voordat die transaksie gefinaliseer kan word. Alle betalings moet by wyse van 'n direkte inbetaling of elektronies gedoen word. Geen kontant mag ontvang word nie. Bedrae inbetaal in hierdie rekening verdien nie rente nie.
Rekeningbesonderhede:
Rekeningnaam: Senwes Aandele Verhandelings Trust
Bank: ABSA
Tak: Klerksdorp
Takkode: 334 338
Rekeningnommer: 000 000 0000
12.
Verwysingsnommer: Aandeelhouers nr. / Kliënt nr. / ID-nommer
Oordrag van aandele
13.
Wanneer bevestiging van die transaksie deur Senwes uitgereik word, xxx die oordragsekretaris terselfdertyd kennis van die transaksie ontvang, sowel as 'n afskrif van die akte van oordrag. Die oordrag van aandele xxx daarna gedoen word. Skriftelike bevestiging daarvan xxx aan die koper en verkoper gestuur word.
Administrasiefooie
Fooie word betaal in terme van 'n glyskaal gebaseer op die bedrag van die transaksie. Beide die koper en verkoper xxx verhandelingsfooie, xxxx hieronder aangedui, betaal.
SENWES | ||
Fooie (uitgesluit BTW) | ||
Waarde | Boonste limiet | Fooi % |
< R1 800 | 1,800 | 0.000% |
> = R1 800 en < R18 000 | 18,000 | 1.593% |
> = R18 000 en < R90 000 | 90,000 | 0.434% |
> = R90 000 en < R180 000 | 180,000 | 0.386% |
> = R180 000 en < R360 000 | 360,000 | 0.289% |
> = R360 000 en < R900 000 | 900,000 | 0.158% |
> = R900 000 | 0.057% |
Page | 8
AGRIBEL | ||
Fooie (uitgesluit BTW) | ||
Waarde | Boonste grens | Fooi % |
< R900 | 900 | 0.000% |
> = R 900 en < R9 000 | 9,000 | 2.456% |
>= R9 000 and < R18 000 | 18,000 | 1.593% |
> = R18 000 en < R45 000 | 45,000 | 0.856% |
> = R45 000 en < R90 000 | 90,000 | 0.749% |
> = R90 000 en < R180 000 | 180,000 | 0.579% |
> = R180 000 en < R450 000 | 450,000 | 0.352% |
> = R450 000 | 0.133% |
Plus BTW.
14.
Bestorwe Boedels (Boedel wyle) of Insolvente Boedels
Slegs die eksekuteur van die bestorwe boedel van 'n aandeelhouer of die Trustee van 'n insolvente boedel xxx gemagtig wees om 'n mandaat xx xxx vir die verhandeling van aandele.
15.
Inligting op Senwes Webtuiste
Vir inligting met betrekking tot aandeelpryse, sowel as beskikbare aanbiedinge, besoek xxx.xxxxxx.xx.xx en gaan na “aandele”, waar die inligting beskikbaar is.
16.
Vertroulikheid
Die OTC-platform xxx alle dokumentasie en transaksies as vertroulik beskou. Die oordrag- en OTC-funksie is verdeel ten einde die nodige interne beheer en integriteit in die proses te verseker.
17.
Kontakbesonderhede
Naam | Besonderhede | Telefoon | epos |
Je'Nine Koen | Verhandeling | 018-464 7105 | |
Xxxxxx Xxxx | Administrasie, Oordragte / Algemene navrae | 018-464 7121 |
Page | 9
Naam | Besonderhede | Telefoon | epos |
Xxxxxxx Xxxxx | Maatskappysekretaris / Afdelingshoof | 018-464 7104 |
Senwes Beperk Agribel Beherend Beperk
Registrasie nr: 1997/005336/06 Registrasie nr: 1996/017629/07
Die Maatskappysekretaris Senwes Beperk | ||
Posbus 31 | Tel nr: | 000-000 0000 |
KLERKSDORP | Tel nr: | 000-000 0000 |
2570 | Faks nr: | 086 680 3124 |
Page | 10