Bewaringsfondsplan Planbeskrywing
Bewaringsfondsplan Planbeskrywing
'n Persoon wat aftreefondsvoordele in 'n bewaringsfonds wil bewaar, moet 'n lid van die bewaringsfonds wees. Die bewaringsfonds bele die voordele wat ontvang word namens die lid in 'n plan op die lewe van die lid. Die bewaringsfonds is die planhouer en nie die lid nie.
Die persoon na wie in die kontrakdokumente as die versekerde xxxx xxxxxx word, is 'n lid van die Sanlam Preservation Provident Fund (die FONDS). Die FONDS het by ans, Sanlam Lewensversekering Beperk (Sanlam Lewens), 'n plan op die lewe van die lid om die voordele te bewaar totdat die lid aftree.
Xxxx xxxx die Wet op Pensioenfondse vereis word, moet voordele regstreeks aan ans betaal word en nie aan die FONDS nie. Ons ontvang die voordele as die betalings vir die plan.
Die plan is 'n versekeringspolis xxxx beskryf ender, en gereguleer deur die Langtermynversekeringswet, 1998 en die Versekeringswet, 2017. Die plan is 'n kontrak tussen die planhouer en ans.
Die kontrak bestaan uit die volgende:
• die kwotasie;
• die aansoek om die plan;
• hierdie planbeskrywing, PLP-A07-01-X, xxxx van tyd tot tyd bygewerk, en beskikbaar
•
•
op die Sanlam webruimte by xxxx://xxx.xxxxxx.xx.xx; die staat, xxxx van tyd tot tyd bygewerk;
ander dokumente, korrespondensie en inligting, indien enige, wat by implikasie xxxx van die kontrak vorm.
Ons xxx die planbeskrywing en staat bywerk om wysigings te weerspieel
• in administrasieprosedures, byvoorbeeld hoe eenheidspryse bepaal word en waar
•
inligting oar beleggingsfondse gekry kan word;
•
in heffings, insluitend die fooie wat deur die batebestuurders gehef word;
wat deur eksterne faktore vereis word, byvoorbeeld wetgewing, of die interpretasie daarvan.
Hierdie planbeskrywing moet tesame met die staat wat die versekerde lewe ontvang, gelees word. Alie inligting wat op 'n spesifieke plan van toepassing is, word in die staat vir daardie plan uiteengesit. As daar enige teenstrydigheid is tussen die inhoud van hierdie planbeskrywing, 'n staat vir 'n plan en die reels van die FONDS, xxx die voorwaardes van die laaste twee geld.
Verduidelikings
Opsiedatum
Dit is die datum wat die einde van die termyn aandui, en word in die staat aangedui.
PLP-A07-01-X 29/08/2022
2/...