BESONDERHEDE VAN VERANTWOORDELIKE OUERS / VOOGDE
LAERSKOOL XXXXXXXXX SKOOLFONDS OOREENKOMS VIR GRAAD 4 – 7 2021
BESONDERHEDE VAN VERANTWOORDELIKE OUERS / VOOGDE
Naam en Van | ID Nommer | ||
Adres | Tel. Nr. (Werk) | ||
Sel Nr. | |||
E-Pos adres |
BESONDERHEDE VAN LEERDER/S:
Naam en Van | Graad in 2021 | ||
Naam en Van | Graad in 2021 | ||
Naam en Van | Graad in 2021 | ||
Nr. | SKOOLGELD BETAALBAAR - 2021 | KEUSE (✓) | Bedrag vir xxxxx |
1. | Opsie 1: Eenmalige betaling vir die jaar, R11 600-00 | ||
2. | Opsie 2: 4 Gelyke kwartaallikse betalings van R2 900-00 (betaalbaar in die 1ste week van elke kwartaal) | ||
3. | Opsie 3: Tien gelyke maandelikse betalings van R1 160-00 betaalbaar voor of op die 15de xxx xxx xxxx maand | ||
Totale Bedrag Betaalbaar: |
Ek is bewus van die geleentheid om aansoek te doen vir volle/gedeeltelike vrystelling van skoolgeld.
BELANGRIKE INLIGTING:
• Alle skoolgelde moet op datum wees voordat u kind ‘n xxxx, toer of uitstappie mag bywoon.
• Indien u aansoek doen om vrystelling is u steeds verantwoordelik vir die betaling van die volle maandelikse skoolfondsbedrag tot en met vrystelling goedgekeur is.
Die Beheerliggaam behou die reg voor om agterstallige rekeinge aan ‘n derde party te oorhandig vir invordering. Alle kostes en rente vootspruitend uit dié aksie xxx xxxx vir die rekekning van die person verantwoordelik vir die betaling van die skoolgeld.
Bankbesonderhede: Laerskoolfonds Robertson, ABSA bank, Tjekrekening, Nommer: 1200 49 06 02 Verwysing: Die leerder se naam en van asook u rekeningnommer wat op u skoolfondsrekening verskyn of verkrygbaar by die finansiële beampte.
Ek/Ons aanvaar verantwoordelikheid vir die betaling van die skoolfooie op die wyse xxxx hierbo aangedui.
…………………………………………………………………………….. …………………………………….