Huurkontrak - 2015
Huurkontrak - 2015
(vir woon - huisvesting vanaf 1 Januarie 2015 en die einddatum 30 November 2015)
Hierdie ooreenkoms is opgestel en word aangegaan deur en tussen Starlight studios hierna die Verhuurder genoem wie se adres die volgende is: Xxxxxxx 0, Xxxxxxxx, Xxxxxxxxxxxx, 0000
en
(ouer indien onder 21 jaar) en student: hierna die Huurder genoem wie se ouerhuis adres die volgende is: ID nr. xxx xxxx en student :
Adres | ||||||||||||||||||||||||
Kode |
1. Die verhuurder verhuur aan die huurder wat die volgende xxxxx huur wat gemeubileerd is. Dubbel of Enkel. MERK
2. Die huurkontrak is vir n vaste tydperk van twaalf (11) maande.
3. Die begindatum van die huurtermyn is 1 Januarie 2015 en die einddatum 30 November 2015.
Die huurgeld vir die vaste tydperk is: R 2 900 per maand, dubbelkamer (xxxx met nog n persoon) of enkelkamer R 3900 pm.
4. Betaalbaar in vier paaiemente van R 8 700 elk (dubbel) of indien (enkel) R 11700 en is betaalbaar op: 01 Desember 2014
01 Maart 2015
01 Junie 2015
01 September 2015
5. Die deposito van R 4 000.00 is nou betaalbaar.
Getuie (1)
Getuie (2)
Datum
Huurgeld
5.1 Die huurgeld is vier maandeliks op die datums xxxx voorgeskryf sonder aanmaning en sonder enige aftrekkings hoegenaamd, en vry van bankkommissie, namens die verhuurder aan Charl Best, Sips of Starlight studio’s., vooruitbetaalbaar deur middel van vier vooruitgedateerde tjeks of eft. Vooruitgedateerde betalings opgestel. Of kontant, min R 300.
5.2 Indien belasting en/of dienskoste ten opsigte van die eiendom gedurende die geldigheidstermyn van hierdie huurkontrak verhoog word tot meer as die bedrag wat ten opsigte daarvan xxxx op die datum van ondertekening hiervan betaalbaar is, xxx die huurder sodanige bykomende belasting ten een-twaalfde daarvan per maand aan die verhuurder betaal, xxxxx bedrag saam met die huurgeld betaal moet word.
5.3 Indien die eienaar besluit om die eiendom te verkoop, xxx die huurder geen verdere besitreg hê nie en xxx die kontrak skriftelik met een kalendermaand kennisgewing beeindig word.
6. Deposito
Die huurder onderneem om by ondertekening van hierdie kontrak `n deposito @ R 4 000.00 aan Charl Best te betaal. Hierdie deposito xxx xxxx Charl Best gehou word vir die volle duur van die huurtermyn as sekuriteit vir die wanbetaling deur die huurder van enige geld verskuldig ingevolge hierdie kontrak of vir herstelkoste van skade aan die eiendom of verlore sleutels, of agterstallige rekeninge, SIPS kursus skuld en agterstallige kragrekeninge ens. Ingesluit by die huur deposito is die inkomsteseëls vir die huurbedrag sowel as R400 vir die kontrak en R250 vir sleutels. Parkering R 150,00 ekstra per maand en krag R 250 pm.
7. Verhuurder se hipoteek
Die huurder se meubels, toerusting en ander goedere wat na die eiendom gebring word, is onderworpe aan die pandreg van die verhuurder indien die verhuurder genoodsaak word om klousule 15.1 te implementeer.
8. Toestand van eiendom by besitname deur die huurder
Tensy die huurder skriftelik aan die verhuurder tot die teendeel xxxxxx xxx binne sewe dae na besitname van die eiendom, word die eiendom geag in `n goeie en skoon toestand te gewees het by besitname van die huurder. Die huurder moet n inventaris opstel en die eiendom saam met die verhuurder binne 7 dae van okkupasie, ondersoek vir gebreke, merke op mure, en foutiewe toebehore, sowel waneer die perseel verlaat word aan die einde van die termyn.
Instandhouding van eiendom Xxxx Xxxxxxx
9.1 Moet die koste van alle elektrisiteit/water betaal wat aan die eiendom voorsien word teen R 250 pm..
9.2 Mag nie enigiets doen of toelaat dat dit gedoen word, deur die positiewe handeling of deur versuim nie, wat die versekeringspolisse op die eiendom ongeldig sou maak of die premies daarvoor sou verhoog nie.
9.3 Die huurder moet die binnekant van die eiendom in `n goeie en skoon toestand en vry van insekte hou en onderneem om by die einde van die huurtermyn die eiendom in dieselfde goeie en skoon toestand te laat as waarin dit by besitname was of ingevolge Klousule 8 geag word by besitname te gewees het. Die huurder is aanspreeklik vir enige skade aan enige xxxx van die eiendom of `n aangrensende eiendom wat hy of sy besoekers veroorsaak.
9.4 Indien die toestand van die matte of houtvloere geag meer beskadig xx xxxx bv. xxxx brandmerke, vlekke of slytasie uitgesluit normale verweer wat weens normale gebruik veroorsaak word , kom die partye ooreen dat die gedeeltelike of algehele volvloer matte of houtvloer van die eiendom op koste van die huurder na verstryking van die huurtermyn vervang of skoongemaak xxx word xxxx die huurder, onderworpe aan die toestemming van die verhuurder om te verseker dat dieselfde tipe en kwaliteit matte of houtvloer voorsien word.
9.5 Indien die mure geag in `n swak of beskadigde toestand xx xxxx as gevolg van nalatige en/of doelbewuste optrede deur die huurder, kom die partye ooreen dat die gedeeltelike of algehele binnemure van die eiendom op koste van die huurder na verstryking van die huurtermyn geverf xxx word xxxx die verhuurder, of deur die huurder onderworpe aan die toestemming van die verhuurder om te verseker dat dieselfde tipe en kwaliteit verf gebruik word. Die huurder mag nie toelaat dat die mure en plafonne beskadig word met spykers of skroewe of beplak word nie. Slegs `n redelike aantal volgens die verhuurder of sy agent se diskressie Hilti-tipe prentspykers mag, sonder beskadiging van die mure, aangebring word deur die huurder.
9.6 Die huurder is verantwoordelik om die buitekant van die eiendom xxxx balkonne, stoep, elektriese motorhek en die tuin, indien enige, te alle tye in `n skoon en netjiese toestand xx xxx. Indien die huurder versuim om die tuin of buitekant van die eiendom in `n skoon en netjies toestand xx xxx, is die verhuurder geregtig om te enige tyd op koste van die huurder die skoonmaak van die buitekant van die eiendom en van die tuin, indien enige, te onderneem.
Deur die verhuurder
9.7 Die verhuurder is verantwoordelik vir die instandhouding en onderhoud van die buitekant van die gebou, met in begrip van die dak en moet onverwyld strukturele gebreke repareer wat in die eiendom verskyn.
9.8 Is verantwoordelik vir die betaling van belasting en/of dienskoste op die eiendom aangeslaan, vanaf die datum van ondertekening hiervan.
Voorskrifte vir gebruik van eiendom
10.2 Die huurder het nie die reg om enige verandering aan of byvoeging tot die eiendom xx xxxx nie, xxx xxxxxx aard sodanig verandering of byvoeging ook mag xxxx, xxxxx die skriftelike toestemming van die verhuurder vooraf verkry is. Indien enige verandering of byvoeging met skriftelike toestemming van die verhuurder aangebring is, word dit die eiendom van die verhuurder en die huurder is nie by afloop van die huurtermyn geregtig om sodanige verandering of byvoeging ongedaan xx xxxx nie en is ook nie geregtig op enige vergoeding hoegenaamd ten opsigte van sodanige verandering of byvoeging nie.
10.3 Die huurder moet die eiendom persoonlik bewoon en mag die eiendom slegs vir normale woondoeleindes gebruik, en geen persoon behalwe die huurder mag die eiendom bewoon tensy die skriftelike toestemming van die verhuurder vooraf verkry is nie. Die huurder mag nie meer persone in `n xxxxx laat xxx as wat die verhuurder toegeken het nie.
10.4 Geen troeteldiere van enige aard mag op die eiendom aangehou word nie tensy die skriftelike toestemming van die verhuurder vooraf verkry is nie.
10.5 Geen kennisgewing, advertensies, posters van watter aard ookal mag op die eiendom aangebring word nie en daar mag geensins op enige muur of vensters op die eiendom geskryf of geplak word nie.
10.6 Die huurder mag nie toelaat dat `n geraas of steurnis, of wanordelike gedrag van watter aard ook al, te enige tyd op die eiendom voorkom nie. Die huurder is ook verantwoordelik vir die gedrag van enige besoekers op die eiendom en ook van enige werknemer van die huurder en mag geen oorlas van watter aard ook al vir die bure of omgewing meebring nie. Geen braai word op die sypaadjie, dak of balkonne toegelaat nie.
11. Nie-aanspreeklikheid van verhuurder
Alle persoonlike eiendom, insluitende motorvoertuie,word op die huurder se risiko op die eiendom geplaas en die verhuurder is nie vir verlies, vernietiging diefstal op beskadiging van sodanige eiendom deur enige oorsaak hoegenaamd, aanspreeklik nie. Die huurder huur die eiendom op eie risiko en die verhuurder is geensins vir die huurder se veiligheid aanspreeklik nie. Indien `n parkeerplek beskikbaar is kan dit addisioneel teen R160 per maand gehuur word.
12. Onderverhuring
Die huurder mag nie die eiendom of enige gedeelte daarvan onderverhuur of hierdie huurkontrak of enige xxxx daarvan sedeer, oordra of verpand tensy skriftelik toestemming van die verhuurder vooraf verkry is nie. Die huurder mag ook nie toelaat dat enige xxxxxxx xx enige tyd besit verkry of neem van die eiendom of `n gedeelte daarvan vir enige tydperk nie.
Ongeskiktheid van perseel.
13.1 Indien die eiendom as gevolg van brand, storms of enige ander oorsaak buite die beheer van die verhuurder totaal vernietig word of ongeskik raak vir die doel waarvoor dit verhuur word, verval die huurkontrak. Indien van sodanige verval is die verhuurder nie aanspreeklik vir enige skade nie.
13.2 Indien die eiendom gedeeltelik deur brand, storms of enige oorsaak hoegenaamd buite die beheer van die verhuurder beskadig word, maar in so `n mate dat die huurder dit nog redelikerwys kan gebruik vir die doel wat in hierdie huurkontrak omskryf is, is die huurder geregtig op `n redelike korting op die huurgeld gedurende die tydperk waarin die eindom herstel word.
Verhuurder se regte van inspeksie, toegang
14.1 Die verhuurder het die reg om te enige tyd gedurende die huurtermyn elektriese drade of waterpype deur die eiendom aan te lê, indien dit vir die verskaffing van elektrisiteit of water aan die eiendom of `n ander eiendom nodig mag wees. Die verhuurder onderneem om enige ongerief vir die huurder in hierdie verband sover redelik moontlik te beperk.
14.2 Die verhuurder het die reg om die eiendom te enige redelike tyd en met redelike tussenposes te inspekteer of om ‘n nuwe mede huurder van die woonstel die kamers xx xxx, asook om enige nodige onderhouds- en instandhouding te verrig en die huurder mag geensins die uitvoering van hierdie reg verydel of bemoeilik nie.
14.3 Die verhuurder of sy agent is vir doeleindes van herverhuring of verkoop van die eiendom geregtig om tesame met enige voornemende huurder of koper op enige redelike tyd die eindom te inspekteer.
Kansellasie deur verhuurder
15.1 Indien die huurgeld nie stiptelik op die ooreengekome vier (4) datums betaal is nie, of indien die huurder in enige opsig hoegenaamd `n bepaling van hierdie huurkontrak verbreek of toelaat dat dit verbreek word, het die verhuurder die reg, nieteenstaande enige vorige kwytskelding, verslapping of toegewing wat hy mag toegestaan het, om hierdie huurkontrak summier te kanselleer deur skriftelik kennisgewing aan die huurder by die eiendom en om die eiendom onmiddelik binne te gaan en besit daarvan te neem. Rente teen 18% per jaar xxx gehef word op enige laat betalings.
15.2 Enige kennisgewing wat die verhuurder op die huurder xxx xxxxxx word geag om geldiglik bestel xx xxxx indien dit per voorafbetaalde, geregistreerde brief aan die huurder by die eindom gestuur is, of dit deur die verhuurder of sy agent by sodanige adres gelaat is, xxxxx kennisgewing geag xxx word om ontvang xx xxxx sewe dae na die versending daarvan per geregistreerde pos of op die datum waarop dit hierkragtens per hand afgelewer is.
15.3 Nieteenstaande kansellering deur die verhuurder ingevolge Klousule 15.1 hierbo xxx die huurder nogtans aanspreeklik vir die betaling van alle huurgeld tot aan die einde van die ooreengekome huurtermyn en sodanige huurgeld is onmiddellik betaalbaar as gelikwideerde skadevergoeding. Alternatiewelik kan die verhuurder ander skadevergoeding van die huurder eis in plaas van die genoemde gelikwideerde skadevergoeding. Die verhuurder is geregtig xx xxxxx te vra op enige huurgeld of ander geld wat op datum van kansellering deur die huurder verskuldig is teen die xxxxx genoem in klousule 15.1 hierbo, vanaf die eerste dag van die maand waarin die verhuurder as gevolg van die kansellasie nie betaal is nie.
Koste
16.1 Indien die verhuurder enige geregtelike stappe hoegenaamd teen die huurder neem ingevolge die huurkontrak, het sy met of sonder kansellasie van die kontrak, is die huurder ook teenoor die verhuurder aanspreeklik vir alle regskoste xxxx tussen prokureur en klient, met inbegrip van invorderingskommissie, asook enige koste aangegaan vir die opsporing van die huurder.
16.2 Die koste verbonde aan die xxxx van die huurkontrak en moontlike addenda word deur die huurder xxxxx.
Toegewing, verslapping of wysiging
17.1 Enige toegewing of verslapping wat deur die verhuurder toegestaan mag word, benadeel op generlei wyse die verhuurder se regte kragtens die huurkontrak nie en in besonder word die aanvaarding van huurgeld na die vervaldatum of xxx xxxxxx as die volle bedrag van die huurgeld nie beskou as afstanddoening deur die verhuurder van sy regte kragtens die huurkontrak nie.
17.2 Geen ooreenkoms wat van die voorwaardes van hierdie huurkontrak verskil, is bindend tensy op skryf gestel is en deur beide partye en twee getuies onderteken is nie.
18. Domicilium
Die partye kies as adresse waar kennisgewings gestuur kan word en as domicilium citandi et executandi vir enige aksie of aangeleentheid wat direk of indirek uit hierdie kontrak of uit die kansellasie daarvan mag voortspruit, die adresse genoem in die aanhef van hierdie kontrak.
Jurisdiksie van die landroshof
Die partye verbind hulle hiermee om hulle te onderwerp aan die jurisdiksie van die Stellenbosch Landdroshof in verband met enige aksie of aangeleentheid wat uit hierdie ooreenkoms of die kansellasie daarvan mag ontstaan, met dien verstande dat die verhuurder die reg voorbehou om enige sodanige aksie of aangeleentheid in die Hooggeregshof te laat bereg.
Ontruiming van xxxxxxx
19.1 Indien hierdie kontrak tot `n einde kom deur tydsverloop of xx xxxxx xxxxx xxxx ook al, is die huurder verplig om die eiendom in die toestand xxxx bepaal in Klousule 9 onmiddelik volledig te ontruim en aan die verhuurder besit daarvan xx xxx en alle sleutels aan die verhuurder te oorhandig. Indien die huurder versuim om enige voorwerp van watter aard ook al wat nie xxxx vorm van die eiendom nie te verwyder, is die verhuurder geregtig om sodanige voorwerp op koste van die huurder te laat verwyder en `n sertifikaat deur die verhuurder ten opsigte van sodanige koste is afdoende bewys van die bedrag deur die huurder aan die verhuurder verskuldig, xxxxx bedrag onmiddelik betaalbaar is.
19.2 Indien die huurder na verstryking van die huurtermyn of nadat die huurkontrak xx xxxxx rede ook al verval het of gekanselleer is, versuim om die eiendom te ontruim, xxx die huurder aanspreeklik om huurgeld en ander gelde ingevolge hierdie kontrak verskuldig te betaal xxxx in hierdie kontrak bepaal, behoudens al die verhuurder se regte ingevolge hierdie kontrak.
Geteken te op hierdie dag van 200 in die teenwoordigheid van die ondergetekende getuies.
As getuies
Getuie 1.
Getuie 2
Verhuurder:
Geteken te op hierdie dag van 200 in die teenwoordigheid van die ondergetekende getuies.
As getuies
Getuie 1.
Getuie 2
Huurder ( ouer of voog indien onder 21 jaar)