FINANSIëLE OOREENKOMS
FINANSIëLE OOREENKOMS
Ek, Xxxxx: (Volle naam en van)
ID nommer: en
Xxxxxx: (Xxxxx naam en van)
ID nommer: ,
woonagtig te (Domicillium citandi et exexutandi) __________________________________________
in ons hoedanigheid as wettige ouer(s)/voog(de) van, ,
(hierna xxxxxx as die kind) onderneem hiermee ten guste van Xxxxxx, die volgende:
▪ Ek/Ons xxx die verpligte skoolfooie, xxxx vasgestel deur Xxxxxx, oor ‘n tydperk van 12 maande betaal, voor of op die 3de xxx xxx xxxx kalendermaand.
▪ Ek/Ons onderneem om die skoolfooie in die voorgeskrewe bankrekening van Babilu te betaal deur middel van EFT.
▪ Ek/Ons verstaan dat die skoolfooie ‘n verpligte bedrag xxx xxxx en dat die volle bedrag maandeliks in een volle bedrag betaalbaar xxx xxxx.
▪ Ek/Ons verstaan dat skoolgelde maandeliks vooruitbetaalbaar is.
▪ Ek/Ons verstaan dat een maand skriftelike kennisgewing benodig word indien u kind van die skool onttrek word.
▪ Ek/Ons verstaan dat kragtens die Suid-Afrikaanse kinderwet, 38/2005, ouers gesamentlik/afsonderlik aanspreeklik is vir die betaling van skoolgelde, ten spyte van hul huwelikstatus.
▪ Ek/Ons verstaan dat in die geval van wanbetalings, beide ouers deur die skool gedagvaar kan word, ongeag onderhoudsreëlings en hofbeslissings tussen die partye.
▪ Ek/Ons verstaan dat die partye, verbind tot hierdie kontrak, aanspreeklik gehou xxx word vir alle regskostes, insluitend die van die sentrum, indien stappe geneem moet word om uitstaande fooie in xx xxxxx.
▪ Ek/Ons verstaan dat indien ouers agterstallig is met een kalendermaand se betaling, die kind tot die skool geweier mag word totdat alle agterstalllige fooie betaal is.
▪ Ek/Ons verstaan dat Xxxxxx, ouers se persoonlike inligting op die sentrumstelsel bewaar.
▪ Ek/Ons verstaan dat indien ouers versuim om die skoolgelde te betaal, hulle inligting aan ‘n kredietburo bekend gemaak mag word.
▪ Ek/Ons verstaan dat die skoolfooie aangepas xxx word xxxx Januarie en dat ons hiervan in xxxxxx xxxxxx xxx word gedurende Desember die vorige jaar.
▪ Ek/Ons, as ouer(s)/voog(de,) onderneem om Xxxxxx te verwittig van enige persoonlike besonderhede wat mag verander.
▪ Hiermee bevestig ek/ons dat die genoemde woonadres (domicillium citandi et executandi) uiteengesit, my/ons huidige woonadres is.
GETEKEN TE, _________________________________________ op hierdie dag van
_____________________________________ 20_______ .
………………………………………. HANDTEKENING VAN XXXXX/VOOG | …………………………………………………… Volle naam en van | ……………………………………………………… Identiteitsnommer |
……………………………………….. HANDTEKENING XXX XXXXXX/XXXX | …………………………………………………… Volle naam en van | ……………………………………………………… Identiteitsnommer |