NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: VAKVERANDERINGE IN GRAAD 10 TOT 12 BYLAE A: OOREENKOMS
Let wel:
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT: VAKVERANDERINGE IN GRAAD 10 TOT 12 BYLAE A: OOREENKOMS
Graad 10 –. Hoogstens twee vakveranderings word voor 10 Junie 2020 toegelaat.
Graad 11 –. Hoogstens twee vakveranderings word voor 31 Maart 2020 toegelaat. In uitsonderlike gevalle kan ʼn leerder een addisionele vak in graad 11 verander nadat sy/haar eindeksamenpunt vir graad 11 bekend gemaak is. Hierdie vakverandering moet voor 4 Desember van die graad 11-jaar gedoen word.
Graad 12 – Geen vakverandering word in die graad 12-jaar toegelaat nie.
Naam van skool: ...………………………………………………………...…...………………………………
Graad: ………. Naam van leerder: ……………………………………......……………………………….
Vakverandering van: ………………………………………….na: …………………..………………………
Verklaring deur die ouer:
Ek (naam van die ouer/voog),
ID-nommer versoek hiermee die bovermelde vakverandering.
Ek begryp dat dit my verantwoordelikheid is om die leerder xx xxx en te ondersteun sodat hy/sy die kennis en vaardighede in die verwagte leeruitkomste vir hierdie vak kan toon. Ek aanvaar dus volle verantwoordelikheid vir my kind se prestasie in die nuwe vak.
Ouer se handtekening: ……………………………………………..………… Datum: ………..…………………………
Verklaring deur die Prinsipaal:
Ek ……….…………....................................................., die Prinsipaal van (skool),
stem saam/stem nie saam nie dat (leerder) sy/haar vak mag
verander van ……………………………………… (ou vak) na (nuwe vak).
Xx xxxx/xxxx nie die bovermelde vakverandering goed/goed nie.
Prinsipaal se handtekening: …..……………………………………………………. Datum: ……………………
Verklaring deur die vakonderwyser:
As die vakonderwyser vir (naam
van vak), xxxx xx die bovermelde vakverandering goed. Ek begryp dat dit my verantwoordelikheid is om die leerder xx xxx en te ondersteun sodat hy/sy die kennis en vaardighede in die verwagte leeruitkomste vir hierdie vak kan toon.
Onderwyser se handtekening: ……………………………………………..………… Datum: ......…………………….