AANSOEK OM LIDMAATSKAP BY SENTRAAL-SUID KOÖPERASIE BPK (SSK)
AANSOEK OM LIDMAATSKAP BY SENTRAAL-SUID KOÖPERASIE BPK (SSK)
Ons waardeer u belangstelling om lidmaatskap in SSK te bekom en verskaf hiermee die nodige inligting in dié verband.
‘n Bedrag van R4,000.00 is vooraf betaalbaar as aankoopprys vir 4,000 aandele in SSK. Indien lidmaatskap nie goedgekeur word deur die Raad van Direkteure nie, sal hierdie bedrag terugbetaal word.
Die onderstaande dokumente moet asseblief saam met die entiteits-inligtingsdokument ingedien word:
□ Mees onlangse getekende finansiële state, wat nie ouer as 12 maande is nie.
□ BTW sertifikaat
□ Resolusie waarin die aansoek om lidmaatskap en aansoek xx xxxxxxx by SSK gemagtig word.
(Voorbeeld aangeheg)
□ Kort motivering waarom lidmaatskap versoek word.
□ Geldige SEB sertifikaat, indien van toepassing.
□ Bewys van fisiese adres bv. Eskom- of Munisipale rekening. Alternatiewelik kan die boekhouer SSK voorsien van ‘n skrywe waarin hul die adres bevestig.
□ Bewys van bankbesonderhede: gekanselleerde tjek of gestempelde bankbrief of gestempelde bankstaat. Afskrifte van die volgende word ook verlang, afhangende van die aansoeker se regsstatus:
Individu: ▪ Identiteitsdokument
▪ Huweliksvoorwaarde kontrak (HVK)
(Indien getroud binne gemeenskap van xxxxxxx, voorsien xxx. xxxxxxxx se identiteitsdokument. Die eggenoot xxx ook die aansoek moet onderteken.)
Vennootskap: ▪ Vennote se identiteitsdokumente.
▪ Vennote se huweliksvoorwaarde kontrakte. (HVK)
(Indien ‘n vennoot getroud is binne gemeenskap van xxxxxxx, voorsien asb. die eggenoot se identiteitsdokument. Die eggenoot xxx ook die aansoek moet onderteken.)
▪ Geskrewe vennootskapsooreenkoms, indien enige.
BK: ▪ Lede se identeiteitsdokumente.
▪ CK1 (Stigtingsverklaring)
▪ CK2 (Name en adresse van huidige lede)
Maatskappy: ▪ Direkteure se identiteitsdokumente.
▪ COR14.3 (Registrasie Sertifikaat van Maatskappy)
▪ CM29 (Name en adresse van huidige direkteure)
Trust: ▪ Trustees se identiteitsdokumente.
▪ Trust akte
▪ Trust se magtigingsbrief (Name en adresse van huidige trustees)
SENTRAAL-SUID KOÖPERASIE BPK SENTRAAL-SUID CO-OPERATIVE LTD
GEREGISTREER KRAGTENS WET NR. 14 VAN 2005 / REGISTERED IN TERMS OF ACT NO.14 OF 2005
FSP Lisensie Nr. 1107 / FSP Licence No. 1107 1943/000002/24 NKR Lisensie Nr. 165 / NCR Licence No. 165
HOOFKANTOOR / HEAD OFFICE: Xxxxxxxxxxxxxx 00 / 00 Xxxxxxxx Xxxxxx, Xxxxxxxxxx 0000, Xxxxxx / P. O. Box 12, Swellendam, 6740
Tel: (000) 000 0000, Faks / Fax: (000) 000 0000, Epos / Email: xxxx@xxx.xx.xx
Direkteure / Directors: X.X. xxx Xxxxxxxxx (Voorsitter / Chairperson), X.X. Xxxxxxx (Xxxxx-Voorsitter / Vice Chairperson),
X.X. xx Xxxx, X.X. Xxxxxxx, X.X. Xxxxxxx, X.X. Xxxxxxxx, X. Xxxxxxx, X.X. Xxxxxxxxx, X.X. Xxxxx, X.X. Xxxxxxxxx, X.X. Xxx
ENTITEITS-INLIGTINGSDOKUMENT VIR AANSOEK OM LIDMAATSKAP / KREDIET
(Voltooi asb. volledig en merk met X waar nodig.)
Ek, (volle name en van van aansoeker / verteenwoordiger), doen hierby aansoek om lidmaatskap in Sentraal-Suid Koöperasie Bpk (SSK). Indien my aansoek deur die Raad van Direkteure goedgekeur word, onderneem ek om 4,000 aandele op te neem teen die koste van R1.00 per aandeel. Ek onderneem om die aantal aandele ten bedrae van R4,000.00 te betaal met die indien van die aansoek.
Die aansoeker se naam is:
□ Individu □ Vennootskap □ BK □ Maatskappy □ Trust Woonadres: Posadres:
Dorp: Poskode:
Dorp: Poskode:
Telefoonnommer: E-pos adres:
Selfoonnommer: ID / Registrasie nr.:
Boerderyvertakkings:
Boer: □ | Voltyds | □ Deeltyds | Grond: | □ Eienaar □ Huurder |
Distrik: □ | Swellendam | □ Heidelberg | □ Mosselbaai | □ Ander: |
Plaas naam / name: Xxxxxxx xxx Xxxxxxxx (ha): Xxxxxxxx ondervinding (jare):
BTW nommer:
(Voorsien afskrif van sertifikaat as bewys)
Inkomste Belasting Nommer:
Geregistreer vir Nulkoers: □ Ja □ Nee Belastingjaar: □ Feb. □ Jun. □ Ander:
Limiet / Fasiliteit verlang: R Basis van aankope: □ Maandeliks □ Jaarliks
Hoe verkies u om die maandstaat te ontvang? □ Posstuk □ E-pos □ Afhaal by naaste administrasie tak
(Beide posstuk en e-pos opsie mag gekies word, indien verlang)
Verlang u om die maandstaat in Pastel-formaat ook te ontvang? □ Ja □ Nee Verlang u om die fakture daagliks per e-pos te ontvang? □ Ja □ Nee
E-pos adres vir die stuur van state:
(Meer as een adres mag voorsien word)
Bladsy 1
Verlang u toegang tot SSK se webblad? | □ Ja | □ Nee Wagwoord: | |||||
Maak u gebruik van bestelnommers? | □ Ja | □ Nee | |||||
Het u geldige gesertifiseerde SEB status? (Voorsien afskrif van sertifikaat as bewys.) | □ Ja | □ Nee | |||||
SEB vlak behaal: | |||||||
□Vlak 1 | □Vlak 2 | □Vlak 3 | □Vlak 4 | □Vlak 5 | □Vlak 6 | □Vlak 7 | □Vlak 8 |
□Nie-voldoening
Xxxxx aandeelhouding (%): Xxxxx vroue aandeelhouding (%)
Dui asb die onderneming xx xxxx onlangse jaarlikse omset aan: R
Vrygestelde mikro-ondernemings – omset onder R10 miljoen.
Kwalifiserende xxxxx ondernemings – omset tussen R10 miljoen en R50 miljoen. Groot ondernemings – omset bo R50 miljoen.
Verbeterde erkenning vir mikro-ondernemings met minder as 51% swart aandeelhouers: Kwalifiseer as Vlak 4 bydraer. Verbeterde erkenning vir mikro-ondernemings en xxxxx ondernemings met meer as 51% xxxxx aandeelhouers:
- Tussen 51% en 99% xxxxx aandeelhouding kwalifiseer almal as Vlak 2 bydraers
- 100% xxxxx aandeelhouding, kwalifiseer as Vlak 1 bydraers.
Deur ondertekening van hierdie dokument bevestig die aansoeker / die aansoeker se behoorlik gevolmagtigde verteenwoordiger dat die besonderhede hierin vervat waar en korrek is.
Verder verbind die aansoeker / aansoeker se behoorlik gevolmagtigde verteenwoordiger om xx xxx aan die statute van SSK en aan enige verdere statute of wysigings van statute wat wettiglik van tyd tot tyd gemaak mag word.
GEDATEER TE OP HIERDIE DAG VAN 20 .
Hantekening van aansoeker / behoorlik gevolmagtigde verteenwoordiger van aansoeker
1. 2.
(Getuie) (Getuie)
(Getuie xx xxxxx naam en van) (Getuie xx xxxxx naam en van)
VIR KANTOOR GEBRUIK
Aangeneem op ‘n vergadering van die raad van Direkteure gehou op en onderteken deur SSK se Hoof Uitvoerende Beampte
Bladsy 2
GESAMENTLIKE EN AFSONDERLIKE AANSPREEKLIKHEID
Ek / Ons, die ondergetekendes:
...........................................................................................en en
...........................................................................................en....................................................................................................
wat in Vennootskap / Beslote Korporasie / Maatskappy / Trust sake doen onder die naam van:
.......................................................................................................................................................................................................
erken en bevestig dat ek / ons gesamentlik en afsonderlik en in solidum in my / ons persoonlike en afsonderlike hoedanighede sowel as die Vennootskap / Beslote Korporasie / Maatskappy / Trust verantwoordelik is vir alle skulde of ander verpligtinge van watter aard ookal, huidig sowel as toekomstig en hoe dit ookal mag ontstaan, wat nou of in die toekoms deur die Vennootskap / Beslote Korporasie / Maatskappy / Trust aan SENTRAAL-SUID KOÖPERASIE (hierna later genoem “SSK”) verskuldig of betaalbaar mag wees.
En ek / ons erken verder en stem toe dat die bedrag van enige sodanige verpligting van een of meer van ons in my / ons persoonlike hoedanighede mag verhaal, beslag op my / ons privaat xxxxx mag xx xxxxxx die noodsaaklikheid van enige voorafgaande aksie teen die onderneming of beslaglegging op enige van die xxxxx van die onderneming.
En ten slotte erken ek / ons toe dat ingeval die boedel van die Vennootskap / Beslote Korporasie / Maatskappy / Trust en die boedel of boedels van enigeen of meer van ons gelyktydig onder sekwestrasie is, SSK ‘n eis vir die bedrag van enige sodanige verpligting teen die gesekwestreerde boedels van almal of enigeen van ons / my, asook teen die boedel van die Vennootskap / Beslote Korporasie / Maatskappy / Trust mag instel en bewys.
Ingeval die samestelling van my / ons onderneming gewysig of verander word, xxx behoorlike skriftelike kennisgewing daarvan aan u gegee word en sodanige kennisgewing xxx op die Vennootskap / Beslote Korporasie / Maatskappy / Trust bindend wees indien dit in die naam van die onderneming deur enigeen van ons ondergetekendes hiervan gegee is.
GETEKEN: GETUIES: (Xxxx asseblief seker dat getuies teken)
...................................................... ..........................................................
(Handtekening) (Handtekening)
...................................................... ..........................................................
(Volle naam en van) (Volle naam en van)
...................................................... ..........................................................
(Handtekening) (Handtekening)
...................................................... ..........................................................
(Volle naam en van) (Volle naam en van)
DATUM:........................................
SENTRAAL-SUID KOÖPERASIE BPK SENTRAAL-SUID CO-OPERATIVE LTD
GEREGISTREER KRAGTENS WET NR. 14 VAN 2005 / REGISTERED IN TERMS OF ACT NO.14 OF 2005
FSP Lisensie Nr. 1107 / FSP Licence No. 1107 1943/000002/24 NKR Lisensie Nr. 165 / NCR Licence No. 165
HOOFKANTOOR / HEAD OFFICE: Xxxxxxxxxxxxxx 00 / 00 Xxxxxxxx Xxxxxx, Xxxxxxxxxx 0000, Xxxxxx / P. O. Box 12, Swellendam, 6740
Tel: (000) 000 0000, Faks / Fax: (000) 000 0000, Epos / Email: xxxx@xxx.xx.xx
Direkteure / Directors: X.X. xxx Xxxxxxxxx (Voorsitter / Chairperson), X.X. Xxxxxxx (Xxxxx-Voorsitter / Vice Chairperson),
X.X. xx Xxxx, X.X. Xxxxxxx, X.X. Xxxxxxx, X.X. Xxxxxxxx, X. Xxxxxxx, X.X. Xxxxxxxxx, X.X. Xxxxx, X.X. Xxxxxxxxx, X.X. Xxx
Pro Forma Resolusie
UITTREKSEL UIT DIE NOTULE VAN ‘N VERGADERING VAN (VENNOOTSKAP
/ BESLOTE KORPORASIE / MAATSKAPPY / TRUST) MET (ID NOMMERS / REGISTRASIE NOMMER / TRUST MAGTIGINGSNOMMER) GEHOU TE (PLEK) OP HIERDIE DAG VAN 20 .
BESLUIT DAT: Vennootskap / BK / Maatskappy / Trust (hierna xxxxxx as “die aansoeker”),
1. aansoek doen om lidmaatskap in Sentraal-Suid Koöperasie Bpk. (hierna xxxxxx as “SSK”).
2. aansoek xxx doen vir ‘n kredietfasiliteit by SSK substansieël in die vorm en op die normale terme en voorwaardes van toepassing.
3. xxx voldoen aan alle voorwaardes wat SSK mag stel ten aansien van die verskaffing en sekuriteit vir ‘n kredietfasiliteit, xxxxx xxx insluit xxxx xx vorderingsregte en / of sy / die vennote / die lede / die direkteure / die trustees se aandele / ledebelang in SSK en / of sy / die vennote / die lede / die direkteure / die trustees xx xxxxxxx aan SSK te sedeer en / of om verbande (insluitend notarieël) en / of borgskappe en / of ander sekuriteite te verskaf en / of te verskaf en / of te registreer en / of te laat registreer, substansieël in die vorm en op die normale terme en voorwaardes van toepassing by SSK, asook om aanspreeklikheid te aanvaar vir die betaling van die premies voortspruitend uit die deelname van enige of al die vennote / lede
/ direkteure / trustees aan die SSK Kredietlewensversekering skema.
4. in sy hoedanigheid as vennoot / lid / direkteur / trustee / verteenwoordiger hiermee gemagtig word om sodanige dokumente te onderteken en in die algemeen alle handelinge te verrig ten einde uitvoering te geen aan die voorgaande, xxxxx magtiging xxx insluit die bevoegtheid om ‘n kredietaansoekvorm, - ooreenkoms(te) en alle aangewese sekuriteitsaktes te onderteken.
Gesertifiseer as ‘n ware uittreksel uit die notule van ‘n vergadering van die Vennote / Lede / Direkteure / Tustees van die aansoeker, gehou op hierdie dag van 20 en geteken te , waarin die volgende persone / entiteite die enigste vennote / lede / direkteure / trustees is:
1. 2.
(Handtekening van vennoot / lid / direkteur / trustee) (Handtekening van vennoot / lid / direkteur / trustee)
(Volle naam en van) (Volle naam en van)
3. 4.
(Handtekening van vennoot / lid / direkteur / trustee) (Handtekening van vennoot / lid / direkteur / trustee)
(Volle naam en van) (Volle naam en van)