BEROEPSBRIEF VIR ’N BEDIENAAR VAN DIE WOORD
BEROEPSBRIEF VIR ’N BEDIENAAR VAN DIE WOORD
Beroep uitgebring deur die
.............................................................................................................................
(naam en adres van gemeente) en xxxxx aan
AANHEF:
...............................................................................................................................
(naam en adres van beroepene)
Genade, barmhartigheid en vrede vir u van God die Vader en van die Here Xxxxx Xxxxxxxx! Die Kerkraad van die Nederduitse Gereformeerde Gemeente het
genoeë om u in xxxxxx xx stel dat u tot herder en leraar van hierdie gemeente beroep is, sodat u hier alles kan kom doen wat van ’n herder en leraar volgens die Woord van God, die Kerkorde en ander bepalinge van die Nederduitse Gereformeerde Kerk verwag kan word.
DIENSAANBOD:
Dit is vir die Kerkraad van (naam van gemeente)
’n voorreg en ’n vreugde om met vrymoedigheid vir u ’n voltydse pos / tentmakerpos / vaste termynpos* as bedienaar van die Woord van die gemeente aan xx xxxx, terwyl ons terselfdertyd ook biddend die vertroue uitspreek dat u hierdie diensaanbod (beroep) gunstig xxx oorweeg. Die kerkraad onderneem namens die gemeente dat aan u die nodige agting en liefde bewys xxx word en lojale samewerking en ondersteuning xxxxxxx xxx word sodat u in die vervulling van u taak aangemoedig kan word en ook daarin vreugde kan ervaar. POSBESKRYWING:
U xxx die verantwoordelikheid aanvaar xx xxxxx die gemeente die ampspligte xxxx omskryf in Artikel 9 van die Kerkorde uit te voer. Die volgende spesifieke pligte xxx xxxx u nagekom word:
.........................................................................................................................................................................
.........................................................................................................................................................................
.........................................................................................................................................................................
.........................................................................................................................................................................
XXXXXXXXXXXXXXX:
Die Kerkraad onderneem om met betrekking tot u lewensonderhoud uitvoering xx xxx aan die bepaling van Artikel 13 van die Kerkorde. Die volgende is in hierdie opsig van belang:
(a) U totale vergoedingspakket beloop R................................ per jaar. Hierdie pakket xxx jaarliks met inagneming van die aanbevole skale van die Algemene Steunspan Predikantesake (ASP), Algemene Steunspan
Fondse en Xxxxx (ASFB) en die Raad van Ondersteuning (RO) aangepas word. Die pakket kan na u behoefte binne die raamwerk van en onderworpe aan tersaaklike wetgewing en sinodale besluite, gestruktureer word.
(a) U verlof word gereël volgens die Reglement vir die Verlof van Bedienaars van die Woord van die Algemene Sinode en met inagneming van die gemeente se personeelbeleid.
(b) Die staande besluite van die Algemene Sinode en die Sinode van die NG Kerk Vrystaat is van toepassing met betrekking tot u deelname aan die pensioenfonds, mediese skema en ander sinodale skemas en fondse.
(c) Huisvesting: ’n Vry woning word u aangebied / U kan ook ’n keuse uitoefen om u eie huisvesting te
bekom in xxxxx geval die kerkraad ’n spesifieke ooreenkoms met u xxx aangaan*.
DIENSBEËINDIGING:
Diensbeëindiging, anders as deur aanvaarding van ’n beroep, word gereël deur Artikels 11, 12 en 14 van die Kerkorde en met inagneming van die spesifieke besluite van die Algemene Sinode en die Sinode van die NG Kerk Vrystaat oor 65 jaar as verpligte aftree-ouderdom.
FINALISERING VAN OOREENKOMS:
Indien u hierdie aanbod positief oorweeg, is die Kerkraad bereid xx xxxx xxxxxx van onderhandeling ’n diensooreenkoms ingevolge hierdie aanbod met u te finaliseer, voordat u die beroep aanvaar. Finale reëlings oor die datum van bevestiging xxx getref word tydens hierdie onderhandelinge.
WYSIGINGS:
Hierdie diensooreenkoms kan van tyd tot tyd gewysig word met instemming van beide partye en skriftelike goedkeuring van die ring of sy gevolmagtigde kommissie.
VERBINTENIS TOT ONDERWERPING AAN DIE GESAG VAN DIE KERKVERBAND:
Met die ondertekening van hierdie aanbod of ander ooreenkoms wat hieruit voortvloei verklaar ons
................................................................................. (naam van gemeente) as werkgewer dat ons ons neerlê by bepalings van die Kerkorde en besluite van die Algemene Sinode en die Sinode van die NG Kerk Vrystaat xxxx van tyd tot tyd gewysig, asook toepaslike wetgewing en personeelbeleid van die betrokke kerkvergadering.
Geteken te ........................................... op hierdie ................. dag van .......................................................
GETUIES:
1. ..................................................................
2. .................................................................. ..................................................................
VOORSITTER: KERKRAAD (NAMENS WERKGEWER)
VERBINTENIS TOT ONDERWERPING AAN DIE GESAG VAN DIE KERKVERBAND:
Met die ondertekening van hierdie aanbod of ander ooreenkoms wat hieruit voortvloei verklaar ek
.................................................................................................................................... (naam van beroepene) as
werknemer dat ek my neerlê by bepalings van die Kerkorde en besluite van die Algemene Sinode en die Sinode van die NG Kerk Vrystaat xxxx van tyd tot tyd gewysig, asook toepaslike wetgewing en personeelbeleid van die betrokke kerkvergadering.
VERKLARING DEUR BEROEPENE/BENOEMDE:
Xx (volle name) verklaar hiermee dat daar
geen hangende of dreigende tughandeling teen my is nie en bevestig by hernuwing dat ek getrou xxx xxx aan die legitimasieverklaring wat ek onderteken het en wat ek aanvaar as kode vir optrede deur ’n predikant van die Nederduitse Gereformeerde Kerk. Ek neem kennis van die diensaanbod van
............................................................................ (naam van die gemeente) en versoek hiermee dat verdere
onderhandelinge gevoer xxx word met die oog op die finalisering van ’n diensooreenkoms.
Geteken te ...................................................... op hierdie ................... dag van ..........................................
GETUIES:
1. ..................................................................
2. .................................................................. ..................................................................
BEROEPENE
* Skrap dit wat nie van toepassing is nie