BRAND TABAK (LAND NA VLOER)
AFDELING
BRAND XXXXX (LAND NA VLOER)
Omskrewe gebeurtenisse
Die maatskappy xxx die versekerde skadeloos stel vir verlies of skade as gevolg van brand of weerlig aan xxxxx wat in die bylae omskryf word gedurende die tydperk van versekering en by die liggings wat in die bylae beskryf word
Met dien verstande dat:
1. die maatskappy xxx xxx meer as die redelike markwaarde van die versekerde eiendom onmiddellik voor die verlies of skade min pluk-, verpakking-, baal-, vervoer- en xxxxx xxxxxx na die depot waar die versekerde gewoonlik eerste sy/haar tabak lewer betaal nie
2. die maatskappy se aanspreeklikheid xxx xxx die versekerde bedrag in die bylae vermeld oorskry nie.
Die versekering kragtens hierdie afdeling sluit die xxxxx in vanaf die oomblik dat dit gepluk, gebondel, gebaal, gestapel en los of in sakke is op die land waar dit gepluk is en in xxxxxxxx na die punt van aflewering xxxx per voorbehoudsbepaling 1 hierbo en op enige plek waar dit voor verkoop geberg word.
Hierdie afdeling sluit ook enige sodanige xxx xxxxx op die land of by die mied in wat vir die normale werksaamhede van een dag vereis word.
Besondere uitsonderings
Die maatskappy is nie aanspreeklik om te betaal vir eise van enige aard voortspruitend uit:
1. Verlies of skade aan versekerde eiendom veroorsaak deur selfgisting, natuurlike verhitting of selfontbranding daarvan of deurdat dit enige verhittings- of drogingsproses ondergaan.
2. Verlies of skade veroorsaak deur of deur middel of ten gevolge van:
(a) die verbranding van eiendom op las van enige openbare gesag
(b) onderaardse vuur
(c) ontploffing behalwe waar verlies of skade deur ontploffing van gas gebruik vir verligtings- of huishoudelike doeleindes in ‘n gebou waarin gas nie vervaardig word nie en wat nie xxxx van ‘n gasfabriek uitmaak nie, veroorsaak is.
3. Kennisgewing xxx xxxx
Nieteenstaande enigiets strydigs vervat in Algemene voorwaarde 7(a) xxx die maatskappy nie aanspreeklik wees nie vir verlies van of skade aan xxxxx wat ontdek word na die verstryking van 7 (sewe) dae vanaf die datum van enige gebeurtenis wat voorgeval het en wat aanleiding mag gee tot ‘n eis in terme van hierdie afdeling.
Klousules en uitbreidings
Hierdie afdeling is uitgebrei om die volgende in te sluit:
A. Ten opsigte van eiendom in volkome toegeboude geboue alleenlik
1. Spesiale gevare
Verlies of beskadiging van die eiendom hierin beskryf regstreeks deur die volgende veroorsaak:
AGRIPLUS (BRAND XXXXX (LAND NA VLOER)) Uitleg 03 (Bladsy 1 van 8) 12/2010
Goedgekeurde Finansiële Diensverskaffer ‘n Lid van die Groep
(a) storm, wind, water, hael of sneeu uitsluitende vernietiging of beskadiging van eiendom:
(i) voortspruitend uit enige proses wat noodwendig die gebruik of aanwending van water behels
(ii) veroorsaak deur vloedgolf wat uit aardbewing of vulkaniese uitbarsting ontstaan
(iii) in die ondergrondse werke van enige myn
(iv) in die opelug
(v) in enige struktuur wat nie heeltemal toegebou en onder dak is nie.
(b) lugvaartuie of ander lugtoestelle of voorwerpe daaruit laat val.
(c) botsing deur diere of voertuie uitsluitend die vernietiging of beskadiging van sodanige diere, voertuie of eiendom in of op sodanige voertuie.
Hierdie uitbreiding dek nie die volgende nie:
(a) slytasie of geleidelike agteruitgang
(b) vernietiging of beskadiging veroorsaak of vererger deur:
(i) lekkasie of vloeiing uit enige sprinkelaar- of storttoestel in die geboue hierkragtens verseker of in geboue wat eiendom bevat wat hierkragtens verseker is
(ii) insakking of grondverskuiwing
(iii) versuim deur die versekerde om alle redelike voorsorgmaatreëls te tref vir die instandhouding en veiligheid van die versekerde eiendom en vir die beperking van enige vernietiging of skade tot ‘n minimum.
2. Aardbewing
Vernietiging of beskadiging deur brand of andersins van of aan die versekerde eiendom regstreeks veroorsaak deur aardbewing met die uitsluiting van enige verlies of skade (behalwe verlies of skade deur brand) wat regstreeks of onregstreeks uit enige mynbedrywighede voortspruit.
3. Ontploffing
Vernietiging of beskadiging deur brand of andersins van die eiendom regstreeks deur ontploffing veroorsaak
Met dien verstande dat:
vernietiging of beskadiging nie uitgesluit is in terme van Besondere uitsondering 2(c) nie.
4. Spontane Ontbranding
Skade xxxxxx xxxx brand aan die geheel of ‘n gedeelte van die versekerde eiendom (ten opsigte waarvan hierdie uitbreiding van toepassing is) veroorsaak deur die eie spontane gisting, natuurlike verhitting of selfontbranding van sodanige versekerde eiendom
Met dien verstande dat:
vernietiging of beskadiging nie uitgesluit is in terme van Besondere uitsondering 2 nie.
B. Ten opsigte van eiendom in xxxxxxxx
Verlies of skade aan eiendom in xxxxxxxx vanaf die plaas tot by die koper, agent, koöperatiewe maatskappy of depot, waar die versekerde gewoonlik sy produkte eerste xxxxx
Met dien verstande dat:
behalwe vir verlies deur brand die versekerde aanspreeklik xxx xxxx vir die eerste R500 (vyfhonderd rand) ten opsigte van iedere en xxxx xxx.
C. Kwaadwillige beskadiging
Hierdie afdeling is uitgebrei om skade te dek wat regstreeks veroorsaak word deur of deur middel van of as gevolg van die opsetlike of voorbedagte of moedswillige daad van enige persoon wat gepleeg word met die doel om sodanige skade te veroorsaak, behalwe skade aan:
(a) roerende eiendom wat:
(i) gesteel word
(ii) beskadig word in ‘n poging om dit of ‘n xxxx daarvan te verwyder uit enige perseel wat deur die versekerde besit of geokkupeer word
(b) roerende of onroerende eiendom wat deur diewe beskadig word terwyl daar by enige persele wat deur die versekerde besit of geokkupeer word in- of uitgebreek word of terwyl daar gepoog word om in of uit te breek
(c) onroerende eiendom wat deur die versekerde besit of geokkupeer word en wat veroorsaak word deur of deur middel van of as gevolg van:
(i) die verwydering of gedeeltelike verwydering van of enige poging daartoe
(ii) die sloping of gedeeltelike sloping of enige poging daartoe
van die gemelde onroerende eiendom of enige xxxx daarvan met die doel om enige xxxx daarvan te steel
Met dien verstande dat:
hierdie uitbreiding nie die volgende dek nie:
(a) verlies of skade wat verband hou met of veroorsaak word deur brand of ontploffing
(b) gevolglike of onregstreekse verlies of skade van enige aard of beskrywing hoegenaamd, behalwe verlies aan huurgeld indien dit spesifiek verseker is
(c) verlies of skade wat spruit uit die algehele of gedeeltelike staking van werk of die vertraging of onderbreking of staking van enige proses of werksaamheid
(d) verlies of skade wat veroorsaak word deur permanente of tydelike besitsontneming wat spruit uit konfiskering, kommandering of rekwisisie deur enige xxxxxx ingestelde owerheid
(e) verlies of skade wat verband hou met of veroorsaak word deur enige gebeurtenis waarna daar in Algemene uitsondering 1(A)(i), (ii), (iii), (iv), (v), (vi) of (vii) van hierdie polis xxxxxx word of die optrede van enige xxxxxx ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking van, of terwyl daar op enige xxxxx xxxx gehandel word met sodanige gebeurtenis.
Indien die maatskappy uit hoofde van voorbehoudsbepaling (a), (b), (c), (d) of (e) beweer dat hierdie afdeling nie verlies of skade dek nie, rus die las op die versekerde om die teendeel te bewys.
Indien enige versekerde gebou of gebou wat die versekerde eiendom bevat vir 30 (dertig) opeenvolgende dae ongebruik gelaat word, word die versekering ingevolge hierdie uitbreiding opgeskort ten opsigte van die geraakte eiendom tensy die versekerde voor die plaasvind van enige skade die skriftelike toestemming van die maatskappy verkry vir die voortsetting van hierdie uitbreiding.
Gedurende die aanvanklike tydperk van 30 (dertig) opeenvolgende dae van ongebruik, word die versekerde ‘n mede-versekeraar saam met die maatskappy en dra hy ‘n xxxx van enige skade gelykstaande aan 20% (twintig persent) van die eis voor die aftrekking van enige eerste bedrag betaalbaar.
D. Oproer en staking (Indien in die bylae as ingesluit vermeld)
As teenprestasie vir die betaling van ‘n bykomende premie en andersins onderworpe aan die bepalings, voorwaardes, uitsluitings, uitsonderings en waarborge wat daarin vervat word, word hierdie afdeling uitgebrei om verlies of skade te dek wat regstreeks veroorsaak word deur of deur middel van of as gevolg van:
(i) burgerlike beroering, arbeidsonluste, oproer, staking of uitsluiting
(ii) die optrede van enige xxxxxx ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking van, of terwyl daar op enige xxxxx xxxx gehandel word met, enige gebeurtenis waarna in (i) hierbo xxxxxx word
Met dien verstande dat hierdie uitbreiding nie die volgende dek nie:
(a) verlies of skade wat in die Republiek van Suid-Afrika en Namibië plaasvind
(a) gevolglike of onregstreekse verlies of skade van enige aard of beskrywing hoegenaamd, behalwe verlies aan huurgeld indien dit spesifiek verseker is
(b) verlies of skade wat spruit uit totale of gedeeltelike staking van werk of die vertraging of onderbreking of staking van enige proses of werksaamheid
(c) verlies of skade wat veroorsaak word deur permanente of tydelike besitsontneming wat spruit uit konfiskering, kommandering of rekwisisie deur enige xxxxxx ingestelde owerheid
(d) verlies of skade wat verband hou met of veroorsaak word deur enige gebeurtenis waarna in Algemene uitsondering 1 (A) (ii), (iii), (iv), (v) of (vi) van hierdie polis xxxxxx word of enige optrede van enige xxxxxx ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking van, of terwyl daar op enige xxxxx xxxx gehandel word met, sodanige gebeurtenis.
Indien die maatskappy uit hoofde van voorbehoudsbepaling (a), (b), (c), (d) of (e) beweer dat hierdie afdeling nie verlies of skade dek nie, rus die las op die versekerde om die teendeel te bewys.
Besondere voorwaardes
1. Huurders
Die maatskappy se aanspreeklikheid teenoor die versekerde word nie geraak deur enige optrede of versuim aan die xxxx van enige eienaar van ‘n gebou of enige huurder (behalwe die versekerde) wat sonder die versekerde se medewete geskied nie. Die versekerde moet die maatskappy egter
van enige sodanige optrede of versuim wat strydig is met die bepalings, uitsonderings of voorwaardes van hierdie afdeling in xxxxxx xxxx sodra hy daarvan bewus word en is verantwoordelik vir enige bykomende premie wat betaalbaar is vanaf die datum waarop enige verhoogde risiko deur die maatskappy aanvaar word.
2. Brandbluskoste
Enige koste wat verband hou met die blus of bestryding van brand, word geag skade aan die versekerde eiendom xx xxxx en is betaalbaar benewens enige ander betaling waarvoor die maatskappy ingevolge hierdie afdeling aanspreeklik mag wees met dien verstande dat die versekerde regtens aanspreeklik is vir sodanige koste en die versekerde eiendom deur brand bedreig is
Met dien verstande dat:
die maatskappy se aanspreeklikheid nie R10 000 (tienduisend rand) xxx oorskry nie.
3. Spoorweg en ander subrogasie
Die versekerde word nie benadeel deur die ondertekening van die Transnet se Besteldiens- vrywaring insake Gevaarlike persele of ander ooreenkomste met die Transnet-Administrasie betreffende private sylyne of soortgelyke ooreenkomste met ander staatsliggame nie.
4. Onderversekering
Indien die versekerde eiendom by die aanvang van enige verlies van of skade aan sodanige eiendom deur enige gevaar waarteen dit verseker is, gesamentlik meer werd is as die bedrag waarteen dit verseker is, xxx die versekerde sy eie versekeraar geag word vir die verskil en dienooreenkomstig ‘n eweredige gedeelte van die verlies of skade dra. Indien daar meer as een is, xxx xxxx item afsonderlik aan hierdie voorwaarde onderworpe wees.
Waarborge
Waarborg 1
Gewaarborg dat die maatskappy nie aanspreeklik is vir verlies veroorsaak deur water nie, tensy die dak van die gebou waarin sodanige waterskade plaasgevind het fisiek en sigbaar sodanig beskadig is deur enige van die versekerde gevare dat water die gebou daardeur binnedring
Met dien verstande dat:
die maatskappy aanspreeklik xxx xxxx vir vernietiging van of skade aan eiendom veroorsaak deur oorstroming wat vir die doeleindes hiervan xxx beteken:
(i) die oorstroming of afwyking van water uit normale waterkanale of uit natuurlike of kunsmatige waterlope
(ii) die vloei van, of ophoping van water op die grond behalwe die vloei of ophoping van water uit waterpype, krane, kleppe, geute of geutafleipype.
Waarborg 2
Gewaarborg dat geen voer van enige aard geberg xxx word in die gebou/e wat gebruik word vir die verwerking en berging van blaartabak.
Waarborg 3
Gewaarborg dat alle tabakafval daagliks opgevee en uit die sorteer- en bergingskure verwyder xxx word.
Waarborg 4
Gewaarborg dat geen droging xxx xxxxx xxxx xxxxxx van beroking gedoen word nie.
Waarborg 5
Gewaarborg dat die versekerde skriftelik rekord xxx xxx van hoeveelhede xxxxx wat daagliks in sy/haar persele xxx xxxx, naamlik:
- Xxxxx in oonde
- Xxxxx in die proses van verwerking
- Verwerkte xxxxx reeds gebaal, maar nog in voorraad en
- Xxxxx reeds bemark
Sodanige rekords moet altyd afsonderlik in veilige bewaring gehou word weg van die tabakskure en- oonde om in die geval van brandskade of verlies beskikbaar xx xxxx om die skade te kan bepaal.
Waarborg 6
Gewaarborg dat die temperature in tabakmiedens, en humiditeit rondom tabakmiedens, ten minste twee keer per week gemonitor xxx word vandat die mied gepak is totdat dit afgepak word vir verdere prosessering, en/of bewerking daarvan, en dat ‘n behoorlike skriftelike rekord van xxxx xxxx afsonderlik gehou xxx word en dat die maatskappy te enige tyd geregtig xxx xxxx om daarop aan xx xxxxx om die versekerde se rekords ten opsigte van mied temperature, en humiditeitslesing te ondersoek.
Origens onderhewig aan die terme, voorwaardes en uitsonderings van hierdie afdeling en polis.
Memorandums
Memorandum 1: Van toepassing op xxxxx
In die geval van verlies of skade aan die versekerde eiendom veroorsaak deur brand of weerlig xxxx in hierdie afdeling beskryf xxx die aanspreeklikheid van die maatskappy beperk wees tot:
(a) 85% (vyf en tagtig persent) van die versekerde bedrag, ten opsigte van die versekerde eiendom in geboue of R1 275 000 (eenmiljoen tweehonderd vyf en sewentigduisend rand) watter ookal die minste is, tensy andersins skriftelik deur die maatskappy met die versekerde ooreengekom
(b) 75% (vyf en sewentig persent) van die versekerde bedrag, ten opsigte van die versekerde eiendom wat:
(i) gepluk of platgesny op die xxxxx gelaat word gedurende die proses van voorbereiding en insameling
(ii) gebaal of in xxxxx op die xxxxx gelaat word gedurende die proses van insameling
(iii) in ‘n mied/xxxxxx/hoop gepak is of wat in ‘n groep miedens/stapels/hope gepak is wat een brandrisiko vorm waarvan die waarde R250 000 (tweehonderd en vyftigduisend rand) oorskry
Met dien verstande dat:
die maatskappy se aanspreeklikheid ten opsigte van enige enkele voorval nie R1 125 000 (eenmiljoen eenhonderd vyf en twintigduisend rand) in totaal xxx oorskry nie
(c) 85% (vyf en tagtig persent) van die versekerde bedrag, ten opsigte van die versekerde eiendom wat in ‘n mied/xxxxxx/hoop gepak is of wat in ‘n groep miedens/stapels/hope is wat een brandrisiko vorm waarvan die waarde minder as R250 000 (tweehonderd en vyftigduisend rand) is
Met dien verstande dat:
(i) die aanspreeklikheid van die maatskappy beperk xxx xxxx tot 85% (vyf en tagtig persent) per gebou ten opsigte van memorandum 1(a) hierbo
(ii) die aanspreeklikheid van die maatskappy beperk xxx xxxx tot 75% (vyf en sewentig persent) van die versekerde bedrag of R337 500 (driehonderd sewe en dertigduisend vyfhonderd rand) watter ookal die minste is, ten opsigte van memorandum 1(b)(iii) hierbo tensy andersins skriftelik deur die maatskappy met die versekerde ooreengekom
(iii) die aanspreeklikheid van die maatskappy beperk xxx xxxx tot 85% (vyf en tagtig persent) van die versekerde bedrag of R212 500 (tweehonderd en twaalfduisend vyfhonderd rand) watter ookal die minste is, ten opsigte van memorandum 1(c) hierbo
(iv) hierdie memorandum afsonderlik van toepassing xxx xxxx op xxxx xxxx/xxxxxx/hoop, groep miedens/stapels/hope wat een brandrisiko vorm en per gebou
(v) in die geval van enige bestaande versekering die maatskappy slegs aanspreeklik xxx xxxx vir sy eweredige xxxx van:
(a) 85% (vyf en tagtig persent) ten opsigte van memorandums 1(a) en 1(c) hierbo en
(b) 75% (vyf en sewentig persent) ten opsigte van memorandum 1(b)(iii) hierbo van die versekerde bedrag
(vi) die versekerde beskou xxx word as sy eie versekeraar vir 15% (vyftien persent) ten opsigte van memorandums 1(a) en 1(c) hierbo en/of 25% (vyf en twintig persent) ten opsigte van memorandum 1(b)(iii) hierbo van die versekerde bedrag en ten minste 15% (vyftien persent) ten opsigte van memorandums 1(a) en 1(c) hierbo en 25% (vyf en twintig persent) ten opsigte van memorandum 1(b)(iii) hierbo van enige verlies self moet dra
(vii) bereidings- baal-, vervoer-, hantering-, en xxxxx xxxxx wat nie deur die versekerde aangegaan is nie van die eis afgetrek xxx word behalwe xxxx omskryf in memorandums 1(a), 1(c) en 1(b)(iii) hierbo
(viii) een of meer miedens/stapels/hope of groepe miedens/stapels/hope wat gesamentlik nie R450 000 (vierhonderd en vyftigduisend rand) in waarde oorskry nie en ten minste 100 (eenhonderd) meter van ‘n ander geleë is beskou xxx word om een brandrisiko xx xxxx.
Memorandum 2: Bykomende eerste bedrag betaalbaar (Waar van toepassing)
Tensy die volgende voorwaardes stiptelik nagekom word, is die versekerde verantwoordelik vir ‘n bykomende eerste bedrag betaalbaar van 15% (vyftien) persent van die versekerde waarde, bo en behalwe enige ander eerste bedrag betaalbaar reeds bepaal:
(a) ‘n terrein van minstens 10 (tien) meter wyd om xxxx xxxx/xxxxxx/hoop of groep miedens/stapels/ hope wat een brandrisiko vorm moet skoon gehou word van alle brandbare materiaal
(b) ‘n terrein van minstens 5 (vyf) meter wyd om elke gebou of oond waarin xxxxx geberg, gesorteer en/of gedroog word moet skoon gehou word van alle brandbare materiaal en/of brandbare plantegroei.
Memorandum 3: Verklaringsooreenkoms (Land na vloer xxxxx)
Die premie hierop betaalbaar is slegs voorlopig en is bereken op die grondslag van die versekerde se beraamde waarde van die hele tabakoes, op plaas/plase in die spesifikasie vermeld en die versekerde onderneem om teen die einde van die seisoen aan die maatskappy die totale waarde van die gemelde
oes, xxxx vasgestel deur die verkope daarvan te verklaar. Indien die totale waarde aldus verklaar meer of minder is as die beraamde syfer waarop die premie betaal is, xxx die verskil in premie bereken teen die tarief van toepassing op hierdie afdeling deur die versekerde betaal word of aan die versekerde terugbetaal word, na gelang van die geval
Met dien verstande dat:
indien ‘n eis kragtens hierdie afdeling ontstaan het, die bedrag betaal of betaalbaar ten opsigte daarvan ingesluit xxx word in die sodanige verklaring.
Memorandum 4: Xxxxx alleenlik
Dit word hiermee verklaar en ooreengekom dat die eiendom kragtens hierdie afdeling verseker, uit lugdroogtabak (uitgesonderd xxxxxx) xxxxxx xxx bestaan.