KOOPOOREENKOMS
KOOPOOREENKOMS
K O P E R
Koper Een
Naam: Id / Reg No: , behoorlik daartoe gemagtig en hierin verteenwoordig deur die ondergetekende te wete
Koper Twee
Naam: Id / Reg No: , behoorlik daartoe gemagtig en hierin verteenwoordig deur die ondergetekende te wete
Die koper maak hiermee ‘n aanbod om die eiendom deur
die “agent” te koop van die “verkoper”.
van
V E R K O P E R
Verkoper Een
Naam: __ Id / Reg No: , behoorlik daartoe gemagtig en hierin verteenwoordig deur die ondergetekende te wete
Verkoper Twee
Naam: __ Id / Reg No: , behoorlik daartoe gemagtig en hierin verteenwoordig deur die ondergetekende te wete
Die “Eiendom” Deeltitel: Xxxx no met deur no tesame met motorhuis , afdak , parkering no __ asook 'n onverdeelde aandeel in die gemeenskaplike eiendom van die skema bekend as: geleë te: Voltitel: Erf No _ Voorstad Dorpsgebied Straatadres | E I E N D O M | |
1. Koopprys
1.1 Die koopprys beloop die bedrag van: R _ ( )
Die verkoper bevestig dat hy vir BTW geregistreer is en dat die eiendom verkoop word as ‘n BTW belasbare xxxx waarop BTW deur die verkoper aan die SAID betaalbaar is. Die koopprys sluit derhalwe BTW in; * of
Die verkoper bevestig dat hy nie vir BTW geregistreer is nie en gevolglik is hereregte deur die koper aan die SAID betaalbaar.*
*Merk in blokkie en parafeer
1.2 Betaalbaar xxxx volg:
1.2.1 R ( ) as aanvanklike deposito binne ( ) werksdae na aanvaarding van hierdie aanbod deur die verkoper.
1.2.2 R ( ) as verdere deposito of balans koopprys binne __ ( ) werksdae na aanvaarding van hierdie aanbod deur die verkoper.
Bovermelde deposito’s xxx by die oordragprokureur gedeponeer en in trust gehou te word tot en met registrasie van die eiendom. Die koper magtig hiermee die oordragprokureur om die deposito in terme van artikel 78(2)(A) van die Wet op Prokureurs te belê tot voordeel van die koper.
1.3 Bankwaarborge vir die balans of die volle koopprys, betaalbaar op datum van registrasie, xxx xxxx die xxxxx gelewer word binne ( ) werksdae hiervan. Sodanige waarborge moet redelikerwys aanvaarbaar wees vir die Verkoper
2. Verbandgoedkeuring
2.1 Hierdie aanbod is onderhewig aan die opskortende voorwaarde dat die koper ‘n kwotasie bekom en ‘n lening verkry van ‘n Bank xxxx voorgeskryf deur die Nasionale Krediet Wet 34/2005 vir ‘n leningsbedrag van R ( ) binne ( ) werksdae vanaf datum van aanvaarding van hierdie aanbod.
2.2 Die koper onderneem om die nodige aansoek onmiddellik na aanvaarding van hierdie aanbod by ‘n finansiële instelling te loods, ongeag of sy eiendom eers verkoop moet word al xxx xxx.
2.3 Ondanks die bepalings van klousule 16 kan:
2.3.1 Die verkoper, indien die koper xx xxxxxx nie binne die tydperk xxxx vermeld in klousule 2.1 goedgekeur word nie, die tydperk eensydiglik skriftelik verleng voor die datum waarop daaraan voldoen moet word.
2.3.2 Die koper, indien sy verband vir ‘n bedrag minder as die bedrag vermeld in klousule 2.1 bekom is, eensydiglik skriftelik ten volle of gedeeltelik afstand doen van die opskortende voorwaarde voor die datum waarop daaraan voldoen moet word.
2.4 Die koper stem toe dat die verbandlening verkry xxx word xxxx die bemiddeling van die agent of sy genomineerde verbandbemiddellaar.
3. Okkupasie
3.1 Okkupasie van die eiendom xxx aan die xxxxx xxxxx word op op voorwaarde dat die okkupasiehuur vooruitbetaalbaar is. Indien die okkupasie- en registrasiedatum nie dieselfde is nie, sal die party in okkupasie, terwyl die eiendom in die naam van die ander party getegistreer is, maandeliks vooruit okkupasiehuur ten bedrae van R (
) betaal. Hierdie bedrag moet sonder enige aftrekkings en vry van enige bankkoste aan die oordragprokureur betaal word, voor of op die eerste van elke maand.
3.2 Vanaf datum van okkupasie of registrasie, xxxxx die vroegste is, xxx die xxxxx die verantwoordelikheid neem vir die betaling vir alle water- en elektrisiteitsverbruik.
3.3 Indien registrasie van oordrag, as gevolg van die toedoen van die koper nie plaasgevind het binne 6 (ses) maande nadat daar voldoen is aan die opskortende voorwaarde/s hierin vermeld nie, sal die okkupasiehuur- bedrag met onmiddellike effek aangepas word tot ‘n bedrag gelykstaande aan 1% van die volle koopprys per maand.
3.4 Die partye kom ooreen dat daar geen huurkontrak tussen hul tot stand kom nie en gevolglik dat geen regte en verpligtinge xxxx geskep in die Wet op Huurbehuising 50 van 1999 geskep word nie.
4. Aanhegtings en Toebehore
Die eiendom word verkoop met alle aanhegtings en toebehore van ‘n permanente aard, xxxx by ondertekening hiervan wat die verkoper hiermee waarborg ten volle betaal is en dat hy of xx xxxx die alleeneienaar daarvan is, insluitende maar nie beperk nie tot , die volgende items: *elektriese aanhegtings, *gemonteerde TV / M-NET antenna/satellietskottel, *alarm, *gordynkappe, *sleutels, *afstandbeheerders, *interkom, *swembadtoerusting (insluitende outomatiese toebehore),*blinders, *veiligheidshekke, asook:
*skrap nie van toepassing nie
Maar spesifiek uitgesluit:
___
___
5. Verbande, Heffings, Stadsraadrekeninge en SAID
5.1 Die verkoper bevestig dat die verbande xxxx vermeld in die persoonlike inligtingsblad tans oor die eiendom geregistreer is.
5.2 Die verkoper bevestig dat alle verbande, stadsraadrekeninge en heffingsrekeninge ten volle op datum betaal is en onderneem om voort te gaan om dit op datum xx xxx tot datum van registrasie. Die verkoper bevestig voorts dat die koopprys voldoende is, om nadat die agentekommissie afgetrek is, die verbande op te betaal. Indien die verkoopprys nie voldoende is xxx xxx die verkoper binne ‘n redelike tyd na skriftelike versoek deur die oordragprokureur die nodige fondse in die verband, heffingsrekening of stadsraadrekening in betaal ten einde die tekort aan te vul, alternatiewelik die nodige reëlings tref dat die eiendom kan registreer.
5.3 Aangesien die Suid Afrikaanse Inkomste Diens (SAID) ’n risiko analise op beide die verkoper, en die koper met die uitreik van die hereregtekwitansie betrokke by eiendomstransaksies doen, waarborg beide die verkoper en die koper teenoor mekaar sowel as die agentskap dat alle belastingaangeleenthede (hetsy persoonlik of andersins) ingesluit, maar nie beperk tot belastingopgawes en betalings op datum ingehandig en betaal is. Indien nie onderneem sodanige party om dit onmiddellik op datum te bring.
6. Oordrag en kostes
Die verkoper se oordragprokureur xxx so spoedig moontlik nadat aan al die opskortende en ander relevante voorwaardes, xxxx in hierdie ooreenkoms uiteengesit, voldoen is, toesien dat registrasie van oordrag plaasvind. Oordrag- en verbandkostes xxx onmiddellik op aanvraag deur die koper aan die oordrag- en / of verbandprokureur betaal word. Die koper en verkoper xxx onmiddellik op aanvraag alle inligting wat insluit Fica inligting verskaf en dokumentasie onderteken ten einde registrasie van die eiendom en / of verband in die naam van die xxxxx xx bewerkstellig. Die verkoper is aanspreeklik vir die kansellasiekoste van die verband (indien van toepassing) en magtig die oordragprokureur om dit xx xxxxxxx van die opbrengs.
Koper 1 Koper 2 Verkoper 1 Verkoper 2
7. Risiko, Voetstoots, Titelvoorwaardes en Defekte
7.1 Op datum van registrasie van oordrag xxx die eienaarskap en risiko van beskadiging van die eiendom tesame met alle voordele en verantwoordelikheid vir alle heffings, eiendomsbelasting en / of ander uitgawes met betrekking tot die eiendom op die koper oorgaan.
7.2.1 Patente defekte
Patente defekte aan die eiendom is daardie defekte wat met die blote oog of na ‘n redelike inspeksie vasstelbaar en sigbaar is. Dit sluit die sonering en goedgekeurde planne van die eiendom in. Daar is ‘n regsverpligting op die xxxxx xx ‘n behoorlike inspeksie te doen ten einde vas te stel xxxxx defekte in die eiendom teenwoordig is xxxx op datum van kontraksluiting. Dit word onweerlegbaar vermoed dat die koper tevrede is met die toestand van die eiendom ten aansien van enige patente gebreke by ondertekening van die aanbod. Indien die koper sou nalaat om die nodige behoorlike inspeksie te doen, word dit geag dat hy bewus was van die patente defekte en dat hy die eiendom gekoop het as sulks.
7.2.2 Latente Defekte
Latente defekte aan die eiendom is daardie defekte wat nie met die blote oog en na ‘n redelike inspeksie vasstelbaar of sigbaar is nie. Die eiendom word aangebied en verkoop in die toestand waarin dit is (voetstoots), onderhewig aan al die terme en voorwaardes en serwitute in die huidige of vroeëre relevante titelakte(s) van die eiendom, xxxxx titelakte(s) vir publieke insae beskikbaar is by die betrokke aktekantoor, en aan alle ander of nuwe voorwaardes en serwitute wat ten opsigte van die eiendom mag bestaan en/of beperkings in die dorpsbeplanningskema van toepassing op die eiendom, in die huidige toestand en grootte xxxx dit nou staan, uitgesluit normale slytasie tussen datum van hierdie ooreenkoms en registrasie.
Die xxxxx xxx geen eis teen die verkoper hê met betrekking tot enige latente defekte nie, tensy met betrekking tot sodanige defekte, die verkoper xxxxxx xxxxx het van sodanige defekte, en dit verberg of doelbewus nagelaat het om dit tot die kennis van die xxxxx xx bring voor kontraksluiting.
Die verkoper xxx ‘n gedetailleerde lys van enige latente defekte en/of skade aan die eiendom, waarvan hy bewus is teen kontraksluiting, aan die koper openbaar, per aanhangsel “H”.
7.3 Die agent xxx xxx verantwoordelik wees vir enige latente of patente of ander gebreke, wat in die eiendom voorkom nie, en ook nie vir enige skade wat deur die koper gely mag word as gevolg van sodanige gebrek nie.
7.4 Verder neem die xxxxx xxxxxx dat die eiendom moontlik onderhewig mag wees aan die reëls van die regspersoon van ‘n deeltitelskema en/of 'n huiseienaarsvereniging en onderneem om ‘n lid te word van sodanige huiseienaarsvereniging waar van toepassing.
8. Boeteklousule
Indien die koper of verkoper verantwoordelik is vir die vertraging van die registrasie van die eiendom, xxx sodanige party aanspreeklik wees vir die betaling van ‘n boete, bereken op die volle koopsom vir die duur van die vertraging teen ‘n rentekoers van 5.5% meer as die repokoers xxxx gehef xxxx die Reserwebank van tyd tot tyd.
9. Kommissie
9.1 Agentekommissie word deur die verkoper betaal, xxxx per kommissie ooreenkoms hierby aangeheg as aanhangsel “C” en onderteken deur die verkoper en word geag opeisbaar en betaalbaar xx xxxx op aanname van hierdie aanbod en die vervulling van die opskortende voorwaardes (indien van toepassing). Xxxxxxxx van die kommissie xxx xxxx die oordragprokureur teen registrasie van die eiendom geskied tensy spesifiek anders ooreengekom deur die partye, alternatiewelik by die plaasvind van 9.2.
9.2 Indien hierdie transaksie gekanselleer word in terme van ‘n ooreenkoms tussen die koper en die verkoper, xxx die xxxxx en die verkoper gesamentlik en afsonderlik aanspreeklik wees vir agentekommissie. Sou hierdie transaksie gekanselleer word as gevolg van enige van die partye se versuim om sy verpligtinge hierkragtens na te kom, xxx daardie party aanspreeklik wees vir agentekommissie. Kommissie xxx xxx op aanvraag betaalbaar wees, ongeag of aan die bepalings van enige van die opskortende voorwaardes voldoen is al xxx xxx.
9.3 Die partye erken dat _ van __ die enigste en effektiewe oorsaak van hierdie transaksie is. Derhalwe mag die agent ‘n verkoopbord op die eiendom aanbring vanaf die
Koper 1 Koper 2 Verkoper 1 Verkoper 2
datum waarop hierdie ooreenkoms nie meer onderhewig is aan enige opskortende voorwaardes nie tot ‘n periode van 1 (een) maand na registrasie van die eiendom.
9.4 Indien daar enige geskil tussen die party(e) en agentskap met betrekking tot die betaling van agentekommissie hierin sou ontstaan, kom die party(e) en agentskap hiermee ooreen, desondanks die bepalings van klousule
10.3 hierin, om sodanige geskil vir arbitrasie aan die Arbitrasie Tribunaal van die Raad van Eiendomsagentskaps- aangeleenthede voor te lê. Die konstitusie en prosedurele reëls van die tribunaal word hiermee ten volle by hierdie ooreenkoms ingelyf en as sodanig vorm dit ’n integrale xxxx hiervan.
9.5 Alle koste en uitgawes, insluitende regsonkoste gebaseer op ‘n prokureur-en-kliëntskaal, wat aangegaan word deur die agent vir die invordering of die poging tot invordering van die agent se professionele fooi, xxx betaalbaar wees deur die party aanspreeklik vir die betaling van die genoemde fooi aan die agent xxxx en wanneer gehef.
10. Kontrakbreuk en jurisdiksie
Indien die koper en/of verkoper versuim om enige breuk van die bepalings van hierdie ooreenkoms te xxxxxxx xxxxx 7 (sewe) werksdae na ontvangs van ‘n kennisgewing waarin hy versoek word om sodanige breuk reg te stel, sal die verkoper en/of koper na keuse en sonder benadeling van xx xxxxx regte, geregtig wees om:
10.1 hierdie ooreenkoms te kanselleer, herbesit van die eiendom te neem en indien die koper in versuim is, om enige deposito hierkragtens, minus agentekommissie, asook xxxxx xxxxxx xxxx die xxxxx betaal, te behou as ‘rouwkoop’ of as ‘n strafbedrag of as gelikwideerde skade of as betaling vir die ooreengekome nadeel wat die verkoper gely het as gevolg van die koper se kontrakbreuk bo en behalwe enige verdere skadevergoeding;
10.2 nakoming van hierdie ooreenkoms af te dwing, insluitende betaling van die volle balans van die koopsom en alle xxxxx xxxxxx hierkragtens, en enige skade wat hy mag ly.
10.3 Die partye stem in tot die jurisdiksie van die Landroshof, xxxxx hof jurisdiksie xxx hê oor alle persone betrokke in onderhandelinge gemeld met hierdie ooreenkoms, ongeag die xxxx dat die xxxx xxxxx dispuut die hof se jurisdiksie kan oorskry al xxx xxx.
11. Domisilie
11.1 Elke party xxxx xx domicilium citandi et executandi, die xxxxx xxxx uiteengesit in die inligtingsblad hiervan, by xxxxx xxxxx alle kennisgewings en prosesstukke in verband met hierdie ooreenkoms of enige aksie voortspruitend daaruit, effektief beteken kan word.
11.2 Die partye stem spesifiek toe dat die faksnommers en e-posadresse, uiteengesit in die inligtingsblad hiervan, gebruik kan word as 'n addisionele domicilium adres vir die versending van kennisgewings. In sodanige geval xxx die faksbewys of 'n rekenaar uitdruk voldoende bewys wees dat die kennisgewing afgestuur is.
11.3 Elke kennisgewing wat deur een party aan ‘n ander party in terme van hierdie ooreenkoms gelewer word, moet in skrif wees en versend word aan die domicilium citandi et executandi, faksnommer of e-posadres xxxx vermeld
11.4 Dit xxx onweerlegbaar geag word dat sodanige party aan wie die kennisgewing versend is, dit ontvang het op:
i) Indien dit versend is per vooruitbetaalde geregistreerde pos, op die 5de (vyfde) besigheidsdag (uitgesluit Saterdae, Sondae en publieke vakansiedae) nadat dit gepos is.
ii) Indien dit per hand afgelewer is, op sodanige dag wat dit per hand afgelewer is.
iii) Indien dit gefaks of ge-epos is, op sodanige dag as wat die faks of e-pos bewys sertifiseer dat dit gefaks of ge-epos is.
11.5 Enige party is geregtig om sy domicilium adres te verander op voorwaarde dat dit steeds in die Republiek van Suid-Afrika is op die wyse xxxx in klousule 11.3 uiteengesit.
12. Elektrisiteitsertifikaat
Die verkoper xxx op xx xxxxx binne 7 (sewe) werksdae na voldoening aan klousule 2.1 hiervan, maar voor die okkupasiedatum, ‘n elektrisiteitsertifikaat uitgereik kragtens Wet 85 van 1993 deur ‘n bevoegde elektriese kontrakteur aan die oordragprokureur oorhandig. Hierdie sertifikaat xxx xxx ouer as 2 jaar wees nie en xxx sertifiseer dat die elektriese installasie asook enige wysigings daaraan voldoen aan die bogenoemde wet. Die verkoper xxxxxxx ‘n waarborg dat die geheel van die installasie asook alle elektriese apparaat in ‘n werkende toestand is. Indien daar enige herstel of reparasies blyk xx xxxx moet dit deur die verkoper op eie koste reggestel word voor datum van registrasie.
13. Gassertifikaat
13.1 Indien ‘n permanente gas retikulasie of toebehore op die eiendom teenwoordig is moet die verkoper op sy eie koste binne 7 (sewe) werksdae na vervulling van die opskortende voorwaardes hierin maar voor die datum van okkupasie, ‘n sertifikaat uitgereik kragtens van die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid 85 van 1993, uitgereik deur ‘n bevoegde persoon i.e. ‘n geregistreerde vloeibare petroleum (LP) gas praktisyn of ‘n goedgekeurde inspeksie verslag aan die oordragprokureur xxxxx. Hierdie sertifikaat xxx sertifiseer dat die installasie asook enige wysigings daaraan voldoen aan die vermelde wet.
13.2 Die verkoper bevestig dat die geheel van die installasie asook alle LP gas toebehore in ‘n werkende toestand is. Indien enige herstelwerk nodig is, xxx die verkoper dit op xx xxxxx voor registrasie laat doen.
Die verkoper bevestig dat die eiendom ‘n gas installasie het*.
Die verkoper bevestig dat die eiendom nie ‘n gas installasie het nie*.
* Skrap nie van toepassing nie en parafeer
14. Elektriese omheiningsertifikaat
14.1 Indien die eiendom wat hierkragtens verkoop word oor ‘n elektriese xxxxxxx beskik, xxx die verkoper op xx xxxxx binne 7 (sewe) werksdae na voldoening aan die opskortende voorwaardes, maar voor die okkupasiedatum, ‘n elektrisiteits-omheiningsertifikaat uitgereik kragtens Regulasie 12 van die Algemene Masjinerie Regulasies van die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid, Wet 85 van 1993, aan die oordragprokureur oorhandig.
14.2 Die verkoper xxxxxxx ‘n waarborg dat die geheel van die omheining in ‘n werkende toestand is. Indien daar enige herstelwerk nodig is moet dit deur die verkoper op xx xxxxx reggestel word voor datum van registrasie.
Die verkoper sertifiseer hiermee dat die eiendom ‘n elektriese omheining het*.
Die verkoper sertifiseer hiermee dat die eiendom nie ‘n elektriese omheining het nie*.
* Skrap nie van toepassing nie en parafeer
15. Verteenwoordiging, Aanspreeklikheid en Borg
15.1 Indien die persoon wat hierdie kontrak onderteken optree as verteenwoordiger vir ‘n te stigte maatskappy xxx die ondertekenaar persoonlik aanspreeklik wees indien die te stigte maatskappy nie hulle verpligtinge in terme van hierdie ooreenkoms nakom nie. Die verteenwoordiger verbind homself deur middel van die ondertekening hiervan as borg en medehoofskuldenaar gesamentlik en afsonderlik vir die behoorlike nakoming deur die (te stigte) regspersoon van al sy verpligtinge in terme hiervan.
15.2 Na ondertekening van hierdie ooreenkoms moet:-
15.2.1 die te stigte entiteit binne 45 (vyf en veertig) werksdae na aanvaarding hiervan geïnkorporeer word; en
15.2.2 die te stigte entiteit hierdie ooreenkoms binne 14 (veertien) werksdae na inkorporasie ratifiseer.
Indien die verteenwoordiger versuim om aan klousule 15.2.1 en/ of 15.2.2 te voldoen, xxx die verteenwoordiger in sy eie naam die koper wees en verplig wees om registrasie in sy persoonlike naam te neem.
15.3 Indien ‘n persoon namens ‘n bestaande maatskappy, beslote korporasie of trust hierdie koopooreenkoms as koper teken, verbind die ondertekenaar hiervan homself persoonlik as borg en medeskuldenaar gesamentlik en afsonderlik vir die behoorlike nakoming deur die regspersoon of trust van al sy verpligtinge in terme van hierdie ooreenkoms.
15.4 Enige natuurlike persoon wat hierdie ooreenkoms namens ’n regspersoon, hetsy reeds geregistreer of geregistreer staan te word of ’n trust onderteken, waarborg met sy ondertekening dat xx xxxxx die magte, doelwitte en magtiging van so ’n regspersoon of trust op tree.
15.5 Hierdie ooreenkoms is nie strydig met enige artikel van die Maatskappywet 40 van 2010, die Wet op Beslote Korporasie 69 van 1984 of die Wet op die Beheer van Trustgoedere 57 van 1988 nie.
15.6 Hierdie ooreenkoms is eweneens nie strydig met die akte van oprigting, samewerkingsooreenkoms of die betrokke trustakte nie. Alle stappe is deur die regspersoon of trust geneem ten einde die ondertekenaar van hierdie ooreenkoms te magtig om hierdie ooreenkoms namens die regspersoon of trust aan te gaan, en in die besonder maar sonder beperking, dat die direkteure, lede of trustees hierdie ooreenkoms spesifiek goedgekeur het.
15.7 Indien meer as een verkoper of meer as een koper ‘n party tot hierdie ooreenkoms is, is sodanige meerdere verkopers of meerdere kopers onderskeidelik gesamentlik en afsonderlik vir hulle verpligtinge hierkragtens aanspreeklik.
16. Hele ooreenkoms, Geen wysigings en Toegewings
16.1 Hierdie ooreenkoms is die uitsluitlike en volledige ooreenkoms tussen die partye en geen waarborge, voorstellings of ander bedinge en voorwaardes van watter aard ookal wat nie hierin vervat is nie, sal op die partye bindend wees nie.
16.2 Geen wysiging van die bedinge of voorwaardes van hierdie ooreenkoms, insluitende hierdie klousule, xxx enige regskrag hê tensy dit op skrif gestel en deur al die partye hiertoe onderteken is nie.
16.3 Geen versuim, nalate of afstanddoening van enige party om voortspruitend uit die verbreking van enige term van hierdie ooreenkoms deur die ander party, so ’n party aan te spreek en aan xx xxxxx op nakoming van die ooreenkoms deur die ander party of enige toegewings gemaak deur ’n party, xxx xxxx as ’n afstanddoening, wysiging of novasie van enige van die terme van hierdie ooreenkoms of xxx te enigertyd estoppel daarstel teen die ander party nie.
16.4 Die koper en/of verkoper bevestig dat hy hierdie ooreenkoms gelees het en die inhoud daarvan verstaan.
16.5 Hierdie ooreenkoms is 'n pro forma ooreenkoms met xxx spasies. Indien enige van die spasies oopgelaat is by ondertekening xxx dit nie die gevolg hê dat die ooreenkoms nietig of vernietigbaar is nie.
16.6 Alle verwysing na enkelvoud sluit die meervoud in en omgekeerd (indien van toepassing). Alle verwysing na manlik sluit in die vroulik en omgekeerd (indien van toepassing)
16.7 Enige bepaling van hierdie ooreenkoms wat ongeldig en/of onafdwingbaar is, xxx beperk word tot sodanige klousule en xxx xxx geag word as xxxx van die ooreenkoms xx xxxx nie. Dit xxx vir alle doeleindes geag uitgelaat xx xxxx van die res van die ooreenkoms sonder om die geldigheid van die algehele ooreenkoms aan te tas.
17. Aanbod onherroeplik
Hierdie aanbod is onherroeplik tot h op en is bindend by aanvaarding, ongeag of kennis van aanvaarding aan die xxxxx xxxxx is al xxx xxx.
18. Aanhangsels
Die volgende aanhangsels vorm ‘n integrale xxxx van hierdie ooreenkoms.
A
X
X
Xxxxx 1 Xxxxx 2 Verkoper 1 Verkoper 2
9
K O P E R
AANBOD GEMAAK DEUR MY/ONS te op hierdie _ dag van 20 _
19. Ander voorwaardes:
Getuie 1: Naam: |
__ | KOPER 1: Naam: |
Getuie 2: |
| KOPER 2: |
Naam: |
| Naam: |
V E R K O P E R
Die ondertekenaar hiervan bevestig dat hy nie onroerende eiendom in die normale loop van sy besigheid
verkoop xxxx gedefinieer in die Wet op Verbruikersbeskerming, nie
Naam:
Naam:
VERKOPER 2:
Getuie 2:
Naam: _
Naam:
VERKOPER 1:
Getuie 1:
AANBOD AANVAAR DEUR MY/ONS te op hierdie dag van 20
Die agentskap aanvaar hiermee die voordele voortspruitend uit hierdie ooreenkoms. | A G E N T | |
Agent: | ||
Tel: | __ PRINSIPAAL - AGENT | |
Epos : |
Oordragprokureur
Naam:
Tel: ( ) Faks: ( )
Verbandprokureur
Naam:
Tel: ( ) Faks: ( )
Verbandkonsultant
Naam:
Tel: ( ) Faks: ( )
10