LAERSKOOL EVERSDAL ONDERNEMING (FINANSIEEL)
LAERSKOOL EVERSDAL ONDERNEMING (FINANSIEEL)
Ek / Ons, die ondergetekende/s,
(Ouer 1) ID
(Ouer 2) ID
Woonagtig te (domicilium citandi et executandi)
In my / ons hoedanigheid as die wettige voog/de van (hierna genoem “die LEERDER”)
Onderneem hiermee ten gunste van die Laerskool Eversdal (die Skool) xxxx volg:
1. SKOOLFOOIE (Laerskool Eversdal)
1.1. Ek/Ons onderneem om die verpligte skoolfooie, xxxx vasgestel deur die Beheerliggaam van die Skool, in 10 (tien) gelyke maandelikse paaiemente, by wyse van ʼn debietorder teen my/ons bankrekening, te betaal.
1.2. Ek/Ons onderneem gesamentlik en afsonderlik om die skoolgelde te betaal en ek/ons begryp dat:
1.2.1. Die jaarlikse skoolgeld ʼn verpligte bedrag xxx xxxx, xxxx xxxx die meerderheid van die ouers, by die Skool Begrotingsvergadering goedgekeur is.
1.2.2. Skoolgeld is vooruit betaalbaar en wel op die eerste skooldag van die jaar. Fooie wat vooruit betaal is, xxx xxxx die skool gedeponeer word, sodat die opgeloopte rente, volgens die Suid- Afrikaanse Skolewet, as inkomste vir die skool gaan.
1.2.3. Ons beginsels is die volgende:
a) Die volle bedrag kan betaal word, in een bedrag aan die begin van die skooljaar, of
b) Die skoolgeld mag in tien maandelikse paaiemente betaal word.
1.2.4. Indien die skoolfooie ten volle (op of voor ʼn datum wat op die begrotingsvergadering bepaal word) betaal word, xxx x xxxxxxx van die jaarlikse fooie afgetrek word.
1.2.5. Volgens die Suid-Afrikaanse Skolewet, is ouers gesamentlik of afsonderlik aanspreeklik vir die betaling van die skoolgeld, ongeag hul huwelikstatus.
1.2.6. In die geval van wanbetaling van skoolgeld, xxx beide ouers deur die skool gedagvaar word, ongeag onderhoudsreëlings en hofbeslissings tussen die partye.
1.2.7. Kragtens Artikel 39 van die Suid-Afrikaanse Skolewet, is alle partye wat hulle tot hierdie dokumente verbind, aanspreeklik om verpligte skoolgelde te betaal.
M
1.2.8. Kragtens Artikel 40 en 41 van die Suid-Afrikaanse Skolewet, mag die skool betaling van hierdie verpligte skoolgeld afdwing.
A
D
S
U
Privaatsak X 4 / Private bag X 4, Stepping Stones, Eversdal, Durbanville. 7550 Tel: 000 0000000 E-pos / E-mail: xxxx@xxxxxxxx.xxx.xx Web: xxx.xxxxxxxx.xxx.xx
1.2.9. Die partye verbind tot hierdie ooreenkoms onderneem om alle regskostes te betaal, insluitend prokureurs/kliëntefooie en invorderingsgelde wat deur die skool aangegaan word, indien die skool geregtelike stappe moet neem om skoolgelde xx xxxxxxx.
1.2.10. Indien ouers agterstallig is met een paaiement, moet die VOLLE bedrag onmiddellik betaal word.
1.2.11. Indien betaling nie voor die 7de van ʼn nuwe maand ontvang is nie, sal die skool hom die reg voorbehou xx xxxxx teen 2% p.m. op alle agterstallige rekeninge te hef.
1.2.12. Ouers wat nie in staat is om skoolgelde te betaal nie, mag om vrystelling aansoek doen.
1.2.13. Die skool mag enige persoonlike inligting van ouers se aanspreeklikheid ten opsigte van die betaling van skoolgelde, op die skoolrekenaarstelsel of xxxxx xxxxxxx bewaar.
1.2.14. Ons gee toestemming dat die skool ons persoonlike besonderhede alleenlik aan ander ouers, opvoeders of persone aan die skool verwant, mag deurgee, behalwe as ons skriftelik magtiging gee vir die teendeel.
1.2.15. Indien ouers versuim om die skoolfooie te betaal, mag die skool die ouers se wanbetaling aan ʼn kredietburo bekend maak.
1.2.16. Indien u en die skool se state nie ooreenstem nie, stel asseblief die skool se Finansiële Beampte skriftelik in kennis.
1.2.17. Xxxxxxxxxxxx is in beide Afrikaanse en Xxxxxx beskikbaar.
1.3. Die eerste paaiement (minus die vooruitbetaalbare heffing, indien van toepassing) is betaalbaar op die eerste dag van Februarie van die jaar waarin die LEERDER die skool bywoon en die skoolfooie betaalbaar is, en daarna op die eerste werksdag van elke daaropvolgende maand, met die laaste paaiement op die eerste dag van November van die betrokke jaar.
1.4. Die Beheerliggaam xxx geregtig wees om die bedrae, sowel as die termyn van betaling te verander, op voorwaarde dat ek/ons skriftelik daarvan in xxxxxx xxxxxx word.
2. ALGEMEEN
2.1. In geval van ʼn verhoging van die fooie, waarna xxxxxx word in paragrawe 1 en 2 onderskeidelik, magtig ek/ons hiermee die Skool om my/ons debietorder dienooreenkomstig aan te pas, op voorwaarde dat die Skool my/ons skriftelik in xxxxxx xxxx van hul voorneme om so ʼn aanpassing xx xxxx.
2.2. Indien ek/ons sou versuim om enige paaiement met betrekking tot die fooie waarna xxxxxx word in paragrawe 1 en 2 hierbo tydig te betaal, xxx:
2.2.1. Xxx xxxxx teen 2% (persent) per maand gehef word op my/ons rekening vir fooie wat agterstallig is; en
2.2.2. Xxx ʼn boete-fooi, xxxx van tyd tot tyd deur die Beheerliggaam bepaal, vir enige onbetaalde paaiement teen my/ons rekening gehef word.
2.2. Ek/Ons stem verder toe, dat vir die doeleindes van enige regsaksie wat teen my/ons ingestel mag word, uit hoofde van my/ons verpligtinge in terme van hierdie ooreenkoms ʼn sertifikaat uitgereik, deur ʼn behoorlik gemagtigde verteenwoordiger van die Berheerliggaam, as genoegsame en voldoende bewys van die uitstaande bedrag xxx xxxx, vir die doeleindes van summiere vonnis.
2.3. Vir die doeleindes van hierdie onderneming, enige kennisgewing of regsaksie teen my/ons ingestel en alle prosesstukke wat op my/ons beteken mag word, xxxx xx/ons hiermee my/ons xxxxx xxxx uiteengesit in die aanhef van hierdie onderneming as my/ons domicilium citandi et executandi.
2.4. Ek/Ons aanvaar hiermee aanspreeklikheid vir betaling van die Skool se regskostes, insluitende invorderingskommissie, op ʼn skaal xxxx bereken op ʼn prokureur en eie kliënt skaal, indien die Skool enige regsaksie teen my/ons sou instel in terme van hierdie onderneming.
GETEKEN TE op hierdie dag van 2019
OUER / VOOG (1) HANDTEKENING VOLLE NAAM