MANDAAT
MANDAAT
tussen
SENWES BEPERK
(Registrasienommer 1997/005336/06)
Gemagtigde Finansiële Diensteverskaffer en Markdeelnemer
FSP Nr. 13963
(“Senwes”)
en
(volle name en van)
ID nommer: (direkteur / lid / trustee)
vir en namens:
(naam van entiteit)
Met die volgende besonderhede:
Registrasie nr: Belastingnommer: BTW (VAT) reg nr:
Aandeelhouers nr: Fisiese adres:
Senwes klant nr:
Posadres:
Telefoon nr: Selfoon nr:
E-pos adres: Selfoonnommer van ‘n naasbestaande:
Bankbesonderhede:
Rekeningnaam: |
|
Naam van Bank: |
|
Tak: |
|
Takkode: |
|
Rekeningnommer: |
|
Tipe Rekening: | (Tjek of Xxxxx) |
Bladsy 1 van 4
1. Mandaat
1.1 Die Kliënt stel hiermee aan en magtig Senwes Beperk, as die Kliënt se agent en finansiële tussenganger om, in terme van hierdie mandaat (hierinlater xx xxxxxx as "hierdie Mandaat" of "hierdie Ooreenkoms"), transaksies aan te gaan en te sluit vir die verhandeling in beide of enige een van die Maatskappy(e) (Senwes en/of Senwesbel se sekuriteite ("aandele") as finansiële produkte op 'n gelisensieerde beurs xxxx voorsien in die Wet op Finansiële Markte, Nr. 19 van 2012, of andersins.
1.2 die omvang van Senwes se mandaat is beperk tot:
1.2.1 opdragte vir transaksies wat verband hou met Senwes en Senwesbel aandele alleenlik; en
1.2.2 die koop en verkoop van Senwes en Senwesbel aandele alleen in gevalle waar daar ooreen- stemmende teenpartye is (m.a.w. koop en verkoop op 'n agentebasis alleen).
1.3 Die Kliënt stel hiermee met mag van substitusie die Groepsekretaris van Senwes ex officio, of enige uitvoerende direkteur van Senwes aan om enige oordragvorm en ander relevante doku- mentasie wat benodig mag word ter uitvoering van hierdie mandaat en om aandele na die oor- dragnemer oor te dra, te voltooi en te onderteken.
1.4 Indien die Kliënt se aandele verkoop word ingevolge die Kliënt se opdragte van tyd tot tyd, doen die Kliënt afstand van enige regte, titel en belang wat die Kliënt gehad het in en ten opsigte van die aandele en bevestig hiermee en kom ooreen dat hy/sy alle aksies deur die agent geneem in terme van hierdie volmag, ratifiseer en bevestig.
1.5 Die Kliënt waarborg hiermee dat die aandele die Kliënt se alleeneiendom is en vry is van enige beswaring of aanspreeklikheid of regte van derde partye (bv sekuriteitehouers), met uitsluiting van enige beswaring ten gunste van Senwes, indien van toepassing.
1.6 Die Kliënt waarborg hiermee dat hy/sy nie oor binne-inligting beskik xxxx gedefinieer in die Wet op Finansiële Markte, Wet Nr. 19 of 2012 nie, en vrywaar die Maatskappye en hul werknemers en beamptes hiermee teen enige skade, verlies of aanspreeklikheid wat gely mag word as gevolg van die verbreking van sodanige waarborg.
1.7 Die Kliënt waarborg dat in geval van die koop van aandele, die fondse en die bron van sodanige fondse xxxxxx is en nie direk of indirek die opbrengs van enige onwettige aktiwiteit is nie (in- sluitend sonder beperking, enige oortreding van die Suid-Afrikaanse Valutabeheer Regulasies), xxxx gedefinieer in die Wet op die Voorkoming van Georganiseerde Misdaad, Nr. 121 van 1998, xxxx gewysig en die Wet op Finansiële Intelligensiesentrum, Wet nr. 38 van 2001.
2. Makelaarsloon en -fooi
2.1 Die Kliënt xxx aanspreeklik wees vir die betaling van die gelisensieerde beurs se makelaarsfooie, sekuriteite-oordragbelasting en enige ander heffings, xxxx van tyd tot tyd vereis en xxxx gepubliseer op die webtuiste van Senwes: xxx.xxxxxx.xx.xx.
2.2 Die Kliënt aanvaar en neem kennis dat transaksies vir die verhandeling van die Maatskappy se aandele in terme van hierdie mandaat, onderworpe xxx xxxx aan die gelisensieerde beurs se noteringsvereistes en dat die koopprys, tesame met die makelaarsloon en -fooie, betaalbaar xxx xxxx aan Senwes in die rekening xxxx hieronder aangedui, voordat enige instruksie tot verhandeling deur Senwes uitgevoer xxx word: indien die Kliënt sou versuim om sodanige betaling te xxxx, xxx die bepalings van klousule 4.2 hieronder van toepassing wees.
3. Gemagtigde Finansiële Tussenganger
3.1 Senwes as Finansiële Diensteverskaffer bevestig hiermee dat, in terme van die Wet op Finansiële Adviseurs en Tussengangersdienste, Senwes gemagtig is om finansiële dienste aan kliënte xx xxxxx.
3.2 Senwes is deur die Finansiële Dienste Raad gemagtig om as tussenganger in FSP Kategorie I op te tree, met spesifieke magtiging om tussenganger dienste xx xxxxx, sowel as sub-kategorieë wat verband hou met die finansiële produkte wat deur Senwes gebied word.
4. Algemene Terme en Voorwaardes
4.1 Die Kliënt vrywaar die Maatskappye en stel die Maatskappye hiermee vry ten opsigte van enige inkomstebelasting of ander belasting of heffing xxx xxxxx aard ookal ten opsigte waarvan die Kliënt aanspreeklik mag raak of wat betaalbaar mag raak, na aanleiding van enige aksies
namens die Kliënt deur Senwes geneem in terme van hierdie mandaat, en in besonder belasting op rente of kontant deur Senwes namens die Kliënt gedeponeer in terme van hierdie mandaat;
4.2 Die Kliënt vrywaar hiermee die Maatskappye en enige derde party waarmee die Maatskappye namens die Kliënt kontrakteer en stel die Maatskappye en enige sodanige derde party vry van-
4.2.1 enige verlies gely ten behoewe van die Kliënt na aanleiding van en voortspruitend uit enige
bona fide-transaksie in terme van hierdie mandaat;
4.2.2 enige en alle eise, skade, aanspreeklikhede, koste en onkoste, insluitend redelike pro- kureurskoste, wat teen die Maatskappye ingestel mag word weens die bedryf van die Kliënt se rekening.
4.3. Niks hierin xxxxxx xxx die Maatskappye egter vrywaar teen aanspreeklikheid vir verliese xxxx xxxx die Kliënt of enige xxxxx xxxxxxx xxxxx bedrog, diefstal, kwade trou, oneerlikheid of growwe nalatigheid deur die Maatskappye of enige van die Maatskappye se werknemers nie. Nieteenstaande voormelde xxx die Maatskappye nie aanspreeklikheid aanvaar vir enige bedrog, diefstal, kwade trou, oneerlikheid of growwe nalatigheid gepleeg deur enige derde party xxxx hierbo xx xxxxxx, of namens enige sodanige derde party se werknemers nie. Die Maatskappye aanvaar ook nie aanspreeklikheid in die geval van die insolvensie of gepaardgaande sekwestrasie of likwidasie van sodanige party se boedel nie.
4.4 Die Kliënt xxxxxxx hiermee toestemming dat Senwes opnames mag maak van enige telefoongesprek tussen die Kliënt en enige lid van die Maatskappye se personeel en erken dat dit internasionale praktyk is en alleenlik gebruik word vir doeleindes van die beslegting van dispute wat mag ontstaan ten opsigte van telefoniese advies of instruksies.
4.5 Die Kliënt bevestig dat daar nie van die Maatskappye of enige derde party wat deur die Maatskappye opdrag gegee word ten behoewe van die Kliënt, vereis xxx word om enige betaling namens die Kliënt se order xx xxxx xxxxxx dienooreenkomstige skriftelike opdrag daartoe en vrywaring deur die Kliënt nie.
4.6 Waar bevestiging van 'n transaksie by wyse van elektroniese medium aan die Kliënt gestuur word, xxx die Maatskappye nie teenoor die Kliënt of enige xxxxx xxxxxxx wat die bevestiging ontvang, aanspreeklik wees vir enige direkte, indirekte of gevolglike aanspreeklikheid, verlies, skade of koste van enige aard voortspruitend uit die xxxx dat die bevestiging by wyse van elektroniese medium geskied het nie, ongeag of dit mag voortspruit uit die vernietiging van data, xxxxxxx wanfunksie, onderbreking van kommunikasie of enige ander probleem waaroor die Maatskappye geen beheer het nie.
4.7 Die Maatskappye en die Kliënt kies as hul onderskeie domicilium citandi et executandi vir doel- eindes van die betekening van alle kennisgewings en prosesstukke ingevolge hierdie mandaat, die fisiese adresse wat in hierdie mandaat verskyn, of enige ander fisiese en posadresse wat per skriftelike kennisgewing aangedui mag word, xxxxx wysiging 21 dae na sodanige skriftelike kennisgewing effektief xxx word.
4.8 Hierdie mandaat bevat al die terme en voorwaardes wat die kontraktuele verhouding tussen Senwes en die Kliënt xxx beheers. Daar bestaan geen terme, voorwaardes, reëlings, verstand- houdinge, waarborge of voorstellings ten opsigte van die onderwerp van hierdie mandaat, en wat die partye bind, wat nie hierin vervat is nie.
5. Vertroulikheid
Senwes xxx enige inligting wat verband hou met hierdie mandaat, sowel as die uitvoering daarvan, as vertroulik hanteer en xxx xxxx inligting met betrekking tot die Kliënt of die Kliënt se instruksies openbaar maak nie, tensy openbaring vereis word ten einde wetgewende voldoening te verseker.
6. Wetgewing en jurisdiksie
6.1 Hierdie ooreenkoms word beheer deur die wetgewing van die Republiek van Suid-Afrika.
6.2 Enige regsprosedures wat een party teen 'n ander wil bring, volgens die keuse van Senwes, xxx ingestel word in die Landdroshof, selfs in gevalle waar die bedrag in dispuut die bedrag wat andersins onder die jurisdiksie van dié hof mag val, oorskry.
7. Geheelooreenkoms
Hierdie dokument vervat die geheelooreenkoms tussen die partye en vervang enige vorige ooreenkomste.
8. Wysiging tot Xxxxxxxxxx
8.1 Geen verandering of wysiging tot hierdie ooreenkoms xxx effektief wees nie, tensy dit op skrif gestel word en deur beide partye onderteken word.
8.2 Geen verslapping of ruimte xxxxxxx xxxx een party teenoor die xxxxx xxx 'n afstanddoening van sodanige party se regte in terme van hierdie ooreenkoms daarstel nie of voorkom dat sodanige party xxxxxx en nougesette voldoening aan die terme van hierdie ooreenkoms afdwing nie.
9. Beëindiging van ooreenkoms
9.1 Enige party mag hierdie ooreenkoms onmiddellik beëindig deur skriftelike kennisgewing aan die ander party xx xxx.
9.2 Met uitsondering van dit waarvoor spesifiek voorsiening gemaak word, xxx die beëindiging van hierdie ooreenkoms geen party vrywaar teen die uitvoering van enige uitstaande verpligtinge ten tye van die beëindiging van die ooreenkoms nie.
9.3 Hierdie Xxxxxxxxxx xxx outomaties beëindig word indien die Senwes FSP-lisensie sou verval, opgeskort of teruggetrek sou word.
Trustrekeningbesonderhede:
Rekeningnaam: ZAR X Nominees
Bank: Rand Merchant Bank (FNB)
Tak: RMB Corporate Banking Johannesburg
Takkode: 255005
Rekeningnommer: 62631998236
Verwysingsnommer: SDA Rekening / Aandeelhouers of Klant nr.
Geteken te op 20 .
Vir: SENWES
XX Xxxxx MAATSKAPPYSEKRETARIS BEHOORLIK GEMAGTIG
Geteken te op 20 .
DIE KLIëNT / AANDEELHOUER
BEHOORLIK GEMAGTIG