Leningsooreenkoms Voorooreenkomsverklaring
Leningsooreenkoms Voorooreenkomsverklaring
ingevolge afdeling 92 van die Nasionale Kredietwet Nr 34 van 2005
U moet die openbaarmakings van die Voorooreenkomsverklaring verstaan voordat u enige spesifieke bepalings in u Kwotasie aanvaar.
Xxxx xx ’n xxxxxx aansoek te doen, bevestig u dat:
• Dat u nie aansoek gedoen het om of tans onder administrasie, voorlopige of finale sekwestrasie, of skuldhersiening is nie;
• U nie tans oorverskuldig is nie;
• U nie finansiële probleme ondervind nie;
• ’n Hof u nie geestelik onbevoeg verklaar het nie;
• Dat u nie sedert u die eerste maal by die Kredietverskaffer om hierdie lening aansoek gedoen het nog geld geleen of verdere krediet aanvaar het nie
• Alle inligting wat verskaf word waar en korrek is:
• Indien u binne gemeenskap van goedere getroud is, dit u verantwoordelikheid en plig is xx x xxxx se geskrewe toestemming, onderteken deur twee getuies, te bekom om hierdie ooreenkoms aan te gaan en dat u xxxx dat hierdie geskrewe toestemming bewaar word en , op versoek van die kredietverskaffer, te eniger tyd beskikbaar is;
• Indien u xxxx nie toestemming gegee het nie, u verstaan dat die kredietverskaffer ’n xxxx van bedrog teen u kan lê, regstappe kan neem, die ooreenkoms kan bekragtig deur u xxxx xx vra om die vereiste toestemming xx xxx, u alleenlik verantwoordelik kan hou ingevolge hierdie ooreenkoms en/of kan voortgaan met ’n eis van onregmatige verryking en/of restitusie uit die gesamentlike boedel;
• U nie hierdie ooreenkoms in stryd met die wet aangegaan het nie, en die kredietverskaffer redelikerwys opgetree het om navraag te doen of u u xxxx xx toestemming bekom het, en vervolgens vertroue daarin kan hê
Definisies
In hierdie Ooreenkoms het die volgende woorde die betekenis wat in hierdie definisiekousule uiteengesit word.
"Wet" beteken die Nasionale Kredietwet 34 van 2005, xxxx gewysig van tyd tot tyd.
“Ooreenkoms” beteken u leningsooreenkoms met die Kredietverskaffer wat hetsy deur elektroniese kanale of andersins in geskrewe of mondelingse vorm aangeteken en aangegaan is en wat die volgende insluit:
• hierdie Voorooreenkomsverklaring, Kwotasie en Algemene Bepalings en voorwaardes
"Jaarlikse rentekoers" is die vaste jaarlikse rentekoers wat u moet betaal op enige bedrag van die totale Leningsbedrag wat u nog ingevolge die Xxxxxxxxxx verskuldig is (die uitstaande saldo).
“Kredietkosteveelvoud” beteken die totale koste van krediet gedeel deur die leningsbedrag.
"Kredietverskaffer" is FirstRand Bank Limited, maatskappyregistrasienommer 1929/001225/06, ’n gemagtigde verskaffer van finansiële dienste en geregistreerde kredietverskaffer met registrasienommer NCRCP20. Die gekose adres daarvan vir regsdokumente is 4de verdieping, Xxxxxxxx Xxxxx 0, Xxxxxxxxxxxxx 0, Xxxxxxx, 0000.
“DebiCheck” xxxxxx xx die meganisme waarmee u debietordermandaat elektronies deur xxxxxx xxxxxxxx by ’n OTM, op ’n selfoon (USSD), ens. bekragtig word. ’n Mandaat beteken ’n geskrewe, verbale of elektroniese magtiging wat u gee wat die kredietverskaffer toelaat om u bankrekening te debiteer.
“Direct Axis SA (Pty) Ltd”, maatskappyregistrasienommer 1995/006077/07, ’n gemagtigde verskaffer van finansiële dienste wat die kredietlewensversekeringspolis aanbied. Die gekose adres daarvan vir regsdokumente is Xx Xxxxxxxxxx 000, Xxxxxxxxxx, 0000.
“Algemene Bepalings en voorwaardes” ” xxxxxx xx die bepalings wat u xxx ontvang voordat die Xxxxxxxxxx gesluit word en wat saam met die verklaring van voorafooreenkoms en die Kwotasie die Ooreenkoms uitmaak.
"Leningsbedrag" is enige leningsbedrag wat ingevolge hierdie Xxxxxxxxxx aan u betaal word, waarop rente bereken word.
"Verliesbegunstigde" beteken die kredietverskaffer wat ingevolge ’n Kredietlewensversekeringspolis genomineer is wat op hierdie Ooreenkoms van toepassing is.
"Persoonlike- /Kliëntbeskermingsplan" of die "Plan" is die kredietlewensversekeringspolis wat deur die versekeraar aangebied en onderskryf word xxxx in jou kredietlewensversekeringspolis gespesifiseer word.
"Voorooreenkomsverklaring" xxxxxx xx die bepaling in hierdie dokument uiteengesit, xxxx vereis deur die wet.
"Kwotasie" beteken die kwotasie wat ingevolge die Wet verskaf word wat die koste van krediet uiteensit en ander inligting wat ingevolge die Wet vereis word.
“Totale koste van krediet” beteken die Leningsbedrag, alle heffings, rente en kredietlewensversekering (indien van toepassing) wat op die Ooreenkoms van toepassing is en ingevolge die Wet gehef word.
"u" beteken die persoon wat die Xxxxxxxxxx met die Kredietverskaffer aangaan.
1. Kwotasies
Indien u aansoek suksesvol is, xxx u kragtens due Wet ‘n Kwotasie ontvang met all die kostes en ander leningsinligtinf wat spesifiek vir u geld.
Kragtens die wet geld kwotasies vir 5 (vyf) werksdae (wat Saterdae, Sondae en amptelike openbare vakansie dae uitsluit) ná die datum waarop die Kwotasie verskaf is. Sodra dit aanvaar is, is die Xxxxxxxxxx onderhewig aan die ontvangs van die vereiste dokumente. Dit kan bewys van u identiteit, woonadres en inkomste insluit, asook bewys van betaling van die inisiëringsfooi en bewys van n’ kredietlewensversekeringspolis. Die Kredietverskaffer xxx xxx die Leningsbedrag betaal voordat dit die dokumente ontvang en geverifieer het nie. Indien hierdie dokumente nie ontvang en geverifieer word binne die 5 (vyf) werksdae ná die datum waarop die Kwotasie aangebied is nie, of indien die dokumente nie die inligting weerspieël wat met die aansoek verskaf is nie of dit nie as geskik of voldoende geag word nie, mag die Kredietverskaffer u Kwotasie terugtrek of herbereken.
2. Kostes van krediet
U moet die volgende kostes van krediet betaal:
• Rente teen die vaste jaarlikse rentekoers wat in die Kwotasie uiteengesit word. Dit word daagliks bereken en elke maand op u gekose betalingsdatum by die totale leningsbedrag gevoeg. Die rentekoers wat op agterstallige bedrae gehef word, xxx nooit die rentekoers oorskry wat op die totale leningsbedrag gehef word nie.
• Inisiëringsfooi vir die kostes van die opstel van ’n nuwe Xxxxxxxxxx, wat u:
o vooraf kan betaal en die bewys xxxxx voordat die Leningsbedrag uitbetaal word: of
o by die totale leningsbedrag kan insluit en waarop rente gehef xxx word..
• Diensgeld, wat ’n maandelikse heffing is vir die bestuur van u Ooreenkoms. Indien u die Ooreenkoms gedurende die maand aangaan xxx ’n pro rata-heffing (slegs die relevante xxxx van daardie kalendermaand) geld. Die maandelikse xxxxxxx xxx by die totale leningsbedrag gevoeg word. Die diensgeld xxx nooit die maksimum wat kragtens die Wet gehef mag word, oorskry nie (hierdie diensgeld kan van tyd tot tyd verander word indien die Wet gewysig word). Indien die diensgeld verhoog word, xxx u minstens 5 (vyf) werksdae vooraf skriftelik daarvan in xxxxxx xxxxxx word.
• Premies vir enige persoonlike - of kliëntbeskermingsplan wat u besluit om uit te neem en wat maandeliks gehef word.
3. Debietorder Mandaat
U debietordermagtiging is ingesluit by u ooreenkoms wat aan u gestuur xxx word. U xxx ook ’n kennisgewing voor u eerste debietorderaftrekking ontvang. Hierdie kennisgewing xxx die gelde wat gehef xxx word ingevolge u betalingsmagtiging uiteensit.
• Die Kredietverskaffer kan DebiCheck-mandaat met ‘n maksimum invorderingsbedrag van 1.5 maal u paaiementbedrag gebruik. Indien u ‘n DebiCheck-mandaathet, stem u daartoe in en magtig u die
Kredietverskaffer om tot soveel as die maksimum-invorderingsbedrag in die volgende gevalle af te trek:
o Indien u paaiementbedrag verander as gevolg van ’n verandering in u totale koste van krediet: of
o Sodat die Kredietverskaffer enige agterstallige geld kan invorder wat deur u verskuldig is.
U stem verder tot die volgende in:
• Dat u maandelikse paaiement betaal xxx word kragtens hierdie debietordermandaat deur u verskaf. U magtig die Kredietverskaffer om betalings af te trek van die rekening waarin u inkomste betaal word;
• U stem in dat u aftrekkingsdatum op dieselfde dag xxx xxxx as waarop u salaris betaal word, en dat dit kan verander en geskuif kan word na die datum waarop u u salaris of inkomste ontvang. Hierdie aftrekkingsdatum kan ook geskuif word na die vorige werksdag as die aftrekkingsdatum op ’n Saterdag, Xxxxxx en/of amptelike openbare vakansiedag val, en u xxx xxx hierdie reëling kan betwis nie.
• Ons xxx die maandelikse paaiement vanaf u bankrekening verhaal op die aftrekkingsdatum, onderhewig aan die ooreenkoms wat ingevolge hierdie betalingstoestemming gesluit word. Let egter asseblief daarop dat u verpligting om die maandelikse paaiement te betaal 17 (sewentien) dae voor die aftrekkingsdatum intree. U stem in dat die kredietvoorsiener u paaiement op of ná hierdie datum waarop die verpligting intree, mag insamel.
• Indien ons of u bank nie daarin slaag om u aftrekkingsdatum te verander nie, en u aftrekkingsdatum op ’n Xxxxxx of openbare vakansiedag val, mag ons of u bank die betaling op die volgende werksdag verwerk; en
• Dat indien u rekening onvoldoende geld in het, ons of u bank u rekening mag nagaan en verskuldigde betalings mag aftrek (wat die paaiement en agterstallige of uitstaande bedrae insluit) sodra geld beskikbaar is.
• U stem in dat ons of die bank u instruksie kosteloos vir u kan herindien xx xxxxx xx xxxx dat u altyd u betalingsverpligting nakom. Hierdie heringediende instruksie xxx afsonderlik maar bykomend tot u huidige instruksie wees.
4. Kredietlewensversekering
Die Kredietverskaffer vereis van u om kredietlewensversekering te hê wat altyd u verskuldigde verpligtinge kragtens die Ooreenkoms dek, en om kragtens die polis as die “Verliesbegunstigde” genomineer te word.
U het die reg om die plan wat aangebied word van die hand xx xxx en om dit met ’n ekwivalente kredietlewensversekeringspolis van u keuse te vervang. In so ’n geval vereis die Kredietverskaffer dokumentêre bewys van die bestaan van hierdie dekking, die besonderhede daarvan en dat die Kredietverskaffer kragtens die polis as ’n verliesbegunstigde tot die vereffeningswaarde van die Ooreenkoms benoem word (xxxx volgens Vorm 23 van die Wet). Die Leningsbedrag xxx xxx uitbetaal word totdat die Kredietverskaffer die bewys van bogenoemde ontvang het en daarmee tevrede is nie.
U bevestig dat u ’n vrye keuse in verband met die polis, die versekeraar en die makelaar of tussenganger gehad het, en dat u hierdie keuse uitgeoefen het sonder dat u daartoe gedwing of onregmatig daartoe oorreed was.
U erken en stem in dat die Kredietverskaffer enige onbetaalde kredietlewensversekeringpremies namens hierdie Ooreenkoms mag betaal en sodanige betalings van u herstel. Rente op sulke betalings kan ook gehef word. Die Kredietverskaffer xxx u in xxxxxx xxxx wanneer die Plan en alle dekking beëindig is en nie weer ingestel kan word nie. Alle betalings wat ontvang word nadat die plan beëindig is, xxx aan u Ooreenkoms toegeken word.
5. Onttrekking van bemarking
U het die reg om uitgesluit te word van enige:
• bemarkingsoproepe (telebemarking) deur of namens die kredietverskaffer;
• bemarking of kliëntelyste wat deur die kredietverskaffer verkoop of gedeel word of
• massa-e-posse of -SMS-boodskappe wat deur of namens die kredietverskaffer gestuur word.
U kan bogenoemde regte uitoefen gedurende die aansoekproses of enige ander tyd deur kliëntediens by 0217643404 xx xxxxxx, of xxxx ’n e-pos na xxxxxxxxxxxxxxx@xxxxxxxxxx.xx.xx te stuur.
6. Rekeningstaat
Ons xxx u gratis xxxxx xxxx kwartaal beskikbaar stel deur middel van e-pos, gewone pos, of op een van die FirstRand-groep se platforms. Dit sluit in, maar is nie beperk nie tot, FNB- aanlyn bankdienste en/of die FNB- toepassing. U kan ook bykomende state aanvra, maar u xxx moontlik daarvoor moet betaal.
Leningsooreenkoms Algemene Bepalings en voorwaardes
U moet die algemene bepalings en voorwaardes saam met u kwotasie en verklaring van voorafooreenkoms lees.
U aansoekinligting, die kwotasie, die verklaring van voorafooreenkoms, Algemene Bepalings en voorwaardes en enige daaropvolgende bevestigende SMS of MMS of telefoonoproep oor die koste van krediet vorm die hele Ooreenkoms tussen u en die Kredietverskaffer. Indien u die kredietlewensversekering aanvaar het wat aangebied word, vorm die betrokke versekeringspolis ook xxxx van die rekord van die Ooreenkoms. Geen veranderings mag aan die Ooreenkoms aangebring word nie, tensy skriftelik of verbaal (stemopname en op skrif bevestig) op daardie veranderings ooreengekom word of tensy die Wet dit toelaat.
1. Xxxxx xxxxxx xxx xxxxxxx
Xxxxxx vir wanbetaling en invordering mag gehef word wanneer u enige verskuldigde bedrag nie betyds betaal nie. Kostes vir wanbetaling en invordering sluit enige administrasie-, regs- en/of invorderingskostes en
-kommissies in wat ’n skuldinvorderingsmaatskappy of prokureur kragtens die betrokke wetgewing mag hef.
2. Verdere betalingsreëlings en toewysing van u paaiemente
U betalings gaan eerstens vir (1) xxxxx, xxx (2) enige gelde/heffings en xxx (3) die afbetaling van die Leningsbedrag.
U stem verder tot die volgende in:
• Dat u die Kredietverskaffer xxx inlig indien u bankrekeningbesonderhede verander;
• Dat u die debietordermandaat mag kanselleer, maar dat die Ooreenkoms en verpligtinge xxx voortbestaan;;
• Dat bedrae wat kragtens die debietordermandaat uit die rekening verhaal is, nie teruggeëis kan word indien sodanige bedrae wetlik aan die Kredietverskaffer geskuld is nie;
• dat die Kredietverskaffer die verskuldigde bedrae (paaiemente, rente, gelde, heffings en agterstallige bedrae) van u bankrekening kan aftrek totdat hierdie kredietooreenkoms ten volle vereffen is: en
• dat die Kredietverskaffer die reg voorbehou om u te verplig om die DebiCheck-mandaat te verifieer wat u bank aan u gestuur het, sodat betalings van u bankrekening afgetrek kan word. Die verifikasie en magtiging is nodig voordat u lening uitbetaal word, of deur die loop van die Ooreenkoms. Indien u nie die mandaat magtig nie, mag u lening dalk nie uitbetaal word nie.
Indien ons toegelaat word om die debietorder te verander, of u bankrekening na te gaan om te bepaal wanneer geld beskikbaar is, kan ons dalk wanbetaling op u Ooreenkoms voorkom. Wanbetaling kan tot regsoptrede teen of negatiewe kredietburo-inskrywings oor u lei.
3. Verdere inligting rakende die kredietlewensversekering
Weens die aard van die plan en die xxxx dat dit slegs op die ooreenkoms van toepassing is, het Direct Axis SA (Edms.) Bpk. die wesenlike risiko en aanspreeklikhede van die ooreenkoms, asook die kans dat die voorvalle gelyktydig plaasvind, in oorweging gebring. In hierdie verband xxx ’n plan wat gebaseer is op u werkstatus en die voordele (bv. dood, ongeskiktheid, aflegging, verlies van inkomste of onvermoë om ‘n inkomste te verdien) wat u kan eis. Die plan verskaf dekking om die verskuldigde saldo van die leningsbedrag te vereffen en verskaf beperkte dekking teen aflegging, verlies aan inkomste of onvermoë om ‘n inkomste te verdien (waar van toepassing). U dekking begin op die datum wanneer die leningsbedrag betaal is. Indien u ’n betaling mis, xxx u in xxxxxx xxxxxx word dat u dekking kan verval.
Die maandelikse premies mag jaarliks hersien word. Die versekeraar xxx u 31 (een-en-dertig) dae voor die premieverandering in xxxxxx xxxx.
Let wel: Die versekeraar het ‘n ooreenkoms met Direct Axis SA (Edms.) Bpk. aangegaan wat Direct Axis SA (Edms.) Bpk bemagtig om kredietlewensversekering namens hulle te verkoop. In hierdie verband ontvang Direct Axis SA (Edms.) Bpk. ‘n persentasie van die jaarlikse premie-inkomste as fooi vir die dienste.
Die bepalings, standaarduitsluitings, wagtydperke en voordele van u kredietlewensversekering en die kontakbesonderhede van die versekeraars word in u polisdokument en/ of die bepalings en voorwaardes uiteengesit. Xxxx die dokumente sorgvuldig deur.
4. Konsolideringslening
Waar hierdie Ooreenkoms bedoel word as ‘n ooreenkoms waarkragtens sekere van u bestaande krediet- ooreenkomste deur hierdie Ooreenkoms vereffen en afgesluit word. (“Konsolideringsleningsooreenkoms”), erken en bevestig u die volgende
• Dat u die Kredietverskaffer versoek het om die opbrengste van u Konsolideringsleningsooreenkoms aan xx xxxx om sekere van u bestaande rekenings, xxxx xxxx u gespesifiseer, te vereffen;
• Dat die Kredietverskaffer u bestaande krediteure xxx aansê om sodanige rekeninge te sluit en om enige kredietfasiliteit te beëindig wat kragtens enige sodanige ooreenkoms mag bestaan en u is egter verantwoordelik is om te verseker dat daardie rekenings wel gesluit is en dat die fasiliteite nie verder gebruik word nie;
• Dat indien die beskikbare bedrag vir betaling onvoldoende is om enige rekening te vereffen, u enige tekort regstreeks aan u bestaande krediteure xxx betaal en met u bestaande krediteure xxx xxxxxx xx xxxxx xx xxxx die rekening is daarna gesluit en enige kredietfasiliteit op die rekening is beëindig;
• Dat u vanaf die datum van hierdie Xxxxxxxxxx nie enige verdere skuld op enige kredietfasiliteit xxx aangaan wat u in enige van die gespesifiseerde rekenings mag hê nie, selfs al het u bestaande krediteure nie die fasiliteit beëindig nie: en
• Dat u verpligting om alle xxxxxx xx betaal wat kragtens hierdie Ooreenkoms geskuld word, nie geraak xxx word xxxx enige optrede of nalatigheid deur enige van u bestaande krediteure nie.
U stem verder in dat die Kredietverskaffer nie vir die volgende aanspreeklik xxx xxxx nie:
• Enige eise, verlies, skade of aanspreeklikheid wat deur u aangegaan word voortspruitend uit enige bedrieglike, ongemagtigde of verkeerde transaksie, betalingsinstruksie, omswaai, xxxx of korreksie wat deur u bestaande krediteur in die konsolideringsleningsooreenkoms gelys, gemaak is;
• Enige oorsaak of gebeurtenis in verband met die konsolideringsleningsooreenkoms wat buite die redelike beheer van die Kredietverskaffer is: en
• Enige onregstreekse, gevolglike of toevallige verlies, skade of aanspreeklikheid wat onder hoegenaamd enige omstandighede gely of aangegaan is in verband met dienste of produkte wat deur u bestaande krediteur xxxx in die konsolideringsleningsooreenkoms gelys, gelewer word.
5. Vroeë betaling word sonder penalisering toegelaat
U mag enige bedrag betaal wat u kragtens die Ooreenkoms skuld, selfs al is dit voor die datum waarop die betaling verskuldig is. Die Kredietverskaffer xxx xxxx betaling wat kragtens die Ooreenkoms gemaak is xxxx volg krediteer: (1) verskuldigde en onbetaalde xxxxx, xxx (2) enige verskuldigde of onbetaalde gelde of heffings en xxx (3) die Leningsbedrag. Vroeë betalings wat gemaak en toegewys is, xxx xxx terugbetaal word nie
6. Vroeë vereffening van die hele bedrag word toegelaat
Indien u die hele verskuldigde bedrag kragtens die Ooreenkoms wil betaal, moet u ’n vereffeningsbedrag aanvra. Die vereffeningsbedrag word saamgestel uit die onbetaalde saldo van u Leningsbedrag, onbetaalde rente, plus ander gelde en heffings wat tot die datum van vereffening betaalbaar is. Die Kredietverskaffer xxx die vereffeningsbedrag binne 5 (vyf) werksdae vanaf die datum waarop u die vereffeningskwotasie aangevra het, gratis aan u verskaf. Die vereffeningskwotasie kan persoonlik, per e-pos, telefoon of xxxxx xxxx van elektroniese kommunikasie aan u verskaf word. Die gekwoteerde vereffeningsbedrag moet binne 5 (vyf) werksdae vanaf die datum waarop dit verskaf is, betaal word. Indien u nie die vereffeningsbedrag binne 5 (vyf) werksdae betaal nie, sal die kwotasie nie meer geldig wees nie. Die Ooreenkoms xxx xxxx gewoonlik voortbestaan en u xxx ’n nuwe vereffeningsbedrag moet verkry indien u steeds u lening vroeg wil afbetaal.
7. Wanbetaling
Indien u enigiets doen of nalaat om te doen, of enigiets toelaat wat die Kredietverskaffer se regte aantas of enige verlies kragtens die Ooreenkoms veroorsaak, word dit onmiddellik ’n wanbetaling kragtens die Ooreenkoms. Dit sluit in as u laat betaal, of nie in ooreenstemming met die Ooreenkoms betaal nie.
Indien enige betaling laat is en nie op die aftrekkingsdatum ontvang word nie, sal u bykomende rente op die agterstallige gelde moet betaal teen die rentekoers xxxx in die kwotasie vervat.
Indien u nie enige bedrae verskuldig ingevolge die ooreenkoms op of voor die aftrekkingsdatum betaal nie, kan die kredietverskaffer regsaksie teen u instel om die ooreenkoms af te dwing en te beëindig, xxxx xxxx die wet bepaal. Dit raak nie die Kredietverskaffer se regte nie. Indien u wanbetaal, skuld u onmiddellik die saldo van die totale leningsbedrag plus wanbetalingskostes wat kragtens betrokke wetgewing geld.
Indien die Kredietverskaffer besluit om die Xxxxxxxxxx af te dwing, geld die volgende prosedure:
Ons xxx u in ’n kennisgewing kragtens NCA-artikel 129(1)(a) oor u wanbetaling inlig, wat u minstens 10 (tien) werksdae xxx xx een van die volgende te doen: stel die wanbetaling reg deur ’n betaling te doen; xxxxxx hierdie Xxxxxxxxxx na ’n skuldberader om ’n plan uit xx xxxx en met ons ooreen te kom oor die bywerking van die betalings; of xxxxxx hierdie Ooreenkoms na die Nasionale Kredietreguleerder vir skuldingryping indien u aan die kwalifiserende vereistes voldoen; of xxxxxx hierdie dispuut na ’n geakkrediteerde dispuut - oplossingsagent, verbruikershof of ombud met jurisdiksie. Indien u om skuldhersiening aansoek gedoen het en dit is nie afgehandel binne 60 werksdae vanaf die datum waarop u om die skuldhersiening aansoek gedoen het nie, mag die Kredietverskaffer kragtens artikel 86 van die Wet ’n kennisgewing stuur wat die skuldhersiening beëindig.
Die Kredietverskaffer xxx xxx regstappe teen u instel nie, tensy:
• U vir minstens 20 (twintig) werksdae in wanbetaling is; en
• minstens 10 (tien) werksdae verloop het sedert aflewering van die bogenoemde wanbetalingsbrief of - kennisgewing (wat op dieselfde dag as die verstryking van die 20 (twintig) werksdae kan wees); en
• U nagelaat het om op die wanbetalingsbrief te reageer, of ons voorstel afgekeur het.
Indien die Kredietverskaffer die Ooreenkoms kragtens artikel 123 van die Wet beëindig, xxx dieselfde prosedure eers gevolg word as wat hierbo uiteengesit word.
U kan enige wanbetaalde ooreenkoms herinstel deur alle verskuldigde bedrae plus wanbetalingskostes voor diebeëindiging/kansellasie van die ooreenkoms te betaal.
8. Kredietaanmeldings- en kredietdelingspraktyke
Die Kredietverskaffer mag inligting aan die kredietburo gee oor u aansoek, die Ooreenkoms en enige ongunstige (negatiewe) inligting oor u (xxxx laat betalings en regstappe wat teen u gedoen is om skuld in te vorder). Die Kredietverskaffer xxx u minstens 20 (twintig) werksdae xxxxxx xxx voordat enige ongunstige (negatiewe) inligting oor u aangemeld word. Die kredietburo mag die inligting wat dit ontvang het, aanwend om ’n kredietprofiel en -telling te skep wat u kredietwaardigheid aandui.
U mag enige kredietburo enige tyd versoek om u kredietrekord xx xxxx en om enige inligting te korrigeer wat die kredietburo moontlik verkeerd het (indien die Kredietverskaffer nie kan aantoon dit is korrek nie).
Ons xxxx u persoonlike en kredietburo-inligting met ons amptelike regspraktisyns en/of skuldinvorderaars vir nasporing en invordering van skuld.
Ons xxxx inligting met die volgende kredietburo:
• Transunion: bel 011 214 6000 of 0861 482 482 of e-pos xxxxxxxxx@xxxxxxxxxx.xx.xx
• Experian: bel 011 799 3400 of 0861 105 665 of e-pos xxxx@xxxxxxxx.xx.xx
• Xpert Decision Systems: bel 011 645 9100 of e-pos xxxx@xxx.xx.xx
• Compuscan: bel 021 888 6000
9. Klagtes en dispute
Indien u ’n vraag, klagte of dispuut oor hierdie Ooreenkoms het, of die plan wat aangebied word, kontak Kliëntediens wat namens die Kredietverskaffer optree asseblief eers. Hulle xxx xxx bes doen om u by te staan. Raadpleeg asseblief u meegaande verwelkomingsbrief vir kontakbesonderhede.
Indien hulle nie kan help nie, kan u die volgende kontak:
• Nasionale Finansiële Ombudskema: bel 0860 800 900 of e-pos xxxx@xxxxx.xx.xx
• Nasionale Kredietreguleerder: bel 0860 627 627 of e-pos xxxx@xxx.xxx.xx
• Nasionale Verbruikerstribunaal: bel 012 683 8140 of e-pos Xxxxxxxx@xxxxxx.xxx.xx
• Ombudsman vir Langtermynversekering: bel 021 657 5000 of e-pos xxxx@xxxxx.xx.xx
• Inligtingsreguleerder: e-pos XXXXXXxxxxxxxxx@xxxxxxxxxxxxx.xxx.xx
Kragtens afdeling 134 van die Wet mag u ’n klagte deur middel van alternatiewe dispuut-oplossing oplos. U mag ook die bank-ombud vra om u te help om ’n klagte of dispuut op te los.
10. Reg om by ’n skuldberader aansoek te doen
U mag by ’n skuldberader aansoek doen om kragtens artikel 86 van die Wet as iemand met te veel skuld verklaar te word. U mag aansoek doen voordat die Kredietverskaffer regstappe weens wanbetaling kragtens hierdie Ooreenkoms teen u doen. Die skuldberader xxx u met u aansoek help en u xxx die betrokke fooi moet betaal. Kragtens die Wet kan hy of sy u aansoek afkeur.
Indien u om skuldhersiening aansoek doen, mag u nie om enige verdere krediet aansoek doen of dit aanvaar nie totdat u aansoek afgekeur is, of u al u skuld kragtens kredietooreenkomste vereffen het xxxx waartoe die hof ingestem het. Dit beteken u mag nie enige geld leen, enige kredietooreenkoms sluit of enige kostes verbandhoudend met ’n kredietfasiliteit (xxxx ’n kredietkaart) aangaan nie.
Die Nasionale Kredietreguleerder kan kontakbesonderhede van skuldberaders in u omgewing aan u verskaf.
11. Sertifikaat van bedrag verskuldig
Die Kredietverskaffer kan ’n geskrewe kennisgewing uitreik wat die bedrag aantoon wat u skuld en hoe dit bereken is.
U stem in dat die Kredietverskaffer regstappe op grond van die bedrag in die kennisgewing kan doen, maar u het die reg om aan enige hof te bewys ’n spesifieke bedrag is verkeerd.
12. Sedering en toekenning (oordrag) van skuld
Die Kredietverskaffer mag enige van sy regte en verantwoordelikhede kragtens die Ooreenkoms oordra, met of sonder kennisgewing aan u, waaronder die reg om die bedrae in te vorder wat u verskuldig is xxxx in die bepalings van die debietordermandaat ooreengekom is. U moet voortgaan om u verantwoordelikhede na te kom xxxx dit in die Ooreenkoms uiteengesit word teenoor die persoon aan wie die regte en verantwoordelikhede oorgedra is.
13. Adresse en ontvangs van dokumente
U stem in dat die Kredietverskaffer regskennisgewings na die woonadres mag stuur wat u van tyd tot tyd skriftelik verskaf.
U stem in dat die Kredietverskaffer ander vorms van kommunikasie, waaronder rekeningstate, aan u mag stuur na die e-posadres wat u van tyd tot tyd verskaf. Die Kredietverskaffer kan aanvaar dat u enige kennisgewing of brief ontvang het vyf dae nadat dit gepos is, of twee dae nadat ’n e-pos aan u gestuur is. U stem in om enige kennisgewing kragtens artikel 129 per geregistreerde e-pos of geregistreerde pos by die woonadres te ontvang wat u van tyd tot tyd verskaf.
U moet die Kredietverskaffer regstreeks inlig oor enige verandering van regsnaam, adres, e-posadres, telefoonnommer of ander kontakbesonderhede. U moet bewys van enige verandering in regsnaam en/of woonadres verskaf.
14. Verandering van hierdie kredietooreenkoms
Die Kredietverskaffer xxx hierdie Ooreenkoms slegs waar nodig kragtens die vereistes van die Wet verander en xxx minstens 5 (vyf) werksdae skriftelike kennis van eneige voorgenome verandering ontvang.
15. Klant- en transaksiekeuring
Die Kredietverskaffer xxx xx bes doen om enige strafregtelike bedrywighede stop te sit of te voorkom, insluitend geldwassery en terreurfinansiering. Om hiermee te help stem u in en bevestig dat die Kredietverskaffer:
• u identiteit, sowel as dié van enige persone wat verwant is aan u, namens u optree of by u betrokke is, aan die begin van die sakeverhouding en xxx so gereeld as wat redelikerwys nodig is daarná, mag verifieer (nagaan en bevestig).
• Nie xxxxxxx en wetens sake met enige xxxxxxx xxx doen wat kragtens wetgewing op enige “sanksie”-lys verskyn, betrokke is by die risikobestuur daarvan of wat verbind word met enige persoon wat op sodanige sanksielys verskyn, of wat verbind word met enige beperkte xxxxx of die staatsagentskappe van sodanige beperkte xxxxx nie. Let daarop dat hierdie lyste gereeld bygewerk word.
• Enige transaksies, instruksies en ontvangers mag monitor en verdere inligting kan versoek/verifieer voordat volgens enige instruksie of transaksie opgetree word. Dit kan tot ’n vertraging in die uitvoering van die instruksie lei.
• Mag xxxxx xx enige instruksie of transaksie uit te voer en enige rekening bevries indien dit as nodig beskou word.
U stem in om die Kredietverskaffer te help om aan die wetgewing te voldoen deur al die inligting en dokumente te verskaf wat van tyd tot tyd redelikerwys vereis word. Indien u versuim om dit te doen of vals inligting verskaf, kan die Kredietverskaffer xxxxx xx ’n sakeverhouding met u aan te gaan, xxxxx xx ’n instruksie uit te voer of ’n instruksie te verwerk en ook sy verhouding met u beëindig.
LET ASSEBLIEF OP: Die Kredietverskaffer xxx xxx verantwoordelik wees teenoor u, enige persoon of kliënt vir enige verlies of skade wat u of hulle ly weens enige stappe wat in hierdie klousule genoem word, of enigiets anders wat nodig is om aan wetgewing te voldoen nie.
16. Bepaling oor Privaatheid
U persoonlike inligting xxx xxxx entiteite binne die FirstRand-groep gehou word. Raadpleeg asseblief XxxxxXxxx se beleid oor privaatheid om ’n beter begrip te kry van die entiteite wat xxxx van die FirstRand-groep is, en hoe u persoonlike inligting hanteer word. Die beleid is xxxx van hierdie bepaling oor privaatheid en kan op ons webwerf gevind word.
In hierdie privaatheidsbepaling xxxxxx “ons” na die entiteite in die FirstRand-groep, asook alle geaffilieerdes, assosiate, sessionarisse, afgevaardigdes, regsopvolgers of derde partye (gemagtigde agente en kontrakteurs) wanneer sodanige partye as verantwoordelike partye of operateurs optree ingevolge die toepaslike privaatheidswette, xxxxx xxxxxx vermeld. Die verwysings na terminologie wat verband hou met privaatheid in hierdie bepaling (xxxx “persoonlike inligting” en “verantwoordelike party”) moet só gelees word dat dit enige soortgelyke terminologie insluit wat gebruik word in die jurisdiksie waarin u persoonlike inligting verwerk word.
Deur hierdie Ooreenkoms te aanvaar of enige produkte of dienste (“oplossings”) te gebruik wat deur ons aangebied word, stem u in dat met die doel om:
• Kontraktuele bepalings en verpligtinge met u te sluit en af xx xxxxxx;
• Wetlike verpligtinge na te kom, of
• u, ons, of derde partye se wettige xxxxxxx xx beskerm of na te jaag, waaronder die aanbieding van oplossings wat die beste aan u behoeftes voldoen,
U persoonlike inligting met behulp van gesentraliseerde funksies en stelsels deur entiteite regoor die FirstRand-groep verwerk mag word en vir die doeleindes aangewend mag word xxxx dit in ons beleid oor privaatheid uiteengesit word.
Indien dit nodig is om toestemming te bekom vir verwerking wat buite hierdie bepaling oor privaatheid val, xxx ons u toestemming uitdruklik en afsonderlik vra.
Ons xxx xxxxx maak u verstaan ten volle hoe u persoonlike inligting gebruik mag word. In ons beleid oor privaatheid beskryf ons in besonderhede die doeleindes waarvoor u persoonlike inligting aangewend mag word. Ons gee ook verdere inligting oor toegang tot, korrigering van of beswaarmaking teen die verwerking van u persoonlike inligting in ons beleid oor privaatheid. Ons beveel ten sterkste aan dat u ons privaatheidskennisgewing lees, aangesien dit xxxx uitmaak van u ooreenkoms met ons.
Vir die doel van hierdie ooreenkoms is die verantwoordelike party die party met wie u ’n oplossing kontrakteer, asook ander entiteite in die FirstRand-groep wat in ons privaatheidskennisgewing gelys word as verantwoordelike partye. Die kontakbesonderhede van hierdie verantwoordelike partye is te vinde in ons privaatheidskennisgewing.
17. Ander erkennings en bevestigings
U bevestig die volgende:
• U het die Kwotasie, verklaring van voorafooreenkoms en Algemene Bepalings en voorwaardes deurgegaan en u verstaan en begryp die kostes van krediet, risiko’s, regte en verpligtinge wat vir die Ooreenkoms geld;
• U ooreenkoms is onderhewig daaraan dat die kredietverskaffer all vereiste dokumentasie van u ontvang en dat hierdie inligting korrek is, in gebreke waarvan die ooreenkoms xxx xxx bestaan nie en geen van die partye enige aanspraak op die xxxxx xxx hê nie;
• Die Kredietverskaffer kan die Xxxxxxxxxx enige tyd kanselleer voordat die Leningsbedrag uitbetaal is indien enigiets bekend word wat dit dalk moeiliker vir u xxx xxxx om die lening terug te betaal, of dit blyk die inligting wat verskaf is, is nie waar of korrek nie.
• Die Kredietverskaffer mag u in ooreenstemming met toepaslike wetgewing enige dag van die week kontak oor enige bedrag wat u nie kragtens die Ooreenkoms betaal het nie, en
• Enige betaling wat u of ’n ander xxxx, xxx ’n erkenning van aanspreeklikheid vir die volle verskuldigde saldo wees.
• Hierdie lening word nie deur die Wet op Finansiële Advies- en Tussengangerdienste 37 van 2022 (“die Wet”) gereguleer nie, en bied gevolglik nie dieselfde beskerming wat van toepassing kan wees op die voorsiening van finansiële produkte of dienste wat deur hierdie Wet gereguleer word nie.
18. Toegeeflikheid
Waar ons toegeeflik is en meer tyd aan u toestaan om u verpligtinge na te kom, of besluit om nie ’n reg uit te oefen nie, verander dit nie die kredietooreenkoms nie (dit is nie ’n kwytskelding van ons regte nie). Ons kan te eniger tyd aandring op die xxxxxx toepassing van al ons regte. Die ontvangs en aanvaarding van gedeeltelike betalings beteken nie dat ons ons regte in hierdie kredietooreenkoms of ingevolge die wet laat vaar het nie.