INSKRYWINGSVORMS 2024
Privaatskool Elnatan
Die toekoms van die wêreld is vandag in ons klaskamer.
INSKRYWINGSVORMS 2024
1. N$1 500.00 eenmalige aansoekfooi onmiddellik betaalbaar met elke inskrywing. Hierdie fooi is nie terugbetaalbaar nie.
2. Deposito van N$1 500.00 vir breekskade, betaalbaar na goedkeuring van sy/haar koshuisaansoek. Die
3. Bankbesonderhede van die Privaatskool Elnatan: Bank Windhoek Mariental, Takkode: 481 471, Rekeningnommer: 1049726001
4. Beide ouers teken op alle plekke waar dit vereis word.
5. Ouers wat geskei is:
5.1 Die ouer wat toesig en beheer gekry het (lees die egskeidings skikkings- ooreenkoms) moet die aansoekvorm vir die kind teken.
5.2 Indien die ouer wat toesig en beheer gekry het verskil van die ouer wat vir die onderwys van die kind verantwoordelik is (lees die skikkingsooreenkoms en hofbevel om dit te bepaal) moet die ouer wat die verantwoordelikheid vir onderwysonkostes dra die finansiële ooreenkoms teken.
5.3 Afskrifte van die egskeidings hofbevel en die skikkings-ooreenkoms wat gewoonlik ‘n aanhangsel tot die hofbevel is, moet aan die aansoek geheg word.
5.4 Aansoekvorms moet oorspronklik ingehandig word (nie fakse nie).
5.5 Die aansoekvorm moet voor die finansiële sekretaresse geteken word.
5.6 Die skoolamptenaar voor wie die aansoek geteken word, moet as getuie op alle dokumente teken.
5.7 Ouers/voogde moet asseblief daarop let dat indien die aansoekvorms nie volledig onderteken is nie, die aansoek nie gekeur en aanvaar kan word nie.
6. U moet vir elke kind wat ingeskryf word, ‘n volledige aansoekvorm voltooi.
AANSOEK OM SKOOLTOELATING BYLAE A
1. BESONDERHEDE VAN LEERLING
Van: | |||||
Voorname: | |||||
Noemnaam: | |||||
Geboortedatum: | |||||
Huistaal: | |||||
Naam van vorige skool: | |||||
Adres van vorige skool: | |||||
Telefoon & E-pos van vorige skool: Tydperk in vorige skool: | |||||
Word losies in koshuis verlang? | |||||
Graad waarvoor aansoek om toelating gedoen word: | |||||
Huidige graad: | |||||
Grade gedruip: | |||||
Dissiplinêre rekord van leerling: bv. skorsing uit vorige skool of ‘n finale waarskuwing | |||||
Voorkeure t.o.v. buitemuurs: | |||||
Uitstaande prestasies: | |||||
*Akademies | |||||
*Sport | |||||
*Kultuur, Verenigings, Klubs | |||||
*Leierskap | |||||
Kerkverband: | |||||
Voorsien asseblief enige ander inligting wat u graag onder die aandag van die skool wil bring: | |||||
By xxx xxxx leerder? | Beide ouers | Vader | Xxxxxx | Xxxx | Xxxxx |
Spesifiseer asseblief indien laasgenoemde: |
BYLAE B
2. BESONDERHEDE VAN VADER OF VOOG
Naam van vader / voog: | ||
Posadres: | ||
Woonadres: | ||
Werksadres: | ||
Xxxx van werk of beroep van vader: | ||
Telefoon: | Huis: Werk: | Sel: |
E-pos adres: | ||
Kerkverband: | ||
Naam xxx xxxxxx / xxxx: | ||
Posadres: | ||
Woonadres: | ||
Woonadres: | ||
Xxxx van werk of beroep xxx xxxxxx: | ||
Telefoon: | Huis: Werk: | Sel: |
E-pos adres: | ||
Mediese Fonds: | Naam: Naam van Hooflid: Fondsnommer: | |
Is enige van die ouers oud- leerlinge van Privaatskool Xxxxxxx? | Vader: Xxxxxx: |
3. BETALING VAN SKOOLGELD
Wie is verantwoordelik vir die betaling van die skoolgeld? | Vader | Xxxxxx | |
Indien nie vader of xxxxxx nie, voltooi asseblief onderstande gedeelte: | |||
Titel: | Van: | Xxxxxxxxxxx: | Noemnaam: |
Posadres: | Woonadres: | ||
Telefoon: | Huis: | Werk: | |
Selfoon: | E-posadres: |
3.1 Ek aanvaar aanspreeklikheid vir alle gelde, vooruitbetaalbaar xxxx uiteengesit in die jaarlikse finansiële ooreenkoms wat ek jaarliks moet onderteken. Wanneer ek my kind/ers uit die skool sou haal voordat sodanige termyn verstryk en alle gelde reeds betaal is, ek hierdie geld xxx verbeur. ‘n Aansoekfooi van N$ 1 500.00 moet my aansoek vergesel. Indien ek nie my kind bring nie, verbeur ek die aansoekfooi.
3.2 Ek as ouer onderneem om die deposito van N$1 500 vir breekskade, na goedkeuring van sy/haar koshuisaansoek, te betaal, wat aangewend xxx word vir enige skade wat deur my kind in sy/haar onderskeie koshuis en/of in die skool aangerig word. Ek xxx die bedrag jaarliks aanvul indien nodig of sodra die bedrag ‘n N$1 500 oorskry. Die balans van hierdie deposito kan aan die einde van die leerling se skoolloopbaan by Privaatskool Xxxxxxx, skriftelik terug geeïs word binne twee maande nadat leerling die skool verlaat het.
Ek is ook bewus dat in die geval van breekskade in die onderskeie koshuise, die skuldige party nie opgespoor of geïdentifiseer kan word nie, die hele xxxxx vir die breekskade verantwoordelik is en daarom xxx die bedrag tussen die aantal leerlinge wat die xxxxx beset, gedeel word.
3.3. Hierdie ooreenkoms xxx ook geag wees ‘n onvoorwaardelike skulderkenning van alle bedrae wat ek aan Privaatskool Elnatan van tyd tot tyd verskuldig mag wees, en die berekening van sodanige agterstallige bedrag xxx xxxx die Finansiële Sekretaresse gedoen word welkome bedrag aanvaar word korrek xx xxxx tot wanneer die ouer sodanige berekening verkeerd bewys het.
3.4 Vir volledigheid xxxxxx ons u ook na die beleid ten opsigte van die hantering van agterstallige skoolfonds xxxx dit in die beleid vervat is asook Aanhangsel A tot die finansiële ooreenkoms te onderteken met inskrywing van die leerling en jaarliks daarna.
AANHANGSEL
1. Xxxxx xxx bereken word op agterstallige bedrae teen ‘n jaarlikse finansieringskostekoers xxxx bepaal deur die bestuur van die skool en die totaal daarvan xxx betaalbaar wees op die laaste xxx xxx xxxx kalendermaand tesame met die paaiement ter vermindering van die Hoofskuld xxxx hieronder uiteengesit.
2. Die Hoofskuld, tesame met rente xxxx in klousule 2 hierbo uiteengesit bereken, moet betaal word in paaiemente xxxx bepaal deur die finansiële ooreenkoms totdat die hoofskuld en rente volledig betaal is.
3. Indien enige een paaiement nie behoorlik op vervaldatum betaal word nie, sal die Skuldeiser geregtig wees om die totale balans van die Hoofskuld en die rente wat hierkragtens verskuldig is as opeisbaar en betaalbaar te beskou, en xxx hy geregtig wees om dagvaarding daarvoor in enige bevoegde hof uit xx xxxx xxxxxx xxxxxxx kennisgewing of aanmaning van die Skuldenaar.
4. Die Skuldenaar doen hiermee uitdruklik afstand van die regseksepsies non causa debiti, die errore calculi, die hersiening van rekenings, geen waarde genote, en, indien daar meer as een skuldenaar is die de duobus vel pluribus xxxx debendi of die ordinis seu excussionis et divisionis.
5. Die skuldenaar stem toe tot die jurisdiksie van die Landdroshof ooreenkomstig die bepalings van artikel 45 van Wet 43 van 1944 vir die verhaal van enige bedrag wat in terme hiervan verskuldig mag wees.
6. Die Hoofskuld xxx betaalbaar en opeisbaar word sodra ‘n bevel van insolvensie (of indien die skuldenaar ‘n maatskappy of beslote korporasie is ‘n bevel van likwidasie) teen die Skuldenaar gegee word, of indien die Skuldenaar ‘n daad van insolvensie sou pleeg.
7. Die Skuldenaar moet die koste hieraan verbonde, sowel as die seëlreg (tensy die seëlreg, xxxx van die Hoofskuld vorm) op aanvraag betaal. Xxxxx xxx insluit die koste van die opstel van registrasie van enige sekuriteit wat deur die Skuldeiser versoek word, asook die seëlreg betaalbaar op enige dokument wat nodig is as sekuriteit vir die behoorlike betaling van die Hoofskuld en rente aan die Skuldeiser. Indien die Skuldeiser koste aangaan om die Hoofskuld in te vorder, sal die Skuldenaar daardie koste op die prokureur-en-kliëntskaal betaal tesame met invorderingskoste bereken teen 10 % (TIEN PERSENT) op elke paaiement wat gemaak word in vermindering van die Hoofskuld, rente en koste.
8. Die Skuldeiser xxx geregtig wees om hierdie vordering te sedeer of te verpand of om daarmee handel te dryf na eie goeddunke sonder die toestemming van die Skuldenaar. Hy xxx ook geregtig wees in rem suam om enige sekuriteit te onthef, gedeeltelik of ten volle, sonder toestemming van die Skuldenaar, of om toe xx xxxx tot wysiging, opheffing, verslapping of uitstel van enige van die bedinge hiervan en sodanige optrede xxx xxx op die Skuldeiser bindend wees nie, tensy hy skriftelik aangedui het dat sodanige optrede bindend xxx xxxx.
9. Die Skuldeiser mag enige betaling toewys aan vermindering van kapitaal, rente, koste of ander item na eie goeddunke, ten spyte van enige toewysing gemaak deur die Skuldenaar.
10. ‘n Sertifikaat wat voorgee uitgereik xx xxxx xxxx die Skuldeiser of sy gemagtigde agent en wat beweer die uitstaande xxx verskuldig in terme hiervan te sertifiseer xxx aanvaar word as prima facie bewys van sodanige verskuldigdheid, en xxx voldoende bewyskrag hê om die Skuldeiser in staat te stel om ‘n aansoek om summiere vonnis of voorlopige vonnis in enige bevoegde hof teen die Skuldenaar te bring, vir die bedrag in daardie sertifikaat aangegee en die Skuldenaar aanvaar die onus om daardie bedrag te weerlê as xxxxx xxx die bedrag wat verskuldig is nie.
11. Die Skuldenaar xxx xxx geregtig wees om enige betaling gestipuleer in hierdie erkenning van skuld vir xxxxx rede ook al te weerhou of uit te stel nie.
12. In die geval van meer as een skuldenaar anvaar elke skuldenaar dat sy aanspreeklikheid in solidum is en dat die Skuldeiser te eniger tyd teen enige een skuldenaar van sy keuse invorderings- en uitwissingsprosedure aanhandig kan maak.
13. Die Skuldenaar xxx geregtig wees om enige gedeelte van die Hoofskuld en finansieringskoste voor die vervaldatum te betaal, sonder om afbreuk te doen aan enige regte wat hy in terme hiervan mag hê.
TOESTEMMING VIR VERVOER & VRYWARING TEEN AANSPREEKLIKHEID
Ek die ondergetekende,
(ID ) in my hoedanigheid as natuurlike ouer / voog van
(ID ),
1. gee hiermee onvoorwaardelik toestemming aan die onderwysers en personeel van Privaatskool Elnatan (waarby sonder enige uitsluiting ingesluit is, alle personeel wat oor die geskikte lisensie beskik) om my bovermelde seun/dogter per motorvoertuig of bus te vervoer, wanneer ek óf my seun/dogter óf enige een anders verantwoordelik vir my seun/dogter dít versoek, óf wanneer dit redelikerwys nodig geag word vir watter rede ook al;
2. verstaan en is ten volle bewus daarvan dat die bovermelde toestemming vir die vervoer van my bovermelde seun/dogter gegee word op die uitdruklike basis van die ondervermelde VRYWARING teen aanspreeklikheid;
3. verstaan en is ten volle bewus daarvan dat díe vervoer van my bovermelde seun/dogter ingevolge die bovermelde toestemming, geskied op sy en my uitsluitlike risiko;
4. verstaan en is ten volle bewus daarvan dat geen bestuurder van ‘n motorvoertuig óf bus wat ingevolge die bovermelde toestemming gemagtig is om my bovermelde seun/dogter te vervoer, of die werkgewer van só ‘n bestuurder óf Privaatskool Elnatan óf die Beheerliggaam van Privaatskool Elnatan enige aanspreeklikheid aanvaar, vir enige verlies, besering, skade, lewensverlies van watter aard ook al en hoe dít ook al tot stand mag kom, wat gely mag word deur my óf my bovermelde seun/dogter, terwyl hy/sy vervoer word of as gevolg van sodanige vervoer ingevolge die bovermelde toestemming nie;
5. doen by ondertekening hiervan afstand van enige reg van watter aard ook al wat ek óf my bovermelde seun/dogter regtens mag hê om enige vorm van vergoeding of kompensasie van enige een óf meer van die bovermelde persone en/of entiteite te eis in verband met enige vorm van verlies, besering, skade, lewensverlies van watter aard ook al, en hoe dit ook al mag ontstaan en/of gely mag word gedurende óf as gevolg van die vervoer van my bovermelde seun/dogter ingevolge die bovermelde toestemming, ongeag óf die verlies, besering, skade óf lewensverlies mag voortspruit uit nalatigheid van enige een óf meer van die bovermelde geïdentifiseerde persone en/of entiteite óf andersins;
6. VRYWAAR by ondertekening hiervan elke een van die bovermelde persone en/of entiteite van aanspreeklikheid vir enige vorm van enige xxxx xxx xxxxxx aard ook al, en hoe dit ook al mag ontstaan in verband met die vervoer van my bovermelde seun/dogter ingevolge die bovermelde toestemming.
HANDTEKENING:
PLEK: DATUM:
BYLAE C
4. ONDERNEMING MET PRIVAATSKOOL ELNATAN
Hiermee onderneem ek, die ondergetekende
Mnr:
(Volle naam en van van ouer of voog) om die betaling van die volgende leerling(e) ingeskryf by Privaatskool Elnatan:
Hiermee onderneem ek, die ondergetekende
Me:
(Volle naam en van xxx xxxxxx of xxxx) om die betaling van die volgende leerling(e) ingeskryf by Privaatskool Elnatan,
1ste leerling se naam en van: 2de leerling se naam en van: 3de leerling se naam en van: 4de leerling se naam en van:
se skoolfonds aan die Privaatskool Elnatan vooruit te betaal vir die maand/kwartaal/ halfjaar/jaar xxxx xx aandui in die jaarlikse finansiële ooreenkoms wat ek onderteken.
U xxx skriftelik binne 7 of 21 dae nadat u rekening agterstallig geraak het, in xxxxxx xxxxxx word.
Ek neem kennis dat indien daar nie ‘n ooreenkoms ten opsigte van finansiële verpligtinge bereik word nie, ek versoek kan word om bogenoemde leerling(e) uit die skool te neem. Xxxxx xxx op ‘n maandelikse basis bereken word op alle agterstallige gelde teen die rentekoers xxxx bepaal deur die bestuur per maand.
Ek neem verder kennis van die volgende uittreksel vanuit die finansiële beleid van die skool:
Sodra die begroting vir ‘n spesifieke jaar finaal goedgekeur is, word die ouers in xxxxxx xxxxxx van die bedrag wat die skoolgeld beloop en die ouers word voldoende geleentheid gegun om insette xx xxxxx, vrae te vra en selfs ‘n formele ouervergadering aan te vra, indien onduidelikheid oor die samestelling en berekening van die skoolgelde mag bestaan. Stilswye xxx aanvaar word as goedkeuring van die voorgelegde begroting en instemming tot betaling van die vasgestelde skoolgelde.
Ek verstaan dus, dat die skoolfonds gedurende ‘n jaar aangepas kan word na gelang van die styging of daling van leerling getalle of enige faktor wat sodanige verhoging regverdig. (Indien die skool meer leerlinge kan werf, kan ‘n verlaging van skoolfonds deur die direksie voorgestel word. Indien die skool meer leerlinge verloor, kan ‘n verhoging van skoolfonds deur die direksie voorgestel word.)
Ek verstaan dat ek ten alle tye welkom is om enige knelpunt rondom my finansiële verpligtinge teenoor die skool, met ‘n Direksielid of die Finansiële Sekretaresse te kom bespreek.
Indien ek my kind/kinders uit die skool sou neem na ‘n ander skool, moet ek die skool skriftelik in xxxxxx xxxx volgens die bepalings in die aanhangsel tot die finansiële ooreenkoms, sodat skoolgelde bereken kan word. Hierdie reëling geld ook vir ‘n dorpskind wat koshuis toe trek en andersom.
Die voorwaardes vervat in Bylae B van die ooreenkoms, xxx ook hier van toepassing wees.
Bankkoste vir gelde anders as skoolgeld xxx xxx xxxx die skool betaal word nie. Indien bankkoste op die bankstaat van die skool verskyn, xxx die betrokke ouer se rekening gedebiteer word.
Mag u kind onder toesig, sport- of ander geleenthede as lid van ‘n span of groep, of enige skool- of koshuisaangeleentheid per motor of bus xxxx? Xx Xxx |
Hiermee xxx xx toestemming dat die skool foto’s en video’s mag neem van my kind/ers, vir plasing op sosiale media en ander media (insluitend bemarkingsmateriaal), asook kommunikasiekanale van die skool. Asook inligting van hul prestasies. Xx Xxx |
Mag u kind aan aktiwiteite by die skool of buite die skool deelneem onder toesig van ‘n personeellid of ‘n afgevaardigde deur die skool? Xx Xxx |
Ek as ouer/voog gee toestemming dat my kind te enige tyd vir dagga, dwelms of drank getoets kan word en summier geskors kan word indien positief getoets. Alle mediese onkoste van positiewe toetse xxx xxxx my xxxxx word. Xx Xxx |
Geteken te op hierdie dag van 20 .
Handtekening van vader of voog:
Handtekening xxx xxxxxx of xxxx: