NASKOOLSENTRUM INSKRYWINGSVORM 2024
LAERSKOOL SELECTIONPARK
Posbus 11401, Selcourt, 1567
Telefoon: 011 362 6858
Faks: 086 607 1075
E-Pos: xxxxx0@xxxxxxxxxxxxxxxxxxxxxx.xx.xx
NASKOOLSENTRUM INSKRYWINGSVORM 2024
Xxxxxxxx: 079 507 9701
OOREENKOMS AANGEGAAN TUSSEN LAERSKOOL SELECTIONPARK EN
(VAN EN VOORLETTERS VAN OUER)
VIR BYWONING VAN DIE NASKOOLSENTRUM VAN LAERSKOOL SELECTIONPARK
LEERDERINLIGTING:
VAN | NAAM | GEBOORTEDATUM | GRAAD / KLAS |
/ | |||
/ | |||
/ |
Hiermee onderneem ek, ouers van bogenoemde leerlinge, om my xx xxx by die volgende bepalings van hierdie ooreenkoms:
⮚ Dat my Naskoolsentrumfooie te alle tye op datum betaal xxx xxxx. Ek is bewus daarvan dat indien my fooie nie by die sewende dag van die maand betaal is nie my kind sonder verdere kennisgewing uit die Naskoolsentrum gesluit xxx word
⮚ Indien my kind se gedrag nie xx xxxxx is nie ek dit onmiddellik xxx aanspreek en toesien dat dit in die toekoms nie xxxx xxx gebeur nie. Ek is bewus daarvan dat enige verdere swak gedrag xxx meebring dat my kind uitgesluit xxx word by die Naskoolsentrum
⮚ Dat ek my kind voor 17:30 in die middag by die Naskoolsentrum moet afhaal. Ek is bewus daarvan dat daar na 17:30 geen toesig meer beskikbaar is nie
⮚ Dat dit nie die Naskoolsentrumpersoneel se verantwoordelikheid is om toe xx xxxx dat my kind se huiswerk voltooi is wanneer my kind huistoe gaan nie. Ek as ouer sal self seker maak dat my kind se huiswerk vir die volgende dag voltooi is.
⮚ Dat die Naskoolsentrum geen verantwoordelikheid xxx aanvaar vir die beskadiging of verlies van selfone, sporttoerusting, tasse, sportsakke of enige ander item wat my kind by die skool het nie
⮚ Dat ek verplig is om een kalendermaand, skriftelik kennis xx xxx indien my kind nie verder die Naskoolsentrum xxx bywoon nie
⮚ Dat ek bewus is daarvan dat die Naskoolsentrum gedurende langnaweke en Publieke vakansiedae gesluit xxx xxxx.
⮚ Dat die Naskoolsentrum my kind van ‘n voedsame maaltyd in die xxxxxx xxx voorsien.
⮚ Dat my kind te alle xxx xxxxx toesig van bekwame Naskoolsentrumpersoneel xxx xxxx.
⮚ Dat ek bewus is daarvan dat die hulp en toesig tydens studie waargeneem xxx word xxxx onderwysstudente in opleiding.
Naskoolsentrumfooie vir 2024:
Fooie is betaalbaar oor 11 maande – Januarie tot November. Die naskoolsentrum is oop gedurende skoolvakansies, maar xxx gesluit wees gedurende die Desember skoolvakansie.
⮚ Een kind : R1140-00 per maand
⮚ Tweede kind : R1040-00 per maand
⮚ Derde kind : R980-00 per maand
⮚ Dagtarief : R110-00 per dag
⮚ Spesiale tarief indien u kind/ers slegs 3 dae per week die Naskool bywoon: Totaal vir een kind : R810-00 per maand
Totaal vir twee kinders : R1170-00 per maand Totaal vir drie kinders : R1620-00 per maand
_
HANDTEKENING: OUER DATUM
KONTAKBESONDERHEDE VAN OUER (Voltooi asseblief in drukskrif!)
Volle Name en Van: (Ouer)
OUER SE ADRES:
_
MEDIESEBESONDERHEDE | |
Naam van Mediesefonds: | |
Lidnommer: | Plan: |
Huisdokter: | |
Telefoonnommer by die Spreekkamers: |
KONTAKBESONDERHEDE | |
VADER | XXXXXX |
Tel. Huis: | Tel. Huis: |
Tel. Werk: | Tel. Werk: |
Selfoon: | Selfoon: |
KONTAKBESONDERHEDE VAN ‘N XXXXX XXXXXXX INDIEN OUER NIE BESKIKBAAR IS NIE |
Naam en Van: |
Tel. Huis: |
Tel. Werk: |
Selfoon: |